Netwerk24 Shell sluit Kaapse kantoor en skuif noorde toe
Die brandstofmaatskappy Shell het sy kantoor in die Waterfront in Kaapstad gesluit. Sake (15-06-2018)
Netwerk24 Gordhan sit sy aanklagte teen Moyane uiteen
Tom Moyane, geskorste kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) staar vier aanklagte in die gesig. Sake (15-06-2018)
Netwerk24 Nog ’n beurs-ineenstorting
Die konstruksiegroep Basil Read se aandeelprys het Vrydag met 88,89% tot 2c getuimel nadat sy konstruksiefiliaal om vrywillige sakeredding aansoek gedoen het. Sake (15-06-2018)
Netwerk24 Hisense se nuwe ‘TV’ van R150 000
Hisense het die openingswedstryd van die Wêreldbeker-sokkertoernooi gebruik om verskeie van sy nuwe produkte aan die media bekend te stel. Sake (15-06-2018)
Netwerk24 Kostebesnoeiing het misluk, meen DA
Die besnoeiings wat die tesourie al in 2013 aangekondig het, het oor ’n tydperk van vyf jaar net R1,85 miljard bespaar. Sake (15-06-2018)
Netwerk24 VSA stel grense oop vir sitrus uit swartvlek-gebiede
Die Amerikaanse departement van landbou gaan regulasies verslap om weer sitrus uit swartvlekgebiede in Suid-Afrika te aanvaar. Sake (15-06-2018)
Netwerk24 OBK het belê by Abraaj-groep wat wil likwideer
Suid-Afrika se Openbare Beleggingskorporasie (OBK) het ook in ’n fonds van die Abraaj-groep van die Midde Ooste belê wat Donderdag aangekondig het hy doen aansoek om likwidasie. Sake (15-06-2018)
Netwerk24 Steinhoff raak ontslae van filiaal in Oostenryk
Steinhoff International gaan sy Oostenrykse filiaal Kika-Leiner verkoop. Sake (15-06-2018)
Netwerk24 Krag, boetes en ’n wipwarit
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Donderdag Sake gelees het nie. Sake (15-06-2018)
Netwerk24 Rand sak terug tot R13,44
Donderdag was nie ’n goeie dag vir die geldeenhede van ontluikende markte nie. Sake (15-06-2018)
Netwerk24 Ombud vir skemas - só werk dit
Na aanleiding van ’n vorige artikel oor die sogenaamde gemeen­skap­skema-­ombuddiens was daar verskeie navrae rakende die proses wat gevolg word by die ombuddiens se kantore met die beslegting van … Sake (15-06-2018)