Netwerk24 Oud-KWV-belegger maak geskiedenis toe hy saak wen
’n Belegger in die voormalige KWV het Donderdag 'n geskiedkundige hofsaak gewen en 'n slag vir minderheidsaandeelhouers geslaan. Sake (14-06-2018)
Netwerk24 USB-BO kry nuwe hoof
Dr. Chris van der Hoven is aangestel as die nuwe uitvoerende hoof van USB-Bestuursontwikkeling (USB-BO). Sake (14-06-2018)
Netwerk24 USB-BO kry nuwe hoof
Dr. Chris van der Hoven is aangestel as die nuwe uitvoerende hoof van USB-Bestuursontwikkeling (USB-BO). Sake (14-06-2018)
Netwerk24 Grindrod pas aan voor notering van skeepsafdeling
Grindrod se aandeelprys is die afgelope week aangepas en die JSE het Donderdag ’n verduidelikende nota daaroor uitgereik. Sake (14-06-2018)
Netwerk24 Eskom kry net R32 mjd. van sy beoogde R66 mjd.
Eskom kry net R32,69 miljard ekstra uit sy terugwerkende aansoeke wat hy by die nasionale energiereguleerder (Nersa) ingedien het. Sake (14-06-2018)
Netwerk24 Instituut moet dadelik Fais-eksamens staak
Voornemende finansiële adviseurs kan nie meer hul Fais-eksamen by die Finansiële Beplanningsinstituut (FPI) aflê nie. Sake (14-06-2018)
Netwerk24 Groothandel se verkope daal
Groothandel in Suid-Afrika het in April in ooreenstemming met die ekonomie se lustelose vertoning weer stoom verloor. Sake (14-06-2018)
Netwerk24 Mynbou produseer steeds minder
Produksie in die Suid-Afrikaanse mynbedryf neem steeds af. Sake (14-06-2018)
Netwerk24 Libstar wil joghurt-oorlog begin
Die Suid-Afrikaanse voedselvervaardiger Libstar gaan ’n nuwe reeks joghurt bekend stel in ’n poging om markaandeel van Danone en Clover te wen. Sake (14-06-2018)
Netwerk24 Munisipaliteite, Eskom skuil agter Grondwet
Munisipaliteite voel hulle word ondermyn deurdat hulle nie in sommige gevalle krag kan versprei en verkoop nie, omdat Eskom dit doen. Sake (14-06-2018)
Netwerk24 Volkswagen €1 miljard beboet vir kullery
Volkswagen (VW) is €1 miljard beboet weens kullery met die uitlaatgassyfers van sy dieselvoertuie. Sake (14-06-2018)
Netwerk24 Dis hoe ongelykheid jou raak
Adv. Thuli Madonsela, voormalige openbare beskermer, het Donderdag gesê solank onregverdigheid bestaan, sal Suid-Afrika nie vooruitgaan nie. Sake (14-06-2018)
Netwerk24 Beleggingsplan kan ekonomie 3,6% groei - Patel
As Suid-Afrika die $100 miljard se beleggings kan lok waarna pres. Cyril Ramaphosa mik, sal dit die ekonomie teen sowat 3,6% per jaar laat groei. Sake (14-06-2018)
Netwerk24 Einde 2017 het dorpe R13 mjd. aan Eskom geskuld
Skoor het Woensdag met die tien grootste munisipale skuldenaars van Eskom vergader wat sowat R10 miljard aan hom skuld. Sake (14-06-2018)
Netwerk24 Trump-tariewe kan bierpryse in Amerika laat styg
Daar is ’n goeie kans dat Amerikaners meer vir hul bier gaan betaal. Sake (14-06-2018)
Netwerk24 'Pravin beloof meer as 0% aan Eskom'
Die vakverbond Cosatu het Woensdag met Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, vergader. Hier is wat hy glo gesê het. Sake (14-06-2018)
Netwerk24 Aveng nou fokuspunt in oornamestryd
Die konstruksiemaatskappy Aveng blyk vir eers die middelpunt van die twis tussen Murray & Roberts (M&R) en die Duitse beleggingsgroep Aton te wees. Sake (14-06-2018)
Netwerk24 Krag, note en minder vertroue
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (14-06-2018)
Netwerk24 Fed verhoog weer rentekoerse
Die Federale Reserweraad (Fed) in Amerika het vir ’n tweede keer vanjaar rentekoerse in dié land verhoog. Sake (14-06-2018)
Netwerk24 5de mynwerker se lyk gevind
Die lyk van die vyfde mynwerker wat in Sibanye-Stillwater se Kloof Ikamva-skag vermis was, is gevind. Sake (14-06-2018)
Netwerk24 Rand steur hom nie aan Fed
Die rand het hom glad nie aan die Federale Reserweraad (Fed) se besluit gesteur om rentekoerse in Amerika te verhoog nie. Sake (14-06-2018)