Netwerk24 Geen getuienis dat amptenaar glo boetegeld steel
Vertoë gaan tot die direkteur van openbare vervolging in die Vrystaat (DOV) gerig word om vervolging teen ’n amptenaar van die Mangaung-metro te staak wat na bewering boetegeld vir … Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Damvlakke in W-Kaap styg al hoe verder ná kouefronte
Die gemiddelde damvlak in die Wes-Kaap het die afgelope week ’n groter styging getoon ná agtereenvolgende kouefronte wat goeie reënval gebring het. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Heli doen noodlanding op NY-gebou
’n Helikopter het Maandagmiddag plaaslike tyd ’n noodlanding op die dak van ’n wolkekrabber in Manhattan, New York, gedoen. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Seun kry borgtog
Die tienerseun van die Forest High School in Johannesburg wat buite die skool deur ’n medeleerling doodgesteek is, het ’n hangende saak van gewapende roof gehad, sê die staat. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Man se skietdood op ongelukstoneel ondersoek
Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) ondersoek die dood van ’n man wat in Mbombela (Nelspruit) by ’n ongelukstoneel deur ’n polisielid geskiet is. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Vegvlieënier het dalk vertigo gehad
“Ruimtelike disoriëntasie” of vertigo is moontlik die oorsaak dat een van sy vlieëniers van ’n F-35-Stealth-vegvliegtuig in April die water in die Stille Oseaan teen meer as 1 100 km per uur getref … Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Steyn ‘het net huissport gedoen’
“Ek besit nie eens ’n lipstiffie nie,” sê Sondag se Comrades-wenner, Gerda Steyn, laggend oor almal wat wonder wanneer sy tydens die marathon lipstiffie aangesit het. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Russiese koerante ‘verenig’ oor joernalis
Drie Russiese koerante het Maandag die ongewone stap gedoen om identiese voorbladopskrifte te dra uit protes teen wat hulle vermoed is die inkriminering van ’n ondersoekende joernalis oor dwelmklagte. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Verpleegsusters wys glo katnaels oor water
’n Bakleiery tussen twee verpleegsusters in die Universitas-hospitaal in Bloemfontein het Saterdagaand handuit geruk en so erg geraak dat een van hulle ’n dokter moes besoek nadat haar gesig stukkend … Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Húlle wil graag Britse premier wees
Altesame tien kandidate gaan meeding om die Britse premierskap. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Nagswem nou ook vir ysbere aangebied
Die Vrystaat se hoofysbeer, Felix Burri, sê vanjaar sal ’n spesiale nagswem vir die dapperste ysbere, die gewone ysbeerswem en die opveil van sy eie baard bykomende opwinding op die Bundu-ysbeerswem … Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Senior polisielid beskuldig van misbruik, vervalsing
Die waarnemende afdelingskommissaris van forensiese dienste, lt.genl. Mark Dumisa Magadlela, word daarvan beskuldig dat hy ’n regeringsvoertuig misbruik het en die handtekening van ’n junior offisier … Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Mabuza hou die leisels wyl Cyril IAO-byeenkoms bywoon
Adj. pres. David Mabuza is deur adjunkhoofregter Raymond Zondo as Suid-Afrika se waarnemende president beëdig. Politiek (10-06-2019)
Netwerk24 LUR kla EFF-leier in Gauteng van crimen injuria aan
Lebogang Maile, LUR vir menslike nedersettings, samewerkende regering en tradisionele sake in Gauteng, het Maandag ’n klag van crimen injuria teen Mandisa Mashego, EFF-leier in Gauteng, ingedien. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Jimmy Carter (94) gee weer Sondagskool ná val
’n Oudpresident van Amerika was Sondag terug op sy pos as Sondagskool-onderwyser ná ’n operasie. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Panayiotou wend hom tot konstitusionele hof
“Ek moet vrygespreek word van Jayde se moord.” So meen Christopher Panayiotou, die veroordeelde baasbrein agter sy vrou, Jayde, se huurmoord wat hom nou tot die konstitusionele hof wend om uit die … Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Vermeende dief geskiet ná hy glo foon probeer steel
’n Vermeende dief is Maandagoggend in ’n skietery in Kimberley se sakekern gewond toe sy slagoffer sy gesteelde selfoon teruggeëis het. Nuus (10-06-2019)
Maroela Leerder geskors ná hy onnie met vuiste takel
ʼn Hoërskoolleerling is geskors nadat hy ʼn onderwyser met die vuiste bygedam het en die voorval op video vasgelê is. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Publiek kan van 2020 af in IRS vakansie hou
Vakansiegangers kan vir tot ’n maand lank in die Internasionale Ruimtestasie (IRS) gaan bly – mits hulle dit kan bekostig. Nuus (10-06-2019)
Maroela Jong pa tronk toe na moord
“Sy het begin om ons kind te verwaarloos en vir tot twee weke op ʼn slag net te verdwyn." Nuus (10-06-2019)
Maroela Seun verdrink in strandmeer
“Polisieduikers het die seun se liggaam uit die water gehaal en hy is op die toneel dood verklaar.” Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Metro ‘doen sy bes’ om krag te herstel
Die hele Kempton Park aan die Gautengse Oos-Rand sal teen Dinsdag 18:00 weer elektrisiteit hê, belowe die Ekurhuleni-metroraad nadat gerugte die ronde gedoen het dat inwoners dalk tot Vrydag sonder … Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Siemens-verdagtes saam in hooggeregshof
Die rol wat elkeen van die agt beskuldigdes in die opspraakwekkende sluipmoord op Louis Siemens in Bloemfontein glo gespeel het, word uiteengesit in die klagstaat van nege aanklagte teen hulle. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Nog geen begrafnisreëlings vir De Coning bekend nie
Geen begrafnisreëlings is nog getref nie vir die sanger en liedjieskrywer Jacques de Coning (52), wat Sondagoggend in ’n motorongeluk dood is. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Cyril ‘wil op hoogte bly van plaasaanvalle’
Pres. Cyril Ramaphosa het die minister van polisie, Bheki Cele, gevra om hom op hoogte te hou van landelike veiligheid, wat plaasaanvalle insluit. Politiek (10-06-2019)
Netwerk24 Gesondheidswerker hét meisie verkrag, sê staat
Sy was in ’n rolstoel. Sy kon nie praat nie. Daarom was die 12-jarige pasiënt die perfekte verkragtingslagoffer vir ’n gesondheidswerker, het adv. Jan-Louis York namens die staat in die streekhof in … Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Gas by Pilanesberg-oord skiet rower in chalet dood
’n Gas by die Manyane-oord in die Pilanesberg Nasionale Park het Saterdagaand ’n rower doodgeskiet in die chalet waar hy en sy vrou tuisgegaan het. Nuus (10-06-2019)
Maroela Ondersoek ná polisie glo Nelspruit-sakeman doodskiet
Die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) het ʼn ondersoek begin nadat ʼn 38-jarige sakeman van Nelspruit, Mpumalanga, Sondag in die vroeë oggendure glo deur ʼn polisiebeampte doodgeskiet is. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Maandag, 10 Junie 2019
Indien jy vandag nie tyd gehad het om op die hoogte van nuusgebeure te bly nie, bring Netwerk24 vir jou 'n keur van die dag se 10-moet-lees-stories. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Skool gesluit ná moord op gewilde onderwyseres
’n Buurman van Helga van Wyk (62), die onderwyseres van Durbanville wat Maandag kort ná middernag in haar huis in Durbanville vermoor is, het Sondagaand kort ná 23:00 ’n deur buite sy huis hoor klap. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Zondo wil spesiale taakspan aanstel
’n Spesiale taakspan sal ondersoek instel of die parlement sy oorsigwerk deeglik genoeg gedoen het om staatskaping of grootskaalse korrupsie, wat die land die afgelope jare teister, vroegtydig stop … Politiek (10-06-2019)
Netwerk24 Steekwond in hart eis Kaapse onderwyseres
Die onderwyseres Helga van Wyk (62) is Maandag met ’n enkele steekwond in die hart en in ’n plas bloed in haar bed dood. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Man kry 20 j. ná hy sy kind se ma vermoor
’n Pa wat sy dogtertjie se dwelmverslaafde ma uit woede doodgesteek het, is Maandag in die hooggeregshof in Port Elizabeth tot 20 jaar tronkstraf gevonnis. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Guptas leef luuks wyl bewyse teen hulle toeneem in SA
Terwyl die bewyse van die beweerde plundering van Suid-Afrika se staatsentiteite deur die Guptas voor die Zondo-kommissie ophoop, sit dié familie eenvoudig sy spandabelrige leefstyl oorsee voort. Politiek (10-06-2019)
Netwerk24 3 wat vrou glo uit motor gooi, weer in hof
Die drie mans wat Pauline Sehlahla (36) na bewering voorverlede week vermoor en haar lyk toe naby Brits uit hul motor gegooi het, vra nou om regshulp. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Man wat op Vaaldam gaan roei, nog nie gevind
Die 19-jarige man van Johannesburg wat sedert Vrydagaand vermis word nadat hy met ’n kano op die Vaaldam gaan roei het, is nog nie gevind nie. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 OB moet Bosasa-verslag oor Cyril nóú uitreik – Mmusi
Adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), moet haar verslag oor die omstrede dienstemaatskappy Bosasa se skenking aan pres. Cyril Ramaphosa dadelik bekend maak, het Mmusi Maimane, DA-leier, … Politiek (10-06-2019)
Netwerk24 UV tevrede met ingrypings, studente terug na Pelonomi
Kort nadat die Universiteit van die Vrystaat (UV) die naweek die opleiding van sy voorgraadse studente by die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein gestaak het, het hy Maandag aangekondig die opleiding … Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 ‘Hartseer tyd vir Delft’ ná 18 moorde
Altesaam 18 mense is reeds sedert die begin van Junie in Delft, Kaapstad, vermoor, sê kapt. Frederick van Wyk, polisiewoordvoerder, oor die moorde wat van 1 tot 10 Junie by die Delft-polisiekantoor … Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Waar is Afrikaanse gay rolmodelle?
In die tweede aflewering van die dokumentêr Skeef vra Renaldo Schwarp waarom ons nie meer Afrikaanse gay mense op die kassie sien nie. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Radebe, Cwele bedank ook as ANC-LP’s
Nog twee voormalige ministers het as ANC-LP’s bedank. Politiek (10-06-2019)
Netwerk24 Phalaborwa se leeus bly nét waar hulle is
Die leeus bly waar hulle is.Dít is Thabo Mokone, nuwe LUR vir omgewingsake, toerisme en ekonomiese ontwikkeling in Limpopo, se besluit oor ’n trop leeus wat verlede week buite Phalaborwa gesien is. Nuus (10-06-2019)
Maroela SAKP wil OB se bevoegdheid ondersoek
Die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party het Sondag gesê dit is belangrik dat die parlement ondersoek instel oor die bevoegdheid van die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane. Nuus (10-06-2019)
Maroela James Selfe tree uit as DA se federale voorsitter
Hy het die amp 19 jaar lank beklee. Nuus (10-06-2019)
Maroela Bejaarde wat vroeër in tehuis gestamp is, kry beroerte
Volgens haar seun is dit moeilik om met sekerheid te sê dat die vroeëre val en die beroerte verband hou, maar dit is duidelik dat die gebeure van al die afgelope ruk beslis sy tol geëis het. Nuus (10-06-2019)
Maroela Twee wêreldrekords op een slag in SA opgestel
“Dit is nie die soort rekord wat gou oornag gereël kan word of waar geld die rekord kan koop nie. Dit gaan oor mense se handewerk en moeite.” Nuus (10-06-2019)
Maroela Groter kontantprys vir Gerda Steyn ná Comrades-rekord
Suid-Afrika se Gerda Steyn ontvang 'n bykomende bedrag kontant ná sy Sondag die rekord verbeter het tydens die Comrades-marathon van Durban na Pietermaritzburg. Nuus (10-06-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 10 Junie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Vermeende rowers vas ná aanval op voertuig op R301
Twee vermeende rowers het hul rieme styfgeloop toe die Drakenstein Plaaswag, plaaswerkers en ’n veiligheidsmaatskappy hulle vinnig vasgetrek het. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Kaapse onderwyseres in huis vermoor
Die Durbanville-polisie ondersoek 'n moord nadat die lyk van 'n 62-jarige vrou met meswonde kort ná middernag in haar huis in Proteastraat, Durbanville, in die Wes-Kaap gevind is. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Kempton darem nie tot Vrydag sonder krag, sê metro
Die hele Kempton Park sal teen Dinsdag 18:00 weer elektrisiteit hê, belowe die Ekurhuleni-metroraad nadat gerugte die ronde doen dat inwoners dalk tot Vrydag sonder krag kan wees. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Departement verwelkom arrestasie ná Seepunt-rooftog
Die die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) verwelkom die inhegtenisneming van ’n verdagte ná ’n rooftog verlede week by ’n skool in Seepunt, Kaapstad. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Kaapse brandweer kry eerste vrou as hoof
’n Vrou is vir die eerste keer aan die stuur van die Kaapse brandweerdiens. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Hugenote-tonnel dié tye gesluit vir opknappings
Die Hugenote-tonnel op die N1 naby die Paarl sal vir drie maande vanjaar, asook volgende jaar, vir ’n ruk lank – deur die nag – gesluit wees. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Slotbetoë gelewer in Packham se vonnisoplegging
Slotbetoë in die vonnisoplegging van Rob Packham word Maandag in die hooggeregshof in Kaapstad gelewer. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Moodverhoor van Johan du Toit straks wéér uitgestel
Die moordverhoor van Johan du Toit sal Maandag na verwagting in die streekhof in die Paarl uitgestel word. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Zondo hoor meer oor geld wat landuit is
Shiwa Mazibuko, van die Reserwebank, getuig vandag verder voor die Zondo-kommissie oor hoe Transnet-geld onwettig die land uitgestuur is. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (10-06-2019)
Netwerk24 Trump en Macron se boom van vriendskap vrek by Withuis
Die boom van vriendskap wat pres. Donald Trump van Amerika en pres. Emmanuel Macron van Frankryk net bietjie meer as ’n jaar gelede op die Withuis se terrein geplant het, het gevrek, sê bronne. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Krisis dreig in Hongkong
’n Nuwe politieke krisis dreig in Hongkong deurdat inwoners in die strate teen ’n uitleweringswet aan China betoog het. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Mangaung-metro verkoop nie meer bewarea-grond
Inwoners in die omgewing van die pragtige Sewe Damme-bewarea in die noorde van Bloemfontein is verheug nadat die Mangaung-metro aangekondig het dat hy nie meer ’n deel van die bewarea gaan verkoop … Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Vanoggend op die lamppale
Hier is die moet-lees-berigte in vandag die Afrikaanse dagblaaie, Beeld, Die Burger en Volksblad, wat jy vanoggend op plakkate gesien het. Nuus (10-06-2019)
Netwerk24 Vervoer benodig vir noodvoer - jou hulp gevra
Die organisasie SA Water Warriors vra die publiek se hulp om voerskenkings na die droogtegeteisterde Oudtshoorn in die Klein Karoo te help vervoer. Nuus (10-06-2019)