Netwerk24 Twee kinders sterf in botsing van voor
Twee laerskoolkinders is Sondagaand vroeg in ’n botsing reg van voor tussen Calitzdorp en Oudtshoorn in die Wes-Kaap dood. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Verkykersdorp het steeds nie 'n nuwe eienaar
Verkykersdorp, wat nie eintlik ’n dorp is nie maar ’n uitspan, het toe nie Saterdag ’n nuwe eienaar gekry nie. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Planne vir Knysna-oesterfees op dreef
Beplanning vir die oesterfees op Knysna later vandeesmaand vorder goed. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Uitlewerings aan China lei tot betogings
Woede het Sondag van Hongkong na Sydney oorgespoel oor ’n stap om uitlewerings aan China goed te keur. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 ‘Dié geweld kan uitbrei, ander raak’
Die wetteloosheid wat gepaard gaan met die onlangse geweld gemik op vervoerondernemings veral in KwaZulu-Natal, kan na ander bedrywe oorspoel as die polisie nie nou dringend die skuldiges vasvat nie, … Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 UV staak studie by Pelonomi
Die mediese fakulteit van die Universiteit van die Vrystaat (UV) het die opleiding van sy studente by die Pelonomi-hospitaal gestaak nadat twee vroulike dokters in een week by die hospitaal aangeval … Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Walviskalf by Simonstad uit toue bevry
’n Walviskalf is Saterdag in die Simonstad-gebied in die Wes-Kaap deur die Suid-Afrikaanse walvis-ontstrengelingsnetwerk (SAWDN) uit visvangtoue bevry terwyl ’n groter walvis, vermoedelik ’n … Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Buitelanders bestorm polisie in Johannesburg
Buitelanders het die polisie Sondagmiddag in die Johannesburgse middestad bestorm terwyl die polisie besig was met optrede teen die verkoop van vermoedelik vervalste goedere. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Vrae oor geld wat verdwyn voor wynmaker se moord
Sowat ’n kwartmiljoenrand het enkele maande voor die moord verlede Sondag op Stefan Smit, eienaar van die wynlandgoed Louiesenhof, onverklaarbaar verdwyn. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 ‘Vader van mynbou-geohidrologie’ se lewe gevier
Frank Hodgson, volgens sommige die mees gerespekteerde geohidroloog ter wêreld, se lewe is Saterdag ’n maand ná sy afsterwe buite Bloemfontein gevier. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Nuwe Comrades-liefling ‘se bene nog nie eens seer nie’
Gerda Steyn is Suid-Afrika se nuwe koningin en liefling van die Comrades. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Moord ondersoek nadat hoë se lyk gevind word
Die polisie ondersoek die moontlikheid dat brig.genl. Motlhokomedi Kenneth Petso, bevelvoerende generaal van die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria, elders vermoor is voordat sy lyk na Garankuwa … Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 OB swyg oor Ramaphosa se ‘skuldigbevinding’
Te midde van nóg ’n beroep dat adv. Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), se gepastheid vir haar amp ondersoek moet word, het sy Sondag geweier om te reageer op ’n koerantberig dat sy … Politiek (09-06-2019)
Netwerk24 Wêreld se grootste kombers bied vir 9 602 warmte
Wêreld se grootste kombers bied vir 9 602 warmte Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Emosies kry oorhand toe laaste skoot klap
Dit bly wreed, al sê wie ook wat. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 ‘Niks sal hom terugbring’
Die twee mense wat haar “spontane, vriendelike” seun vermoor het, se lang tronkstraf gaan nie haar enigste kind terugbring nie. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Jacques de Coning sterf in ongeluk 5 jaar ná sy seun
Die sanger en liedjieskrywer Jacques de Coning (52) was gebroke toe sy seun vyf jaar gelede in ’n motorongeluk dood is – en Sondagoggend het dieselfde met hom gebeur. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 James Selfe kry nuwe pos; Ryan Coetzee terug by DA
James Selfe, voorsitter van die DA se federale raad, gaan in Oktober afstaan van dié rol in die partyleierskap wat hy die afgelope 19 jaar beklee het. ’n Nuwe pos, DA-hoof van staatsbestuur, is op … Politiek (09-06-2019)
Netwerk24 Oe-la-la! Mnr. SA toe ’n ware hartebreker
En toe is Mnr. Suid-Afrika regtig ’n man met ’n goeie hart – én boonop aantreklik ook. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Botsing op N1 eis susters, motorsportkampioen
Twee susters van Worcester en ’n motorsportkampioen van die Kaapstadse voorstad Kuilsrivier is onder die agt mense wat Vrydagaand in drie afsonderlike motorongelukke op die N1 naby Rawsonville dood … Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 UV staak opleiding by hospitaal ná aanvalle
Die mediese fakulteit van die Universiteit van die Vrystaat (UV) het Saterdag die opleiding van sy studente by die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein gestaak nadat twee vrouedokters in een week by … Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Dele van Kempton Park kry eers Dinsdag weer krag
Die Ekurhuleni-metro het die krag begin aanskakel in dele van Kempton Park nadat ’n transformator by ’n substasie Sondagoggend vermoedelik ontplof het. Talle ander gebiede se ligte sal eers teen … Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Sandstorm maak pad onbegaanbaar
Die R321 tussen Villiersdorp en Grabouw was vroeër Sondag gesluit weens 'n sandstorm. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Leerling (15) vas oor rooftog by skool in Seepunt
’n Leerling van die Sea Point High School in Seepunt, Kaapstad, is Sondagoggend in hegtenis geneem in verband met ’n gewapende rooftog by die skool verlede week. Nuus (09-06-2019)
Maroela OB besorg oor ‘uitgelekte verslag’
Die kantoor van die openbare beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, het Sondag in ʼn verklaring gesê sy neem met kommer kennis van ʼn artikel dat een van haar verslae glo aan ʼn Sondag-koerant uitgelek het. Nuus (09-06-2019)
Maroela Maimane sê SA se probleme is polities, nie geldelik nie
Mmusi Maimane, leier van die Demokratiese Alliansie, het Sondag gesê die wortel van Suid-Afrika se ekonomiese probleme is polities, nie geldelik van aard nie. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Nog geen teken van vermiste roeier op Vaaldam
’n Jong man wat Vrydagaand op die Vaaldam in sy kano gaan roei het, is steeds vermis. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Bejaarde kry beroerte ná stamp in tehuis
Die bejaarde vrou wat in die Ons Tuiste-versorgingsentrum in Bloemfontein gestamp en met ’n gebreekte hand op die vloer gelos is, het verlede week ’n beroerte gekry en is steeds in ’n rolstoel. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Dokters ‘lewe in vrees’ ná nog ’n aanval
Hulle leef in konstante vrees dat hulle dalk die volgende slagoffers van aanvalle in die Pelonomi-hospitaal kan word, veral nadat nóg ’n vrouedokter by die hospitaal aangeval is. Nuus (09-06-2019)
Maroela 15-jarige vas oor rooftog by Seepunt-skool
ʼn 15-jarige seun is Sondagoggend in hegtenis geneem in verband met ʼn rooftog by ʼn hoërskool in Seepunt. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Man in BMW ry Baaise bewaarder dood
’n Bewaarder van die St. Albans-gevangenis buite Port Elizabeth is Sondagoggend vroeg doodgery op die strandfront by Somerstrand. Nuus (09-06-2019)
Maroela DA wag angstig vir Metrorail-verslag
Die DA in die Wes-Kaap het gesê hy sal dringend by die openbare beskermer navraag doen oor die status van die ondersoek na Metrorail. Nuus (09-06-2019)
Maroela Sanger sterf in motorongeluk
Jacques was veral bekend vir sy vrolike vertolking van bekende FAK-liedjies. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 ‘Slegte ma’ sê waarom sy chemo vir haar seun weier
Joshua Nel (14) van Kaapstad is verlede jaar met 'n breingewas gediagnoseer. Sy ma het die omstrede besluit geneem om chemoterapie van haar seun te weerhou. Nuus (09-06-2019)
Maroela Gerda verbeter Comrades-rekord!
Sy is die eerste vrou in die geskiedenis om die op-wedloop vinniger as ses ure te hardloop. Nuus (09-06-2019)
Maroela Twee gevonnis oor polisiebeampte se moord
Twee mans is in die Noordwes-hooggeregshof gevonnis in verband met die moord op konstabel Armand Wagner. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 4 in hof wat man glo ontvoer, steek
Drie mans en ’n vrou verskyn die week in die hof in Port Alfred in die Oos-Kaap op aanklagte van ontvoering en poging tot moord. Nuus (09-06-2019)
Maroela SA’ner wen Comrades-marathon
Goud in net sy tweede Comrades! Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Een dood in ongeluk naby Alberton
’n Vrou is dood en twee mans beseer nadat ’n motor en ’n vragmotor op die N12 naby Alberton in Gauteng gebots het. Nuus (09-06-2019)
Maroela Devon Hofmeyr geopereer ná beweerde onderonsie
Armand Hofmeyr, Devon se broer, het aan Maroela Media bevestig Devon se kakebeen is afgeslaan en hy het ligte bloeding op die brein. Nuus (09-06-2019)
Maroela Nog geen teken van vermiste tiener op Vaaldam
ʼn Soektog duur voort na ʼn 19-jarige van Johannesburg wat Vrydagaand omstreeks 23:00 as vermis aangemeld is nadat hy op die Vaaldam in Gauteng gaan roei het. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Jong slagoffer van luiperdaanval begrawe
Die tweejarige seuntjie wat Woensdagaand dood is ná ’n luiperdaanval in die Krugerwildtuin is vroeg Sondagoggend begrawe. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Lesbiese paartjie ‘wat weier om te soen’ aangeval
Vier tienerseuns tussen 15 en 18 jaar oud is aangekeer ná die wrede aanval op ’n lesbiese paartjie op ’n bus in Londen. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Mans gevang wat glo grafstene steel, weer verkoop
’n Oom en sy neef verskyn Maandag in die hof nadat hulle na bewering grafstene gesteel en daarna verkwansel het. Nuus (09-06-2019)
Maroela Twee beseer toe hulle ná skietery bots
ʼn Man in sy 40’s is Saterdag ernstig beseer in Pinetown, KwaZulul-Natal, toe hy deur onbekende aanvallers geskiet is en hy daarna beheer verloor het oor sy motor en gebots het. Nuus (09-06-2019)
Maroela Waterkloof-bevelvoerder se dood steeds ʼn raaisel
Die militêre polisie en die SAPD ondersoek die afsterwe van brig.genl. Motlhokomedi Kenneth Petso, bevelvoerende generaal van die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Meeste babakos in SA ‘is steeds te soet’
Babakos in Suid-Afrika is veels te soet en die suikerinhoud daarvan behoort gereguleer te word, volgens navorsing wat pas in die Suid-Afrikaanse Mediese Joernaal (SAMJ) gepubliseer is. Nuus (09-06-2019)
Maroela Jong Wiskunde-fundi van die Paarl-Vallei beloon
Dit dien as beloning vir haar uitsonderlike Wiskunde-prestasies die afgelope twee jaar. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Slyp OB haar mes vir CR?
’n Groepering binne die ANC is bekommerd dat adv. Busi­siwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), ’n ongunstige bevinding oor die Bosasa-skenking van R500 000 aan pres. Cyril Ramaphosa kan maak. Politiek (09-06-2019)
Netwerk24 Hillary Clinton se jongste broer sterf
Tony Rodham, jongste broer van die Amerikaanse politikus en Demokratiese presidentskandidaat Hillary Clinton, is Vrydag dood. Nuus (09-06-2019)
Netwerk24 Slegs God kan haar uit pos verwyder, twiet OB
Adv. Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), glo dat sy deur God in haar pos geplaas is en dat slegs God haar kan verwyder “as Hy van mening is ek het misluk”. Politiek (09-06-2019)
Netwerk24 Geveg in ANC verskerp
Ondersteuners van oudpres. Jacob Zuma in die ANC is nog lank nie klaar baklei oor die Reserwebank nie en glo vas dat meer staatsbeheer oor die bank oplossings vir die land se ekonomiese probleme kan … Politiek (09-06-2019)
Netwerk24 Skok-kinkel in moord op boer
Die moord op die Stellenbosse wynboer Stefan Smit verlede naweek op die plaas Louiesenhof net buite die dorp, toon geen teken van ’n “gewone plaasaanval” nie. Nuus (09-06-2019)