Netwerk24 Ace trap klein oor Reserwebank
Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, het Dinsdagmiddag op ’n mediakonferensie kwaai kleigetrap oor die Reserwebank. Politiek (04-06-2019)
Netwerk24 Opgeskorte vonnis vir pa wat seun per ongeluk doodskiet
Die pa wat sy seun doodgeskiet het toe hy onder die indruk was dat hy gekaap word, is tien jaar tronkstraf opgelê, wat in die geheel vir vyf jaar opgeskort is. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Pretoria-pastoor vas omdat hy en makkers glo wil stroop
’n Pretoriase pastoor is Maandagnag saam met drie ander mans in die Hoedspruit-omgewing in Limpopo vasgetrek weens vermoedens dat hulle wild wou stroop. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Twee geskiet in aanval op vragmotor
’n Vragmotorbestuurder en sy passasier is ernstig beseer toe kapers Dinsdagoggend op die N2 naby Durban op hulle losgebrand het. Nuus (04-06-2019)
Maroela Plakkers sny boer byna keelaf
ʼn Boer van Paardeberg naby Jacobsdal in die Vrystaat is dankbaar hy leef nadat ʼn groep plakkers op sy plaas hom glo Saterdag byna keelaf gesny het. WAARSKUWING: Die foto onderaan die berig kan sens… Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Cyril swyg steeds
Ondanks pleidooie vanuit die georganiseerde landbou dat pres. Cyril Ramaphosa hom uitspreek teen misdaad op plase, gaan hy steeds niks daaroor sê nie. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 2 red waarskynlik ouers se lewe
Die vinnige reaksie van twee jong mans in twee afsonderlike plaasaanvalle Maandagaand het waarskynlik hul eie en hul ouers se lewe gered. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Strydom vra borg weens staat se 'swak saak'
Die sogenaamde meesterbrein in die Mooinooi-moordsaak vra vir borgtog omdat die staat ’n “besonder swak saak teen hom het”. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Sakeman sal R50 000 gee vir vastrek van Rolex-bende
’n Pretoriase sakeman bied ’n R50 000-beloning aan vir enigiemand wat kan help om ’n “vermetele” Rolex-bende vas te trek wat hom by ’n gewilde winkelsentrum in die stad beroof het. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 ANC wil werkloosheid in 5 j. halveer
Die ANC-regering wil in die volgende vyf jaar ’n ekonomie skep “wat nooit slaap nie”. Politiek (04-06-2019)
Netwerk24 Nuwe ambulanse ‘moet dadelik in gebruik geneem word’
Dr. Zamani Saul, Noord-Kaapse premier, het Dinsdag 27 nuwe ambulanse en pasiëntbusse aan die departement van gesondheid oorhandig met die opdrag dat dit dadelik in gebruik geneem word. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Waarskuwing vir sterk wind, hoë golwe aan Oos-Kaapse kus
Golwe van tussen 6 m en 8 m hoog, asook ’n stormsterk wind wat by tye tot 65 km/h kan haal, word Woensdag en Donderdag aan die suid- en suidooskus-gebiede van die Oos-Kaap verwag. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Regering kan nie meer dié skuld delg
Munisipaliteite moet verantwoording vir hul skuld neem, want die regering kan dit nie langer betaal nie. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Bfn-man kry nie borgtog om ‘patent te gaan verkoop’
Wat ’n Bloemfonteinse hoenderboer met Jan Taks se R60,3 miljoen gedoen het, is steeds een groot raaisel. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Trump maak beloftes in Brittanje
Pres. Donald Trump van Amerika het Brittanje ’n aansienlike post-Brexit-ooreenkoms beloof en onderneem om hul verskille te hanteer oor die rol van China se Huawei in die bou van 5G-netwerke. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Borgtog vir moordverdagte sal woede ontlok, hoor hof
Die gemeenskap is keelvol daarvoor dat kwesbare bejaardes in hul huise oorval en wreedaardig vermoor word. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Bejaarde egpaar óók Sondag naby Stellenbosch aangeval
Terwyl speurders van die Stellenbosch-polisiekantoor Sondagaand die moordtoneel op Louiesenhof, waar die wynboer Stefan Smit doodgeskiet is, vir leidrade gefynkam het, is hulle omstreeks 20:50 … Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Motorwag vertel hoe rowers haar omry
’n Noue ontkoming met rowers gaan dié motorwag van Pretoria nie keer om terug te gaan werk toe nie. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Vroue kom af op beesslagting langs Kaapse pad
Vier vroue het Dinsdag op die Klipheuwel-pad buite Kaapstad aanskou hoe ’n bees langs die pad geslag, in stukke gesny en in twee vragmotors gelaai word. Nuus (04-06-2019)
Maroela ‘Ekonomie betaal nou prys vir ANC se oorlogsverklaring’
“Die ANC se oorlogsverklaring teen die land het reeds begin met die verskerpte maatreëls rakende swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en regstellende aksie (RA).” Nuus (04-06-2019)
Maroela Dieselskok wag op verbruikers
Die departement van energie het Dinsdag ʼn verhoging in die petrolprys aangekondig met ‘n skerp styging in die prys van diesel. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 2 sit lank oor moord, poging tog moord by Marikana
’n Misdadiger wat ’n man in 2017 in die Marikana-omgewing doodgeskiet en twee ander byna noodlottig gewond het, is Dinsdag tot altesaam 95 jaar tronkstraf gevonnis. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Raaisel hoe 4 mans toegang tot wynplaas gekry het
Polisiebeamptes van die Stellenbosch-polisiekantoor probeer uitpluis hoe vier mans, wat vir Stefan Smit, van Louiesenhof, doodgeskiet het, toegang tot die erf en die huis gekry het. Nuus (04-06-2019)
Maroela ANC-jeugliga wil leierskap ontbind
Lede van die ANC-jeugliga het Dinsdag gesê hulle wil die leierskap van die jeugliga ontbind. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Polisielid verdink van vriendin se wrede moord
’n Polisielid het Maandag weens die moord op sy vriendin in die hof in Springbok verskyn nadat hy haar na bewering verlede Vrydag met ’n bofbalkolf aangerand en oor haar gery het. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 2 ‘skiet magasyne leeg’ op bendebaas
Een van Port Elizabeth se berugste bendebase is met sy eie wapens deur twee van sy eie bendelede doodgeskiet. Nuus (04-06-2019)
Maroela Werkloosheid is ʼn ‘nasionale krisis’, sê ANC
Die ANC het Dinsdag gesê hy maak gereed vir ʼn nywerheidstrategie om die regering te help met die hoë werkloosheidskoers en ongelykheid in die land. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Trein tref BMW, vrou lig beseer
’n Jong vrou van Bethlehem in die Vrystaat het verskeie ligte beserings opgedoen toe haar sportnutsvoertuig Dinsdagoggend deur ’n trein getref is. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Polisie moet plaasaanvalle hanteer, meen Cyril
Ten spyte van pleidooie vanuit plaasgemeenskappe dat pres. Cyril Ramaphosa hom uitspreek teen misdaad op plase, gaan hy dit nié doen nie. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Hier is NMB-sakekamer se nuwe leiers
Die Nelson Mandelabaai-sakekamer het pas ’n nuwe president en twee visepresidente verkies om vir die volgende twee jaar die leisels vas te hou. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 2 treinbotsings met voertuie op 1 dag
’n Vrou is Dinsdag ernstig beseer toe haar sportnutsvoertuig by ’n kruising in Betlehem in die Vrystaat teen ’n trein gebots het. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Dinsdag, 4 Junie 2019
As vandag dalk net te dol was en jy nog nie 'n kans gehad het om na die nuus te kyk nie, kyk gerus na 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 2 besteel poskantoor, soos blits agter tralies
Jou “tjek” kan dalk weke lank “in die pos wees”, maar wee jou as jy kontant by die Poskantoor probeer steel. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 7 in hof oor ontwrigting van verkiesing op Holpan
Sewe verdagtes wat aangekla word dat hulle stemdag op 8 Mei op Holpan naby Windsorton in die Noord-Kaap ontwrig het, het Maandag vir die eerste keer in die hof verskyn. Nuus (04-06-2019)
Maroela Vragmotorverwoesting: ‘Ontplooi die weermag’
Drie vragmotors is gister op die N2 naby die Umgeni-wisselaar en op die N3-hoofweg by die Mooirivier-tolhek aan die brand gesteek. Nuus (04-06-2019)
Maroela SA ekonomie: Groeikoers laer as verwag
Dit is die jongste in ʼn vlaag slegte nuus oor die ekonomie wat Suid-Afrika tref. Nuus (04-06-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 4 Junie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (04-06-2019)
Maroela 7 in hof wat glo stemstasie tydens verkiesing sluit
Die verdagtes het na bewering saamgesweer om die Holpan-stemstasie in Windsorton met ʼn slot te sluit sodat niemand gedurende die verkiesing by dié stasie kon stem nie. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Larry gee Trump se ampsmotor ’n ‘cat scan’
Larry die kat, inwoner van 10 Downing Street, amptelike woning van die Britse premier, het Dinsdag weer gewys wie eintlik die baas van dié adres is. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Guptas gebruik Indiërs, SA’ners ‘is lui’, hoor Zondo
Die Guptas het “vragte vol” werkers vanaf Indië na Suid-Afrika gebring en hulle onwettig hier laat werk omdat Suid-Afrikaners volgens die Guptas “lui is en nie bereid is om deurnag te werk nie”. Politiek (04-06-2019)
Netwerk24 Man was dalk nie rowers se teiken
Meer as ses weke nadat Janus Powell (37) op die plaas Rietvlei buite Hoopstad in die Vrystaat doodgeskiet is, kon die polisie nog nie ’n deurbraak maak in die moordondersoek nie. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Afspraakmoorde - Uitspraak ’n ‘oorwinning’
Daar was baie meer as 11 slagoffers – dink maar aan almal se families, het die ma van die vermoorde Jarod Jackson (41) in die sogenaamde Krugersdorp-moordsaak Dinsdag buite die hooggeregshof in … Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 2 bewaarders in Wellington vir besit van dwelms betrap
Twee bewaarders van die Drakenstein-gevangenis buite die Paarl wat moontlik by ’n smokkelnetwerk betrokke is, is in hegtenis geneem nadat dwelms in hul besit gekry is. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Onmin by kleuterskool ontstig kinders
’n Paar kinders van ’n kleuterskool in Bloemfontein moet berading ontvang nadat hulle die onmin wat tussen ouers en die personeel op ’n komiteevergadering uitgebreek het, moes aanskou. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Gordhan sal met OB saamwerk in ‘nuwe ondersoeke’
Pravin Gordhan, die minister van openbare ondernemings, sal sy samewerking aan die openbare beskermer (OB) gee in enige nuwe ondersoeke teen hom, al is hy stomgeslaan oor die manier waarop sy dié … Politiek (04-06-2019)
Netwerk24 Agri SA ‘eis dat Cyril nou optree’
Plaasveiligheid – vir boere en plaaswerkers – is pres. Cyril Ramaphosa se eerste prioriteit teenoor die landbougemeenskap. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Onderwyser in plaasaanval in Noordwes gewond
Die vinnige reaksie van ’n laerskoolonderwyser het waarskynlik sy ouers se lewe gered toe gewapende mans hulle Maandagaand op hul kleinhoewe in die Bokfontein-omgewing by Mooinooi in Noordwes … Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Onderbrekings tref Cradock, Middelburg weens wanbetaling
Twee Karoo-dorpe in die Oos-Kaap se kragtoevoer is Dinsdag afgesny weens wanbetaling deur die munisipaliteit aan Eskom. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Dit reën – maar ons moet aanhou water bespaar
Die verwagte goeie reënval vandeesweek is geen rede om op te hou met waterbesparings nie, sê Sputnik Ratau, woordvoerder van die departement van water en sanitasie. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Aanvallers lê jong boer in skuur voor
“Ek het nooit verwag dat hulle so met pangas in die hand uit die bloute langs my bakkie sou staan nie,” sê die 23-jarige Gabriël-Jan Kotze nadat vier mans hom Maandagaand in ’n skuur op sy familie se … Nuus (04-06-2019)
Maroela Jacob ‘No. 9’ Zuma speel enorme geheime rol by ANN7
“Ek het gedink dis ʼn speletjie wat hulle met die president speel. Hulle het by hom die indruk geskep dat hulle sy idees ernstig opneem, terwyl die Guptas ieder geval sou doen net wat hulle wil en Z… Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Betogers gereed vir Trump se 2de dag in Brittanje
Tot 250 000 betogers teen pres. Donald Trump word Dinsdag in Londen verwag nadat hy en sy vrou, Melania, Maandag met glans en glorie as amptelike gaste van koningin Elizabeth onthaal is. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 8-jarige soek ná ouers sy bed leeg vind
Die polisie soek hulp om ’n agtjarige seun van Valhalla Park, Kaapstad, op te spoor. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Verkragter ná 5 jaar met DNS vasgetrek en gevonnis
’n 36-jarige man is vir tien jaar tronk toe gestuur nadat hy in die landdroshof in Worcester, Wes-Kaap, skuldig bevind is aan ’n verkragting van vyf jaar gelede. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Gemeenskap red PE-vrou aan wie rotte glo knaag
Besmeer met haar eie uriene en ontlasting terwyl ’n rot aan haar hare knaag – dit was die ontstellende prentjie waarop weldoeners afgekom het toe hulle ’n gestremde vrou van Port Elizabeth uit ’n … Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Taxibestuurder vas weens bykans R100 000 se boetes
’n Minibustaxibestuurder is Sondag in Seepunt in Kaapstad weens uitstaande verkeersboetes van bykans R100 000 in hegtenis geneem. Nuus (04-06-2019)
Maroela Nóg ʼn plaasaanval buite Stellenbosch
Die voorval volg kort nadat die wynboer Stefan Smit van die Louiesenhof-wynlandgoed Sondag op sy plaas buite dié dorp vermoor is. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Rowers ry motorwag in Pretoria om
’n Motorwag van Pretoria is in ’n kritieke toestand nadat rowers Maandag oor haar gery het by die Wingtip Crossing-winkelsentrum in Montana in die noorde van die stad. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 00 herstel te wees
Die kragtoevoer na al die omgewings in Pretoria wat Dinsdagoggend sonder krag was, sal na verwagting teen 14:00 herstel wees. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 VSA soek nou jou sosialemedia-inligting vir visum
Byna alle aansoekers om ’n Amerikaanse visum sal nou ook die besonderhede van hul profiele op sosiale media moet verskaf. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Spoorsnyers fynkam Klapmuts ná plaasaanval
Die polisie was Dinsdag teen 11:00 met die hulp van spoorsnyers en hul honde op die spoor van vier mans wat omstreeks 06:30 ’n vrou op die plaas Glen Gall op die Groenfonteinpad buite Klapmuts naby … Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Seun geskok, min hulp van munisipaliteit
Die Nala-munisipaliteit in die Vrystaat kom glo nie sy belofte na om ’n 14-jarige seun van Bothaville, wat ernstige brandwonde opgedoen het toe ’n oop elektriese kabel van die munisipaliteit hom … Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 So skryf ‘New York Times’ oor moord op wynboer
Die moord op die Stellenbosse wynboer Stefan Smit (62) maak wêreldwyd opslae en oorheers sedert Maandag talle voorblaaie en nuuswebwerwe. Nuus (04-06-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Misdaad-anargie: Is daar ’n verband met grondeise?
Misdaad-anargie, of anarkapokalips, het die land nou met mening beet. Vir die soveelste keer word geëis dat genoeg nou al ver meer as genoeg is, en dat nou opgetree moet word. Maar tot hoe ’n mate … Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Tiananmen-tragedie wêreldwyd herdenk
Herdenkings om die gebeure 30 jaar gelede op Tiananmen-plein in die hartjie van Beijing, hoofstad van China te herdenk, sal streng gesensureer word. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 N1 deels gesluit ná bus en bakkie bots
'n Bus het op die N1 tussen Touwsrivier en De Doorns met 'n bakkie gebots. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Petroljoggie vrees nou vir veiligheid van sy gesin
“In Khayelitsha is dit nie altyd ’n goeie ding om bekend te wees nie." Nuus (04-06-2019)
Maroela Vragmotor ure ná vergadering aan die brand gesteek
Dié voorval volg kort op ʼn vergadering in Durban oor die brand en plunder van vragmotors asook aanvalle op vragmotorbestuurders in KwaZulu-Natal. Nuus (04-06-2019)
Maroela Massiewe kragonderbreking tref Pretoria
Talle inwoners van Pretoria is Dinsdagoggend sonder elektrisiteit gelaat tydens ʼn massiewe kragonderbreking wat soveel as 12 gebiede affekteer. Nuus (04-06-2019)
Maroela Semenya voorlopig terug op baan – sónder medikasie
Die hooggeregshof gaan nog ʼn beslissing maak oor die moontlike permanente opskort van die IAAF se regulasies, nadat die federasie voorleggings daaroor gedoen het. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 ANN7-redakteur getuig verder voor Zondo
Die Indiese redakteur wat die Guptas se ANN7-nuuskanaal begin het getuig vandag verder voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (04-06-2019)
Netwerk24 Groot dele van Pretoria sonder krag
Groot gedeeltes van Pretoria was Dinsdagoggend sonder krag. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Nóg 'n plaasaanval naby Stellenbosch
Vier rowers het Dinsdagoggend op 'n plaas in Klapmuts naby Stellenbosch toegeslaan. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 President rep g’n woord oor plaasaanvalle – TLU SA
Die landbou-unie TLU SA het laat Maandagaand sy kommer oor “die aansienlike toename in plaasaanvalle en plaasmoorde” in Suid-Afrika uitgespreek. Nuus (04-06-2019)
Maroela Leerder vas ná steekvoorval by skool waarin 1 sterf
Die leerders het glo Vrydag baklei waarna hulle gister dié bakleiery buite die skool voortgesit het. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 'Maak Angie se prestasiekontrak openbaar'
'n Onderwysdrukgroep meen Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, se prestasiekontrak móét die volgende punte insluit. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 'Kabinet moet nou ingryp'
Die nuwe kabinet moet die bekamping van alle geweld teen kinders ’n prioriteit maak, het die Universiteit van Kaapstad (UK) se kinderstigting aan die begin van nasionale Kinderbeskermingsweek geëis. Politiek (04-06-2019)
Netwerk24 Catherine skitter op banket vir Trump
Pres. Donald Trump is Maandagaand met ’n staatsbanket in Buckingham-paleis vereer. Hier is tien feite oor dié indrukwekkende banket. Nuus (04-06-2019)
Netwerk24 Vakbonde op oorlogspad oor besnoeiings in staatsdiens
Vakbonde is op die oorlogspad omdat hulle glo die regering se planne, om sy opgeblase salarisrekening drasties te sny, tot die grootskaalse afdanking van staatsamptenare kan lei. Politiek (04-06-2019)