Netwerk24 Boer val glo man met knopkierie aan
’n Klag teen ’n boer van Noordwes word deur die polisie ondersoek ná ’n voorval waarin hy Saterdag glo ’n man met ’n knopkierie aangerand het. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Gordhan soek beskerming teen OB
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, win nou regsadvies in om homself teen adv. Busisiwe Mkhwebane te beskerm. Politiek (06-06-2019)
Maroela 4 wat man voor gesin keelaf sny kry lewenslank
Toe hulle nie meer geld kon kry nie, het een van die aanvallers kombuis toe gegaan en met ʼn mes teruggekom. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Kim steek ’n stokkie voor spele in N-Korea
Noord-Korea se leier, Kim Jong-oen, het ’n stokkie gesteek voor vanjaar se viering van die “Massa-spele”, die land se belangrikste propaganda-geleentheid. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Lamola hoor van uitdagings met hofrolle ná bendes mekaar aanvat
Ronald Lamola, nuwe minister van justisie, het Donderdag gehoor van die uitdagings met die bestuur van hofrolle in die Johannesburgse landdroshof, nadat strydende bendes Woensdag in die hofgange met … Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Premier verras met besoek aan hospitaal
Pasiënte en personeel by die Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaal in Kimberley het Donderdag hul hart uitgepraat toe Zamani Saul, premier, onverwags daar opdaag en na hul welstand uitvra. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Gedenkdiens vir egpaar gehou
’n Gedenkdiens vir die Deniacos-egpaar wat wreed in hul huis in Dealesville vermoor is, word Vrydag in Bloemfontein gehou. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Niemand weet hoe luiperd kind in wildtuin vang
Dit is nog nie seker presies hoe ’n luiperd kon uitkom by die klein seuntjie wat dood is nadat hy in die Krugerwildtuin deur dié dier aangeval is nie. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Vrou ‘wil nog nie terug plaas toe’ ná aanval by Klapmuts
Die vrou wat Dinsdag in haar huis op die plaas Glen Gall op die Groenfonteinpad buite Klapmuts in die Wes-Kaap deur vier rowers oorval en aangerand is, is volgens haar pa erg getraumatiseer. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Ligte in Cradock, Middelburg bly vir eers aan ná ooreenkoms
Die ligte in twee Oos-Kaapse dorpe bly vir eers aan nadat ’n voorlopige ooreenkoms tussen die munisipale raad en Eskom bereik is. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Agri Wes-Kaap, wetgewer kyk na plattelandse veiligheid
Die Wes-Kaapse regering het in samewerking met Agri Wes-Kaap onderneem om sy landelike veiligheidsplan by te werk en distrikte te help deur hul veiligheidsplanne te finansier. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 14 leeus los in Phalaborwa, inwoners gewaarsku
’n Trop van 14 leeus loop los rond in Phalaborwa, Limpopo, nadat hulle vroeër vandeesweek vermoedelik uit die Krugerwildtuin (KNP) gekom het. Nuus (06-06-2019)
Maroela Klaar oorsaak van Knysna-brande uit, sê AfriForum 2 jaar later
Die burgerregte-organisasie het destyds kort ná die brande wat op 7 Junie 2017 begin woed het, vir Helen Zille, voormalige Wes-Kaapse premier, toestemming gevra om dié brande onafhanklik te onderso… Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 5 ure vertraging op werk aan pypleiding
Herstelwerk aan die hooftoevoerpyp van die Welbedachtdam na Bloemfontein wat vroeër vandeesweek naby Dewetsdorp gebars het, is gister vir sowat vyf ure deur ’n onverwagse probleem vertraag. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Kompleks bo-op pypleiding ‘kan katastrofe veroorsaak’
Die Johannesburg-metroraad gaan met ’n ondersoek begin na ’n woonkompleks wat bo-op ’n brandstofpypleiding gebou is. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Veiligheid verskerp na jong dokter byna verkrag is
Van die planne om die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein veiliger te maak, is reeds op koers nadat ’n jong vroulike dokter wat haar internskap doen aangeval en byna verkrag is. Nuus (06-06-2019)
Maroela Plaasbestuurder gedink hy is net paranoïes voor aanval
“Ek het gedink ‘kom ek gaan kyk net’ en toe ek in die sitkamer kom, toe gryp hulle my.” Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Eerste sneeu val in Klein-Karoo ná kouefront
Nog reën word Vrydagaand oor die Suidwes-Kaap verwag en Saterdag oor groot dele van die Wes- en die Oos-Kaap. Nuus (06-06-2019)
Maroela Ramaphosa klaar Reserwebank se posisie op
Dít volg nadat ʼn stryery uitgebreek het tussen die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, aan die een kant, en die minister van finansies, Tito Mboweni, aan die ander kant. Nuus (06-06-2019)
Maroela Verdagte in skietery met polisie dood
Die man was in besit van ʼn toestel wat gebruik word om die werking van motors se afstandbeheer te belemmer. Nuus (06-06-2019)
Maroela Trokdrywer steeds onder verdowing ná petrolbom
“Almal wil weet wat die motief is. Ek wens ek het geweet. Hulle het niks steel nie,” sê sy vrou aan Maroela Media. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Pleks van dief vang polisievrou toe baba
’n Polisievrou wat eintlik skelms moet vang, moes al haar ander vaardighede inspan om dié keer eerder ’n baba te vang. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 ‘Loervink’ in hof oor kamera in meisie se kamer
’n Bekende sakeontwikkelingsbestuurder van Bloemfontein, wat na bewering ’n videokamera in ’n tienermeisie se slaapkamer versteek het om haar af te loer, het vlugtig in die Bloemfonteinse landdroshof … Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Singh ‘baie roekeloos en baie korrup’
Anoj Singh, Transnet se voormalige finansiële hoof, was “roekeloos en baie korrup, arrogant – onwrikbaar op sy pad van vernietiging”. Politiek (06-06-2019)
Netwerk24 Didiza en De Lille bring ‘goeie nuus vir boere’
Pres. Cyril Ramaphosa se besluit om Thoko Didiza en Patricia de Lille in sy kabinet op te neem, kan goeie nuus wees vir boere wat bekommerd is oor die onteiening van grond sonder vergoeding, sê prof. … Politiek (06-06-2019)
Netwerk24 Solidariteit wil miljarde in Afrikaanse onderwys belê
Hoewel Solidariteit nou miljarde rande in private Afrikaanse onderwys wil belê, gaan dié beweging steeds nie ophou veg vir Afrikaans as onderrigtaal in openbare skole nie, sê dr. Dirk Hermann, … Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Man met 39 boetes spaander toe beamptes hom voorkeer
’n Minibustaxibestuurder het Donderdag in Belhar, Kaapstad, in ’n ander taxi probeer vlug toe verkeersbeamptes hom weens 39 uitstaande boetes in hegtenis wou neem. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Reserwebank se beleid het nié verander, sê Cyril
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdag sy stilte verbreek oor die openbare twis in ANC-geledere rakende die Suid-Afrikaanse Reserwebank en het beklemtoon dat die beleid van die sentrale bank, soos dit … Politiek (06-06-2019)
Netwerk24 Donderdag, 6 Junie 2019
Vang op met die dag se nuus met ons 10-moet-lees-stories. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Mans wat vriende op see gaan soek, nou self vermis
Twee mans van Gordonsbaai wat hul vriende wat op see vermis geraak het, wou gaan red, is nou self vermis. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Rowers slaan toe by skool in Seepunt
’n Onderwyseres en leerlinge is Woensdag ten tyde van die eksamen met ’n vuurwapen gedreig terwyl twee rowers hulle van 50 selfone beroof het. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Geraamte op plaas buite Durbanville gevind
’n Plaaswerker het Dinsdagoggend omstreeks 08:45 op ’n geraamte afgekom terwyl hy bosse en bome langs ’n pad op ’n wynplaas buite Durbanville in die Wes-Kaap oopgekap het. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Oomblik toe verdagte in aankomende verkeer op N1 injaag
Die 59-jarige man wat Woensdag ná ’n wilde jaagtog en skietery op die N1 by Kraaifontein, Kaapstad, in hegtenis geneem is, weet glo nie hoekom die polisie hom gejaag het nie. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 3de plaasaanval binne 3 weke in Louis Trichardt
In die derde plaasaanval in drie weke in Louis Trichardt in Limpopo is ’n man Woensdag helder oordag in sy huis op ’n plaas oorval en aangerand. Nuus (06-06-2019)
Maroela Hankey-ma: ‘Ons het nie oorleef om gebroke te wees’
“Ons het oorleef sodat ons vol lewens kan lei. Ek wil nie dood wees nie. My kinders wil nie dood wees nie. Ons sien uit na die toekoms.” Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Ek vrees hom nie meer nie, sê vrou ná verkragter lewenslank kry
’n Ma wat voor haar kinders op hul plaas in die Oos-Kaap geskiet en verkrag is, vrees nie meer haar aanvaller nie. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Ouers gebroke ná 1-jarige se skielike dood
Die eenjarige Asihle Jonas wat vroeër vanjaar as deel van die Smile-week rekonstruktiewe chirurgie ondergaan het, is Woensdagaand dood. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 ‘Luiperd laat hom nie deur heining keer’
“Heinings kan nie ’n dier uithou nie,” sê Ike Phaahla, woordvoerder van die Krugerwildtuin. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Bendebaas van Phoenix in Umhlanga doodgeskiet
’n Bekende bendebaas en dwelmhandelaar van Phoenix naby Durban is Donderdag in die ondergrondse parkeerterrein van die Virgin Active-gimnasium by die Gateway-winkelsentrum in Umhlanga Rocks … Nuus (06-06-2019)
Maroela #FeesMustFall-aktivis wil buite hof skik
Dié student aan die Universiteit van die Witwatersrand is in 2016 in hegtenis geneem en aangekla van die skending van ʼn hofbevel, openbare geweld, diefstal en opsetlike saakbeskadiging. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Nuwe LUR’e ‘loop klas’ by prof. Thuli
Die nuwe provinsiale uitvoerende raad van Gauteng moet met beperkte geld sake prioritiseer en nie geld mors op minder dringende kwessies soos die verandering van neutrale straatname nie, sê prof. … Politiek (06-06-2019)
Netwerk24 Onderwyser se beweerde dade glo op video vasgevang
’n Onderwyser wat glo betrap is waar hy na bewering ’n 12-jarige leerling betas het, is in die landdroshof in Bloemfontein op borgtog van R500 vrygelaat. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 S’bosch-skool bekyk boelies
Dit is vir ’n kind ’n “doodsvonnis” om die slagoffer van ’n boelie te wees. So sê die pa van ’n kind in ’n bekende laerskool in Stellenbosch in die Wes-Kaap wie se 12-jarige dogter na bewering deur … Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 2 oudministers bedank as LP’s
Twee voormalige ministers het hul bedanking as LP’s ingedien en sal dus nie as ANC-agterbankers na die Nasionale Vergadering terugkeer nie. Politiek (06-06-2019)
Maroela Ná aanval, byna verkragting gee selfverdediging haar ‘vrouwees’ terug
Nadat Viviers met dié klasse begin het, het die nare nagmerries en alewige vrees waarmee sy maande lank geworstel het, begin beter word. Nuus (06-06-2019)
Maroela SAID gee duidelikheid oor nuwe opgawe-bepaling
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het meer duidelikheid verskaf oor sy nuwe bepaling dat Suid-Afrikaners wat minder as R500 000 per jaar verdien nie ʼn persoonlike belastingopgawe hoef in te … Nuus (06-06-2019)
Maroela Peuter in wildtuin deur luiperd doodgebyt
“Ons gebede is met die familie in hierdie tyd en ons wens hulle sterkte toe.” Nuus (06-06-2019)
Maroela Man hoor voetstappe in plaashuis voor aanval
Die man is helder oordag in die plaashuis aangeval terwyl hy besig was om kos te maak. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Wêreldleiers in Normandië vir herdenking van D-dag
Twee Britse oorlogsveterane het Woensdag valskerm gespring oor Normandië in die noorde van Frankryk, sowat 75 jaar nadat hulle as jong soldate agter die Duitse weermag gespring het in ’n militêre … Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Vrou pleit by POF vir sussie se versorging
’n Pretoriase vrou pleit dat die Padongelukfonds (POF) haar om menslikheidsredes tegemoetkom sodat sy haar suster, wat ná ’n ernstige ongeluk in ’n vegetatiewe toestand is, in ’n versorgingsentrum … Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Vrou aangerand deur ‘Facebook-vriend’
’n Vrou van Newlands-Wes in KwaZulu-Natal is aangeval en beroof kort nadat sy ’n man wat sy op Facebook leer ken het vir die eerste keer ontmoet het. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 2 wagte loop hulle in rooftog vas
Twee transito-wagte is oorrompel nadat hulle by ’n rooftog in Port Elizabeth ingeloop het. Die wagte is oor die kop geslaan en ontwapen, voordat die rowers met ’n groot bedrag geld gevlug het. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Woedende skare val verdagte in bendemoord aan
Die dag waarop ’n stigterslid van die Sexy Boys-bende in ’n paroolaansoek verskyn het, is een van sy bondgenote in Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte doodgeskiet. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Luiperd maak kind (2) in wildtuin dood
'n Luiperd het 'n kind van twee en 'n half jaar oud in die Krugerwildtuin doodgemaak. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Dodetal in Soedan styg tot 108
Die dodetal in Soedan nadat geweld sedert Maandag in die land uitgebreek het, het tot 108 gestyg. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Karima Brown wen saak teen EFF
Karima Brown, politieke joernalis, het haar hofsaak teen die EFF gewen nadat Julius Malema, EFF-leier, vroeër vanjaar haar selfoonnommer getwiet het, waarna sy doodsdreigemente ontvang het. Politiek (06-06-2019)
Netwerk24 Oud-groeptesourier van Transnet getuig voor Zondo
Mathane Eveline Makgatho, voormalige groeptesourier van Transnet, getuig vandag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (06-06-2019)
Netwerk24 N1 ruk lank gesluit weens jaagtog en skietgeveg
’n Wilde jaagtog en skietery in Kaapstad het gistermiddag gesorg dat die N1 vir ’n ruk lank gesluit is. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Watwou ’n gorilla-slot – dís ’n dief se moses
’n Verkoopsagent van KwaZulu-Natal het tot groot vermaak van ander sosialemediagebruikers ’n foto geplaas van ’n motor wat in ’n Durbanse voorstad met ’n ketting aan ’n paal vasgemaak is. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Pous verander aan Onse Vader
Pous Franciscus, leier van die wêreld se 1,2 miljard Katolieke, het ’n verandering aan die Onse Vader (in Engels The Lord’s Prayer) goedgekeur. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Kan jy gay én ’n Christen wees?
In ’n splinternuwe dokumentêre reeks vra Renaldo Schwarp moeilike vrae rondom gay-wees in Suid-Afrika. Nuus (06-06-2019)
Maroela ‘Niemand wil kamer huur waar kinders vermoor is’
Die ontbindende liggame van haar kinders, onderskeidelik 11 maande, vier jaar, sewe jaar en agt jaar oud, is in haar kamer gevind. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 Renjaer Coulthard 'jam' in 'n taxi
’n Video van die renjaer David Coulthard waarin hy sy lyf in ’n minibustaxi in Kaapstad op die maat van musiek skud, het die sosiale media aan die gons. Nuus (06-06-2019)
Netwerk24 #FeesMustFall bly tameletjie vir Blade
Netwerk24 vra kenners oor die grootste uitdagings vir die nuwe ministers en waar hul sterk en swakpunte lê. Politiek (06-06-2019)