Netwerk24 Blonde vrou dood langs pad buite Graaff-Reinet gevind
Die polisie op Graaff-Reinet het ’n moorddossier geopen nadat hulle die lyk van ’n blonde vrou langs die snelweg buite die dorp gevind het. Nuus (Do 22:20)
Netwerk24 ‘ontwrigting nie geduld’
Geen ontwrigtende gedrag tydens pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede volgende week sal streng ingevolge die parlement se reëls geduld word nie, sê Thandi Modise, speaker van die Nasionale Vergadering. Politiek (Do 22:00)
Netwerk24 Skip tref bultrugwalvis in hawe in Kaapstad
Beamptes van die Kaapstad-metroraad het ’n groot walviskarkas Donderdag uit die hawe gesleep. Nuus (Do 21:20)
Netwerk24 Planne vir besparing verwelkom
Minstens twee metrorade – Kaapstad en Tshwane – het die streng nuwe regulasies, wat aangekondig is met die oog op kostebesparing by munisipaliteite, verwelkom. Nuus (Do 21:20)
Netwerk24 Wagte soek groter wapens, Cele sê hokaai
Veiligheidswagte reken hulle gaan ontwapen word deur Bheki Cele, minister van polisie, se wysigingsvoorstelle oor die Wet op die Regulering van die Private Veiligheidsbedryf. Nuus (Do 21:20)
Netwerk24 DA verwelkom 4 nuwe raadslede
Die DA in Nelson Mandelabaai se vier nuwe raadslede, Nicholas Nyati, Kobus Botha, Teslin Booysen en Tshepo Ndwalaza, is op Woensdag se raadsvergadering in die Wolraadgebou, Port Elizabeth, beëdig. Nuus (Do 21:00)
Netwerk24 PE se status as Ironman-gasheer in die weegskaal
Port Elizabeth se status as gasheer van die internasionale Ironman-kompetisie hang in die weegskaal omdat die kontrak om dié driekampbyeenkoms aan te bied nog nie hernu is nie. Nuus (Do 20:40)
Netwerk24 'Min kapasiteit' laat Waterkloof-ondersoek sloer
’n Ondersoek oor klagtes van ’n senior lugmagoffisier teen wie bevind is dat sy haar plig versuim het deur die landing in 2013 van die destydse Gupta-vliegtuig goed te keur, is nooit deur die … Politiek (Do 20:40)
Netwerk24 4 vas kort nadat hulle beeste steel
Vier vermeende veediewe is op heterdaad betrap nadat hulle 22 beeste in die Wonderfontein-omgewing in Mpumalanga gesteel het. Nuus (Do 20:40)
Netwerk24 Administrasie wink as metro nie begroting goedkeur
Die Nelson Mandelabaai-metro kan moontlik onder administrasie geplaas word indien hy nie sy 2019-’20-begroting voor einde Junie goedkeur nie. Nuus (Do 20:20)
Maroela Mynbouvervaardiging daal verder
Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) het Donderdag gesê mynbouvervaardiging het in April met nog 1,5% jaar-op-jaar afgeneem ná ʼn daling van 0,7% in Maart. Nuus (Do 20:00)
Netwerk24 Onveilig op plase omdat ‘polisie sloer’
As die polisie ophou sloer en sy nasionale landelike veiligheidsplan meer toegewyd én doeltreffender toepas, kán dit landelike gebiede veiliger vir alle inwoners daar maak. Politiek (Do 20:00)
Netwerk24 Vermoorde ma was lief vir pret, het hard gewerk
Paulina Sehlahla het ’n huis vir haar en haar seuns in Soshanguve gebou met die geld van goedere wat sy in verskillende provinsies verkoop het. Nuus (Do 19:40)
Netwerk24 Zuma meng by SAL-tender in, hoor Zondo
Oudpres. Jacob Zuma het in sy termyn as president na bewering by ’n tenderproses van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) ingemeng, het die kommissie van ondersoek na staatskaping Donderdag gehoor. Politiek (Do 19:20)
Netwerk24 Motief vir moorde in Magnoliadal nog onbekend
Twee vuil komberse, een vol bloed, lê in die skadu van ’n boom nie ver van waar die polisie Sondag op die lyk van ’n man afgekom het in die Magnoliadal in Pretoria nie. Nuus (Do 19:20)
Netwerk24 NMB-metro se geldsake in ‘baie slegte posisie’
’n Verslag oor die Nelson Mandelabaai-metro se finansiële posisie skets ’n droewige prentjie. Nuus (Do 19:00)
Netwerk24 Wag vermoedelik deur zama-zamas vir wapen geskiet
’n Private veiligheidsbeampte is Woensdagaand op só ’n kort afstand geskiet dat kruit uit sy aanvallers se wapens aan sy klere gekleef het. Nuus (Do 19:00)
Maroela Uber-kapers sit lank
Twee mans is in die Belville-handelsmisdaadhof in die Wes-Kaap gevonnis nadat hulle Uber-bestuurders gekaap het. Nuus (Do 18:40)
Maroela DA gaan Dlamini aankla oor beweerde CPS-korrupsie
Die Demokratiese Alliansie het Donderdag gesê hy gaan strafregtelike aanklagte aanhangig maak teen Bathabile Dlamini, voormalige minister van maatskaplike ontwikkeling, ná onthullings oor korrupsie … Nuus (Do 18:00)
Netwerk24 Verdagte op band opgeneem, hoor hof
’n Beskuldigde in die moordsaak van Johannes Baaitjie, ’n DA-kandidaat van Daniëlskuil, was in ’n geheime bandopname vol selfvertroue daar is geen bewyse teen Zonizelo Magawu, destydse … Nuus (Do 18:00)
Netwerk24 Herstel SUT se watertoevoer, beveel hof
Die Mangaung-metro in Bloemfontein is in die Vrystaatse hooggeregshof beveel om dadelik die watertoevoer na die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) te herstel. Nuus (Do 18:00)
Netwerk24 Donderdag, 13 Junie 2019
Indien jy vandag nie tyd gehad het om op die hoogte van nuusgebeure te bly nie, bring Netwerk24 vir jou 'n keur van die dag se 10-moet-lees-stories. Nuus (Do 18:00)
Netwerk24 Hier is blommeverkoper wat vra, ‘kan ek roek?’
Sy is g'n op haar bek geval nie! Netwerk24 het gesels met die Kaapse blommeverkoper wat ná 'n TV-insetsel landwyd bekendheid verwerf het. Kyk. Nuus (Do 18:00)
Maroela Parlement gereed as EFF Cyril wil ontwrig
Die parlement is voorbereid op die moontlikheid dat die staatsrede volgende week deur die EFF ontwrig kan word, en sal streng volgens die reëls optree indien so iets gebeur. Nuus (Do 17:40)
Netwerk24 Virgin Active sê oor ‘teistering’
Die Virgin Active-gimnasium in Stellenbosch het die klag van seksuele teistering teruggetrek wat hy teen ’n 18-jarige man aanhangig gemaak het. Nuus (Do 17:40)
Maroela Bejaarde sterf op Tafelberg
Met hul aankoms op die toneel het die man se naasbestaandes, wat saam met hom gestap het, reeds noodhulp op hom toegepas. Nuus (Do 17:00)
Maroela Kragtoevoer na dele van Kempton herstel
Enorme skade is Saterdag aan die Glen Marais-substasie aangerig toe kabeldiefstal ʼn ontploffing daar veroorsaak het.  Minstens 25 panele is in die daaropvolgende brand verwoes en skade aan die … Nuus (Do 17:00)
Maroela Pa van Bellville verdwyn buite hospitaal
Kringtelevisiemateriaal wys hoe hy die perseel verlaat, maar wys nie in watter rigting hy dan stap nie. Nuus (Do 17:00)
Maroela Vyf vas wat glo plaas wou aanval
"Ons kan net dankbaar wees dat hulle in hegtenis geneem is voordat iets gebeur het.” Nuus (Do 17:00)
Maroela Taxibaas in Centurion vermoor
Die polisie wou nie bespiegeling bevestig dat die man se dood met sy werk in die taxibedryf verband hou nie. Nuus (Do 17:00)
Maroela Vrou se liggaam buite Graaff-Reinet gekry
“Met die polisie se aankoms daar het hulle die liggaam van ʼn blonde vrou, netjies geklee in ʼn blou denim en blou hemp, op die toneel gekry.” Nuus (Do 17:00)
Netwerk24 Vermiste ma van Bloem opgespoor
Die Bloemfonteinse ma wat vroeër vandeesweek spoorloos verdwyn het, is Donderdag gevind. Nuus (Do 16:40)
Netwerk24 DA gaan klag teen Dlamini indien ná uitlatings oor CPS
Die DA wil Vrydag strafregtelike klagte teen oudminister Bathabile Dlamini indien weens haar versuim om inligting bekend te maak oor “vroue van ANC-lede” wat glo twyfelagtige bande met Cash Paymaster … Politiek (Do 16:40)
Netwerk24 Koeëls eis jong Kaapse kameraman
’n Fotograaf en kameraman van die Suid-Afrikaanse Islamitiese leefstyl-uitsaaikanaal Deen TV is Woensdagaand in Lentegeur, Mitchells Plain, doodgeskiet. Nuus (Do 16:20)
Netwerk24 Oudhoof dood ná ongeluk by De Rust
Huldeblyke, onder andere van die sanger Matthys Roets, stroom in nadat Ernst van Biljon (65), ’n voormalige Gautengse skoolhoof, ná ’n motorfietsongeluk by De Rust in die Klein-Karoo dood is. Nuus (Do 16:00)
Netwerk24 Oos-Kaapse wetgewer begin sommer met sy opening bespaar
Die Oos-Kaapse regering beoog om minder as ’n vyfde van die normale maksimum begroting aan vanjaar se opening van die provinsiale wetgewer in Bhisho te bestee. Nuus (Do 16:00)
Netwerk24 Man wat 10-jarige verkrag en vermoor, gou gevonnis
Die man wat ’n tienjarige meisie van Manenberg verkrag en toe vermoor het voordat hy haar lyk in die Vygieskraal-rivier gegooi het, word op 25 Junie in die hooggeregshof in Kaapstad gevonnis. Nuus (Do 16:00)
Netwerk24 Bonsmarabul behaal rekordpryse
’n Bekende wildboer van Noordwes en ’n Vrystaatse megaboer het saam een van die Sernick-bonsmarastoetery se bulle teen ’n rekordbedrag van R700 000 gekoop. Nuus (Do 15:40)
Netwerk24 Man sit lewenslank én betaal ná kapingspoets op vliegtuig
’n Indiese sakereisiger is tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy in 2017 ’n kapingsbrief in ’n toilet op die vliegtuig gelaat het. Nuus (Do 15:00)
Netwerk24 Vrystaatse tesourie bekommerd oor talle werklose jeugdiges
Die Vrystaatse tesourie is bekommerd oor die honderdduisende jeugdiges in die provinsie wat nie werk het nie. Daarom word in Jeugmaand (Junie) volle ondersteuning aan die jeug beloof as deel van die … Nuus (Do 15:00)
Netwerk24 Staatsrede dalk veel goedkoper as R2 m.
Pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede later vandeesmaand sal die belastingbetaler baie minder as R2 miljoen uit die sak jaag. Politiek (Do 15:00)
Netwerk24 Vrou ondervra ná moord op boer van Ermelo
Die polisie het iemand ondervra wat hulle in die ondersoek na die moord op Moolman Meyer (67), ’n boer van Ermelo in Mpumalanga, kan help. Nuus (Do 15:00)
Netwerk24 WKOD-winterskool hou leerlinge dié vakansie besig
Ná ’n lang en besige eksamentydperk is die komende wintervakansie ’n broodnodige breek vir leerlinge en onderwysers. Nuus (Do 14:40)
Netwerk24 Dr. Leila Arens vereer vir werk met serebraal gestremdes
Wyle dr. Leila Arens, ’n voorloper in die versorging van mense wat serebraal gestremd is, is vandeesweek met ’n gedenkplaat vereer. Nuus (Do 14:40)
Netwerk24 NMB-metro kan sy begroting vir oortyd met R61 m. oorskry
Die Nelson Mandelabaai-metro kan sy begroting vir oortydbetalings in die 2018-’19-boekjaar met meer as R61 miljoen oorskry indien hy volhou met die pas waarteen regeringsamptenare vir oortyd betaal … Nuus (Do 14:20)
Netwerk24 Demokrate wil weet hoe Trump vraag inglip
Die stryd in die Amerikaanse kongres oor ’n omstrede vraag wat pres. Donald Trump by volgende jaar se sensus-opname wil invoeg, raak al hoe feller. Nuus (Do 14:20)
Netwerk24 Uitbarsting toe Strydom hoor hy kry wéér nie borgtog
As Koos Strydom (54) tydens aanhouding in staat was om drie selfone te bekom, getuies te dreig, en sluipmoordenaars te huur, hoeveel te meer van ’n bedreiging sal hy nie wees nie as hy op borgtog … Nuus (Do 14:20)
Netwerk24 Reeksmoorde ‘nie uitgesluit’ ná moord op 3 haweloses
Die polisie kan nog nie sê of ’n reeksmoordenaar verantwoordelik is vir die onlangse moord op drie hawelose mans in Pretoria nie. Nuus (Do 14:20)
Netwerk24 Man wat dronk aan diens was by hospitaal, afgedank
Die werknemer van die Livingstone-hospitaal in Port Elizabeth wat met ’n bier in sy hand en onkapabel by die hospitaal se nooddienste aan diens was, is afgedank. Nuus (Do 14:00)
Netwerk24 ‘Toon respek as jy selfies by Tsjernobil neem’
“Gedra jou asseblief en betoon respek vir almal wat in hierdie ongelooflike tragedie gely en hul lewe opgeoffer het,” twiet die skrywer en vervaardiger van die minireeks Chernobyl. Nuus (Do 14:00)
Netwerk24 Almal soek steeds na ma van Bfn wat spoorloos verdwyn
Die familie, vrywilligers en die polisie soek al drie dae lank na ’n Bloemfonteinse ma wat Dinsdag spoorloos verdwyn het. Nuus (Do 14:00)
Netwerk24 Lyk in lang gras langs pad gevind
Werkers wat die gras langs die R730 tussen Virginia en Theunissen sny, het Woensdag op die ontbinde lyk van ’n man afgekom. Nuus (Do 14:00)
Netwerk24 Verkragter van studente kry lewenslank
’n Veroordeelde verkragter wat ’n skrikbewind gevoer het onder studente aan die Universiteit van Limpopo is Woensdag in die hooggeregshof in Polokwane tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Nuus (Do 14:00)
Netwerk24 Vermeende rower weer vas 3 j. ná hy ontsnap
’n Man wat vermoedelik by ten minste ses huisinbrake in die Klerksdorp-omgewing in Noordwes betrokke was, is vandeesweek vasgetrek en voor die hof gebring. Nuus (Do 14:00)
Netwerk24 K-woord Catzavelos kry brief van Griekse owerhede
Adam Catzavelos, die man wat die k-woord op ’n Griekse strand geuiter het, het ’n brief van die Griekse owerhede gekry. Nuus (Do 13:40)
Netwerk24 Chaos ná mesaanval op raadsvergadering
Die bloed het letterlik Woensdagmiddag gevloei toe oproeriges die munisipale raadsaal in Vryburg, Noordwes, binnestorm en onder andere die speaker met ’n mes gesteek en hom met die gespe van ’n … Nuus (Do 13:20)
Netwerk24 Rowers beroof 2 spazawinkels in 10 minute
Die polisie in Addo in die Oos-Kaap is op soek na ’n groep van vier rowers wat twee winkels binne tien minute beroof het. Nuus (Do 13:00)
Netwerk24 Gimnasium trek klag teen masturbeerder terug
Virgin Active (VA) het die klag teen die 18-jarige teruggetrek wat op video afgeneem is waar dit lyk asof hy masturbeer. Nuus (Do 12:40)
Netwerk24 3 Kaapse voertuiginspekteurs vas weens korrupsie
Drie Kaapstadse voertuiginspekteurs verskyn Donderdag in die hof op aanklagte van bedrog en korrupsie. Nuus (Do 11:40)
Netwerk24 Kaapse balju-hoë in hof weens bedrog van R2 m.
’n Hooggeplaaste balju van Kaapstad het Woensdag in die landdroshof in Wynberg op aanklagte van bedrog van R2 miljoen verskyn. Nuus (Do 11:20)
Netwerk24 2 seuns brand dood in plakkershut
’n Brand in ’n plakkershut het die lewe van twee Oos-Kaapse seuns geëis. Nuus (Do 11:20)
Netwerk24 Talle beseer in missiel-aanval op Saoedi-lughawe
’n Missiel wat die Hoethi-rebelle in Jemen afgevuur het, het die aankomssaal van ’n lughawe in die suidweste van Saoedi-Arabië getref. Nuus (Do 10:00)
Netwerk24 Zondo hoor getuienis aan oor SAL
Die kommissie van ondersoek na staatskaping hoor getuienis aan van Cynthia Soraya, voormalige finansiële risikobestuurder by die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL). Politiek (Do 09:40)
Netwerk24 Mildred Oliphant bedank óók as LP
Mildred Oliphant, die voormalige minister van arbeid, het ook as ANC-LP bedank. Politiek (Do 09:40)
Netwerk24 Toeriste geskok toe glas op 103de vloer onder hul voete kraak
Toeriste geskok toe SkyDeck se ‘vloer’ kraak Nuus (Do 09:20)
Netwerk24 ‘Moordbende’ naby plaas gestuit
“Hulle het nie net gekom om te roof nie, hulle was te swaar gewapen,” sê Riaan Corbett, veiligheidsverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VS) in Fouriesburg. Nuus (Do 09:20)
Netwerk24 Hongkong se polisie reg vir verdere betogings
Die polisie in Hongkong het hulle Donderdagoggend reggemaak vir verdere betogings in die stad se finansiële distrik oor die omstrede uitleweringswetsontwerp. Nuus (Do 08:20)
Netwerk24 Motoriste gewaarsku oor betoging by Durbanville
Die verkeersowerhede in Kaapstad het motoriste gemaan om weg te bly nadat 'n betoging in Durbanville geweldadig geraak het. Nuus (Do 08:00)
Maroela Nehawu bereik ooreenkoms met VUT
“Die vyf dae lange staking deur ons lede kon vermy geword het as die universiteit net na die onderhandelingstafel gekom het met ʼn progressiewe en oop houding en omgee-gevoel oor sy menslike kapitaal." Nuus (Do 07:20)
Maroela Tiener vas ná sy glo kêrel se ouma steek
“Daar was bloedvlekke op die meisie se klere toe sy in hegtenis geneem is." Nuus (Do 06:20)
Netwerk24 'Cele moet polisiediens herbou'
'n Enorme taak wag op Bheki Cele, minister van polisie. Nuus (Do 06:20)