Netwerk24 Twee geskiet by taxistaanplek in Kaapstad
Die polisie ondersoek ’n skietvoorval Woensdag by ’n taxistaanplek in Eersterivier, Kaapstad, waarin een man dood en ’n ander gewond is. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Winde wil misdaad, treine by lekgotla opper
Alan Winde, Wes-Kaapse premier, sê hy gaan kwessies van veiligheid, treindienste, die gebruik van staatsgrond vir behuising en werkskepping lug by ’n presidensiële kabinets-lekgotla vandeesweek. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Stapper (80) sterf op berge naby Kirstenbosch
’n 80-jarige man is Dinsdagoggend dood toe hy saam met ’n groep teen die berge wes van die Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin in Kaapstad gestap het. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Ace se kantoor bekyk . . . Ace
Die “hoofverdagte” het die opdrag vir die ondersoek na onder andere homself opgestel, sy kantoor ondersteun die ondersoek na hom en die verslag oor die ondersoek moet aan hom oorhandig word. Politiek (12-06-2019)
Netwerk24 Aanvallers van huis tot huis gesoek
Huis vir huis. Straat vir straat. En woonbuurt vir woonbuurt. Dít is hoe ernstig die polisie is om die aanvallers aan te keer wat vyf polisiebeamptes verbonde aan die Wes-Kaapse bende-eenheid gewond … Nuus (12-06-2019)
Maroela Ondersoek ná twee kleuters glo gif by sorgsentrum inkry
“Almal kom soek hier na die vrou en dreig haar om een of ander rede. Sy kyk na my kinders en daar is niks fout met hulle nie. Sy doen dit al agt jaar lank.” Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Pa van Bellville al 8 dae spoorloos weg uit hospitaal
’n Bellvillese ma van ’n tweejarige is raadop en weet nie meer wat om te doen nadat haar man, Jan Willem Fourie (38), agt dae gelede verdwyn het nie. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Komitee bekyk ANC-lede se aandeel by stig van partye
Die ANC het bevestig dat die party se nasionale uitvoerende komitee (NUK) sy nasionale werkkomitee opdrag gegee het om te ondersoek of enige partylede betrokke was by die stigting van ander politieke … Politiek (12-06-2019)
Netwerk24 Straatbrakkie – en haar babas – kry nuwe liefde
Nadat ’n paartjie van Groenpunt in Kaapstad 20 jaar gelede ’n hond en haar kleintjies langs die N2 gered het, het hulle nou weer ’n ander straatbrakkie ’n nuwe lewe gegee. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 17 kinders uit sentrum in Kaapstad verwyder ná klagtes
17 kinders is ná klagtes van beweerde mishandeling uit ’n sorgsentrum in Woodstock, Kaapstad, verwyder. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Sy kan nie met haar lewe aangaan omdat saak sloer
Sy sukkel om aan te gaan met haar lewe omdat die verhoor van haar vermeende skieter sloer. “Elke dag het ek battles met myself in my kop. Net om dan in die hof te kom sit en te moet hoor wanneer die … Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Stokkie voor dié soustrein wyd verwelkom
Die stokkie wat voor die “munisipale soustrein” gesteek is, is Woensdag wyd verwelkom omdat dit ’n einde kan bring aan die misbruik van belastingbetalersgeld wat in sommige gevalle “verregaande en … Politiek (12-06-2019)
Netwerk24 Boer wreed met panga vermoor
“Dit was nie mooi om te sien nie . . . hy is erg verniel.” Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Thuli weet nie hoekom Waterkloof-verslag nog by OB lê
Prof. Thuli Madonsela, voormalige openbare beskermer (OB), het geen idee waarom haar opvolger nog nie die verslag oor die omstrede Gupta-familie se destydse landing van ’n vliegtuig vol bruilofgaste … Politiek (12-06-2019)
Netwerk24 Getuie vertel hoe DA-kandidaat vermoor is
Die hooggeregshof in Kimberley het Woensdag vir die eerste keer gehoor wat presies die aand van 17 Augustus 2016 in Postmasburg in die Noord-Kaap gebeur het toe Johannes Baaitjie, DA-kandidaat, en sy … Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Dr. Wollie, lidmaat rook die vredespyp
Die lidmaat wat ’n klag by die NG Kerk se ring in Bloemfontein teen dr. Wollie Grobler van die Klipkerk wou indien, het besluit om eerder die vredespyp saam met sy leraar te rook. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Hof beveel polisie om betreders te verwyder
Die hooggeregshof in Mmabatho, Noordwes, het die polisie Woensdag beveel om die balju by te staan om grondgrypers van ’n plaas naby Rustenburg te verwyder. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Verdagte in hospitaal gekry
Een van die mans wat Woensdag in die informele nedersetting Sweet Home Farm by Samora Machel op lede van die Wes-Kaapse bende-eenheid geskiet het, is Woensdag in die Paarl-hospitaal met ’n koeëlwond … Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Leerling (18) by skool gesteek
’n Gr. 9-leerling aan die Indwe Secondary School in Mosselbaai is Woensdag in hegtenis geneem nadat ’n gr. 11-leerling by die skool met ’n skerp voorwerp gesteek is. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Ma’s soek antwoorde ná kinders se dood
Die ouers van twee kleuters soek antwoorde nadat hul kinders verlede maand vermoedelik gif by ’n kleuterskool ingekry en dood is. Die kleuterskool in Westdene, Johannesburg, word glo onwettig bedryf. Nuus (12-06-2019)
Maroela DA: ‘Departement ontneem leerders van reg op basiese onderwys’
Die DA sê die Gautengse onderwysdepartement is deeglik bewus van die groot uitdagings by die skool weens die tekort aan klaskamers, “maar niks word gedoen om doeltreffende onderrig te verseker nie”. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Baba wat brand uit hospitaal ontslaan
Die babaseun wat erge brandwonde opgedoen het in sy ouerhuis in Letsitele buite Tzaneen in Limpopo is na meer as twee weke uit die hospitaal ontslaan. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Opgeskorte vonnis vir pa wat kind van dak afgooi
VIDEO: Pa gooi eie dogter van huis se dak af (ARGIEF VIDEO). Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Drama by Zondo toe Jiba getuienis wou keer
In ’n dag van hoogdrama by die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping het adv. Nomgcobo Jiba daarop aangedring dat Mxolisi Nxasana, voormalige nasionale direkteur van openbare vervolging, se … Politiek (12-06-2019)
Maroela TLU SA skepties oor grondverslag
Die organisasie sê die verslag gaan waarskynlik ʼn polities-ideologiese dokument wees, eerder as ʼn ekonomiese dokument wat op groei fokus. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Man aangekeer wat soldaat in Ngcobo skiet
Die Oos-Kaapse polisie het ’n man vasgetrek wat vir die moord op ’n soldaat en ’n leerling gesoek is. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Parlement sit nog nie eens en EFF het klaar probleme
Die nuwe parlement het nog nie eens amptelik geopen nie, en sekere EFF-LP’s word reeds deur klagte in die gesig gestaar. Politiek (12-06-2019)
Netwerk24 Nou hoop en bid hulle, sê vrou
HIER IS OOVVUU BY. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Knysna kry nuwe ANC-onderburgemeester
Knysna in die Suid-Kaap het ’n nuwe onderburgemeester. Aubrey Tsengwa van die ANC is Dinsdag op ’n spesiale raadsvergadering tot die amp verkies. Politiek (12-06-2019)
Netwerk24 NMB-begroting nié goedgekeur
Die Nelson Mandelabaai-metro se kapitaal- en bedryfsbegroting van R12,6 miljard is nie op Woensdag se raadsvergadering goedgekeur nie. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Raadslid tronk toe ná hy eks se vryer se hand afkap
’n ANC-wykraadslid wat ’n EFF-lid se hand by sy pols morsaf gekap het, is in die streekhof in Bloemfontein effektief vir sewe jaar tronk toe gestuur. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Veiligheid verskerp ná doodskoot in Manyane-oord
Die bestuur van die Manyane-oord in die Pilanesberg Nasionale Park was reeds besig met die oprig van ’n geëlektrifiseerde heining en veiligheidskameras toe ’n rower Saterdagaand deur ’n gas in die … Nuus (12-06-2019)
Maroela Verdagte vas vir aanval op bende-eenheid
“ʼn Aanval op lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is ʼn aanval op die staat.” Nuus (12-06-2019)
Maroela Hoër griepvoorkoms ‘normaal’ in winter
Die instituut sê ook die onlangse berigte oor die beweerde uitbreking van “varkgriep” by skole is onakkuraat. Varkgriep is nie ʼn siekte wat mense kan opdoen nie, maar kom onder varke voor. Nuus (12-06-2019)
Maroela Dogter help sterwende pa se droom verwesenlik
“ʼn Mens besef net weer jy moet familie naby aan jou hou. Tyd is iets wat ʼn mens nie kan koop nie." Nuus (12-06-2019)
Maroela Ramaphosa erken hy word in OB-verslag genoem
“Dit is belangrik om te beklemtoon dat pres. Cyril Ramaphosa ten volle bereid is om sy samewerking aan die OB te gee met haar ondersoek en hy vertrou dat die saak binnekort afgehandel sal word.” Nuus (12-06-2019)
Maroela Veiligheid by oord opgeskerp ná gas rower doodskiet
Die oord gaan binnekort ʼn elektriese heining, veiligheidskameras en bykomende beligting aanbring. Ekstra veiligheidswagte is ook reeds ontplooi, veral nou voor die langnaweek en skoolvakansie. Nuus (12-06-2019)
Maroela Packham: Hy moor uit ‘woede en frustrasie’
Hy het nie een keer gesê dat hy sy vrou mis of jammer voel vir sy kinders se verlies nie, maar het eerder ʼn afwysende houding in die hof geopenbaar en geen empatie gewys nie. Nuus (12-06-2019)
Maroela Moordenaar wat uit hof stap weer vasgetrek
Toe die naam van die beskuldigde wat vrygelaat moes word uitgelees is, het Mtala gereageer, sy vingerafdrukke op die vrylatingsvorm aangebring en uit die hof gestap. Nuus (12-06-2019)
Maroela Huldeblyke vir vermoorde onnie van Durbanville
Helga van Wyk is met ʼn mes in die hart gesteek en het kort daarna in die egpaar se slaapkamer gesterf. Johann is ernstig beseer nadat hy verskeie steekwonde opgedoen het. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Man steeds vermis
Daar is nog geen spoor van die vermiste Bradley Coetzee (19), wat Vrydag laas naby Oranjeville by die Vaaldam gesien is nie. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Los Reserwebank vir lekgotla
Jackson Mthembu, minister in die presidensie, was Woensdag huiwerig om besonderhede te verskaf oor of die sesde administrasie die ANC se plan van nasionalisering van die Reserwebank sal deursien. Politiek (12-06-2019)
Netwerk24 Packham ‘moet nog besluit oor appèl teen vonnis’
Rob Packham se regspan konsulteer nog hul kliënt oor of hy gaan appelleer teen die 22 jaar tronkstraf wat Woensdag aan hom opgelê is weens die moord op sy vrou, Gill. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Plastieksakke wat jou skaam laat kry!
Kwinkslae op weggooibare plastieksakke wat klante rooi in die gesig kan laat van skaamte. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Ramaphosa, die tyd raak min, sê OB oor skenking
Pres. Cyril Ramaphosa moet nou teen 21 Junie, ’n dag ná sy staatsrede, antwoorde aan adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), verskaf vir haar ondersoek na ’n skenking van R500 000 van die … Politiek (12-06-2019)
Netwerk24 Landdros kap ondersoek-beampte
’n Landdros van Kimberley het Woensdag in haar uitspraak in ’n borgtogaansoek skerp woorde vir die ondersoekbeampte gehad en uit navorsing aangehaal wat wys Suid-Afrikaners glo nie meer die gereg … Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 24 kinders dood in Mali, baie in rug geskiet
Die dodetal van ’n menseslagting Sondag by ’n nedersetting in Mali is van 100 tot 35 slagoffers aangepas, van wie 24 kinders was. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Vermiste boer van Ermelo se lyk op sy plaas gevind
’n Boer van Ermelo in Mpumalanga wat sedert die naweek vermis was, is vermoor. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Hoenderboer ‘kan uit geloof’ nie meer sê hy’s skuldig
’n BTW-bedrogverhoor van R60,3 miljoen het ’n verrassende wending geneem toe die beskuldigde midde-in die vonnisverrigtinge ontken het hy is skuldig. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Bejaarde veedief kry 8 jaar tronkstraf
’n Bejaarde veedief, Augustinus Monyale (72), en sy makker, Thabo Khumalo (28), is lank tronk toe gestuur nadat hulle in die streekhof in Kroonstad skuldig bevind is aan veediefstal. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Jy sluk dalk weekliks ’n kredietkaart se plastiek
Plastiekbesoedeling is só wydverspreid in die omgewing dat mense tot 5 g plastiek per week inneem. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Stapper amper beroof naby Simonstad
’n Man is Sondag amper beroof toe hy naby die Kleinplaasdam by Red Hill, Simonstad, gaan stap het. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Nog ’n motorfietsryer in Bfn raakgery
Nóg ’n man is die naweek in Bloemfontein ernstig beseer in ’n motorfietsongeluk enkele minute voor die ongeluk waarin ’n ander jong man op sy motorfiets by ’n verkeerslig deur ’n bakkie getref is. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Polisie waarsku ná moord op 2 veiligheidswagte
Die polisie in Port Elizabeth het veiligheidswagte wat afleweringsvoertuie vergesel, gemaan om uiters versigtig te wees. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 4 verdagtes vasgetrek ná Klapmuts-plaasaanval
“Ek hoop hulle word sommer lekker gevonnis en kry wat hulle toekom.” Nuus (12-06-2019)
Maroela Tegnologie skep hoop vir die volgende generasie Afrikaanssprekendes
“Nuwe tegnologie hou ons arms regop sodat ons soomloos in die toekoms kan ingaan, maak nie saak waarheen die onderwys gaan nie.” Nuus (12-06-2019)
Maroela Rob Packham kry 22 jaar tronkstraf
Rob Packham het aangevoer dat Gill dalk die slagoffer van ʼn kaping was, maar die hof het vroeër sy weergawe van gebeure verwerp. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Vermiste Knysna-sakeman lewe, sê Bolhuis
Bert Scheepers, ’n sakeman van Knysna in die Suid-Kaap wat meer as ’n maand gelede spoorloos verdwyn het, lewe. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Dié gesprek nie goed genoeg
Die telefoniese gesprek waartydens pres. Cyril Ramaphosa aan Dan Kriek, president van Agri SA, gesê het hy is bekommerd oor die veiligheid van landelike gemeenskappe, "is nie goed genoeg nie". Politiek (12-06-2019)
Netwerk24 5 mense doodgery, nog niemand aangekeer
Die polisie soek steeds na die eienaar van die bakkie wat in Maart betrokke was in ’n ongeluk waarin die Lubbe-gesin en nog ’n kind buite Odendaalsrus doodgery is. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Vragmotor wat Maandag op N1 brand nie brandstigting
Anders as talle voorvalle van brandstigting wat die afgelope tyd in die Wes-Kaap https://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/betogers-steek-3-voertuie-aan-die-brand-20190612 en die res van die land … Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 DA in Limpopo eis nóú antwoorde oor plaasaanvalle
Die tyd vir leë beloftes dat plaasaanvalle hokgeslaan gaan word, is verby. Dit is nou tyd vir aksie, sê Jacques Smalle, DA-leier in Limpopo. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Moordenaar wat uit hof ontsnap, weer aangekeer
Die driedubbele moordenaar wat in Mei uit die landdroshof in Wynberg ontsnap het, is Dinsdag in Durbanville aangekeer. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Motorfietsryer dood in botsing
’n Motorfietsryer (45) is Woensdagoggend vroeg in ’n botsing op die hoek van Kraft- en Limpopo-straat in Germiston dood. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Lid van bende-eenheid veg om lewe na koeëlreën
Een van die lede van die Wes-Kaapse bende-eenheid wat Woensdag omstreeks 02:30 deur onbekende mans in Sweet Home Farm, Samora Machel, aangeval is, veg om sy lewe in die Gatesville Melomed-hospitaal … Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 ATM-man sal ANC help in ondersoek na Ace
Buyisile Ngqulwana, die man wat beweer dat Ace Magashule ’n rol gespeel het in die stigting van die African Transformation Movement (ATM), sê hy is bereid om die ANC te help in sy ondersoek na die … Politiek (12-06-2019)
Netwerk24 Eers word kat verbrand, toe word hond geslag
Waarskuwing: Foto's kan ontstel. | ’n Man van Thembalethu in George wat glo honde slag en eet, is in hegtenis nadat hy Sondag na bewering ’n teef met kleintjies doodgemaak en geslag het. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Rob Packham hoor sy lot
Rob Packham, wat skuldig bevind is aan die moord op sy vrou, Gill, se vonnis word Woensdag opgelê. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Dink maar aan plan B
Inwoners van Kempton Park wat nou al die vyfde oggend sonder krag wakker geword het, moet maar ’n plan B bedink. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Koeëlreën uit plakkershut tref 2 van bende-eenheid in kop
Die ses lede van die bende-eenheid wat Woensdagoggend in Sweet Home Farm in Samora Machel in Nyanga geskiet is, is almal met beserings in die hospitaal opgeneem. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Beste plekke vir Afrika-safari
Die wêreldbekende Serengeti Nasionale Park in Tanzanië is vir die tweede agtereenvolgende jaar as die beste safaribestemming in Afrika aangewys. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 ‘As Tito taxi ry, sal ons ook’
Mongameli Bobani, Nelson Mandelabaai-metro se burgemeester, sê ministers sal die voorbeeld moet stel indien hulle wil hê burgemeesters moet hul luukse voertuie vir openbare vervoer verruil. Politiek (12-06-2019)
Netwerk24 Geplunderde hotel in PE wéér opgeknap
Nuwe planne is gereed om die historiese King Edward Hotel in Port Elizabeth te restoureer nadat diewe en vandale dit onlangs gestroop het. Nuus (12-06-2019)
Maroela Verslag oor grondhervorming nou by Ramaphosa
Die paneel is in September verlede jaar aangestel om die inter-ministeriële komitee oor grondhervorming, waarvan Mabuza die voorsitter is, te adviseer oor ʼn wye verskeidenheid beleidsake soos … Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Mxolisi Nxasana getuig voor Zondo
Mxolisi Nxasana, voormalige direkteur van openbare vervolging, getuig oor sy vete met oudpres. Jacob Zuma en sy goue handdruk van R10 miljoen. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (12-06-2019)
Netwerk24 LUR herbekyk saak teen vermeende moordenaar
Faith Mazibuko, Gautengse LUR van veiligheid, het amptenare opdrag gegee om die saak teen Fita Khupe wat van sewe moorde in Vlakfontein aangekla was, weer te ondersoek. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Vermeende stropers in arres ná hulle op strand vasval
Vier mans is Sondag in Pearly Beach in die Wes-Kaap in hegtenis geneem in verband met die onwettige besit en vervoer van perlemoen. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 'Stadsraad doen sy deel'
Die Kaapstadse metroraad doen alles moontlik om die polisie by te staan om geweld in bendegeteisterde gebiede soos Hanover Park en Delft te bekamp en gebruik die jongste beskikbare tegnologie om dit … Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Betogers steek 3 voertuie aan die brand
Betogers in Kaapstad het Woensdagoggend 'n Golden Arrow-bus, 'n vragmotor en 'n voertuig van 'n private veiligheidsmaatskappy aan die brand gesteek. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Jy kan nou openlik gay wees in Botswana
’n Volbank regters van die hooggeregshof van Botswana het Dinsdag in ’n eenparige uitspraak seksuele omgang met lede van dieselfde geslag gedekriminaliseer. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Vermoorde haweloses in gewilde park gekry
Die polisie in Pretoria het ’n reuse-soektog na die moordenaar(s) van drie hawelose mans die afgelope twee weke in Muckleneuk begin. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 MRK betwyfel arts se weergawe oor vasgebinde vrou
Die Menseregtekommissie (MRK) het gesê die antwoorde van ’n dokter van die hospitaal in Tshwane oor wat gebeur het dat ’n bejaarde pasiënt verlede maand onder ’n ry stoele vasgebind gevind is, is … Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Chaos in Hongkong oor uitleweringswet
’n Chaos het Woensdag vroeg in Hongkong se finansiële distrik geheers toe duisende betogers paaie beset het uit protes teen ’n wetsontwerp, ingevolge waarvan verdagtes in strafregtelike sake aan … Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Mense in NW betaal jare onnodig vir gratis sterftevorm
Noordwes se armste mense moes vier jaar lank elke keer onnodig honderde rande opdok wanneer hul geliefdes sterf omdat die provinsiale gesondheidsdepartement ’n “interpretasiefout” begaan het. Politiek (12-06-2019)
Netwerk24 Hy is moeg vir die verdagmakery
Hy is moeg vir die verdagmakery van teologiese fakulteite, sê prof. Fanie Snyman, uittredende dekaan van die fakulteit teologie aan die Universiteit van die Vrystaat. Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Nuwe minister se plan
Barbara Creecy, minister van omgewingsake, bosbou en visserye, wil eerder buite die hof met belanghebbendes oor die lugbesoedeling op die Hoëveld in Mpumalanga en in die Vaaldriehoek praat. Politiek (12-06-2019)
Netwerk24 Bheki Cele antwoord
Misdaadprobleme in die Wes-Kaap kan nie van dié van die res van die land geskei word nie en sal dit daarom saam vanuit ’n nasionale, en nie ’n provinsiale benadering nie, beveg word, sê Bheki Cele, … Nuus (12-06-2019)
Netwerk24 Egpaar erg getraumatiseer
Shawn Pauw en sy vrou, Caroline, is erg getraumatiseer nadat Pauw Saterdagaand waarskynlik hul lewe gered het toe hy ’n rower in die Pilanesberg Nasionale Park doodgeskiet het. Nuus (12-06-2019)