Netwerk24 ‘Cyril sal moet ingryp oor Lesufi, Afrikaans’
Pres. Cyril Ramaphosa moet self ingryp om die dooiepunt tussen die Afrikaanse onderwyssektor en Panyaza Lesufi, heraangestelde Gautengse LUR vir onderwys, op te los, het die Suid-Afrikaanse … Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Vermoorde egpaar van Dealesville ‘goeie mense’
Terwyl polisiebeamptes die moordhuis in Dealesville in die Vrystaat waar ’n dubbele moord gepleeg is, gefynkam het vir leidrade, het hartseer werkers, bure en kollegas geskok en verslae buite die … Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Man (41) dood ná boot by Richardsbaai omslaan
’n 41-jarige man is Vrydagoggend naby Richardsbaai in KwaZulu-Natal dood toe ’n vissersboot met ses bemanningslede omgeslaan het. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Eie mening verdwyn as jy lid is van organisasie, sê Ace
Zandile Gumede, burgemeester van eThekwini, bly in haar pos ondanks die feit dat sy aangekla word van finansiële wangedrag, sê Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC. Politiek (31-05-2019)
Netwerk24 Lesufi erken hy was verkeerd om fopnuus te twiet
Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, het Vrydag ’n storm op Twitter veroorsaak oor ’n man wat verkeerdelik daarvan beskuldig is dat hy rassistiese boodskappe op WhatsApp gestuur het. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Lesufi dalk danksy Cosatu terug in ou pos
Dit blyk dat die vakverbond Cosatu druk op David Makhura, Gautengse premier, uitgeoefen het om Panyaza Lesufi weer as LUR vir onderwys in die provinsie aan te stel. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Dagmoeder wat glo kinders aanrand, kry uitstel
Die vrou wat na bewering kinders by ’n kleuterskool in Carletonville aangerand het, het Vrydag in die landdroshof in Oberholzer verskyn en haar binne én buite die hof teen betogers vasgeloop. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 'Komplot-kaptein' in Augustus in hof
Die kaptein in die leër wat glo ’n burgerlike gehelp het om hom voor te doen as ’n weermaglid vir die inhuldiging van pres. Cyril Ramaphosa, is Vrydag op waarskuwing vrygelaat. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Man dood toe wal van sloot op hom val
’n Werker is Vrydagoggend in Hazelwood, Pretoria, dood toe hy en ander werkers ’n sloot gegrawe en die wal daarvan ineengestort het. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 DBV kry geen teken dat Pretoria-dieretuin se diere ly
Die dierebeskermingsvereniging (DBV) kon geen teken kry dat diere in die Nasionale Dieretuin in Pretoria weens swak instandhouding ly nie. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Mboweni moet nou ekonomiese pot roer
Tito Mboweni, minister van finansies, het in die aanloop tot die aankondiging van pres. Cyril Ramaphosa se nuwe kabinet ’n beroering op Twitter veroorsaak toe hy sy kookvernuf stapsgewys met sy … Politiek (31-05-2019)
Netwerk24 Jong onderwyser steeds weg in Viëtnam
“Hy het nie weggeloop nie. Iets het gebeur, daarom het hy my drie keer deur die nag gebel,” sê Santjie Dixon, ’n familielid van John Bothma (22) wat in Viëtnam vermis word. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 2 broers geskiet, beroof buite Settlers
Twee broers wat saam in die Settlers-omgewing in Limpopo boer, is gewond toe hulle Vrydag tussen die plaas en die dorp beroof is. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Begroting maak mense net armer in Mangaung
Die begroting en geïntegreerde ontwikkelingsplan van die Mangaung-metro wat Vrydag op ’n raadsvergadering goedgekeur is, dien slegs die ANC-raad, hul politieke basisse en politieke meelopers. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Ron Gaché se trompet vir altyd stil
Die aand voor sy dood op 29 Mei het die bekende Bloemfonteinse trompetspeler Ron Gaché nog vir ’n konsert die naweek saam met die Bloemfonteinse Filharmoniese Orkes gerepeteer. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Ondergrondse snuffeltog na hond word soektog na mense
’n Soektog na ’n hond in die Bloemfonteinse afvoerstelsel het byna tot ’n Babelse verwarring onder twee soekgeselskappe gelei. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Verdagte vra nie meer borgtog
’n 63-jarige man van Despatch in die Oos-Kaap wat daarvan beskuldig word dat hy minderjarige seuns vir seksuele gunsies betaal het, het Vrydag sy borgtogaansoek laat vaar. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 R50 000 vir inligting oor brand by Ikhwezi-kliniek
’n Beloning van R50 000 is deur die Kaapstad-metro uitgeloof vir inligting wat sal lei tot die inhegtenisneming van die persoon wat die Ikhwezi-kliniek in die Strand Vrydagoggend aan die brand … Nuus (31-05-2019)
Maroela Drie vas ná hulle lyk uit kar gooi
Plaaswerkers het gesien hoe drie insittendes van ʼn wit Volkswagen Golf ʼn vrou se liggaam uit die motor gooi. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Agrizzi vies oor ‘sentimentele’ geskenke geroof is
“Besittings van sentimentele waarde” – geskenke van sy familie en personeel by die eertydse Bosasa – is onder meer Donderdagmiddag uit Angelo Agrizzi se motor gesteel, sê ’n ingeligte ná aan dié … Nuus (31-05-2019)
Maroela Lisensiekantoor-werker gepos oor rassistiese video
‘n Amptenaar van die Bedfordview-lisensiekantoor in Johannesburg is afgedank oor rassistiese aanmerkings teenoor wit mense. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 ‘Vat Transnet hof toe oor R1,2 miljard’
Transnet moet strafregtelike klagte van bedrog en korrupsie oorweeg oor die plan van ’n handjievol hoë amptenare om twee monteeraanlegte vir lokomotiewe teen R1,2 miljard te verskuif. Politiek (31-05-2019)
Netwerk24 Man slaan glo sy vrou met stuk beton dood
’n Man van George in die Suid-Kaap wat sy vrou na bewering weens ’n argument met ’n stuk beton doodgeslaan het, is steeds in aanhouding. Nuus (31-05-2019)
Maroela DA-raadslid, man glo met stomp voorwerp vermoor
Die egpaar se huiswerker het Vrydagoggend op hul bebloede liggame afgekom. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 4 bendelede van Atlantis skuldig aan moord
Vier lede van die G-unit-bende van Atlantis is Vrydag skuldig bevind aan die ontvoering van en moord op Clinton Smith op 22 Maart 2013. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 2 op hoewe buite Pta vasgebind, beroof
’n 63-jarige hoewewerker en sy vriendin het ses uur lank probeer om hulself los te wikkel nadat agt aanvallers hulle met draad vasgebind en beroof het. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 3 vermoor vrou glo en gooi haar uit kar
Drie mans is naby Brits in Noordwes vasgetrek nadat hulle glo ’n vrou wat geryloop het, opgelaai en haar so erg aangerand het dat sy aan haar beserings dood is. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Vrydag, 31 Mei
Dit is die laaste dag van die week - en die laaste dag van die maand! Maar voor jy jou skoene uitskop en gaan naweek hou. hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 2 dood toe polisie op gekaapte taxi in Goodwood skiet
’n Polisielid het Donderdagmiddag in spitsverkeer agt skote op ’n gekaapte taxi in Goodwood, Kaapstad, geskiet en twee mense, onder wie die taxibestuurder, is dood. Nuus (31-05-2019)
Maroela ‘Herroeping van Lesufi beteken niks goeds vir Afrikaans’
“Dít is absoluut tragies, want solank Lesufi aan die stuur van onderwys in Gauteng is, sal onderwys en onderrig in Gauteng nie regverdig benader word nie,.” Nuus (31-05-2019)
Maroela Foto’s: Jong man gegroet ná moord langs pad
“Ons lewe gaan nooit weer dieselfde wees nie.” Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Zuma se nuwe boek soek jou stories – oor homself
Jacob Zuma vra dat jy stories vir hom bring – oor homself, natuurlik. En ’n paar foto’s sal ook fraai wees. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 18 organisasies kap EFF oor verdelende uitsprake
Burgerregteorganisasies is diep ontsteld oor die rassistiese en verdelende uitsprake van die EFF, veral teenoor die Ahmed Kathrada-stigting oor laasgenoemde se standpunt oor minister Pravin Gordhan … Politiek (31-05-2019)
Netwerk24 Vrou van Welkom gekaap, in Midrand afgelaai
’n Vrou van Welkom in die Vrystaat wie se seun verlede jaar doodgeskiet is, is blykbaar Donderdagoggend gekaap, ontvoer en in Midrand, Gauteng, vrygelaat. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Poste vir lewensredders in Kaap nou beskikbaar
Die Kaapstad-metro het 611 tydelike poste vir lewensredders by strande en swembaddens beskikbaar gestel om die veiligheid van inwoners in die somer te verseker. Nuus (31-05-2019)
Maroela Man kritiek ná trein hom tref
’n Man is in ’n kritieke toestand gelaat nadat hy Vrydagoggend deur ’n trein in Moseley Park in KwaZulu-Natal getref is. Volgens Russel Meiring, woordvoerder van ER24, is nooddienste omstreeks 07:3… Nuus (31-05-2019)
Maroela Fop-boodskap veroorsaak rasseherrie
Dit blyk nou dat die persoon die slagoffer van ʼn kuberboelie was en geensins by die kamma-boodskappe betrokke was nie. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Hartverskeurende vaarwel aan jong man ná moord
“Te veel trane en gebroke harte.” Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 ‘God kyk uit vir my,’ sê petroljoggie ná hy jong vrou help
’n Petroljoggie wat ’n jong vrou gehelp het deur vir haar brandstof te betaal, sê hy is oorweldig deur mense se reaksie wat hom nou graag finansieel wil help. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Tehuis raadop met Mpumalanga se gesloer
’n Tehuis vir gestremdes in Balfour, Mpumalanga se noodkreet dat daar nie geld is om vir basiese dienste te betaal nie, vind geen gehoor nie. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Wat regtig gebeur het
Mediese verslae gaan ingedien word as deel van die verweer van die 18-jarige man wat vandeesmaand op videomateriaal in ’n gimnasium oënskynlik gemasturbeer het. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Kaptein vas ná bootongeluk op Donau
Die kaptein van die boot wat op die Donaurivier in Boedapest, Hongarye, teen ’n toeristeboot gebots het, is in hegtenis geneem. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Vrou dien klag in ná sy aan hospitaal se stoele vasgebind is
Die familie van Martha Marais, die 76-jarige vrou wat in die Mamelodi-hospitaal in Pretoria onder ’n ry stoele vasgebind is, gaan Vrydagmiddag die voorval by die polisie aanmeld. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Brexit-gesloer sal Tories by stembus straf
Die Britse Konserwatiewe Party sal luidens ’n peiling die slegste nog in sy 200-jarige bestaan vaar as ’n algemene verkiesing nou gehou sou word. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Swam dalk muskiete se moses
’n Swam wat geneties verryk is om spinnekopgif te produseer, kan groot getalle malaria-muskiete vinnig doodmaak, is in ’n studie gevind. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Roudiens Saterdag vir regter Anton Steenkamp gehou
Die roudiens van regter Anton Steenkamp (57) wat vroeër vandeesmaand deur ’n swart mamba in Zambië gepik is, word Saterdag in Observatory, Kaapstad, gehou. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 2 van Tuinroete-DBV oor ‘wangedrag’ in pad gesteek
Twee van die drie geskorste personeellede van die Tuinroete-dierebeskermingsvereniging (DBV) in die Suid-Kaap is nou vir wangedrag in die pad gesteek. Nuus (31-05-2019)
Maroela Jong pasgetroude sterf in mynongeluk
“Aan sy vrou, Joane, sy ouers en suster sowel as hul gesinne; mag julle vertroosting vind in dié moeilike tyd.” Nuus (31-05-2019)
Maroela Lesufi weer LUR vir onderwys
Panyaza Lesufi is twee dae nadat hy as LUR vir finansies en e-regering aangestel is, teruggeskuif na die portefeulje van onderwys wat hy voorheen beklee het. Nuus (31-05-2019)
Maroela Vermiste Knysna-sakeman ‘waarskynlik nie dood’
Mike Bolhuis het gesê sy ondersoekspan se inligting dui daarop dat Scheepers nié dood is nie. Nuus (31-05-2019)
Maroela Video: Hommeltuie lewer binnekort bloed af
Die SANB is vasbeslote om toegang tot lewensbelangrike bloedprodukte te verbeter. Nuus (31-05-2019)
Maroela ‘Wonderwerk-baba’ ná ouers 13 jaar probeer swanger raak
“Ek kon skaars glo dat ek uiteindelik swanger was – dit tel beslis as een van die gelukkigste dae van my lewe.” Nuus (31-05-2019)
Maroela Jong SA onnie verdwyn in Viëtnam
“Dit is verskriklik moeilik. Ek was aanvanklik nie seker of hy regtig weg was nie.” Nuus (31-05-2019)
Maroela DA-raadslid, man dood in huis gevind
Die omstandighede rondom die egpaar se dood is nog onduidelik. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 SA man wat sy vrou in Australië vermoor, kry 23 jaar
Die Suid-Afrikaner Ahmed Dawood Seedat (36) is Maandag in Australië tot 23 jaar tronkstraf gevonnis weens die moord op sy vrou. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Kyk daai penis in die lug!
Geen vlieënier is skuldig weens die reuse-penis wat in die lug bo die Luke-lugmagbasis in die Amerikaanse deelstaat Arizona met ’n kondensasiestreep “geteken” is nie – dit was glo blote toeval. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Agrizzi het vuurwapen se loop teen sy oor gevoel
Angelo Agrizzi (51), voormalige bedryfshoof van die eertydse Bosasa, het Donderdagmiddag iets teen sy regteroor gevoel en in die loop van ’n vuurwapen vasgekyk. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 DA-raadslid en haar man in VS vermoor
Die lyke van 'n DA-raadslid in die Vrystaat en haar man is Vrydagoggend in hul huis in Dealesville gevind. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Pompeo na Merkel want ‘Trump is nie tevrede’
Mike Pompeo wil Duitsland aanspreek omdat dié land volgens Amerika steeds nie genoeg geld vir verdediging gee nie. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Lesufi terug as Gautengse LUR vir onderwys
Panyaza Lesufi is na die onderwys-portefeulje in die Gautengse uitvoerende raad teruggeskuif. Politiek (31-05-2019)
Netwerk24 Dramatiese jaagtog ná kaping in Bellville
Die bestuurder van ’n metertaxi en een van sy vermeende kapers is Donderdag doodgeskiet en sewe mense is ernstig beseer toe die gekaapte taxi in Goodwood in drie ander voertuie by ’n verkeerslig … Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 5 ‘tereggestel' ná mislukte Trump-beraad
Noord-Korea het sy spesiale gesant na Amerika tereggestel nadat die tweede beraad tussen Kim Jong-oen, Noord-Korea se leier, en pres. Donald Trump van Amerika misluk het. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Redakteurs sê oor kabinet
Die redakteurs van Beeld, Die Burger en Volksblad deel hul mening oor die kabinet wat Woensdagaand aangekondig is. Politiek (31-05-2019)
Netwerk24 Agrizzi in 'gewone rooftog' geteiken
Die prokureur van Angelo Agrizzi, voormalige bedryfshoof van die eertydse Bosasa, het Vrydagoggend gesê sy kliënt was nie spesifiek geteiken deur ’n gewapende rooftog Donderdagmiddag by ’n … Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Ondersoeker getuig verder voor Zondo oor Transnet
Thobani Mnyandu, 'n regskenner in konstruksie en ingenieurswese, getuig vandag verder oor 'n ondersoek wat gedoen is by Transnet. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (31-05-2019)
Netwerk24 SA aflosonderwyser verdwyn in Viëtnam
’n Suid-Afrikaner wat skoolhou in Viëtnam het sonder taal of tyding verdwyn. Nuus (31-05-2019)
Maroela Man kritiek ná motorkaping
Die gewonde man kon daarin slaag om na die naaste vulstasie te ry om hulp te ontbied. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Cyril speel gasheer vir 70 skoolmeisies
Pres. Cyril Ramaphosa was Donderdag die gasheer van tientalle hoërskoolmeisies wat ’n dag lank ’n kykie kon kry in die lewe van die president. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Vroue, jongmense goed vir kabinet
Suid-Afrikaners moet die nuwe regering aanspreeklik hou, aktiewe landsburgers wees en betekenisvol bydra tot die ontwikkeling van die land se jong demokrasie. Politiek (31-05-2019)
Netwerk24 Radiostasie-werker gevind ná sy spoorloos verdwyn
Tarryn van Stavel, 'n werknemer van die Primedia Broadcasting-groep, is gevind. Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Londense kroeg kry lisensie vir kaalbas-kuiers
Om ’n gesellige en lewendige kroeg in Londen se Soho-distrik te besoek, is deel van enige toeris se doenlysie – en nou kan jy sommer nóg ’n eendag-se-doen-ding van jou lysie aftik en kaalbas in ’n … Nuus (31-05-2019)
Netwerk24 Marlene wil op jeug fokus ná seun se dood
Dr. Marlene le Roux, hoof van die Kunstekaap wat nou in die ATKV-direksie sal dien, was versot op haar seun met serebrale gestremdheid, en wil nou in haar nuwe pos aandag aan die jeug skenk. Nuus (31-05-2019)