Netwerk24 Gauteng skort kontrakte met KMPG, McKinsey op
Die Gautengse regering het ook nou besluit om sy bande met die ouditfirma KPMG en die konsultasiegroep McKinsey te verbreek. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 Eskom kan nie nasionale kragtoevoer waarborg
Die nasionale kragtoevoer is stabiel ten spyte van stakende werkers, maar Eskom kan nie waarborg dat dit so gaan bly nie. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 Sterker rand druk Citadel se bates af
Die welvaartbestuurder Citadel het in die boekjaar tot einde Maart ’n rekordinvloei van R4,9 miljard van kliënte gekry. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 Naspers kondig groot styging in wins aan
Goeie nuus word verwag wanneer Naspers – die waardevolste maatskappy in die JSE se indeks van alle aandele – sy resultate uittreik. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 Gedenknote van Mandela vroeg onthul
Iemand het die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) se verrassing bederf. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 Werksekerheid daal ná Zuma-era
Suid-Afrikaners voel nou minder seker as aan die einde van 2017 of hulle hul werk gaan behou en of hul salarisse gaan styg. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 ‘Geen waarborg’ dat ligte aanbly
Sommige steenkoolkragstasies het nie Woensdag steenkool afgelewer gekry nie weens die intimidasie van werkers, het Thava Govender, hoof van kragopwekking by Eskom, erken. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 Sea Harvest-transaksie kry groen lig
Transformasie in die visbedryf het ’n hupstoot gekry met die verkryging van ’n groot vismaatskappy deur ’n swart konsortium. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 Gebruik die staalfonds, vra regering
Nywerhede word aangemoedig om van die regering se staalontwikkelingsfonds van R1,5 miljard gebruik te maak. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 Ons móét koste besnoei
Die finansies van Eskom moet volhoubaar en lewensvatbaar word, het Phakamani Hadebe, uitvoerende hoof van Eskom, Woensdagmiddag gesê. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 Peregrine verkoop sy belang in makelary
Peregrine gaan die belang van 65% wat hy in die aandelemakelary Peregrine Securities hou, aan die swart groep Legae verkoop. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 Gróót kommer oor winkels se verkope
As jou plaaslike winkelier ’n bietjie van ’n suurknol is op die oomblik, probeer maar simpatiek knik: Die nuutste kleinhandelverkope is werklik niks om oor te glimlag nie. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 Deloitte bevestig dagvaarding, wil niks verder sê
Deloitte in Nederland het bevestig dat ’n dagvaarding ontvang is vir ’n skadevergoedingseis weens die verliese wat beleggers in Steinhoff gely het. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 KZN is nou die plek om werk te soek
Dit lyk of werksoekers se kans om in die komende maande werk te kry, beter in KwaZulu-Natal is as in die res van die land. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 SA verbruikers sukkel om te oorleef
Die Suid-Afrikaanse verbruiker is onder ernstige druk, volgens BankservAfrica se jongste indeks van ekonomiese transaksies (Beti). Sake (13-06-2018)
Netwerk24 Duisende by Tesla verloor hul werk
Tesla, die Amerikaanse vervaardiger van elektriese motors, gaan sowat 3 000 poste sny in ’n poging om die maatskappy winsgewend te maak. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 10 goed wat jy nie geweet het Facebook van jou weet
Facebook het in 'n lywige dokument aan die Amerikaanse senaat bekend gemaak watter tipe inligting dit van sy gebruikers versamel. Sommige daarvan is uiters vreemd. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 Sakevertroue wys Ramaforie het verdamp
Pres. Cyril Ramaphosa se wittebrood is verby, toon die syfers oor sakevertroue vir die tweede kwartaal. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 Insleepdienste ‘sal AA wys wie beheer die strate’
Insleepdienste dreig met ’n landwye staking teen die Automobiel-Assosiasie omdat die AA volgens hulle die bedryf ondergrawe. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 5 dinge wat jy oor Eskom-staking moet weet
Almal is aan die gons op WhatsApp uit vrees dat die ligte Donderdag landwyd gaan af wees omdat Eskom-werkers wil staak. Hier is wat jy moet weet. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 ‘Te veel van ons eiers in dié 3 mandjies’
Afgetrede staatsamptenare is bekommerd oor hoeveel van hul pensioenfonds se eiers in drie beleggings gekonsentreer is, en veral oor die enorme belegging in die sukkelende Eskom. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 Mahlobo maan oor ruimte en koue oorlog
Moenie die gebruik van die ruimte vir militêre doeleindes deur lande met sinistere motiewe onderskat nie, waarsku David Mahlobo, voormalige minister van staatsveiligheid. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 Deloitte gedagvaar oor Steinhoff, vrae oor SA
Deloitte van Nederland is nou gedagvaar deur ’n organisasie wat Europese beleggers verteenwoordig vir die verliese wat Steinhoff-aandeelhouers gely het. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 Ouditeure het te gemaklik geraak, sê Manuel
Suid-Afrika se ouditeure het “te gemaklik” daarmee geraak dat hulle as die beste in die wêreld gesien is, sê Trevor Manuel. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 ’n Nuwe adres en planne
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Dinsdag Sake gelees het nie en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (13-06-2018)
Netwerk24 Rand bly hardkoppig op R13,33
Die dollar mag dalk minder beïndruk gewees het met pres. Donald Trump se samesprekings met Kim Jong-oen, die Noord-Koreaanse leier, maar dit het geen impak op die rand gehad nie. Sake (13-06-2018)