Netwerk24 Minder siviele uitsprake oor skuld
Heelwat minder siviele uitsprake oor skuld is in die drie maande tot einde November verlede jaar gedoen, en die waarde van die betrokke skuld is ook minder. Sake (Do 12:40)
Landbou.com Landboutoerisme kan platteland stimuleer
Landboutoerisme kan die platteland se ekonomie stimuleer deur boere se inkomste ’n hupstoot te gee. Landbou (Do 12:00)
Netwerk24 Begin vroeg spaar en benut rente op rente
As jongeling is dit maklik om spaar vir aftrede uit te stel tot “eendag” wanneer jy dink jy gaan meer verdien. Maar dink weer. Sake (Do 11:40)
Landbou.com Grootfontein kry top-veearts terug
'n Spesialis-veearts by Grootfontein is eersdaags terug by die werk na 'n omstrede skorsing van ses maande. Landbou (Do 10:41)
Netwerk24 Verbruikersvertroue kry ’n knou
Verbruikersvertroue het teruggesak in die vierde kwartaal van 2016 namate die positiewe impak van die munisipale verkiesing vervaag het. Sake (Do 10:40)
Netwerk24 Intekenare stroom na Netflix
Die internetvermaakgroep Netflix het sy intekenare in die derde kwartaal van 2016 met meer as 'n derde laat groei. Sake (Do 10:20)
Netwerk24 Emirates maak sy komberse van plastiekbottels
Sus jou groen gewete as jy dalk weer met Emirates vlieg en onder jou kombersie wegsluimer. Jy lê onder 100% herwinde plastiekbottel. Sake (Do 10:00)
Landbou.com Hernieude plaasaanvalle in Noordwes
Talle faktore dra by tot die hernieude geweld teenoor boere op plase in Noordwes, sê mnr. Boeta du Toit van Agri Noordwes. Landbou (Do 08:40)
Netwerk24 Anglo bekyk kopers vir steenkoolmyne
Anglo American het ’n kortlys van bieërs vir sy steenkoolmyne gemaak. Sake (Do 08:40)
Netwerk24 Skuldsyfers kan wys hoe diep verbruikers in knyp is
Die rand versterk, enkele Asiatiese aandele val skerp, en die Davosgangers praat verder. So lyk die dag op die markte. Sake (Do 08:00)
Landbou.com Wolmark beur steeds hoër
Die wolmark sit sy bullopie voort en het met 2,8% op die weeklikse veiling gestyg, ná die vorige styging van 5,2%. Landbou (Do 07:40)
Landbou.com Oud LBW-redakteur se plaas, huis brand
Mnr. Jean du Preez, ’n voormalige redakteur van Landbouweekblad, se plaas én die opstal naby Riversdal is deur ʼn veldbrand verswelg. Landbou (Wo 21:00)
Landbou.com Stilbaai-brand ’n ‘ramp’
Brande wat woed tussen Stilbaai en Riversdal is buite beheer, met droë toestande en ’n onvoorspelbare wind wat sake vererger. Landbou (Wo 20:20)
Netwerk24 ‘Groei in VSA kan Afrika knou’
’n Sterker Amerikaanse ekonomie en dollar kan die Fed die geleentheid gee om rentekoerse vinniger op te stoot en dit kan lei tot kapitaal wat uit ontluikende markte vloei. Sake (Wo 19:40)
Netwerk24 Chris Stals ‘verkeerd aangehaal’
Die gelekte tussentydse verslag van die openbare beskermer wat voorstel dat Absa die Suid-Afrikaanse Reserwebank R1,225 miljard moet terugbetaal in uitstaande rente, word uitmekaar geskeur. Sake (Wo 19:40)
Netwerk24 Naspers handel transaksies in Pole af
Naspers het die verkoop van sy Poolse e-handelmaatskappye Allegro en Ceneo afgehandel, het die maatskappy Woensdag gesê. Sake (Wo 16:40)
Netwerk24 Al meer winskopies kan winkelgroepe se wins raak
Kleinhandelaars en beleggers moet nie te optimisties raak oor die sterk kleinhandelverkoopsyfers vir November nie. Sake (Wo 16:00)
Netwerk24 Kredietgradeerders ‘nie engele’ – Mantashe
Die kredietgraderingsagentskappe is “nie engele nie” en het ’n “bepaalde ideologiese uitkyk”, sê Gwede Mantashe, sektretaris-generaal van die ANC. Sake (Wo 15:00)
Netwerk24 Swart Vrydag laat verkope in November vlamvat
Winkels se skerper fokus in 2016 op Swart Vrydag het in November verseker dat kleinhandelaars se verkope sterk gestyg het. Sake (Wo 14:20)
Landbou.com SA reg vir kommandowurms en sprinkane
Suid-Afrika is slaggereed vir moontlike kommandowurm- en sprinkaanplae. Landbou (Wo 14:00)
Landbou.com SA reg vir kommandowurms en sprinkane
Suid-Afrika is slaggereed vir moontlike kommandowurm- en sprinkaanplae. Landbou (Wo 13:40)
Netwerk24 Inflasie styg, maar verligting dalk op pad
Die inflasiekoers ken steeds net een pad – boontoe. In Desember het hy die hoogste vlak in tien maande bereik. Sake (Wo 12:40)
Landbou.com Clover koop olyfmaatskappy
Die suiwel- en koeldrankmaatskappy Clover betree nou die wêreld van olyfprodukte. Landbou (Wo 12:20)
Netwerk24 Eskom kan in hof beland oor groenkrag se kontrakte
Die SA Raad vir Hernubare Energie sê ’n regsmening wys ’n hof kan genader word om Eskom te dwing om kragkoopkontrakte met groenkragprodusente te sluit. Sake (Wo 12:20)
Netwerk24 Voornemens wat bestuurders kan help om sukses te verseker
Hulle sê nuwejaars-voornemens is soos babas: Dis pret om hulle te maak, maar uiters moeilik om te onderhou. Sake (Wo 11:40)
Netwerk24 Indiese geldbeleid plaas druk op diamantbedryf
Die wêreld se diamantbedryf sukkel om van Indië se veldtog teen geld in die sluikhandel te herstel. Sake (Wo 11:40)
Netwerk24 Transnet ondersoek klagtes oor maritieme skool
Transnet het ’n ondersoek begin ná klagtes oor die bestuur van sy Maritime School of Excellence se opleidingsprogramme. Sake (Wo 11:40)
Landbou.com Erge skade toe Visrivier walle oorstroom
Ernstige skade is verlede week noord van Cradock aangerig toe die Visrivier na ’n wolkbreuk sy walle oorstroom het. Landbou (Wo 11:20)
Landbou.com Kaapse brande met agterdog bejeën
Die owerhede is bekommerd dat brandstigting die rede kan wees vir die brande wat tans die Wes-Kaap teister. Landbou (Wo 09:40)
Netwerk24 Deutsche Bank dok $7,2 mjd. op
Deutsche Bank het ooreengekom om ’n boete van $7,2 miljard vir sy rol in die huisleningskandaal in Amerika te betaal. Sake (Wo 09:40)
Netwerk24 Herrangskikking van die magsorde?
Arno Lawrenz, van Ashburton Investments vind dit onrusbarend dat Donald Trump besluit het om nie die WEF se jaarvergadering in Davos by te woon nie. Sake (Wo 09:20)
Netwerk24 Revlon mik vir $5 miljard se verkope
Revlon, wat onlangs Elizabeth Arden gekoop het, wil binne die volgende vyf jaar $5 miljard se skoonheidsprodukte verkoop. Sake (Wo 09:20)
Landbou.com Wenner van die hommeltuig-kompetisie
Die naam van die wenner van die hommeltuig-kompetisie op Landbou.com is bekend gemaak. Landbou (Wo 08:20)
Netwerk24 Duurste huise in wêreld in Asië
Vergeet van hoe duur dit is om ’n huis in Londen of New York te koop, die duurste stede in die wêreld is almal in Asië. Sake (Wo 08:20)
Landbou.com Boere hof toe oor weiding op meentgrond
Tien kleinboere is in 'n dispuut gewikkel met die Theewaterskloof-munisipaliteit oor vee wat deur die munisipaliteit geskut is. Landbou (Wo 07:20)
Netwerk24 Rand bult spiere, kleinhandel krimp
Die rand het Dinsdagmiddag tot sy hoogste vlak in twee maande teenoor die dollar gestyg en in ’n stadium met soveel as 2% versterk. Sake (Di 21:00)
Netwerk24 Gordhan vra eensgesindheid
WEF: Gewone landsburgers raak keelvol daarvoor om op kantlyne geskuif te word. Daarom word die wêreld gedwing om sy groeimodelle te herbedink - Pravin Gordhan. Sake (Di 19:20)
Netwerk24 May waarsku EU om Brittanje nie te straf
Brittanje kan beslis nie in die Europese enkelmark bly nie, want dit sal beteken dat hy nie die Europese Unie (EU) verlaat nie, het Theresa May, Britse premier, Dinsdag gesê. Sake (Di 18:20)
Netwerk24 Wurmplaag op kommando in buurlande
’n Kommandowurmplaag wat mielieoeste in Zambië en Zimbabwe bedreig, het nou ook na Malawi uitgebrei. Sake (Di 18:00)
Netwerk24 Gaia koop kwart van windplaas naby Molteno
Die beleggingsgroep Gaia Infrastructure Capital het 'n belang van 25,2% in die Dorper-windplaas in die Oos-Kaap gekoop. Sake (Di 17:40)
Netwerk24 NKR wil stokkie steek voor dié bankpraktyk
Die hooggeregshof in Pretoria gaan nou kyk na die wyse waarop banke skuld verreken. Sake (Di 17:20)
Netwerk24 Ook Shoprite se klante trek swaar
Die Shoprite-groep het in die halfjaar tot einde Desember sy omset met 14% tot R71,3 miljard opgestoot. Sake (Di 17:20)
Netwerk24 May waarsku EU om Brittanje nie te straf
Brittanje kan beslis nie in die Europese enkelmark bly nie, want dit sal beteken dat hy nie die Europese Unie (EU) verlaat nie, het Theresa May, Britse premier, Dinsdag gesê. Sake (Di 17:00)
Netwerk24 Groep van Dubai stel belang in Barclays Africa
Die Abraaj Group van Dubai stel belang daarin om Barclays se bedrywighede in Afrika, wat Absa insluit, te koop. Sake (Di 17:00)
Netwerk24 Chinese president stel ’n kwaai punt in Davos
Die Chinese president Xi Jinping het Dinsdag gewaarsku teen proteksionisme en gekap na Donald Trump en ander Westerse populiste. Sake (Di 16:40)
Netwerk24 Beleggers, gordel vas vir 2017 se wipwarit
Beleggers het ’n wisselvallige rit in 2016 gehad en die meeste sal gou daarvan wil vergeet, hoewel 2017 moontlik ook ’n wipwarit kan wees. Sake (Di 16:20)
Landbou.com Weermag help Wes-Kaapse brande bestry
Die Weermag gaan help met die bestryding van talle brande wat in die Wes-Kaap woed. Landbou (Di 16:00)
Netwerk24 Hier is die geleenthede vir 2017
Klein ondernemings het klippe gekou in 2016, maar in 2017 is daar sektore waar slim entrepreneurs ’n kans kan aangryp. Sake (Di 15:40)
Netwerk24 Moody’s verwag laer bedryfsmarges
Moody’s Investor Service verwag die internasionale lugdiensbedryf se bedryfsmarges sal oor die volgende twee jaar stelselmatig krimp. Sake (Di 14:20)
Netwerk24 Sensako en VKB span kragte saam
Die landbougroep VKB en die saadkweker Sensako het ’n nuwe gesamentlike onderneming, Senseed, gestig. Sake (Di 14:00)
Netwerk24 Negatiewe groei plaas mynbou onder druk
Plaaslike mynbouproduksie het met 4,2% op ’n jaargrondslag in November gedaal nadat dit ook in Oktober met 2,6% gedaal het. Sake (Di 13:00)
Netwerk24 SA ekonomie ‘sit in lae rat vas’
Suid-Afrika se ekonomie sit vas in ’n lae rat en hoewel dit in 2017 effens gaan verbeter, moet die regering iets aan die opvoeding in die land doen. Sake (Di 12:40)
Landbou.com Sensako, VKB span saam
Sensako en VKB snoer kragte saam in Oos-Vrystaat. Landbou (Di 12:20)
Netwerk24 BAT bekom res van Reynolds teen $49,4 mjd.
British American Tobacco (BAT) gaan die oorblywende belang in die Amerikaanse tabakmaatskappy Reynolds American teen $49,4 miljard bekom. Sake (Di 12:00)
Netwerk24 Uitvoerende hoofde optimisties
Die wisselvalligheid van die rand, werkloosheid en geopolitieke onsekerheid is drie dinge wat Suid-Afrikaanse uitvoerende hoofde slapelose nagte gee. Sake (Di 12:00)
Netwerk24 Pensioenarisse van Eskom ly ná aftrekkings
Vir Eskom-pensioenarisse is Januarie nog langer as gewoonlik weens ’n fout wat die Eskom-pensioenfonds met belastingaftrekkings gemaak het. Sake (Di 11:20)
Landbou.com Swaar reën knou rosyntjieboere
Swaar reën het rosyntjieboere in die Noord-Kaap ’n knou toegedien. Landbou (Di 10:40)
Netwerk24 General Motors wil $1 miljard in VSA belê
General Motors (GM) gaan oor die volgende paar jaar $1 miljard in sy Amerikaanse aanlegte belê weens druk van Donald Trump, die aangewese president. Sake (Di 10:40)
Netwerk24 Kamptoerusting verkoop fluks in feestyd
Holdsport, wat Sportsmans Warehouse en Outdoor Warehouse in sy stal het, het in die vier maande tot einde Desember sy verkope met 5% opgestoot. Sake (Di 10:40)
Netwerk24 Kerstyd help Mr Price (effens) in droewige kwartaal
Die Mr Price-groep het treurige verkoopsyfers vir die derde kwartaal aangemeld, ten spyte van verkope wat in Desember oor die Kerstyd verbeter het. Sake (Di 10:00)
Landbou.com Ford herroep duisende warm Kuga’s
Ford herroep duisende van sy 1.6 liter Kuga-modelle. Landbou (Di 09:00)
Landbou.com Wen groot pryse met graanverhandeling
Hoe sal jy 4000 ton wit mielies verskans om die beste opbrengs daarmee te verdien? Hier is jou kans: Skryf in vir BVG se derde... Landbou (Di 07:20)
Landbou.com Nuwe leierskap by GWK op pad
Die GWK-groep sal binnekort 'n nuwe groep-besturende direkteur kry, nadat sy huidige hoof bedank het. Landbou (Ma 23:21)
Landbou.com Nasie in Gesprek – nuwe TV-reeks
Die gewilde Nasie in Gesprek-televisiereeks het ’n nuwe baadjie aangetrek. Landbou (Ma 23:21)
Landbou.com Insekte dra siektes oor ná reën
Veeartse waarsku boere om betyds hul vee teen insekgedraagde siektes in te ent ná die reën. Landbou (Ma 23:21)
Landbou.com Trekkerverkope heel beter in Desember
Goeie trekkerverkope in Desember lui moontlik 'n meer stabiele jaar in vir die verkope van landboumasjinerie in Suid-Afrika. Landbou (Ma 23:20)
Landbou.com Leeuboer moedeloos ná vergiftigings
'n Wildboer van Tzaneen het drie leeumannetjies verloor nadat die diere deur stropers vergiftig is. Landbou (Ma 23:20)
Landbou.com Pasop vir Afrika-perdesiekte!
Met Afrika-perdesiekte wat tipies dié tyd van die jaar voorkom en reeds in die Noord-Kaap geidentifiseer is, moet boere hulle diere dophou... Landbou (Ma 23:20)
Landbou.com Kanada gee R60 milj. vir nuwe entstowwe
Kanada het R60 miljoen bewillig vir die ontwikkeling en verbetering van entstowwe deur die LNR. Landbou (Ma 23:20)
Landbou.com Helfte van Solms-Delta werkers s’n
Die spogwynplaas Solms-Delta naby Franschhoek beslaan sowat 54 ha. Plaaswerkers besit nou die helfte van die grond en onderneming. Landbou (Ma 23:20)
Landbou.com DA vra optrede ná dubbele plaasmoord
'n Bejaarde egpaar van Westonaria is in 'n plaasaanval oorlede, waarná die DA aangedring het op die skep van 'n polisiëringstrategie vir... Landbou (Ma 23:20)
Landbou.com Woeste wind en reën verwag
Vloede kan moontlik in Limpopo en Mpumalanga voorkom, waarsku die Weerdiens. Landbou (Ma 23:20)
Netwerk24 SA ekonomie kan effens meer groei in 2017 – IMF
Die Suid-Afrikaanse ekonomie gaan niemand opgewonde maak in 2017 nie, hoewel die groeiverwagtinge beter is as verlede jaar s’n. Sake (Ma 18:40)
Netwerk24 'Gupta-bank' word met valkoog dopgehou
Die Habib Overseas Bank moet hom waarskynlik regmaak om fyn dopgehou te word. Sake (Ma 16:40)
Netwerk24 Foschini kla nie oor Kersverkope
The Foschini Group (TFG) sê sy verkope het in die Kerstyd – van 27 November tot 24 Desember – bo verwagting met 14,6% toegeneem. Sake (Ma 16:00)