Netwerk24 Hier is al die aanklagte
Die hof het die oorblywende drie Krugersdorp-moordenaars Maandag skuldig bevind. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 AfriForum gereed om weer op EFF-bates beslag te lê
Met die vorige kostebevele wat AfriForum teen die EFF gekry het, was die reëlings vir die veiling reeds aan die gang om van die party se eiendom te verkoop, toe die EFF uiteindelik wel die geld … Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Hospersa kritiseer regering oor salarisrekening-plan
Hospersa het Maandag die regering se plan om koste te besnoei deur die staatsdiens se salarisrekening in te kort, gekritiseer. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Umhlanga-bejaarde met kolf oor kop geslaan
’n Inwoner van Umhlanga word in die intensiewe-sorgeenheid van ’n hospitaal behandel nadat sy ernstige kopbeserings opgedoen het tydens ’n huisrooftog in Durban-Noord, het die polisie bekend gemaak. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Weggegooide nommerplaat plaas man op ongelukstoneel
’n 30-jarige man wat versuim het om op die toneel van ’n noodlottige ongeluk stil te hou, is deur middel van sy lisensieskyf en nommerplate vasgetrek nadat hy dit vermoedelik kort ná die ongeluk … Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Motorfietsryers skenk geld, groente aan oues ná video
R12 000, ’n bakkievrag groente, joghurt en ’n bos blomme. Dít is wat ’n groep Bloemfonteinse motorfietsryers Saterdag aan die Ons Tuiste-tehuis geskenk het ná ’n bejaarde in die eetsaal gestamp en op … Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Varkgriep vir eers onder beheer in Bloem
Die H1N1-virus (sogenaamde varkgriep) is vir eers onder beheer in Bloemfontein nadat daar in Mei ’n beduidende toename was. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 R1 m. vir inligting oor rowers wat wag doodskiet
Die veiligheidsmaatskappy SBV bied ’n beloning van R1 miljoen aan vir inligting wat sal lei tot die inhegtenisneming van 11 gewapende mans wat een van sy werknemers doodgeskiet het terwyl hy aan … Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Aanvalle op vragmotors ’n ‘ekonomiese tragedie’
In wat beskryf word as ’n “massiewe operasie” sal ’n interministeriële taakspan dringend werk daarvan maak om oplossings te kry vir die hernude vlaag van gewelddadige betogings gemik op … Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Jong rugbyspeler op pad werk toe in ongeluk dood
’n Jong rugbyspeler en pa van twee dogtertjies is Maandagoggend op pad werk toe op die pad tussen Robertson en Bonnievale tragies in ’n ongeluk dood. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 President moet ingryp, betrokke raak by dié misdaad
Daar is ’n toename in plaasaanvalle in die Wes-Kaap en pres. Cyril Ramaphosa moet dringend ingryp en betrokke raak, het dit Maandag uit landboukringe opgeklink. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 ANC dank eerste burger, speaker van Hartswater af
Die ANC het die burgemeester en speaker van die Phokwane-munisipaliteit in Hartswater ná ’n tugverhoor in die pad gesteek. Politiek (03-06-2019)
Netwerk24 Reeksmoordenaar vas as deel van veldtog
’n Vermeende reeksmoordenaar wat met minstens agt verkragting- en moordsake verbind word, het Maandag in die landdroshof in Moretele by Hartbeespoort verskyn. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Al 3 ewe skuldig
Al het Marcel Steyn (21) byna twee meter weg van haar medebeskuldigdes in die hof gesit, is sy nét so skuldig aan die sogenaamde Kurgersdorpmoorde soos Cecilia Steyn (38) die baasbrein van die … Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 6 vas ná hulle wag, hond op plaas skiet
Ses vermeende stropers wat Sondag ’n veiligheidswag en hond geskiet het tydens ’n plaasaanval in KwaZulu-Natal, is Maandag vasgetrek. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 3 wat vrou se lyk glo uit motor gooi, in hof
Die drie mans wat Pauline Sehlahla (36) na bewering vermoor en haar lyk uit hul voertuig gegooi het, het Maandag in die landdroshof in Brits verskyn. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 19-jarige vasgetrek ná mesmoord by skool
’n Leerling van die Forest High School in die suide van Johannesburg wat glo Maandag gevlug het nadat hy ’n ander leerling met ’n mes by die skool doodgesteek het, is ure later vasgetrek. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Kirstenbosch kry nuwe kurator
Werner Voigt is die nuwe kurator van die Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin in Kaapstad, het die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut (Sanbi) Maandag bekend gemaak. Nuus (03-06-2019)
Maroela Daadwerklike stappe aangekondig ná moord op boer
“As samelewing moet ons die narratief oor veiligheid op makrovlak aanraak om die gemeenskappe se betrokkenheid te verseker. Ons kan nie slegs op die SAPD en die regering staatmaak nie.” Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Kragmeting tussen Kaapse taxi en F1-motor
Dit is ook net in Kaapstad waar jy ’n wedywering tussen ’n taxi en ’n Formule Een-renmotor sal gewaar. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Vermoorde wynboer ‘sou nie deure ooplos’, sê vriende
Stefan Smit (62), eienaar van die wynlandgoed Louiesenhof buite Stellenbosch, en sy vrou, Zurenah (50), het sedert Augustus verlede jaar ’n lyfwag gehad wat hulle 24 uur ’n dag by hul huis opgepas … Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Deurbraak 5 j. ná moord op bejaarde vrou
Ná ’n ondersoek van vyf jaar het die polisie Maandag ’n deurbraak gemaak en hul eerste verdagte in verband met die moord op ’n bejaarde vrou van Port Elizabeth in hegtenis geneem. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Lyke moontlik dié van vermiste klimmers
Die bemanning van ’n reddingshelikopter wat na agt vermiste klimmers in die Himalajas soek, het vyf lyke op die roete gesien waar hulle vermis geraak het. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 OB wil Gordhan dwing om te reageer
Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), gaan ’n kennisgewing op Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, laat beteken om te reageer op die klagte teen hom. Politiek (03-06-2019)
Netwerk24 BLF sál ‘wit’ grond, veral wynplase beset
Black First Land First (BLF) se program om spesifiek grond in die hande van wit mense te beset sal voortduur. Politiek (03-06-2019)
Maroela Bestuurder vas oor byna R100 000 se boetes
“Die verdagte se 44 uitstaande lasbriewe teen sy naam bedra altesaam R97 350.” Nuus (03-06-2019)
Maroela Een dood ná leerder glo drie by skool steek
Ouers het vanmiddag ná die voorval buite die skool saamgedrom. Die liggaam van die leerder wat gesterf het, het in daardie stadium nog buite die skool se heining gelê. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Maandag, 4 Junie 2019
Hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Piet Botha op private seremonie gegroet
Piet Botha (63) se familie sal ’n private en intieme seremonie hou om sy lewe te vier. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 ANN7-man sê hy het TV-kanaal vir ‘die mafia’ geskep
Die Guptas het ’n Nepalese man in Johannesburg as slaaf aangehou om etes te maak en klere te was, sonder om hom in Suid-Afrika ’n sent te betaal om hier te kan uitgee. Politiek (03-06-2019)
Maroela Gupta-redakteur ‘kry werksvisum binne een dag’
“Alles wat ek op die internet gelees het en die tyd wat dit sou neem om die visum te prosesseer, is omseil. Daar is nie ʼn onderhoud met my gevoer nie; ek is nie gevra om ambassade toe te gaan… Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 ‘Cyril, jou mense word uitgemoor’
“Mnr. Cyril Ramaphosa, president van almal in Suid-Afrika: Hoor ons vandag. Ons, jou mense, word uitgemoor.” Nuus (03-06-2019)
Maroela Ses ‘stropers’ vas toe hulle op plaas toesak
“Dit was duidelik ’n georganiseerde jagtog, helder oordag op ’n Sondag.” Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 ‘Geregtigheid kan nou geskied’
Al moet die ou wonde van die verlede oopgekrap word, is dit nodig sodat reg en geregtigheid kan geskied. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Leerling met mes by skool in Jhb doodgesteek
’n Leerling van die Forest High School in Turffontein in die suide van Johannesburg het ’n medeleerling Maandagoggend glo met ’n mes buite die skoolterrein doodgesteek. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Getuienis maak vermeende verkragter ‘se ore seer’
Die man wat daarvan beskuldig word dat hy ’n vrou en haar kinders in hul plaashuis aangeval en as gyselaar aangehou het, sê dit maak sy ore seer om te hoor hy word van dié dade beskuldig. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Regslui groet en salueer wyle arbeidsregter
Hy het diep spore in die arbeidsreg getrap en die regswêreld sal altyd regter Anton Steenkamp (57) onthou vir sy passie, getrouheid, trots en hoë werksetiek. Hy is as revolusionêr beskryf en sy skerp … Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Man vas ná Shoprite-vrou se skietdood
’n 49-jarige man is in hegtenis geneem vir die moord op Beatrice Manuel (54), ’n werknemer van die Shoprite in Zweletemba, Worcester, wat Sondagoggend ten tyde van ’n rooftog in die winkel … Nuus (03-06-2019)
Maroela Moordverdagte wou ondersoekbeampte glo laat vermoor
Koos Strydom, die man wat op minstens drie aanklagte van moord teregstaan, het na bewering ʼn medegevangene geld aangebied om die ondersoekbeampte in een van die moordsake teen hom te vermoor. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Tiananmen het ‘stabiliteit’ gebring, sê Chinese
Die bloedige aanslag op betogers op China se Tiananmen-plein in die hartjie van Beijing 30 jaar gelede was “die regte besluit”, want sedertdien is daar “stabiliteit” in die land. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Nóg ’n fout met Boeing se 737 Max
Daar is nóg ’n fout gevind met Boeing se 737 MAX-vliegtuie wat dadelik reggestel moet word – en sommige van die vroeëre 737-vliegtuie word ook daardeur geraak. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Trump 11 minute met rare kapsel in kerk
Pres. Donald Trump het Sondag vinnig, nadat hy gholf gespeel het, ’n besoek van 11 minute aan ’n evangeliese kerk in Virginia gebring op ’n dag wat spesiaal uitgeroep is as biddag vir hom. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 'Satan se bruid' wás die leier - regter
Uitspraak word vandag verwag in een van die mees opspraakwekkende moordsake in die Suid-Afrikaanse regsgeskiedenis. Volg die dekking van die Afspraakmoordsaak hier. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Du Toit stel Regshulp SA vir vonnisoplegging aan
Roelof du Toit (43), wat op nege aanklagte van verkragting en die verspreiding van kinderpornografie skuld beken het, se saak is Maandag weer in die hof in Barkly-Wes uitgestel. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Delport-seun skuldig aan BTW-bedrog van miljoene
Die baasbrein in die Delport-bedrogspul is op 136 aanklagte van BTW-bedrog van meer as R60 miljoen skuldig bevind. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Man steeds onder verdowing ná petrolbomaanval
Bernard Groenewald (49), van die Paarl, word steeds onder verdowing gehou nadat hy 60% tot 70% se brandwonde oor sy lyf opgedoen het. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Joe Foster en Marc Lottering praat oor gay-wees
SKEEF poog onder meer om moeilike vrae oor geloof en seksualiteit vra. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 DOV moet Van Breda nou in hoogste hof pak
Die staat het 14 dae om Henri van Breda se jongste aansoek om appèl in die konstitusionele hof teen te staan. Nuus (03-06-2019)
Maroela Uitspraak in Krugersdorp-moorde begin
Cecilia Steyn staan tereg op altesaam 32 aanklagte, Zak Valentine op 31 aanklagte en Marcel Steyn, die jongste lid van die groep, staan tereg op 21 aanklagte. Nuus (03-06-2019)
Maroela Vermoorde boer was in geskil oor grondbesetting gewikkel
“Dit kan nie so aangaan nie. Dit is tragies wat in landbou en landelike gebiede gebeur.” Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 ‘Ek het nié gesê Meghan is naar nie’ – Trump
Pres. Donald Trump wat in Londen aangekom het, het sommer gou een van sy ondiplomatiese stelling kwytgeraak. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Aanval in Stellenbosch 'was ’n beplande moord’
“Dit was nie ’n plaasaanval nie, dit was ’n beplande moord.” Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Ministers, vakbonde vergader oor aanvalle op vragmotors
Dit is nie duidelik presies waaroor ’n vergadering handel wat Thulas Nxesi en Fikile Mbalula hou as deel van ’n interministeriële komitee ná verskeie aanvalle op vragmotorbestuurders nie. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Trump kry ‘stywe’ groet in Brittanje
Dit sou billik wees om te sê nie almal in Brittanje is ewe bly om pres. Donald Trump van Amerika daar te ontvang nie. Sy vliegtuig het Maandagoggend op die Stansted-lughawe naby Londen geland. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Republikein ‘gee nie om vir Irakiër se dood’
Die Republikeinse verteenwoordiger van Kalifornië, Duncan Hunter, het gesê toe hy in 2004 ’n artilleriesoldaat in Falloedja in Irak was, het sy eenheid “waarskynlik honderde burgerlikes” doodgemaak. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Hof sê Rodrigues moet vervolg word vir Timol-moord
João Rodrigues (80) was nie Maandag in die hooggeregshof in Johannesburg toe sy aansoek om sy vervolging vir die moord op Ahmed Timol permanent te staak, van die hand gewys is nie. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 10-jarige dwelmmuil met 500 Mandrax-pille betrap
’n Tienjarige kind van Port Elizabeth is glo die afgelope naweek as ’n dwelmmuil ingespan om R30 000 se Mandrax-pille na Somerset-Oos te smokkel. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Zondo hoor oor Guptas se ANN7-kanaal
Rajesh Sundaram, voormalige redaksionele konsultant van Africa News Network (ANN7), getuig vandag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping oor dié televisiekanaal van die Guptas. Volg … Politiek (03-06-2019)
Netwerk24 3 hoor dié week hul lot
Uitspraak word vandeesweek in die hooggeregshof in Johannesburg verwag in die sogenaamde afspraakmoorde-saak, wat tussen 2012 en 2016 in die Krugersdorp-omgewing gepleeg is. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Wynboer van Stellenbosch op plaas vermoor
'n Wynboer van Stellenbosch is Sondagaand op sy plaas vermoor. Nuus (03-06-2019)
Maroela SAL begin soek na nuwe hoof
Die SAL het gesê hy sal onmiddellik met die proses begin om ʼn nuwe uitvoerende hoof te soek nadat Vuyani Jarana bedank het. Nuus (03-06-2019)
Maroela Twee in hof ná moord op DA-raadslid, man
Die Valke het Saterdag bekend gemaak die twee verdagtes, 25 en 29 jaar oud, is in hegtenis geneem nadat ʼn huiswerker Vrydagoggend op die egpaar se bebloede liggame afgekom het. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Minister bekyk korrupsie-beweringe
Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging en militêre veterane, sal binnekort besluit hoe ernstige beweringe van korrupsie in die departement van militêre veterane, wat tans op sosiale media … Politiek (03-06-2019)
Netwerk24 Soekgeselskap vind verlore stappers in Jonkershoek
Drie stappers wat in Jonkershoek naby Stellenbosch verdwaal het, is Maandag in die vroeë oggendure gered. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Pas op vir nuwe faksionalisme in ANC, maan ontleders
Ondersteuners van pres. Cyril Ramaphosa in die ANC moet daarteen waak om nie met hul optrede dieselfde soort faksionalisme aan te hits wat die ANC én land onder oudpres. Jacob Zuma se leierskap op … Politiek (03-06-2019)
Netwerk24 ‘Ruk polisiemag eers reg’
Pres. Cyril Ramaphosa moet die beknoeide polisiemag en sekuriteitsorgane in Suid-Afrika regruk om moorde soos dié op Dealesville van die afgelope week en talle ander in Suid-Afrika te voorkom. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Leerling vas wat ander met lepel steek oor middagete
’n Oos-Kaapse leerling sal Maandag in die landdroshof in Butterworth verskyn nadat hy glo ’n medeleerling met ’n lepel gesteek het. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Skieters in motor laat koeëls glo op seun (12) reën
Die 12-jarige seun wat Vrydagaand in Eureka, Kaapstad, doodgeskiet is, sou vandeesmaand nog verjaar het en het glo naby sy huis gesterf. Nuus (03-06-2019)
Netwerk24 Sy naam beteken ‘God lewe’
“Dit is nie verniet dat my naam Nkosikho is nie. Dit beteken in Xhosa ‘God lewe’". Nuus (03-06-2019)