Netwerk24 Drie aktiviste vry, inwoners wil na burgemeester opruk
Slegs enkele dae nadat drie teenbende-aktiviste ná ’n optog in ’n bendegeteisterde gebied van Port Elizabeth aangekeer is, beoog inwoners van die gebied om na die burgemeester se kantoor op te ruk. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Als loop toe nie reg, altyd reg vir dié diewe
Toyota se ou slagspreuk dat alles altyd regloop met sy voertuie, het nie so lekker uitgewerk vir diewe in die Vrystaat nie. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Nuwe bevolking oewerkonyne ontdek
’n Enkele verlate karkas van die erg bedreigde oewerkonyn op een van die toegangsroetes na die Baviaanskloof in die Oos-Kaap, het tot die ontdekking van ’n hele nuwe bevolking van dié spesie gelei. Nuus (02-06-2019)
Maroela Rocklegende Piet Botha oorlede
Die Suid-Afrikaans rocklegende Piet Botha is in die ouderdom van 63 oorlede. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Hersien munisipale begroting, eis Outa
Die Organisasie teen Belastingmisbruik eis dat die Govan Mbeki-munisipaliteit in Mpumalanga die raad se goedgekeurde 2019-’20-begroting en die opgedateerde geïntegreerde ontwikkelingsplan hersien. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 DA vra weer dat parlement OB onthef van pos
Die onlangse verdoemende hofuitspraak teen adv. Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer, in die Estina-suiwelprojek-geding is ’n hoofrede waarom die DA weer die parlement vra om haar geskiktheid … Politiek (02-06-2019)
Netwerk24 17 vragmotors brand een ná die ander
In wat lyk na ’n georkestreerde reeks aanvalle op vragmotors op paaie is talle voorvalle Sondag in Gauteng, KwaZulu-Natal, die Wes- en Oos-Kaap en Mpumalanga aangemeld. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Bittereinders se rol in geskiedenis herdenk
Die rol van die Bittereinders in Suid-Afrika se geskiedenis is met ’n kranslegging by die Oorlogsmuseum in Bloemfontein en ’n lesing oor ’n minder bekende Boere-generaal wat eind-uit bly veg het, … Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Piet Botha sterf
Die blues-en-rockmusikant Piet Botha (63), bekend vir liedjies soos “Suitcase Vol Winter”, “Goeienag Generaal” en die meer onlangse “Middernagtrein” is Sondag oorlede. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 2 hoës by tronk vas weens beweerde tenderbedrog
Twee hoës by die Kutama Sinthumule- maksimum sekuriteitsgevangenis buite Louis Trichardt in Limpopo is deur die Valke in hegtenis geneem weens beweerde tenderbedrog van etlike miljoene rande. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 4 op ‘spesiale verlof’ oor vasbind van oumagrootjie
Twee dokters, ’n verpleegster en ’n veiligheidswag is op “spesiale verlof” geplaas nadat hulle as moontlike betrokkenes geïdentifiseer is in die voorval waar ’n 76-jarige oumagrootjie onder stoele … Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Reën van Dinsdag af in W-Kaap verwag
Reënweer kan van Dinsdag af tot Donderdag in die Wes-Kaap voorkom en teen Donderdag ook na die Oos-Kaap versprei. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Families neem afskeid van 4 wat doodbrand
Vier kiste en twee families se lewens wat vir altyd verander is. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 'Bankrot' munisipaliteit se salarisbegroting is R110 m.
Die bankrot en disfunksionele Mafube-munisipaliteit (Frankfort, Villiers, Tweeling en Cornelia) het finaal in duie gestort en die balju, Philip Maseko, het op al sy roerende en onroerende bates … Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Stigting vra MRK om rasvoorval te hersien
Die Ahmed Kathrada-stigting het die Menseregtekommissie (MRK) versoek om ’n rassevoorval te hersien waarby ’n diensbestuurder by Lindsay Saker in Kempton Park na bewering valslik betrek is. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Terrein langs landgoed is onwettig bedryf
Ná ’n regstryd van langer as vier jaar het vyf appèlregters beslis dat die afvalmaatskappy Interwaste wel sy stortingsterrein langs die luukse Midstream-landgoed onwettig bedryf het. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Fetus in kleedkamer gevind ná klagtes oor stank
Klagtes oor ’n stank binne die openbare toilette van ’n winkelsentrum in Port Elizabeth het tot die ontdekking van ’n fetus in ’n drom gelei. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Mbalula vra verslag oor treinongeluk in Tshwane
Fikile Mbalula, die nuutaangestelde minister van vervoer, wil so gou moontlik verslae van die spoorveiligheidsreguleerder en die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) hê nadat tientalle … Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 MyCiTi na Mitchells Plain, Khayelitsha opgeskort
Die MyCiTi-busdiens na Mitchells Plain en Khayelitsha in Kaapstad is tot verdere kennisgewing opgeskort terwyl die metroraad met die operateurs van dié roetes onderhandel. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 ‘Aanvalle op bestuurders moet end kry’
“Die voortgesette aanvalle op vragmotorbestuurders kos die Suid-Afrikaanse ekonomie ’n enorme bedrag en moet stop gesit word.” Nuus (02-06-2019)
Maroela Video: Skip bots teen hawe, toeristeboot
Die passasierskip, die MSC Opera, kon vir een of ander rede nie tot stilstand kom nie en het hard alarm gemaak voordat dit teen ʼn boot en die hawehoof gebots het. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 AfriForum blaas in EFF se nek
Die EFF en Julius Malema sal wéér diep in hul sakke vir AfriForum moet krap. Politiek (02-06-2019)
Netwerk24 17-jarige kry 12 jaar tronkstraf vir bendemoord in PE
’n Jeugdige van Port Elizabeth is tot 12 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n bendemoord waarin hy ’n taxibestuurder doodgeskiet het. Nuus (02-06-2019)
Maroela 4 in sop ná vrou aan stoel vasgemaak is
Die nuutaangestelde LUR vir gesondheid in Gauteng en die MRK het Sondag die vrou en haar familie besoek. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Nuwe casino in Mthatha beteken werk vir talle
Die 212 werksgeleenthede wat die nuwe Mayfair-casino in Mthatha skep, sal ’n bydrae lewer tot ’n afname in werkloosheid in die gebied, sê Lubabalo Mabuyane, premier van die Oos-Kaap. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Kaapse drywer rus voor lang pad, toe tref petrolbom
’n Kaapse vragmotorbestuurder wat Sondagoggend erg gewond is in ’n petrolbomaanval terwyl hy geslaap het, sterk tans aan in die waakeenheid in ’n hospitaal in Worcester. Nuus (02-06-2019)
Maroela Uitspraak in Krugersdorp-moorde-saak verwag
Die saak het later bekend geraak as die “afspraakmoorde” omdat verskeie slagoffers vermoor is toe hulle iemand vir ʼn afspraak ontmoet het. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Passasierskip bots teen boot in Venesië
Minstens vier mense is beseer toe die gewilde passasierskip die MSC Opera Sondag teen ’n rivierboot in Venesië, Italië, gebots het. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 4 se poste in gedrang
’n Veiligheidswag, twee dokters en ’n verpleegster is op spesiale verlof ná die voorval waarin die 76-jarige Martha Marais in die Mamelodi-hospitaal by Pretoria vasgemaak is. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Taakspan moet kyk na landwye aanvalle op vragmotors
Aanvalle op vragmotors is Sondag aangemeld in Gauteng, KwaZulu-Natal, die Wes- en Oos-Kaap en Mpumalanga. Nuus (02-06-2019)
Maroela Jarana se bedanking ‘groot terugslag vir SAL’
“Die regering as aandeelhouer het dit vir hom onmoontlik gemaak om radikaal by die SAL in te gryp.” Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Duisende reeds vir petroljoggie ingesamel
Sowat R300 000 is reeds teen Sondagmiddag op Backabuddy, ’n skarefinansieringsplatform, vir Nkosikho (Sam) Mbele (28), ’n petroljoggie van Khayelitsha, ingesamel. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Treine brand weer in Kaapstad
Brandbestryders is Sondagmiddag na die spoorwegwerf in Maitland, Kaapstad, ontbied waar twee treine en verskeie ongebruikte treinwaens aan die brand geslaan het. Nuus (02-06-2019)
Maroela Twee afgedank ná bejaarde gestamp is
Twee personeellede van die Ons Tuiste-oord vir bejaardes in Bloemfontein is afgedank nadat ʼn bejaarde gestamp is, geval het en ʼn noodoperasie aan haar arm moes ondergaan. Nuus (02-06-2019)
Maroela Reusebedrag ingesamel vir petroljoggie na goeie daad
Die publiek het hul harte en beursies behoorlik oopgemaak vir die petroljoggie wat vroeër die week ʼn jong vrou by ʼn vulstasie gehelp het. Nuus (02-06-2019)
Maroela Steeds geen tyding van vermiste SA onnie
‘n Foto van ‘n beseerde toeris in Viëtnam word sedertdien op sosiale media versprei en daar is aanvanklik gedink dis moontlik John Bothma. Nuus (02-06-2019)
Maroela Roerende huldeblyk vir man wat in myn sterf
“Jy was ʼn voorbeeld van wat ʼn man is, ʼn man wat ʼn verhouding met ons Verlosser Jesus Christus gehad het.” Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Ma vergiftig glo dogtertjie (5) vir polisgeld
’n Ma van Senekal in die Vrystaat het twee polisse op haar vyfjarige dogtertjie se lewe uitgeneem en haar daarna met die Temik (aldikarb) vergiftig. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Vrou (54) in rooftog by winkel in Worcester doodgeskiet
’n Werknemer van Shoprite in Zweletemba, Worcester, is Sondagoggend in die winkel doodgeskiet kort nadat sy vir werk opgedaag het. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Amerika se uitbreking van masels hoogste in byna 3 dekades
Die aantal gevalle van masels wat aangemeld word, is nou die hoogste in 27 jaar in Amerika. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 'Satan se bruid': Uitspraak verwag
Uitspraak word Maandag verwag in een van die mees opspraakwekkende moordsake in die Suid-Afrikaanse regsgeskiedenis. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Drywer (50) erg beseer in petrolbomaanval in Kaap
’n Vragmotorbestuurder in die Wes-Kaap is Sondagoggend met ernstige brandwonde in die hospitaal opgeneem nadat sy vragmotor glo met ’n petrolbom bestook is. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Neymar ontken op sosiale media dat hy vrou verkrag het
Die Brasiliaanse sokkerster Neymar het hom tot ’n Instagram-video gewend om ’n klag van verkragting teen hom te ontken. Nuus (02-06-2019)
Maroela Jarana het harde woorde vir die SAL ná bedanking
Vuyani Jarana, die Suid-Afrikaanse Lugredery (SAL) se uitvoerende hoof, het bedank. Nuus (02-06-2019)
Maroela EFF, Malema moet weer opdok aan AfriForum
Indien die geld nie teen dié datum betaal is nie, sal AfriForum weer ’n proses begin om op die EFF se bates beslag te lê. Nuus (02-06-2019)
Maroela 4 sterf in botsings minute uitmekaar
Vier mense is Saterdagaand dood in twee botsings, minute en etlike meters uitmekaar in Boksburg aan die Oos-Rand.   Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Bloem se krane dalk weer op skrefie gedraai
Waterlewering aan die inwoners van die Mangaung-metro kan Maandag weer tot net 30% verminder word oor die groot watergeveg wat tussen die metro en sy waterraad, Bloemwater, woed. Nuus (02-06-2019)
Maroela Twee tydens rooftog by supermark doodgeskiet
ʼn Man en ʼn vrou is Saterdagmiddag tydens ʼn rooftog by ʼn supermark in Germiston doodgeskiet. Nuus (02-06-2019)
Maroela Tientalle beseer toe trein, instampmasjien bots
Volgens Metrorail het die treindrywer die instampmasjien sien aankom en die sowat 300 passasiers op die trein versoek om die trein te verlaat. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 AfriForum wag om Malema te pak
AfriForum het hom nou direk tot adv. Shamila Batohi, nasionale direkteur van vervolging, gerig in sy poging om Julius Malema privaat te vervolg weens beweerde bedrog en tenderkorrupsie by die … Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 Vrou eis R2 m. van kollega oor geskinder op kantoor
’n Vrou dagvaar haar oudkollega vir R2 miljoen weens beweerde kantoorskindery dat sy MIV-positief is. Nuus (02-06-2019)
Netwerk24 ‘Cyril wou vir Nkosazana hê’
Pres. Cyril Ramaphosa was tot twee weke gelede nog van voorneme om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma – eerder as die omstrede David (DD) Mabuza – as sy adjunk aan te stel. Politiek (02-06-2019)