Netwerk24 2 vermiste vissermanne lewend, 1 dood gekry; 2 nog soek
Drie vissermanne, waarvan een aan hipotermie dood is, is Woensdagmiddag op hul boot naby Hermanus gevind. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Rugbyspeler op sy verjaardag begrawe
Bradley Vermeulen (27), ’n rugbyspeler van Robertson in die Wes-Kaap wat vroeg Maandagoggend in ’n ongeluk dood is, sal volgende Sondag, op sy verjaardag en sy huweliksherdenking, begrawe word. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Bespaar water in droë winter
Die departement van water en sanitasie doen ’n beroep op veral Suid-Afrikaners in die binneland om water gedurende die droë wintermaande te bespaar en só waterbeperkings te voorkom. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Vermeende diewe in ongeluk met gesteelde kar
Die polisie in Durban, KwaZulu-Natal, het Woensdagoggend drie mans vasgetrek nadat hulle glo beheer oor hul gesteelde voertuig verloor het ná ’n inbraak. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Taxi-baas dood ná verskeie skote
Een van die twee mans wat Woensdagoggend in Germiston doodgeskiet is, was die eienaar van ’n taxi-onderneming. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 DA in Vrystaat dien wetsontwerp in teen misdaad
Die DA het ’n privatelede-wetsontwerp by die Vrystaatse wetgewer ingedien om misdaad te help beveg in dié provinsie wat onder misdaad steier. Politiek (05-06-2019)
Netwerk24 ANC se idees om ekonomie reg te ruk is op, sê Mmusi
Die DA se skadukabinet sal nie net pres. Cyril Ramaphosa se nuwe kabinet vir die volgende vyf jaar op hul tone hou nie, maar ook alternatiewe vir ekonomiese groei en werkskepping bied. Politiek (05-06-2019)
Netwerk24 Man wat 9 jaar soek was, dood in veld aangetref
Die lyk van ’n 60-jarige man wie se familie sedert 2010 na hom soek, is Maandag in ’n oop stuk veld in Worcester gekry. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Gestrande walvis ‘hou geen gevaar in’
Die Kaapstad-metro kon nog nie die 10 m-lange walviskarkas wat Dinsdag uitgespoel het, verwyder nie omdat dit moeilik bereikbaar is. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Veiligheidshek ‘werk al jaar lank nie’
’n Vriendin van die dokter wat Dinsdagaand laat by die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein aangeval en byna verkrag is, sê die vrou is dapper omdat sy terugbaklei het. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Hoë ‘wys middelvinger’, kry steeds borgtog
Die Moqhaka-munisipaliteit se bestuurder het eintlik sy middelvinger vir die staat gewys, het landdros Ian Redelinghuys Woensdag in Kroonstad gesê. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Brittanje moet dán aan EU onttrek – LP’s
Theresa May, se opvolger moet haar Brexit-ooreenkoms met die EU van die tafel vee en hom daartoe verbind om Brittanje op 31 Oktober uit die EU te onttrek, het die invloedryke pro-Brexit-groep … Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Amasone krimp al hoe vinniger ná nuwe president
Ontbossing in die Amasone in Brasilië het in Mei vanjaar die vinnigste in ’n dekade toegeneem. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Komitee hersien landelike veiligheid
Die Wes-Kaapse regering het ’n interministeriële komitee oor landelike veiligheid op die been gebring om onder meer die provinsie se landelike veiligheidsplan te hersien en by te werk. Politiek (05-06-2019)
Netwerk24 Gwijo Squad laat Victor en Jesse heupe swaai
Hulle het Victor Matfield en Jesse Kriel uit hul stoele laat klim om saam te dans. Hulle het Bakkies Botha se stembande in Xhosa laat roer. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Woede, skok ná dokter byna verkrag is
Dokters en verpleegsters van die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein is kwaad en geskok nadat ’n vroulike dokter Dinsdagaand laat byna in die hospitaal verkrag is. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Nog ’n kouefront kan tot meer oorstromings in Kaap lei
Die Kaapstad-metro het teen Woensdagmiddag steeds opruimingswerk aan stormwaterstelsels op die Kaapse Vlakte gedoen nadat ’n kouefront tot oorstromings op verskeie plekke gelei het. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Hy het nie gesê breek af, sê stadsbestuurder
Ndivhoniswani Lukhwareni, stadsbestuurder van Johannesburg, het Woensdag bewerings ontken dat hy verantwoordelikheid aanvaar het vir verlede week se afbreek van onwettige huise in Alexandra. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Één rentekoers-besluit kos Transnet uiteindelik miljarde
’n Enkele besluit wat die geskorste Transnet-groepstesourier, Phetolo Ramosebudi, klaarblyklik deurgedruk het oor die rentekoers wat Transnet op ’n lening sou betaal, kan Transnet uiteindelik bykans … Politiek (05-06-2019)
Netwerk24 Gesin herstel dalk nooit ná plaasaanval
Dit sal jare neem vir die gesin om te herstel ná ’n plaasaanval waarin ’n ma voor haar kinders geskiet en verkrag is. As hulle ooit daarvan herstel. Nuus (05-06-2019)
Maroela Kganyago wil Reserwebank se mandaat beskerm
Lesetja Kganyago, president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), het Woensdag die sentrale bank verdedig teen diegene wat die mandaat wil uitbrei. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Laatkommers by Welkom-raad uitgesluit
Personeel van die Matjhabeng-munisipaliteit (Welkom en omstreke) wat Maandag laat by die hoofkantoor in Welkom opgedaag het, het hulle vasgeloop in ’n kwaai burgemeester voor toe deure. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 pastoor, vriende vinnig in hof
’n Pastoor van Pretoria en twee van sy vriende sal vir ’n week agter tralies bly nadat hulle glo probeer het om in die Hoedspruit-omgewing in Limpopo onwettig te jag. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Hele Bloem het straks Donderdagaand weer water
Die Mangaung-metro se waterlewering is Woensdag deur die loop van die dag weer tot 100% herstel. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 OB swyg oor Bosasa-kennisgewing aan Ramaphosa
Die kantoor van die openbare beskermer (OB) is nie “in hierdie stadium in ’n posisie” om te sê of hy ’n kennisgewing aan pres. Cyril Ramaphosa gestuur het om hom die kans te bied om te reageer op … Politiek (05-06-2019)
Maroela Ramaphosa het ‘morele verpligting’ oor plaasmoorde
“Nou dat hy met die syfers gekonfronteer word, is sy antwoord dat dit nie sy plek is om hom daaroor uit te spreek nie en dat hy eerder gaan swyg. Dit is beledigend, om dit lig te stel.” Nuus (05-06-2019)
Maroela Hankey-plaasmoord: Skuldige hoor gou sy lot
Sebenzile Simane (32), wat Woensdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth skuldig bevind is op 17 aanklagte rakende die wrede plaasaanval op ʼn plaas buite Hankey waartydens ʼn ma van drie geskiet e… Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Vrou vang baba in bewegende bus
’n Buspassasier moes Maandagoggend inderhaas help om ’n baba in die lewe te bring toe ’n jong vrou skielik begin kraam het. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 ‘Ondersoek burgemeester se begroting’
Die begroting van die burgemeester van die Mangaung-metro se kantoor is nou ’n enorme R267 miljoen en dit behoort ondersoek te word. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Minister help skoonmaak in Mamelodi
Barbara Creecy, minister van omgewingsake, bosbou en visserye, het Woensdagoggend in Mamelodi, oos van Pretoria, ingespring en gehelp om ’n sokkerveld skoon te maak. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Pendelaars vergoed vir opgeskorte MyCiTi-diens op N2
Pendelaars wat kaartjies vir die MyCiTi N2-snelbusdiens na Mitchells Plain en Khayelitsha gekoop het, sal van Vrydag af vergoed word terwyl dié diens opgeskort is. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Polisieman in VSA wat nie op skietery reageer, aangekla
Die polisieman van Florida in Amerika wat aan diens was by die Marjory Stoneman Douglas High School (MSD) in Parkland toe ’n man daar op die leerlinge en personeel losgebrand het, gaan aangekla word … Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Woensdag, 5 Junie 2019
Vang op met die dag se nuus met ons 10-moet-lees-stories. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Harmony-mynwerker by myn in Welkom dood
’n Werker van die Harmony Gold-mynmaatskappy is Woensdag dood nadat hy in ’n ongeluk met myntoerusting by die Tshepong-myn by Welkom in die Vrystaat beseer is. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Regsman onttrek aan Van der Wath-saak
In ’n dag van hoogdrama in die landdroshof in Bloemfontein het ’n bekende advokaat hom aan ’n verhoor van ’n voormalige provinsiale rugbyspeler en ’n kroegbaas onttrek. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Polisie boender bendelede uit hof in Jhb
Lede van vyandiggesinde bendes in Westbury het Woensdag chaos in die landdroshof in Johannesburg veroorsaak toe twee van hul voorbokke in die hof verskyn het. Nuus (05-06-2019)
Maroela Hoërskoolleerling in hof oor moord
ʼn 20-jarige leerling van Forest High School in die suide van Johannesburg het Woensdag in die Johannesburgse landdroshof verskyn op aanklag dat hy die 16-jarige Daniel Bakwala met ʼn mes doodgesteek… Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Nigel-egpaar se moordenaar kry 2 keer lewenslank
’n Tuinwerker wat sy werkgewers vermoor het, is Woensdag twee keer lewenslange tronkstraf in die hooggeregshof in Pretoria opgelê. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 EFF-LP verkies dat aanrandingsaak verhoor word
Marshall Dlamini, EFF-parlementslid, se aanrandingsaak sal waarskynlik in die hooggeregshof in Kaapstad voortgaan. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Leerling se ma snik aaneen by hof
Die 47-jarige ma van die leerling wat Maandagmiddag by die Forest High School in die suide van Johannesburg na bewering deur ’n ander leerling met ’n mes doodgesteek is, het Woensdag ontroosbaar by … Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Familie wag met begrafnisreëlings
Nog geen begrafnisreëlings is getref vir Stefan Smit (62), eienaar van die wynlandgoed Louiesenhof buite Stellenbosch, nie. Nuus (05-06-2019)
Maroela Dokter byt man wat glo wil verkrag se tong
“Ons het die plan om veiligheid te verbeter aan personeel voorgelê, ook aan diegene wat vanaand nagskof moet werk.” Nuus (05-06-2019)
Maroela Swanger ma, baba sterf by hospitaal weens ‘nalatigheid’
Die voorval het groot woede in die gemeenskap veroorsaak. Sommige inwoners het selfs gedreig om die kliniek te plunder. Nuus (05-06-2019)
Maroela Meer vraetyd, swepe vir VF Plus in nuwe parlement
Die VF Plus het die eerste tasbare vrugte van hul verbeterde verkiesingsvertoning gesmaak toe verskeie van die nuwe strukture waarvolgens die pasverkose parlement sal funksioneer, vanoggend tydens … Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 G'n geld vir water, wel vir nuwe polisiehoof
Die Mangaung-metro het nie geld om die R171 miljoen te betaal wat die waterraad Bloemwater onmiddellik eis om Bloemfontein se waterkrane weer 100% oop te draai nie. Die waterlewering is Maandag tot … Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Premier moet buitelandse reise só uiteensit
Stan Mathabatha, premier van Limpopo, moet ’n volledige verslag uitreik oor die internasionale reise wat amptenare in sy kantoor sedert 2014 onderneem het, eis Jacques Smalle, DA-leier in Limpopo. Politiek (05-06-2019)
Maroela 2 dood, 20 beseer in Durban-botsing
Paramedici is vanoggend na die ongelukstoneel ontbied waar hulle “totale chaos” aangetref het. Nuus (05-06-2019)
Maroela Man op parool gaan op moordtog
Die slagoffers is binne ’n kwessie van ʼn uur op vyf verskillende plekke in die stad se sakekern geskiet. Nuus (05-06-2019)
Maroela Veteraan mediaman, vrou sterf dag uit mekaar
“Die voortgesette aanvalle op joernaliste en pogings om die media te muilband was vir hom pynlik.” Nuus (05-06-2019)
Maroela Zambië maak weer ommeswaai oor seekoeijag
Daar is kommer oor die getal wilde seekoeie in Afrika. Na raming is daar tussen 115 000 en 130 000 oor. Die Wêreldbewaringsunie (IUCN) dui die seekoei op sy rooi lys ook aan as “kwesbaar”. Nuus (05-06-2019)
Maroela 56 wit skoolmeisies glo weens ras uit netbalspanne gelaat
Keurders vir die Gautengse o. 12- tot o. 18-skolespanne se puntestate bewys glo dat 56 wit meisies, wat volgens beoordeling op meriete vir die spanne gekies moes word, egter weens hul ras uit die s… Nuus (05-06-2019)
Maroela Huisrowers ná jaagtog vas
Die verdagtes het egter in Duffweg beheer oor die motor verloor en die voertuig het omgeslaan. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Japanse vroue skop vas teen hoëhakskoene by werk
’n Sosialemediaveldtog teen die verwagting dat vroue hoëhakskoene werk toe moet dra, is besig om soos ’n digitale wildehond op netwerke in Japan te hardloop. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 DA ‘reg om te veg teen onteiening sonder vergoeding’
Die DA gaan in die nuwe termyn alles moontlik doen om die deurvoer van die voorstel vir die onteiening van grond sonder vergoeding in die parlement teen te staan omdat dit nie net gevaarlik sal wees … Politiek (05-06-2019)
Netwerk24 Leerling vra borgtog
Die saak waarin ’n gr. 11-leerling van die Forest High School ’n ander leerling na bewering met ’n mes by die skool doodgesteek en twee ander leerlinge beseer het, is uitgestel. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Koeëls reën op N1 toe verdagte vir polisie wegjaag
'n Wilde jaagtog en skietery in Kaapstad het Woensdagmiddag gesorg dat die N1 vir 'n ruk lank gesluit is. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Werker skuldig op 17 aanklagte
Sebenzile Simane (32), die man wat ’n 45-jarige ma in ’n plaashuis voor haar kinders geskiet en verkrag het, is Woensdagmiddag op 17 aanklagte skuldig bevind. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 ‘Die media het ’n reus verloor’
“My ma en pa was fantastiese vriende. Hulle het ontmoet toe my ma baie jonk was en het alles saam gedoen. Nou is hulle weer bymekaar.” So sê die Suid-Afrikaanse aktrise Fiona Ramsay oor haar pa, die … Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Broedertwis lei glo tot k-woord – en nog ’n hofsaak
’n Bekende Vrystaatse sakeman en beweerde vriend van Ace Magashule, Tertius Bothma, moet in die landdroshof verskyn omdat hy na bewering die eienaar van ’n veiligheidsmaatskappy probeer raakry en die … Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Swanger vroue, kinders moet loodvlakke toets
Swanger vroue en kinders wat naby die Notre Dame-katedraal in Parys, Frankryk, woon, word aangeraai om bloedtoetse te laat doen uit vrees vir loodvergiftiging ná die verwoestende brand wat die … Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Henri van Breda wil dele van wet ongrondwetlik laat verklaar
Henri van Breda gaan probeer om dele van die Suid-Afrikaanse Strafproseswet ongrondwetlik te laat verklaar. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 3 vas ná rooftog by onderneming in Saldanha
Drie verdagtes is Dinsdag in hegtenis geneem ná ’n gewapende rooftog by ’n onderneming in Saldanha aan die Weskus. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 AfriForum wil oorsee kla oor kwotas in skole-netbal
AfriForum glo die puntestate van netbalkeurders vir Gautengse skolespanne wat hy bekom het, gee hom ’n rede om deur internasionale organisasies rassekwotas in Suid-Afrikaanse netbal en ook ander … Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Weermag se plan vir verkiesings in Soedan verwerp
Die opposisie in die Soedan het Dinsdag ’n plan van die militêre heersers van die hand gewys om binne nege maande verkiesings in die land te hou. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Man in botsing buite Bfn dood
’n Man is Woensdagoggend in ’n botsing tussen ’n vragmotor en ’n motor sowat 5 km voor die Krugersdriftdam buite Bloemfontein dood. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Vermeende treinbrander in hospitaal vir waarneming
Die man wat aangekla is in verband met die brand van treinwaens in Kaapstad oor die Paasnaweek sal aanstaande maand ná sielkundige waarneming weer in die hof verskyn. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 ‘Nóú wil president swyg oor plaasmoorde’ – AfriForum
Pres. Cyril Ramaphosa het ’n morele verpligting om ’n sterk openbare standpunt teen plaasmoorde in te neem, juis omdat hy die bestaan van hierdie krisis ontken het, meen AfriForum. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Britte ontsteld oor Trump sy neus oral insteek
Pres. Donald Trump het breedsprakig in Brittanje gepraat van ’n “fenomenale” post-Brexit-handelsooreenkoms tussen Amerika en Brittanje – en geëis dat die Britse nasionale gesondheidskema (NHS) en … Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Ma van gr. 1-seun lê klag teen onderwyseres
’n Kaapstadse seun het met bloed aan sy mond en rottangmerke op sy rug by die huis gekom waarna sy ma ’n klag by die polisie ingedien het teen sy gr. 1-juffrou. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Dokter fnuik ‘verkragter’ deur tong af te byt
’n Vroulike dokter het Dinsdagaand ’n man se tong afgebyt toe hy haar by die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein probeer verkrag het. Nuus (05-06-2019)
Maroela Onnie verdwyn in Vietnam: ‘Ons weet ons gaan hom kry’
“Partykeer hoor ek meer as een keer per dag van Interpol.” Nuus (05-06-2019)
Maroela Raaisel oor verlore hond met juweliersware om nek
Die hond is deur ʼn vrou in ʼn straat gevind waar sy aan ʼn paal vasgemaak was. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Veteraan-joernalis en sy vrou sterf binne dag van mekaar
Die veteraan-joernalis Raymond Louw is 'n dag ná sy vrou, Jean, dood. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Myngroep mag lugopnames op KZN-plase doen
Rhino Oil and Gas, ’n Amerikaanse maatskappy wat op meer as 2 miljoen ha se landbougrond in die noorde van KwaZulu-Natal vir skalie- en aardgas wil prospekteer, het sy appèlsaak teen 'n plaaseienaar … Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Zondo bekyk Transnet-kontrakte verder
Dr. Jonathan Bloom, 'n kenner van korporatiewe finansies, getuig vandag verder oor 'n ondersoek na Transnet se finansiële ongerymdhede voor die Zondo-kommissie. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (05-06-2019)
Netwerk24 Staalreus vervolg oor besoedeling
ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa) se omgewingsbestuurder moet op 26 Junie in die streekhof in Vanderbijlpark verskyn op aanklagte van die oortreding van die Wet op Luggehalte en die Nasionale … Nuus (05-06-2019)
Maroela Twee in Germiston doodgeskiet
Twee mans, albei in hul 30’s, is Woensdagoggend in Germiston doodgeskiet. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 2 mans op straat in Germiston doodgeskiet
Twee mans, vermoedelik in hul 30’s, is Woensdagoggend in Presidentstraat in Germiston doodgeskiet. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Aal-lamintige stryd om gedierte af te sluk
’n Bloureier het Sondag gevoel sy oë was groter as sy maag toe hy ’n aal gevang en gesukkel het om hom in sy keel af te kry. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Bloedbad toe skieter in Australië losbrand
In wat as een van die gewelddadigste aanvalle die afgelope jare in Australië beskou word, het ’n man Dinsdag op ’n moordtog gegaan en op vyf verskillende plekke op mense losgebrand. Vier het gesterf … Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 ANC en EFF steun Mkhwebane
Die ANC stem heelhartig saam met die EFF dat hy nie die eis om Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), uit haar pos te verwyder sal steun nie. Politiek (05-06-2019)
Maroela Pa gevonnis wat seun per ongeluk doodskiet
Tshabalala het Luyanda op die noodlottige aand vir ekstra klasse by die skool geneem en het aan die slaap geraak terwyl hy vir Luyanda in die motor gewag het. Hy het later wakker geskrik van ʼn klop… Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 Oorstromings in Kaapstad ná groot reën
Die water wat talle paaie in Kaapstad weens die swaar reën onbegaanbaar gemaak het, het teen Woensdag in die vroeë oggendure afgeloop. Nuus (05-06-2019)
Netwerk24 R100 toe al wat oorbly van enorme fooitjie
’n Vrou van Wellington in die Wes-Kaap het Saterdagaand die grootste fooitjie van haar lewe ontvang by die kroeg in die Paarl waar sy al vir drie jaar werk. Nuus (05-06-2019)