Netwerk24 Joggie geprys wat vir vrou se petrol betaal
Die storie van ’n barmhartige petroljoggie is besig om soos ’n veldbrand op sosiale media te versprei. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Nuwe minister ‘moet geld gee' vir meer NVG-aanklaers
Meer geld om die kroniese tekort aan aanklaers te verlig moet dringend aan die nasionale vervolgingsgesag (NVG) toegeken word sodat adv. Shamila Batohi, nasionale direkteur van openbare vervolging, … Politiek (30-05-2019)
Netwerk24 Firma ‘melk munisipaliteit’, voer metro in hof aan
Bewerings dat Mongameli Bobani, burgemeester van die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit, ’n onbehoorlike belangstelling toon in van die korrupsiesake wat die regsfirma Gray Moodliar Inc. namens die … Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Miltsiekte in Lesotho wek kommer in Vrystaat
Die uitbreking van miltsiekte in Lesotho, wat ’n grens met die Vrystaat deel, is ’n bron van groot kommer in die provinsie. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Serwiese sluipmoordenaar se verhoor uitgestel
Die uitleweringsverhoor van die Serwiese sluipmoordenaar Dobrosav Gavric is Donderdag in die landdroshof in Kaapstad tot 19 Julie uitgestel. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Hy sal nóg 42 j. dié werk kan doen, sê kaptein
Hy is geklee in sy “uniform” – sy kenmerkende swart denim, swart T-hemp, swart hardloopskoene en swart fotograaf-onderbaadjie. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 ‘Kortrok’ De Lille straal by beëdiging
Patricia de Lille, leier van die Good-party, het Donderdag gestraal toe sy in Pretoria as minister van openbare werke en infrastruktuur beëdig is. Politiek (30-05-2019)
Netwerk24 Hommeltuig gaan bloed na ver hospitale neem
’n Hommeltuig waarmee bloed na verafgeleë hospitale geneem kan word, is Woensdag deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) ten toon gestel. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 60% in Oos-Kaap kan nie sonder toelae oorleef
In die Oos-Kaap is 60% van die huishoudings van maatskaplike toelae afhanklik. Nuus (30-05-2019)
Maroela Jeff Radebe praat oor 25 jaar as minister
Radebe het die afgelope 25 jaar niks minder nie as sewe keer in ʼn kabinet gedien. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Stadsbestuurder gee homself in Kroonstad oor
Te midde van gerugte dat Simon Mqwathi (57), voortvlugtende stadsbestuurder van die Moqhaka-munisipaliteit in die Noord-Vrystaat, in Dubai en in Sandton wegkruip, is hy Donderdag in Kroonstad op … Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Verpleegster duisende kwyt ná truuk by kitsbank
’n Bloemfonteinse verpleegster sit met haar hande in die hare nadat meer as R23 000 Woensdag binne minute onregmatig uit haar FNB-bankrekening in die stad onttrek is. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Portervillers meters van waar boot sink in Budapest
Toe twee bote in die Donau-rivier in Budapest bots en die een sink, was twee Suid-Afrikaners in ’n ander boot net meters van die botsing af. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Ná 25 jaar sal Radebe ’n ‘trotse ambassadeur’ bly
Sy loopbaan in Suid-Afrika se kabinet het ná 25 jaar tot ’n einde gekom, maar Jeff Radebe beplan om altyd ’n “trotse ambassadeur” van Suid-Afrika te wees en sy pogings voort te sit om die … Politiek (30-05-2019)
Netwerk24 Mangaung neem ‘terugeis’-veldtog in oënskou – Khedama
Die Mangaung-metro het sy veldtog vir die “terugeis van die stad”, wat alle dienslewerings-direktorate insluit, in oënskou geneem. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Vrou en haar baba aangerand in huis
’n Ma en haar 18 maande oue baba is Donderdagoggend in hul huis in Scottsville, Pietermaritzburg, aangerand. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Natasha Mans se raaisel ’n jaar later steeds onopgelos
Vrydag is dit presies ’n jaar sedert Natasha Mans, ’n Bloemfonteinse ma, spoorloos verdwyn en nooit weer lewend gesien is nie. Nuus (30-05-2019)
Maroela DNS verbind verdagte met Hankey-plaasaanval
Sy DNS stem nié net ooreen met dié van die Hankey-saak nie, maar ook met DNS wat tydens ʼn ander saak verkry is. Nuus (30-05-2019)
Maroela Foto’s: Kabinet beëdig in Pretoria
Pres. Cyril Ramaphosa se kabinet is Donderdagmiddag deur hoofregter Mogoeng Mogoeng beëdig. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 DA word opposisie in Knysna ná mosie faal
Die DA se mosie om die burgemeester van Knysna in die Suid-Kaap uit die kussings te lig, het Donderdag gefaal. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Pasop! Departement maan oor pensioen-slenter
Huidige en oudwerknemers van die Wes-Kaapse departement van onderwys (WKOD) word gewaarsku teen ’n slenter waar hulle aansoek om die regstelling van hul pensioen kan doen en vir dié aansoeke moet … Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Zondo laat nuwe ministers skerts
Die teenwoordigheid van adjunkhoofregter Raymond Zondo, voorsitter van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping, het Donderdagmiddag ’n beroering in Pretoria met die beëdiging van die nuwe … Politiek (30-05-2019)
Netwerk24 Karabo Khakhau (21) van VS se DA, jongste wetgewerlid in land
“Jong mense is moeg dat hul stem in die hoofstroom van die ekonomiese, politieke en maatskaplike bestel van die samelewing nie gehoor word nie,” sê die 21-jarige. Politiek (30-05-2019)
Netwerk24 66 vas vir ernstige misdade in Alex
Tientalle verdagtes wat met ernstige misdade verbind kan word, is Donderdag in die vroeë ure in Alexandra en omliggende gebiede in Johannesburg in hegtenis geneem. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Donderdag, 30 Mei
Net voor jy op die rusbank neersak ná 'n lang dag by die werk, neem oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Transnet-hoës ‘traag om te praat oor lokomotiewe’
Ondersoekers wat probeer vasstel hoe ’n klein groepie hooggeplaaste Transnet-amptenare ’n betaling van meer as R600 miljoen bewimpel het vir die verskuiwing van ’n monteeraanleg vir lokomotiewe, … Politiek (30-05-2019)
Netwerk24 Babaseuntjie in donker uit drasak langs pad gered
Paramedici van die Life Star 911-ambulansdiens is Woensdagaand ontbied na ’n drie weke oue babaseuntjie wat in ’n straat in die Pretoriase middestad gelos is. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 18-jarige in hegtenis wat glo in gimnasium masturbeer
’n 18-jarige man is Donderdag in hegtenis geneem nadat hy glo vroeër vandeesmaand in die Virgin Active-gimnasium in Stellenbosch gemasturbeer het. Nuus (30-05-2019)
Maroela Ma, baba in huis oorval, aangerand
Die ma is ook in die voorval vasgebind. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Stampvol saal rou oor rugbyspeler wat doodgeskok is
Die roudiens in die Slangrivier-gemeenskapsaal in Heidelberg in die Wes-Kaap vir die rugbyspeler wat Maandag op ’n plaas buite Swellendam doodgeskok is, was stampvol. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Pa (36) van Heidelberg skiet homself glo
Die dood van ’n pa van twee jong kinders in Heidelberg in die Wes-Kaap word ondersoek nadat hy homself geskiet het. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 ‘Niks fout met Oudtshoorn se water’
Daar is niks fout met Oudtshoorn in die Klein-Karoo se water nie en die bruin kleur van die water Woensdag in dele van die dorp was te wyte aan ’n pyp wat gebreek het. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Manuel nie bang vir appèl van EFF
Trevor Manuel is gereed vir die EFF wat nou wil appelleer teen die hofuitspraak waarin bevind is dat dié party hom om verskoning moet vra vir lasterlike en valse bewerings wat hulle oor hom gemaak … Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 500 tornado’s teister Amerika
Amerika is in die laaste 30 dae deur sowat 500 tornado’s getref, het die land se sentrum vir stormvoorspelling gesê. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Seiljag ’n wrak nadat dit van skip afval
’n Luukse seiljag van ’n Italiaanse miljardêr dryf as ’n wrak in die see rond nadat dit van ’n vragskip in die Middellandse See afgegly het. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 ‘Ek gaan niks verander aan Lesufi se plan’
Sy gaan beslis die stokkie aanvat by Panyaza Lesufi, haar voorganger, wat taal in skole en die soneringsbeleid betref, sê Nomantu Nkomo-Ralehoko, Gautengse LUR vir onderwys. Nuus (30-05-2019)
Maroela Wes-Kaapse regering plaas dadelik druk op De Lille
Sommer al op haar eerste dag as minister van infrastruktuur en openbare werke het mense uit Patricia de Lille se verlede kwaai druk op haar geplaas toe haar oudkollegas haar aan ʼn paar van haar ond… Nuus (30-05-2019)
Maroela De Lille verloën haar kiesers, sê VF Plus
“Sy is ʼn verduideliking verskuldig aan elke persoon wat Good met hul stem vertrou het.” Nuus (30-05-2019)
Maroela DA kies nuwe parlementêre leierskorps
Die DA se parlementêre koukus van 97 lede het vanoggend sy nuwe leierskorps aangewys, en verandering was aan die orde van die dag. Nuus (30-05-2019)
Maroela Video: Ouma lê vasgebind in Mamelodi-hospitaal
“Om ʼn familielid só te sien, vasgemaak en besig om te struggle om te probeer loskom…. Dis verskriklik.” Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Geen borgtog vir student ná grumoord
Die student van Welkom in die Vrystaat wat daarvan beskuldig word dat hy ’n medestudent wreed vermoor het, bly vir eers agter tralies nadat sy verhoor Donderdag uitgestel is. Nuus (30-05-2019)
Maroela EFF moet jammer sê vir Manuel en opdok
Manuel het die hof genader nadat die EFF hom beskuldig het van botsende belange met betrekking tot die aanstelling van die nuwe taksbaas, Edward Kieswetter. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Mogoeng Mogoeng beëdig nuwe ministers
Hoofregter Mogoeng Mogoeng beëdig Donderdagmiddag die nuwe kabinet wat pres. Cyril Ramaphosa Woensdagaand aangekondig het. Politiek (30-05-2019)
Netwerk24 Petroljoggies lig kar op wat man omry
Vier petroljoggies en drie bystanders moes help om ’n motor wat oor ’n kliënt by die Engen-vulstasie by ’n winkelsentrum in Plattekloof, Kaapstad, gery het, opgelig te kry. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 DOV gaan besluit oor 2 wat van moord aangekla word
Die lot van twee mans wat van die moord op ’n vriend aangekla word, is nou in die direkteur van openbare vervolgings (DOV) se hande. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Landbou maak plaashek oop vir sy nuwe (ou) minister
Landbou-organisasies het Donderdag spreekwoordelik die plaashekke vir Thoko Didiza, nuwe minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling oopgemaak. Politiek (30-05-2019)
Netwerk24 Dieselfde gevare bestaan steeds
Gemeenskappe in die Suid-Kaap moet beter oor brande ingelig word. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Veteraan-joernalis sterk aan in hospitaal
Die veteraan-joernalis Raymond Louw (92) is op die herstelpad. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Ma (76) vasgebind in Pta-hospitaal gekry
Die “onmenslike behandeling” van ’n 76-jarige vrou in die Mamelodi-hospitaal in Pretoria word ondersoek nadat foto’s en beeldmateriaal daarvan bekend geword het. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Mediese rekords bekend
Die ouers van ’n tweejarige seuntjie van Uitsig in Kaapstad wat in die hospitaal dood is, wil weet hoekom hulle weens kindermishandeling teregstaan en nie weens huishoudelike geweld nie. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Beloning aangebied nadat moordenaar uit hof stap
Die polisie bied ’n beloning aan vir die driedubbele moordenaar wat by die Wynberg-landdroshof in Kaapstad ontsnap het. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Lamola een van die ANC se blinkste sterre
Roland Lamola, die lang en lenige nuwe minister van justisie, word beskou as een van die opkomende sterre in die regerende ANC. Politiek (30-05-2019)
Netwerk24 4 op borgtog wat beweerde mieliediewe aanrand
Vier lede van die sogenaamde Kroonstad-5 wat na bewering ’n vermeende mieliedief so erg aangerand het dat hy dood is, is Woensdag laat op borgtog vrygelaat. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 2de Brexit-stemming ‘net oor voorwaardes’ – Corbyn
Enige nuwe referendum in Brittanje moet oor die voorwaardes van ’n Brexit-ooreenkoms handel en nie ’n herhaling van die 2016-referendum wees oor ’n keuse om binne of buite die Europese Unie (EU) te … Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 DA rol moue op vir mosie teen Knysna-burgemeester
Die DA se provinsiale leierskap in die Wes-Kaap sê in ’n verklaring hy steun die mosie van wantroue in Mark Willemse, Knysna se burgemeester, wat Donderdag ter tafel gelê word deur DA-raadslede. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 3 by toetssentrum glo betrokke by nasionale sindikaat
Drie mense wat glo deel van ’n nasionale sindikaat is en na bewering padwaardigheidsertifikate uitgereik het sonder om die betrokke voertuie te ondersoek, is die afgelope week in Port Elizabeth … Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 3 mense in 2 voorvalle in PE doodgeskiet
Drie mense is Woensdagaand in twee verskillende voorvalle in Port Elizabeth doodgeskiet. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Tiener wat skoolhoof beskuldig lewend aan brand gesteek
Sestien mense is in Bangladesj in hegtenis geneem en aangekla weens die moord op ’n tiener nadat sy haar skoolhoof van seksuele teistering beskuldig het. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Nuwe adjunkminister het Limpopo in grond in bestuur
Suid-Afrika se nuwe adjunkminister van polisie is die oudpremier van Limpopo, wat dié provinsie in 2011 tot op die rand van bankrotskap bestuur het. Politiek (30-05-2019)
Netwerk24 Boeing vra weer om verskoning
HIER is video van hoe jammer Boeing is:. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Lesufi geloof vir werk
Panyaza Lesufi is deur David Makhura, Gautengse premier, geloof vir sy werk as LUR vir onderwys in die provinsie. Politiek (30-05-2019)
Netwerk24 Hof bevind EFF het Trevor Manuel belaster
Die hooggeregshof in Johannesburg het Donderdagoggend beslis die EFF vir Trevor Manuel, voormalige minister van finansies, om verskoning moet vra Nuus (30-05-2019)
Maroela De Lille-aanstelling ‘goed uitgevoerde ANC-veldtog’
Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdagaand sy nuwe kabinet aangekondig en verras met De Lille, leier van die Good-party, se insluiting.  Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Bolton beskuldig Iran van sabotasie van tenkskepe
https://www.bbc.com ews/world-middle-east-48443454. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Radiostasies vra hulp om werker op te spoor
Radiostasies het 'n hulpkreet uitgesaai nadat 'n werknemer van die mediamaatskappy Primemedia Broadcasting Woensdag spoorloos verdwyn het. Nuus (30-05-2019)
Maroela Begunstiging in ANC ‘springlewendig’
Volgens die DA het Suid-Afrikaners groot verwagtinge van verandering en hernuwing vir dié administrasie gehad, maar het Ramaphosa die oorlewing van die ANC eerste gestel. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Ondersoeker getuig oor Transnet voor Zondo
Thobani Mnyandu, van die MNS-prokureursfirma, getuig vandag oor die ondersoek wat gedoen is by Transnet. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (30-05-2019)
Netwerk24 Bekkige Suid-Afrikaners sê oor De Lille, Radebe en kie
Suid-Afrikaners het Woensdagaand op Twitter onmiddellik en sonder voorbehoud gereageer op pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging oor wie die topposte in die sesde demokratiese regering van Suid-Afrika … Politiek (30-05-2019)
Netwerk24 Oklahoma, Arkansas oorgehaal vir vloede ná storms
Duisende inwoners van die deelstate Oklahoma en Arkansas in die VSA het hulle Woensdag voorberei op nog oorstromings en van hul huise is ontruim. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Knesset besluit om te ontbind
Die Israelse Knesset (parlement) het gestem om te ontbind en nuwe verkiesings te hou omdat Benjamin Netanyahu, premier, nie ’n koalisieparty kon saamstel om ’n meerderheid vir ’n regering te kry nie. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Opposisie kap Ramaphosa oor kabinet
Mmusi Maimane, DA-leier, sê pres. Cyril Ramaphosa het die interne faksionele belange van die ANC bo dié van die mense van Suid-Afrika geplaas. Politiek (30-05-2019)
Maroela Ramaphosa-kabinet is ‘oorlogsverklaring’ sê EFF
Die EFF het pres. Cyril Ramaphosa as ʼn “oneerlike, manipulerende persoon” beskryf nadat hy Woensdagaand sy kabinet aangekondig het. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 Kabinetslede vanmiddag beëdig
Pres. Cyril Ramaphosa se kabinet word Donderdagmiddag beëdig. Politiek (30-05-2019)
Netwerk24 ‘Dis ’n oorlogsverklaring’
“Die EFF verwerp die kabinet soos deur pres. Cyril Ramaphosa aangekondig. Die party ervaar hom as ’n oneerlike, manipulerende mens, wie se kabinetskeuses die intelligensie van die land (se mense) … Politiek (30-05-2019)
Netwerk24 Minister De Lille wil 'bo partypolitiek uitstyg'
"Dit is tyd vir Suid-Afrikaners om te wys dat ons bo ons party politieke verskille kan uitstyg," meen Patricia de Lille, die nuwe minister van openbare werke en infrastruktuur. Politiek (30-05-2019)
Netwerk24 Wie is kabinetslede in ’n neutedop
Wie is die lede van die nuwe kabinet?. Politiek (30-05-2019)
Maroela Caster veg voort
“In die stryd vir geregtigheid, moet menseregte bo sportbelange gestel word.” Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 'Ek het Trump nie vrygespreek'
Adv. Robert Mueller het Woensdag sy bedanking aangekondig en gesê dit was nooit ’n opsie om Amerika se president, Donald Trump, strafregtelik aan te kla nie. Nuus (30-05-2019)
Maroela Rand knip skaars ʼn oog tydens kabinetaankondiging
Botes meen die behoud van Tito Mboweni as minister van finansies en Pravin Gordhan as minister van openbare ondernemings, sal markte paai en ʼn positiewe persepsie van die kabinet skep. Nuus (30-05-2019)
Netwerk24 ‘Ramaphosa kies ANC bo SA’
Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdagaand in Pretoria sy woord gestand gedoen deur ’n verkleinde kabinet aan te kondig. Politiek (30-05-2019)
Netwerk24 Samwu besorg oor Jhb se nuwe werkprojek
Die munisipale werkersunie Samwu wil dringend met die uitvoerende bestuur van die Johannesburg-metro vergader om die indiensnemingsvoorwaardes van ’n nuwe werkskeppingsprojek te bespreek. Nuus (30-05-2019)