Netwerk24 Geheimsinnigheid omhul Waterkloof-bevelvoerder se dood
Geheimsinnigheid omhul die skielike dood Dinsdag van brig.genl. Motlhokomedi Kenneth Petso, bevelvoerende generaal van die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Regter vaar uit teen treinrowers, vonnis hulle 20 j.
Twee mans is effektiewe tronkstraf van 20 jaar opgelê en in die hof geroskam omdat hulle verlede jaar treinpendelaars op die Stellenbosch-lyn beroof het. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 ‘Polisie moet help’
Die polisie moet ingryp om misdaad by skole hok te slaan, want die Wes-Kaapse departement van onderwys (WKOD) doen reeds alles in sy vermoë om die veiligheid te verskerp. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Leerling doodgesteek by Kasteel
Skole is besig om oorlogsones te word, met nóg ’n leerling wat Vrydag aan ’n meswond dood is toe ’n geveg die middag langs die Kasteel in Kaapstad uitgebreek het. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Transnet-tesourier bedank ‘omdat sy bang was’
’n Vreemde rooi tas in ’n hotelkamer in Beijing, vrese vir die Taiwannese mafia en praatjies by Transnet van motors met kattebakke vol geld was van die getuienis Vrydag voor die Zondo-kommissie van … Politiek (07-06-2019)
Netwerk24 8 vermeende rowers aangekeer, 5 op vrye voet
Agt vermeende transitorowers is Vrydagaand in hegtenis geneem nadat een van hul voertuie in ’n huis in Johannesburg vasgery het. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 ‘Massiewe taak’ wag op Fikile as minister van vervoer
Fikile Mbalula, Suid-Afrika se nuwe minister van vervoer, het nie gras onder sy voete laat groei om met sy nuwe werk te begin nie. Politiek (07-06-2019)
Netwerk24 Ons bid hul dood is nie vergeefs
“Ons as familie bid dat Monica en Basil Deniacos se dood nie vergeefs was nie.” So het ’n hartseer Christiaan Dorfling, seun van die vermoorde Monica, Vrydagoggend in die stampvol NG kerk Bainsvlei, … Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Koue, nat naweek in Kaap verwag
Nog koue, nat weer word Saterdagoggend in die Wes- en Oos-Kaap verwag, terwyl die reënweer Sondag in die Wes-Kaap kan voortduur. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 ‘Leeus kan nie naby inwoners kom’
Die trop van 14 rondloperleeus in Phalaborwa kan nie naby inwoners kom nie en sal die naweek gevang en verskuif word, sê die departement van ekonomiese ontwikkeling, omgewingsake en toerisme in … Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 ‘Hoekom my seun?’ vra pa ná luiperddood
Die familie van die seuntjie wat dood is nadat ’n luiperd hom in die Krugerwildtuin aangeval het, kon nog nie sy dood verwerk nie. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Klagte teen moordverdagte laat vaar
Die staat het Vrydag die klagte teen Fita Khupe, wat van die moord verlede jaar op drie vroue en vier kinders in Vlakfontein aangekla is, teruggetrek. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Wagte vervang wat babadief laat deurglip
’n Ma is Vrydag met haar dag oue baba herenig nadat ’n 35-jarige vrou, wat haarself as die kind se ouma voorgedoen het, die vorige dag die baba uit die kraamsaal van die Chris Hani … Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Geliefde Pretoriase ‘koerant-oom’ doodgery
Lede van die skoolgemeenskap van die Laerskool Wonderboom in Pretoria het Vrydag hul medelye op sosiale media uitgespreek nadat hul geliefde “koerant-oom” Vrydag in ’n ongeluk naby die skool dood is. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Só berig oorsese media oor luiperd, leeus in SA
Oorsese media het wyd berig oor die tragiese dood van die tweejarige Courtney Ntimane nadat ’n luiperd hom Woensdagaand in ’n omheinde woongebied vir personeellede in die Krugerwildtuin gevang het. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Vrydag, 7 Junie
Net voor jy jou skoene uitskop en gaan naweek hou - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 TLU kap Cyril skerp oor ‘dawerende stilte’
Boere wat kos op die tafel van miljoene Suid-Afrikaners sit, word “disproporsioneel aangerand en vermoor”. Politiek (07-06-2019)
Netwerk24 ‘MacGyver-leeu’ het Wolmaransstad op hol
Tobie Bird sê hy wou Vrydagoggend nog vir ’n tannie by Wolmaransstad se ouetehuis wys hoe een van die leeus op sy sleepwa lyk, toe hy agterkom dié leeu is weg. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Man in waakeenheid ná rower hom skiet
’n Man van Pretoria-Noord is in die waakeenheid van ’n hospitaal nadat hy in sy huis deur rowers geskiet is. Nuus (07-06-2019)
Maroela EFF betaal AfriForum ter elfderure
Malema en die EFF se betalings aan AfriForum gaan aangewend word om pogings om die land se Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, in die howe te beveg. Nuus (07-06-2019)
Maroela ‘Verkragter’ se tong gebyt: Man in hof
ʼn 32-jarige man van Bronville in Welkom in die Vrystaat het Vrydagoggend vlugtig in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn op aanklag van poging tot verkragting. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Vermiste Douglas-meisie se lyk gevind
Die gemeenskap van Douglas in die Noord-Kaap beplan om Maandag voor die hof te betoog waar ’n verdagte (27) verskyn wat van die moord op ’n vermiste tienermeisie verdink word. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Steve se seun maak glo moles in klub voor aanranding
Devon Hofmeyr is glo gevra om die Platteland- dans- en diskoklub in Centurion te verlaat kort voordat hy Donderdagaand laat buite die klub erg aangerand is. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Bloemfonteiners vereer vir bydrae tot taal en kultuur
Hy voel geweldig bevoorreg om dié toekenning te ontvang omdat hy Afrikaans is en in Afrikaans bid, skryf, dink en pleeg. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Minister skaam oor dokter wat byna verkrag is
Hy is skaam oor die voorval by die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein waar ’n jong dokter byna verkrag is, het dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, Vrydagoggend gesê. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Nuwe ANC-LP’s na NV ná oudministers bedank
Tokozile Xasa, oudminister van sport en rekreasie, het Vrydag ook as ANC-LP bedank. Politiek (07-06-2019)
Netwerk24 3 lyke by myn dalk dié van zama-zamas
Die polisie ondersoek drie moordsake en een van poging tot moord nadat die lyke van drie middeljarige mans Vrydagoggend naby ’n myn in Robertsville, Johannesburg, aangetref is. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 2 in Vredehoek vas ná motorkaping in Khayelitsha
’n Wilde jaagtog het Donderdag tot die inhegtenisneming van twee vermeende motorkapers in Vredehoek, Kaapstad, gelei. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 EFF betaal AfriForum op die nippertjie
Die EFF het ’n uitstaande kostebevel van sowat R109 000 teen hulle Vrydag op die sperdatum aan AfriForum betaal. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 2 vas ná plaasaanval in Paarl
Twee mans is Vrydag in hegtenis geneem weens ’n plaasaanval verlede maand in die Paarl. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Ál meer uit Afrika op VSA se grens voorgekeer
Amerikaanse doeanebeamptes by die Eagle Pass-grenspos langs die Rio Grande-rivier op die grens met Mexiko het ’n groep van 34 vlugtelinge uit Afrika aangekeer. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Broer verbreek familie se stilte ná val
Familie en vriende van Taylië Chamondré Jaap sorg dat sy nooit alleen is tydens besoektyd nie en neem elke aand hande om haar bed om vir haar te bid. Nuus (07-06-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Is Vlaams Belang se wins ook in Afrikaner se belang?
Wat miskien nou meer van belang is, is die vraag in hoe ’n mate die tendense in België (en tot ’n mate in ander Europese lande waar die regse partye dikwels van nietig tot beduidend aan die groei i… Nuus (07-06-2019)
Maroela Talle vas oor dwelms in Pta-middestad
Polisiebeamptes van die plaaslike misdaadsvoorkomingseenheid het oor die afgelope paar dae klopjagte in berugte gebiede in en om die middestad uitgevoer. Nuus (07-06-2019)
Maroela SAL-raad, hoofde sê oor lugredery se toekoms
Die bestuur sê hy wil sekere kwessies opklaar en sy kliënte, die markte en aandeelhouers verseker van sy verbintenis tot die lugdiens se strategie en bedryfskontinuïteit. Nuus (07-06-2019)
Maroela Span kulturele diplomasie in
Hedendaagse uitdagings soos klimaatsverandering en die vlugtelingkrisis in Europa kan deur kuns en kultuur aangepak word. Nuus (07-06-2019)
Maroela Twee luiperds geskiet ná kind se dood
Die seuntjie se pa het intussen met ‘n dagblad gepraat rakende die omstandighede rondom sy seuntjie se dood. Nuus (07-06-2019)
Maroela Vrou in trompop botsing dood
Paramedici het met hul aankoms op die ongelukstoneel “totale chaos” aangetref. Nuus (07-06-2019)
Maroela Solidariteit NetWerk se vyfjaarwerkplan in ’n neutedop
Hier is ‘n oorsig van Solidariteit se se vyfjaarwerkplan vir die nuwe netwerk van werk wat Donderdag aangekondig is: Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Man wat stuk van tong verloor, al mompelend in hof
Die man wat ’n stuk van sy tong verloor het toe hy glo ’n jong vroulike dokter in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein probeer verkrag het, het maar moeilik gepraat toe hy in die landdroshof in … Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Polisie vra hulp
Die polisie in Kaapstad soek die publiek se hulp om ’n lyk te identifiseer wat op Tafelberg gevind is. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Bestuurder tref boom en voertuie voor Media24-gebou
Vyf voertuie is Vrydag net ná 10:00 voor die Media24-gebou in Kaapstad beskadig toe ’n bestuurder vermoedelik per ongeluk versnel en ander voertuie en ’n boom getref het. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Steve se seun in waakeenheid
Die Afrikaanse sanger Steve Hofmeyer se seun Devon is in die waakeenheid van 'n hospitaal in Centurion opgeneem. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Vlieënier onwettig in SA, dus kry hy nie borgtog
Die Zimbabwiese vlieënier wat ná ’n noodlottige motorongeluk in Port Elizabeth van die toneel af weggehardloop het, se status as onwettige immigrant het hom Vrydag sy borgtog gekos. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Onnie hou eksamen-toesig met vuurwapen!
’n 26-jarige mansonderwyser in Mpumalanga is geskors nadat hy glo met ’n vuurwapen in die hand in ’n eksamenlokaal toesig gehou het. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Hoe sê jy? See-sonnet wat?
'n Video van 'n Afrikaanse man genaamd Schalk wat in 'n supermark sukkel om die naam van 'n produk uit te spreek, is besig om soos 'n veldbrand op sosiale media te versprei. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Ethiopië bemiddel in Soedan ondanks uitskop uit AU
Abiy Ahmed, Ethiopië se premier, het Vrydag in Soedan se hoofstad, Khartoem, aangekom om as bemiddelaar op te tree tussen die bevelvoerder van die militêre raad wat die land regeer en die opposisie. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Wanneer gaan Zonnebloem weer Distrik Ses wees?
Die provinsiale geografiese naamkomitee in die Wes-Kaap sal aanstaande week die voorstel oorweeg om Zonnebloem in Kaapstad na Distrik Ses te hernoem. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Adjunkhoof geskors ná meisie glo met lat geslaan is
Die adjunkhoof van ’n Oos-Kaapse hoërskool is geskors nadat ’n leerling weens beweerde lyfstraf in die hospitaal opgeneem is. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Welpie by luiperd wat kind in wildtuin gryp
Die Krugerwildtuin het Vrydagoggend aan Netwerk24 bevestig dat hulle twee luiperds, en nie net een nie, van kant gemaak het nadat 'n tweejarige kind Woensdagaand aangeval en dood is. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Lesufi dryf etniese veldtog teen Afrikaans – ATR
Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het ná die heraanstelling van Panyaza Lesufi, LUR vir basiese onderwys in Gauteng, sy kommer oor Afrikaans in Gautengse skole uitgespreek. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Nog getuies vertel oor Transnet-skandes voor Zondo
Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping hoor vandag verdere getuienis aan oor die grootskaalse korrupsie by Transnet. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (07-06-2019)
Netwerk24 14 losloperleeus nie ons s’n nie – Krugerwildtuin
Sanparke ontken dat 14 losloperleeus wat in die Phalaborwa-omgewing gewaar is, ontsnap het uit die Krugerwildtuin soos wat die provinsiale regering in Limpopo beweer. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Pasgebore baba uit hospitaal gesteel
’n Vrou het Donderdagmiddag by die kraamsaal van die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Johannesburg ingeloop en ’n pasgebore baba gesteel. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Verliefde vrou goud en kêrel kwyt
’n Verliefde vrou van Welkom se kêrel, sy twee vriende en ’n vrou het haar uit R55 000 geswendel nadat sy hulle met ’n goudtransaksie gehelp het. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 2-jarige se moord sloer al byna 6 jaar
WAARSKUWING: Hierdie berig bevat 'n foto wat sommige lesers kan ontstel. Die ondersoek na die moord op ’n tweejarige meisie sloer nou al bykans drie keer langer as wat haar ouderdom was toe sy … Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 Lesufi dryf etniese veldtog teen Afrikaans – ATR
Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het ná die heraanstelling van Panyaza Lesufi, LUR vir basiese onderwys in Gauteng, sy kommer oor Afrikaans in Gautengse skole uitgespreek. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 4 huisrowers gevonnis wat pa se keel afsny
Vier mans wat ’n sakeman van Noordwes se keel voor sy gesin afgesny het, is lewenslank tronk toe gestuur. Nuus (07-06-2019)
Maroela Nuwe LP’s aangewys na oudministers bedank
Die ANC het bekend gemaak wie die drie oudministers sal vervang wat die afgelope week uit die parlement bedank het nadat hulle nie weer in die kabinet opgeneem is nie. Nuus (07-06-2019)
Maroela Onnie met vuurwapen geslaan tydens roof
Die onderwyser het na die voorval mediese behandeling ontvang en ʼn berader en sielkundige het berading aan leerders en die onderwyser verskaf. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 'Ek verwag nie boere moet grond weggee'
Boere is van die vrygewigste mense waarmee hoofregter Mogoeng Mogoeng al te doen gekry het, maar hy verwag nie boere moet hul grond gratis weggee nie. Politiek (07-06-2019)
Netwerk24 'My pad is God se besluit'
Alhoewel Nkosikho (Sam) Mdele (28) R500 000 ryker is danksy duisende vreemdelinge, gaan hy vir eers dieselfde lewe leef as altyd, “totdat God anders besluit”. Nuus (07-06-2019)
Netwerk24 NGV sal 'ongelykheid in gesondheidstelsel uitwis'
In die verlede het apartheid besluit aan watter siektes jy doodgaan, vandag kan ons nie ’n situasie hê waar jou ekonomiese status bepaal aan watter siekte jy ly nie. Politiek (07-06-2019)