Netwerk24 Trane vloei by regter se roudiens
“Die hartseerste deel daarvan om die liefde van jou lewe te ontmoet, is om daardie persoon vroeg te verloor.”. Nuus (01-06-2019)
Netwerk24 Ontsnapte moordenaar steeds soek
’n Veroordeelde driedubbele moordenaar wat by die landdroshof in Wynberg, Kaapstad, ontsnap het, is ná meer as twee weke steeds op vrye voet. Nuus (01-06-2019)
Netwerk24 50 beseer in treinbotsing
Altesame 50 mense is beseer nadat twee treine Saterdagaand in Mamelodi, in die noordooste van Pretoria, gebots het. Nuus (01-06-2019)
Netwerk24 Zondo hoor oor Guptas se TV-kanaal
Rajesh Sundaram, voormalige raadgewende redakteur van die televisiekanaal Africa News Network (ANN7) getuig Maandag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na bewerings van staatskaping. Nuus (01-06-2019)
Praag ‘Mlungu’, toe stel 3 swartes jong blanke paartjie tereg
Die huidige vlaag van swart-op-wit moorde in Suid-Afrika is besig om 'n crescendo te bereik, met 'n jong paartjie die jongste slagoffers in wat lyk soos 'n rassehaatmisdaad. Johanco Fleischman (19) … Nuus (01-06-2019)
Netwerk24 Man, vrou sterf in supermark-rooftog in Germiston
’n Man en ’n vrou is Saterdagmiddag in ’n gewapende rooftog by ’n supermark in Germiston doodgeskiet. Nuus (01-06-2019)
Netwerk24 SA troepe skiet hul pad oop uit hinderlaag in DRK
Suid-Afrikaanse soldate het hul pad oopgeskiet uit 'n hinderlaag in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Die hoof van die weermag het hulle geloof vir hul dapperheid. Nuus (01-06-2019)
Maroela MRK gevra om rassistiese fopboodskap te ondersoek
“Ons het ook die maatskappy gevra om die uitslag van hul ondersoek aan die MRK te oorhandig sodat hulle dit verder kan ondersoek en uitspraak kan lewer oor die saak.” Nuus (01-06-2019)
Netwerk24 Verslag kom oor bejaarde se behandeling in hospitaal
Die Gautengse departement van gesondheid reik Sondag ’n voorlopige verslag uit oor sy ondersoek na die behandeling van ’n 76-jarige vrou in die Mamelodi-hospitaal in Pretoria. Nuus (01-06-2019)
Netwerk24 Skou-huis word toe kraamsaal
’n Eiendomsagent het haar kennis as ’n voormalige assistent in ’n dierehospitaal gebruik toe ’n babaseuntjie onverwags sy opwagting maak in ’n skou-huis in Tableview, Kaapstad. Nuus (01-06-2019)
Maroela Oud-SA’ner in Aus gevonnis vir moord op vrou
Tydens die verhoor is daar onder meer aangevoer dat hy op die internet vir inligting gesoek het oor hoe om ʼn liggaam te veras en hoe om iemand lewend te begrawe. Nuus (01-06-2019)
Maroela Video: Vermoorde se familie vra ingryping van regering
Die familie van die jong man wat verlede naweek langs ‘n Gautengse hoofweg vermoor is, smeek die regering om in te gryp. Nuus (01-06-2019)
Netwerk24 Fotograaf Cloete Breytenbach skielik dood
Die bekende Suid-Afrikaanse fotograaf Cloete Breytenbach is op ’n “jong” 85-jaar dood. Nuus (01-06-2019)
Netwerk24 Berugte uitsmyter wéér in sop
Die voormalige uitsmyter en reeksmisdadiger Gary Beuthin is weer in die moeilikheid. Nuus (01-06-2019)
Netwerk24 Sperreling deurboor kar
Twee jong mense het Vrydagaand ter nouernood aan die dood ontkom toe hul motor in ’n botsing deur ’n sperreling in Roodepoort deurboor is. Nuus (01-06-2019)
Maroela Polisie waarsku dié wat op aanlynadvertensies reageer
Die polisie in Noordwes het mense wat op aanlynadvertensies reageer om spesifiek lewende hawe en voertuie te koop, gewaarsku om versigtig te wees ná ʼn voorval waartydens twee mans beroof is. Nuus (01-06-2019)
Netwerk24 FW, Wiese groet spesery-koning
Freddy Hirsch, die man wie se naam hand aan hand gaan met talle vleisprodukte, is die afgelope week dood. Nuus (01-06-2019)
Maroela Politieke intriges op Knysna laat wenkbroue lig
Die kleurryke en soms opportunistiese Wes-Kaapse politiek is dikwels die land se sirkus, maar selfs politieke veterane slaan die hande saam oor wat deesdae op munisipale vlak in die skilderagtige K… Nuus (01-06-2019)
Maroela Speaker reageer op versoek om OB te verwyder
“Mkhwebane het oor die afgelope drie jaar die integriteit van die kantoor van die openbare beskermer in gedrang gebring deur haar swak begrip van die wet en haar eie magte.” Nuus (01-06-2019)
Netwerk24 Roudiens begin vir regter wat sterf van slangbyt
Honderde mense het Saterdag reeds hul sitplekke ingeneem by die roudiens van regter Anton Steenkamp (57) wat by The River Club in Observatory, Kaapstad, gehou word. Nuus (01-06-2019)
Netwerk24 Seun (12) dood in skietery in Kaap
’n 12-jarige seun is Vrydagaand in ’n koeëlreën in die Wes-Kaap dood. Nuus (01-06-2019)
Netwerk24 Rugby-kaptein met liefdesgedig, kruis op rug
Liefde, bloed, guts en inspirasie. Dit is die storie wat Charles Smith bybly ná ’n klubwedstryd in Bloemfontein. Nuus (01-06-2019)
Netwerk24 Bloem-model: ‘My droom ná molestering bewaarheid’
Toe sy op 15-jarige ouderdom deur haar stiefpa gemolesteer is, het sy kort daarna verklaar niemand sal haar droom, om ’n model te word, wegvat nie. Nuus (01-06-2019)
Maroela Munisipale bestuurder week later vas
Die bestuurder van die Moqhaka-munisipaliteit in die Vrystaat is in hegtenis geneem ʼn week nadat hy veronderstel was om homself aan die polisie oor te gee vir beweerde bedrog en korrupsie. Nuus (01-06-2019)
Netwerk24 Het ons die hel ontdek?
Sterrekundiges het bevestig hulle het ’n nuwe eksoplaneet ontdek wat so warm soos die hel is. Nuus (01-06-2019)
Netwerk24 ‘Waar is my broer?’
’n Lichtenburgse man wat al 25 jaar na sy vermiste broer soek, hoop steeds hy is êrens lewend in Suid-Afrika. Nuus (01-06-2019)
Maroela R50 000 vir inligting ná kliniek brand
“Ek het vroeër die toneel besoek en ek is baie hartseer oor die kwaadwillige beskadiging van eiendom. Leërs, stoele en noodsaaklike mediese toerusting is in die brand vernietig.” Nuus (01-06-2019)
Netwerk24 Ontstoke Alex-inwoners brand 2 huise af
Ontstoke inwoners het Vrydag twee huise in Alexandra, Johannesburg, aan die brand gesteek nadat 80 “onveilige” wonings vernietig is in opdrag van die Johannesburgse metropolisie. Nuus (01-06-2019)
Netwerk24 Ontstoke kollega skiet 12 dood in VSA
’n Ontevrede staatsamptenaar het 12 mense doodgeskiet en minstens vier beseer toe hy met ’n handwapen op sy medewerkers by ’n munisipale gebou in Amerika losgebrand het. Nuus (01-06-2019)
Maroela Seun sterf bo-op trein
“Treindienste in die omgewing is opgeskort sodat daar toegang tot die bokant van die trein gekry kon word.” Nuus (01-06-2019)
Maroela Polisie skiet werker wat 12 om die lewe bring
“Dat mense op so manier weggeruk word, is die ergste tragedie.” Nuus (01-06-2019)
Maroela Seuns val glo van brug tydens geveg
“Volgens ooggetuies was die seuns glo in ʼn geveg op die brug betrokke toe hulle van die brug af geval het.” Nuus (01-06-2019)
Netwerk24 Valke vang 2 ná moord op DA-raadslid en haar man
Twee verdagtes is vasgetrek vir hul beweerde betrokkenheid by die moord op ’n DA-raadslid en haar man van Dealesville in die Vrystaat. Nuus (01-06-2019)
Maroela Twee vas ná moord op DA-raadslid, man
Die Valke het twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op Basil en Monica Deniacos. Nuus (01-06-2019)