Netwerk24 ATM, Ace in oudpres. se visier
Pres. Cyril Ramaphosa is duidelik besig om sy mag in die ANC te konsolideer ná die verkiesing in Mei, sê politieke ontleders. Politiek (Di 23:00)
Netwerk24 ‘Staat mors my tyd en geld’
Die veroordeelde rassis Vicki Momberg meen sy het nie ’n regverdige verhoor gehad het nie weens “mishandeling” deur die “vals media”, “afbrekende behandeling deur die staat” en die weiering van … Nuus (Di 22:40)
Netwerk24 Cyril begin nou spiere bult
Pres. Cyril Ramaphosa is duidelik besig om sy mag in die ANC te konsolideer ná die verkiesing in Mei, sê politieke ontleders. Politiek (Di 22:20)
Netwerk24 Sersant glo vermoor ‘sodat hy kan voel’
’n Groep rowers wou glo die bordjies verhang toe hulle ’n polisiesersant van Bloemfontein doodgeskiet het. Nuus (Di 22:20)
Netwerk24 DA beplan mosie van wantroue teen Mlamleli
Die DA beplan om op die volgende metroraadsvergadering in Bloemfontein ’n mosie van wantroue teen Olly Mlamleli, uitvoerende burgemeester van Mangaung, in te dien. Nuus (Di 22:20)
Netwerk24 J. Arthur Brown-regsman beboet oor taks-bedrog
’n Kaapse prokureur wat in ’n stadium die veroordeelde bedrieër J. Arthur Brown verteenwoordig het, is met R200 000 beboet weens jare lange belastingbedrog. Nuus (Di 22:20)
Netwerk24 Rower vlug met onderklere nadat hy vrou glo verkrag
’n Rower het met ’n vrou se onderklere gevlug nadat hy haar na bewering op ’n kleinhoewe in Onderstepoort, noord van Pretoria, verkrag het. Nuus (Di 22:20)
Netwerk24 Man wat vermeende grypdief skiet, bots al voorheen met gereg
’n Man wat Dinsdag van poging tot moord aangekla is nadat hy Maandagoggend na bewering ’n vermeende grypdief in Kimberley se stadskern geskiet het, sal eers Woensdag hoor of sy borgtogaansoek … Nuus (Di 22:20)
Netwerk24 Sisulu se adjunk moet uitlatings oor Alexandra verduidelik
Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, het Lindiwe Sisulu, minister van water en sanitasie, asook menslike nedersettings, gevra om haar adjunkdirekteur-generaal se uitlatings oor die water- … Nuus (Di 22:00)
Netwerk24 Seun (10) ‘met lewendige ogies laat leemte’ in skool
Connor Willson het hardop gelag, altyd hand bygesit en maklik en vinnig jammer gesê waar dit nodig sou wees. Nuus (Di 21:20)
Netwerk24 NVG vra verklaring voor besluit oor Dlamini-vervolging
Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) wil eers ’n waarskuwingsverklaring van Bathabile Dlamini, oudminister van maatskaplike ontwikkeling, kry voordat hy besluit om haar te vervolg of nie. Politiek (Di 21:20)
Netwerk24 Metro onseker wanneer toevoer herstel sal word
Daar heers nou onsekerheid oor wanneer die reuse-kragonderbreking wat groot dele van Kempton Park sedert Saterdag verlam, herstel gaan word, nadat die Ekurhuleni-metro Dinsdag nie by sy spertyd vir … Nuus (Di 21:00)
Netwerk24 Gupta-man kry R60 m. vir 2 dae se werk
’n Gupta-man het meer as R60 miljoen van die Neotel-maatskappy gevra vir twee dae se ‘bemiddelingswerk” om ’n kontrak van R1,8 miljard met Transnet te beklink. Politiek (Di 20:20)
Netwerk24 Taximan in Kaapstad voor huis geskiet
Die skietdood van die voorsitter van ’n taxivereniging in Kaapstad is Dinsdag deur Bonginkosi Madikizela, Wes-Kaapse LUR vir vervoer en openbare werke, sterk veroordeel. Nuus (Di 20:20)
Netwerk24 Dinsdag, 11 Junie 2019
Indien jy vandag nie tyd gehad het om op die hoogte van nuusgebeure te bly nie, bring Netwerk24 vir jou 'n keur van die dag se 10-moet-lees-stories. Nuus (Di 20:00)
Netwerk24 Halfbroer van N-Koreaanse leier ‘was informant vir CIA’
Die ouer halfbroer van die Noord-Koreaanse leier, Kim Jong-oen, was ’n informant vir Amerika se sentrale intelligensiediens (CIA) voordat hy na bewering in 2017 in Maleisië vermoor is, het The Wall … Nuus (Di 19:40)
Netwerk24 Krag geleidelik in Kempton Park herstel
Die kragtoevoer sal Dinsdag geleidelik na dele van Kempton Park aan Gautengse Oos-Rand herstel word nadat inwoners sedert die naweek sonder elektrisiteit moes klaarkom. Nuus (Di 19:20)
Netwerk24 Wingerdboer ‘3 keer met 2 wapens geskiet’
Die wingerdboer Stefan Smit (62) is op Sondag 2 Junie drie keer deur twee van sy aanvallers met twee verskillende kaliber vuurwapens geskiet, het Netwerk24 gesaghebbend verneem. Nuus (Di 18:40)
Maroela Video: Motoris gesoek ná jong man 'wonderbaarlik' oorleef
Ryno Pieters het aan Maroela Media gesê dit is ʼn wonderwerk dat sy broer leef. Nuus (Di 18:20)
Maroela Oudministers bedank op strepe – dís hoekom
In politieke kringe word gegis daar is gewoonlik een, twee of al drie van drie redes waarom oudministers uit die kabinet bedank. Nuus (Di 18:20)
Netwerk24 Leerlinge ‘getraumatiseer’ ná onnie by skool geskiet is
“Ons is so getraumatiseer. Geen woorde kan die gevoel beskryf nie.” So lui ’n inskrywing op die Facebook-blad van Masuku Primary in Folweni, KwaZulu-Natal, nadat ’n gr. 7-onderwyser Dinsdag helder … Nuus (Di 18:20)
Netwerk24 Ouers eis R4,4 m. ná babaseun voet verloor
’n Egpaar eis R4,4 miljoen in die hooggeregshof in Bloemfontein nadat hul babaseuntjie se linkervoet 13 dae ná sy geboorte in ’n private hospitaal in Bloemfontein afgesit is. Nuus (Di 18:00)
Netwerk24 Só lyk kelnerin wat reuse- fooitjie kry, én verloor
Die kelnerin van Wellington wat verlede naweek ’n fooitjie van R19 600 by ’n klant in die kroeg ontvang het, wou tot nou toe nie haar naam bekendmaak nie, omdat sy bang was vir negatiewe kommentaar … Nuus (Di 18:00)
Maroela Skolegeweld: Nóg ʼn leerder doodgesteek
Die polisie het het gesê hoewel hy hard werk om misdaadvoorkomingsprogramme by skole in te stel, het die publiek ook ʼn verantwoordelikheid om die geweld wat voorkom, te help bekamp. Nuus (Di 17:40)
Maroela Só lyk skoolhoofde se dag
Skoolhoofde aan Afrikaanse skole bestee die meeste van hul tyd aan administrasie, buitemuurse aktiwiteite en dissiplinering van leerlinge. Nuus (Di 17:40)
Netwerk24 Verstrengelde walvis tussen Knysna en Plet gesoek
Die publiek word gevra om op die uitkyk te wees vir ’n oënskynlik beseerde walvis wat in toue verstrengel is en van Knysna in die rigting van Plettenbergbaai in die Suid-Kaap geswem het. Nuus (Di 17:40)
Netwerk24 Polisiebeampte, vriend dood in botsing met vullislorrie
’n Polisiebeampte van Upington en ’n vriend is dood toe sy motor buite die dorp met ’n munisipale vullisvragmotor gebots het. Nuus (Di 17:40)
Netwerk24 Gerugte dat skole in Manenberg sluit, onwaar
Die gerugte dat twee skole in Manenberg gaan sluit, is ’n “patetiese poging” om die opheffing van ’n gemeenskap te keer. Géén skole gaan gesluit word nie. Nuus (Di 17:20)
Netwerk24 331 mense net in Mei in Wes-Kaap vermoor
Meer as tien mense word daagliks in die Wes-Kaap vermoor. Nuus (Di 17:20)
Netwerk24 Perth gee R4 m. vir badkamer by gewilde blou boothuis
Altesame A$400 000 (nagenoeg R4,1 miljoen), is wat die plaaslike owerhede in Perth gaan bestee aan toiletgeriewe om sake meer gemaklik te maak vir mense wat ’n blou boothut op die Swanrivier besoek. Nuus (Di 17:00)
Netwerk24 Oupagrootjie erken hy het kleinseun (6) geskiet
’n Oupagrootjie van Oos-Yorkshire in Engeland het erken sy kleinseun is dood nadat hy hom met ’n windbuks geskiet het. Nuus (Di 17:00)
Netwerk24 Ontevredenes met emmers riool na raadslid se huis
Veiligheidsmaatreëls is in plek gestel om ’n raadslid van George en sy eiendom te beveilig nadat ontevrede inwoners van ’n informele nedersetting met emmers riool by sy huis opgedaag het. Nuus (Di 17:00)
Netwerk24 Student op trein met mes gesteek, vrees vir haar lewe
’n Student van Kuilsrivier is in die Netcare Kuilsrivier-hospitaal opgeneem nadat sy op ’n trein wat haar van die kampus af huis toe sou neem, aangeval en beroof is. Nuus (Di 16:40)
Netwerk24 Botsing eis niggies van Oudtshoorn
Twee niggies van Oudtshoorn wat Sondagaand in ’n botsing op die R62 naby Rietfontein in Calitzdorp dood is, is geïdentifiseer. Nuus (Di 16:20)
Netwerk24 Gedenkdiens Vrydag vir De Coning gehou
Jacques De Coning (52), die sanger en liedjieskrywer wat Sondagoggend in ’n motorongeluk dood is, se gedenkdiens word Vrydag in Port Elizabeth gehou. Nuus (Di 15:40)
Netwerk24 Lifman se taks-aanslag ‘hoef nie hersien te word’
Daar is geen geldige en wettige rede vir Mark Lifman, omstrede sakeman van Kaapstad, se aansoek dat sy belastingaanslag hersien moet word nie. Nuus (Di 15:40)
Netwerk24 Tiener in Noordwes steek glo medeleerling dood
’n Tiener is Maandag naby Mooinooi in Noordwes dood toe ’n ander skoolkind hom glo met ’n mes gesteek het. Nuus (Di 15:40)
Netwerk24 Veiligheidsplan in Wynlandstreek dringend hersien
Die Wes-Kaapse polisie gaan sy landelike veiligheidsplan dringend hersien ná die onlangse vlaag plaasaanvalle in veral die Wynlandstreek, sê lt.genl. Khombinkosi Jula, Wes-Kaapse polisiehoof. Nuus (Di 15:20)
Netwerk24 Momberg se prokureur wil haar dagvaar ná uitbarsting
Die veroordeelde rassis Vicki Momberg se prokureur het bevestig hy wil haar dagvaar ná haar groot kabaal Dinsdag in die hooggeregshof in Johannesburg. Nuus (Di 15:00)
Netwerk24 Swaar strawwe in skoksaak wat Indië verdeel
Drie mans, onder wie ’n Hindoe-priester, is Maandag in Indië tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die ontvoering, verkragting en moord op ’n agtjarige meisie. Nuus (Di 15:00)
Netwerk24 Polisie waarsku inwoners wat misdadigers doodslaan
Twee mans van Seshego buite Polokwane is agter tralies nadat hulle glo ’n vermeende misdadiger doodgeslaan het. Nuus (Di 14:40)
Netwerk24 ‘Moeilik om in moordenaars se gesig vas te kyk’
Die saak teen drie mans van Kensington wat teregstaan weens die moord op en roof van die vrouemotorfietsryer Zelda van Niekerk (45) in September verlede jaar, is Dinsdag in die landdroshof in … Nuus (Di 14:20)
Netwerk24 Seun (10) sterf ná landloop aan longontsteking
’n Tienjarige skoolseun van Krugersdorp aan die Wes-Rand het Sondag aan longontsteking gesterf nadat hy Donderdag ná ’n landloop siek gevoel het. Nuus (Di 14:00)
Netwerk24 Onnie doodgeskiet in skool se gang in KZN
’n 49-jarige onderwyser het Dinsdagoggend gesterf in die gang van ’n skool in KwaZulu-Natal nadat ’n man hom in die kop en die maag geskiet het. Nuus (Di 13:40)
Netwerk24 Derek Hanekom bedank óók
Derek Hanekom, voormalige minister van toerisme, het ook bedank as LP nadat hy nie in pres. Cyril Ramaphosa se kabinet opgeneem is nie. Politiek (Di 13:20)
Maroela Bathabile Dlamini bedank ook as LP
Haar bedanking volg na die bedanking van 'n hele rits voormalige ministers en LP's. Nuus (Di 13:00)
Maroela Nuuskommentaar: Zondo-kommissie wil rug styf maak
Om ’n volledige prentjie van staatskaping en die omvang van korrupsie in Suid-Afrika te kry, en doeltreffend aandag daaraan te gee, gaan egter veel meer optrede as net die uitdeel van oranje oorpakke … Nuus (Di 13:00)
Maroela Man, vriendin wreed in huis vermoor
Daar was geen antwoord toe hy aan die deur klop nie waarna hy die deur oopgeskop en die twee se liggame op die grond aangetref het. Nuus (Di 13:00)
Maroela Kuiergas skiet rower by oord in reservaat dood
Vyf rowers, klaarblyklik gewapen met messe, het die deur oopgebreek en die chalet binnegekom. Nuus (Di 13:00)
Maroela Landbou-organisasie benadruk sy koers
Die TLU SA het Maandag opnuut standpunt ingeneem oor private eiendomsbesit en die vrymarkstelsel se waarde vir die plaaslike landboubedryf tydens die bekendstelling van dié landbou-organisasie se … Nuus (Di 13:00)
Maroela Twee name genoem in wedloop om James Selfe te vervang
Twee name is besig om stadigaan in DA-kringe na vore te tree as vroeë voorlopers om James Selfe te vervang as voorsitter van die DA se federale dagbestuur. Nuus (Di 13:00)
Netwerk24 ‘Ek is die sondebok gemaak’
Ofskoon sy nie ’n wrok koester omdat sy nie in die kabinet opgeneem is nie, het oudminister Bathabile Dlamini in haar bedankingsbrief as ANC-LP aangevoer dat sy die “sondebok” in die debakel oor die … Politiek (Di 13:00)
Netwerk24 Mueller-verslag ‘is soos Watergate-padkaart’
Demokrate in die Amerikaanse kongres het Maandag ’n buitengewone ooreenkoms aangegaan met die departement van justisie dat meer bewyse van Robert Mueller se ondersoek na Russiese inmenging by die … Nuus (Di 13:00)
Netwerk24 Onderwyser by laerskool in KZN geskiet
’n Onderwyser van ’n laerskool naby Durban is in die gang tussen die klasse doodgeskiet deur ’n onbekende man. Nuus (Di 13:00)
Netwerk24 Twee 15-jariges in hof weens moord, roof
Twee minderjariges het Maandag in afsonderlike sake, een op aanklag van moord en die ander op aanklag van roof, in die hof verskyn. Nuus (Di 11:40)
Netwerk24 Momberg skop herrie op in hof, regspan bedank
Vicki Momberg, veroordeelde rassis, het Dinsdagoggend in die hooggeregshof in Johannesburg met die begin van haar hofaansoek om teen haar vonnis van twee jaar tronkstraf weer ’n herrie veroorsaak. Nuus (Di 11:20)
Netwerk24 Motlanthe gaan kyk of Ace hand in ATM het
Oudpres. Kgalema Motlanthe gaan bewerings ondersoek dat Ace Magashule, die ANC se sekretaris-generaal, bande met Mzwanele Manyi se African Transformation Movement (ATM) het, het die party se … Politiek (Di 10:40)
Netwerk24 Oomblik toe bakkie seun tref: ‘Pa, ek leef’
“Pa, ek lewe.” Met dié woorde het Jason Pieters (22), wat vroeër ernstig in ’n motorfietsongeluk beseer is, Maandagaand sy pa vanuit sy hospitaalbed gegroet. Nuus (Di 10:40)
Netwerk24 Inwoners hulpeloos toe brand wonings verswelg
Sowat 70 inwoners van ’n informele nedersetting in Walmer in Port Elizabeth moes Maandag omstreeks 03:00 hulpeloos toekyk hoe ’n verwoestende brand meer as 23 hutte in puin lê. Nuus (Di 10:20)
Netwerk24 Ouditeur getuig oor Transnet voor Zondo
Chetan Vaghela, 'n ouditeur van die ouditfirma, Deloitte, getuig vandag oor Transnet voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (Di 10:00)
Netwerk24 PE-paartjie wreed in huis vermoor
Speurders van die Bethelsdorp-polisiekantoor in Port Elizabeth het ’n grootskaalse soektog gelas na die persone wat ’n paartjie in hul huis in Greenfields vermoor het. Nuus (Di 10:00)
Netwerk24 Hoe gaan Tories May se opvolger kies?
Brittanje se heersende Konserwatiewe Party gaan einde Julie ’n nuwe eerste minister kies, een wat hopelik ’n skoner breek met die Europese Unie (EU) kan bewerkstellig. Nuus (Di 09:20)
Netwerk24 Wye voorkoms van kinderhuwelike vererger ellende – VN
Sowat 115 miljoen seuns en mans oor die wêreld heen is as kinders getroud. Uit dié getal is een uit vyf kinders oftewel 23 miljoen kinders getroud voordat hulle 15 jaar oud was. Nuus (11-06-2019)
Netwerk24 Bathabile Dlamini bedank as LP
Bathabile Dlamini, omstrede voormalige minister van maatskaplike ontwikkeling, het as lid van die parlement bedank. Politiek (11-06-2019)
Netwerk24 Rassis Momberg terug in hof om appèl aan te teken
Die veroordeelde rassis Vicki Momberg sal na verwagting Dinsdag aansoek doen om appèl teen haar skuldigbevinding en vonnis aan te teken. Nuus (11-06-2019)
Netwerk24 Wáár is die polisie? vra DA
Net in die laaste ses maande is 1 875 mense in die Wes-Kaap vermoor. Nuus (11-06-2019)
Netwerk24 Onnie wil interdik kry teen gr. 6-leerling
Vier onderwysers van die St. Philomena- Intermediêre Skool in Onseepkans in die Noord-Kaap het Vrydag by die polisie klagte teen ’n laerskoolleerling ingedien wat hulle glo gedreig en gevloek het. Nuus (11-06-2019)
Netwerk24 Dr. Wollie kry sy ‘Dominee Tienie’-oomblik op kansel
Dr. Wollie Grobler van Bloemfontein het sy “Dominee Tienie-oomblik” gehad toe hy driftig vanaf die kansel sy standpunt gemaak het oor gemeentelede wat “te wetties” raak. Nuus (11-06-2019)
Netwerk24 Olifant trap haar man dood 2 weke ná baba se geboorte
Die weduwee van ’n veiligheidswag wat Saterdag deur ’n olifant by die Foskor-myn by Phalaborwa in Limpopo doodgetrap is, sukkel nog om die dood van haar huweliksmaat te verwerk. Nuus (11-06-2019)
Netwerk24 Flaminke gewas om vere waterdig te maak
Vier kenners van die Suid-Afrikaanse Stigting vir die Bewaring van Kusvoëls (Sanccob) in Kaapstad het Maandag na Kimberley vertrek om sowat 400 geringde kleinflaminkkuikens by die plaaslike … Nuus (11-06-2019)