Netwerk24 De Lille die grootste verrassing in kabinet
Patricia de Lille, Good-leier, se insluiting in pres. Cyril Ramaphosa se nuwe kabinet was Woensdagaand die grootste verrassing nadat die kabinet uiteindelik ná ’n lang gewag Woensdagaand aangekondig … Politiek (29-05-2019)
Maroela Só lyk Ramaphosa se kleiner kabinet
Pres. Cyril Ramaphosa het Patricia de Lille, leier van die Good-party, as een van sy ministers aangewys. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Twitter gis kliphard oor kabinet
Twittergebruikers het Woensdagaand druk bespiegel en gegis oor wie die nuwe besems in pres. Cyril Ramaphosa se kabinet sou wees. Daar is ook heerlik die draak gesteek met die vorige bedeling. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Kunstekaap-hoof dien in ATKV-direksie
Marlene le Roux, uitvoerende bedryfshoof van die Kunstekaap-teater, is op die ATKV se algemene jaarvergadering by Klein-Kariba by Bela-Bela verkies tot die direksie van die ATKV se sakeafdeling, … Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Taximan van manslag aangekla ná vrou se dood in Bellville
’n Taxibestuurder wat Dinsdagaand ’n 62-jarige vrou in Bellville, Kaapstad, na bewering doodgery het, word van strafbare manslag aangekla. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 ‘Swakste munisipaliteit in SA’ moet nou R45 m. hoes
Die sukkelende Madibeng-munisipaliteit in Noordwes moet nou meer as R45 miljoen hoes om sy skuld by die nasionale departement van water en sanitasie te delg. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Klagte teen Vrystaatse LUR teruggetrek
Bedrog- en korrupsieklagte teen Thembeni Nxangisa, wat Dinsdag as Vrystaatse LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake (Kogta) ingehuldig is, is reeds geruime tyd gelede teruggetrek. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 ‘Lesufi fokus te veel op taal, te min op skole bou’
Panyaza Lesufi het in sy termyn as LUR vir onderwys in Gauteng Afrikaanse skole as sondebok voorgehou om die aandag af te lei van sy grootste enkele mislukking. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Pa hoor ná nagskof gesin het doodgebrand
’n Pa van Port Elizabeth het Woensdagoggend onbedaarlik gehuil toe hy ná ’n nagskof tuiskom en hoor sy hele gesin het doodgebrand. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 2 vermeende huisrowers in Vanderbijlpark vasgetrek
’n Paar vermeende huisrowers het Woensdagmiddag hul rieme styfgeloop in Vanderbijlpark danksy die polisie se blitsige reaksie. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Pretorius vereer vir bydrae tot Afrikaans
"Ons moet daarteen waak dat die Afrikaner se meesterverhaal word soos ’n klippie wat jy in ’n plaasdam gooi – dit maak vir ’n tyd lank rimpels, maar die rimpels skuif uit en verdwyn mettertyd." Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 ‘Sisi stel eie belang bo dié van Vrystaat’
Sisi Ntombela, Vrystaatse premier, se keuse van sekere LUR’e is om die minste te sê skokkend, sê Devar Smit, nuwe VF Plus-wetgewerlid. Politiek (29-05-2019)
Netwerk24 Water-, kragtariewe styg tot 9% in Kaapstad
Inwoners van Kaapstad kan hulle gereedmaak om van 1 Julie af rondom 9% meer te betaal vir krag, water en sanitasie met die begroting vir 2019-2020 wat die metroraad ter tafel gelê het. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Familie van 2 jong mense ‘flenters’ ná hul skietdood
Gebroke. Flenters. Dit is die naaste beskrywing van die familie van Johanco Fleischman en Jessica Kuhn nadat die twee jong mense Sondag vermoor is. Nuus (29-05-2019)
Maroela Orania wys nuwe president, bedryfshoof aan
Orania het ʼn nuwe president en bedryfshoof in die plek van Carel Boshoff wat as president bedank het. Nuus (29-05-2019)
Maroela Ses jaar tronk toe oor R200
“Hulle was nie bewus dat dit lede van die Valke in die voertuig was nie en albei is onmiddellik in hegtenis geneem nadat hulle die omkoopgeld aanvaar het.” Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Bloem se lugbesoedeling nou erger as Beijing s’n
Bloemfontein se lugbesoedeling-telling is nou hoër as dié van Beijing, China. Dit is veral die laaste maand ver bo die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) se vereiste standaard. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 UV wil vinniger optree teen molesmakers – rektor
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) ondersoek die moontlikheid om hul beleide aan te pas om in gevalle soos gewelddadige protes onmiddellik te kan optree, sê prof. Francis Petersen, die rektor. Nuus (29-05-2019)
Maroela Só lyk moordenaar wat uit hof stap
Die Wes-Kaapse polisie het ʼn foto uitgereik van die moordenaar wat vroeër die maand doodluiters uit die Wynberg-landdroshof gestap het toe hy homself as iemand anders voorgedoen het. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Orania wys nuwe president aan
Dr. John Strydom word president en Sarel Roets waarnemende bedryfshoof van Orania. Strydom was voorheen die onderpresident. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Weermag bring hulde aan soldate wat vir vrede sterf
Rou snikke het opgeklink onder familielede, kollegas en vriende toe hulde gebring is aan 55 soldate wat dood is in vredesoperasies van die VN. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Pak misdaad deur betrokke te wees, sê aktivis
Suid-Afrikaners moet aktiewe en betrokke burgers word as hulle misdaad wil bekamp, sê die teenmisdaad-aktivis Yusuf Abramjee. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Transnet-kontrak van R265 m. ‘onregmatig toegeken’, hoor Zondo
Anoj Singh het nie die mag gehad om ’n ooreenkoms met ’n kontrakteur aan te gaan wat Transnet uiteindelik R265 miljoen gekos het nie. Politiek (29-05-2019)
Maroela Makhura se nuwe LUR’e ‘boesem nie vertroue in’
Nie die DA óf die VF Plus is danig beïndruk met verskeie van die Gautengse premier, David Makhura, se uitvoerende raadslede nie. Nuus (29-05-2019)
Maroela Werknemer vas wat bejaarde glo stamp
Die vrou word aangekla van aanranding met die doel om ernstig te beseer, het die polisie gesê. Nuus (29-05-2019)
Maroela Emigrasie – die syfers, redes en implikasies
Hoeveel mense verlaat Suid-Afrika en watter impak het die verlies aan broodnodige vaardighede op Suid-Afrika? Maroela Media het die kwessies gaan ondersoek. Nuus (29-05-2019)
Maroela Ramaphosa kondig kabinet vanaand aan
Pres. Cyril Ramaphosa het bekend gemaak dat hy vanaand sy kabinet sal aankondig. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Meer jonges, vroue in Makhura se kabinet
David Makhura, Gautengse premier, se provinsiale kabinet is ’n goeie mengsel van jeugdigheid en ervaring, meen politieke waarnemers. Politiek (29-05-2019)
Netwerk24 Vlieënier wat ná ongeluk vlug, se borgtogaansoek uitgestel
Die vlieënier wat ná ’n noodlottige motorongeluk aan Port Elizabeth se strandfront gevlug het, se borgtogaansoek is met meer as ’n week uitgestel. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Woensdag, 29 Mei 2019
As vandag dalk net te dol was en jy nog nie 'n kans gehad het om na die nuus te kyk nie, kyk gerus na 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Kommer oor ‘bruin water’ in Oudtshoorn
Kommer heers oor “bruin water” wat in Oudtshoorn in die Klein Karoo voorkom. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 OB takel Gordhan in dringende hofsaak
Adv. Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), gaan Pravin Gordhan se dringende hofaansoek teenstaan om haar verdoemende verslag oor hom in die Ivan Pillay-aftreesage te laat hersien. Politiek (29-05-2019)
Netwerk24 Pastoor glo voorbok in ‘boendoehof-moord’
’n Pastoor was glo een van die voorbokke toe gemeenskaplede in Bloemfontein ’n bendelid in ’n sogenaamde boendoehof-aanval lewend verbrand het. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Halfnaakte dogter moes glo kyk hoe ma verkrag word
’n Vrou wat saam met haar kinders in hul plaashuis aangeval en as gyselaar aangehou is, het Woensdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth getuig sy is 100% seker die man in die beskuldigdebank is … Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Medestudent vas wat vrou glo wreed vermoor
’n Student van Welkom verskyn Donderdag in die dorp se landdroshof vir die beweerde moord op ’n medestudent, wie se lyk vroeër vandeesmaand gevind is. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 ‘Groot ontevredenheid kom’
Hoewel die stof oor aanlyn aansoeke vir plekke in skole in Gauteng vir eers gaan lê het, is daar nou nóg ’n probleem op die horison – skole wat duisende meer aansoeke ontvang as waarvoor hulle plek … Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Netanyahu in resies om mag in Israel te behou
Die spanning laai op in Israel terwyl Benjamin Netanyahu, premier, sy uiterste bes doen om ’n wet om die Knesset (Israel se parlement) te ontbind, aanvaar te kry sodat daar ’n nuwe verkiesing gehou … Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Deel van Indiana se aborsiewet ongeldig verklaar
Die hooggeregshof in Amerika het ’n laer hof gelyk gegee in sy uitspraak wat ’n deel van ’n aborsiewet van die deelstaat Indiana ongeldig verklaar het. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Ramaphosa sê vanaand oor sy kabinet
Pres. Cyril Ramaphosa sal vanaand om 20:00 sy verkleinde kabinet aankondig, het die presidensie pas bekendgemaak. Politiek (29-05-2019)
Netwerk24 Voormalige DA-lede kry glo geld by koalisie
Die DA in Nelson Mandelabaai het ’n ondersoek gelas na die bewering dat die nuwe koalisieregering in die metro glo onderneem het om drie voormalige DA-raadslede se salarisse te betaal. Politiek (29-05-2019)
Netwerk24 Aansoek vir bevel teen DA-raadslid uitgestel
Die aansoek vir ’n beskermingsbevel teen ’n DA-raadslid van Kaapstad is Woensdag in die landdroshof in Bishop Lavis tot 26 Julie vir verhoor uitgestel. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Rowers in Montana aangekeer ná wag alarm maak
Sewe verdagtes is Dinsdag in hegtenis geneem kort nadat die Pep Stores in die Wingtip Crossing-winkelsentrum in Montana, Pretoria, beroof is. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Jeff Bezos se eks wil helfte van haar fortuin weggee
Jeff Bezos se eks wil helfte van haar fortuin weggee Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Rugbyspeler op plaas doodgeskok
Huldeblyke stroom in vir 'n rugbyspeler wat Maandag doodgeskok is op ’n plaas in die Swellendam-omgewing. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Man vertel presies hoe hy sy vrou se lyk opsny
In ’n verklaring van nege bladsye beskryf ’n man van Khayelitsha in fyn besonderhede hoe hy sy vrou vermoor en haar ledemate en kop afgesny het. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Plaasvervanger hou skool ná onnie verdwyn, gekry word
’n Plaasvervanger is aangestel om skool te hou in die plek van Werner Stander, ’n onderwyser van Goodwood Park Primary, nadat hy Maandag as vermis aangemeld en Dinsdag ongedeerd gevind is. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Toeriste trek klag terug ná polisie hul besittings vind
’n 27-jarige man wat glo duisende rande se elektroniese toerusting van ’n toeriste-paartjie in die Oos-Kaap gesteel het, het die hof vrygespring nadat die paartjie besluit het om die saak teen hom … Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 22 van Rouxville vas vir openbare geweld
22 inwoners van Rouxville verskyn eersdaags in die plaaslike landdroshof op aanklagte van openbare geweld en kwaadwillige saakbeskadiging nadat hulle ’n saal geplunder het. Nuus (29-05-2019)
Maroela Man hang kinders, homself
Gautengse polisiebeamptes het op ʼn grusame toneel in die huis afgekom. Nuus (29-05-2019)
Maroela Bek-en-klouseer-uitbreking in Limpopo verby
Bek-en-klouseer het in Januarie vanjaar in die Vhembe‑distrik in Limpopo uitgebreek. Die land was gevolglik sy bek-en-klouseervrye status kwyt. Nuus (29-05-2019)
Maroela Video: Geldwa in Pretoria oopgeblaas; een vas
Die rowers het op die geldwa losgebrand en dit só tot stilstand gedwing, voordat hulle die wagte ontwapen en ploftoestelle gebruik het om die kluis oop te blaas. Nuus (29-05-2019)
Maroela Duisende ontruim nadat bom naby stasie gevind word
Sowat 12 400 mense moes onmiddellik hul huise en kantore verlaat, terwyl reddingswerkers gehelp het om gestremdes en bejaardes uit versorgingsoorde te bring. Nuus (29-05-2019)
Maroela DA maak gereed vir swepeverkiesing
Donderdag sal ’n sterk aanduiding gee van hoe die wind waai in die DA-koukus wanneer die party, wat vir die eerste keer in sy bestaan van 19 jaar agteruitgang by die stembus getoon het, nuwe swepe … Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Werker wat bejaarde stamp, agter tralies tot hofverskyning
Die kombuiswerker wat ’n bejaarde vrou in ’n tehuis gestamp en op die vloer gelos het, verskyn Donderdag op ’n aanklag van aanranding in die landdroshof in Bloemfontein. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Dok dalk R200 000 op vir k-woord
Angelo Agrizzi kan dalk R200 000 opdok en ’n sensitiwiteitskursus volg as deel van ’n skikkingsooreenkoms met die Menseregtekommissie (MRK) omdat hy die k-woord gebruik het. Politiek (29-05-2019)
Netwerk24 Man deur mond geskiet, vrou met kookwater gegooi
’n Man is Dinsdagaand deur sy mond geskiet en sy 36-jarige vriendin met kookwater gegooi in ’n aanval by hul huis in Kleinskool, Port Elizabeth. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Senekal hou asem op oor dié ‘halfweghuis’
Bloemfonteiners moet nie te gou bly raak omdat die halfweghuis vir gevangenes in Universitas gesneuwel het nie, waarsku ’n inwoner van Senekal wat ook onlangs deur ’n soortgelyke proses gegaan het. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Oud-monarg gee DNS vir vaderskapstoets
Oud-monarg gee DNS vir vaderskapstoets Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Baba wat in bedjie brand word ‘mooi gesond’
Die tien maande oue babaseun van Letsitele, buite Tzaneen in Limpopo, wat ernstige brandwonde in ’n fratsongeluk opgedoen het, het steeds baie pyn. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Vroue het meer toilette nodig as mans, wys studie
In Brittanje moet vir minstens twee toilette vir vroue vir elke een vir mans voorsiening gemaak word, beveel die Royal Society for Public Health (RSPH) aan. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Man beweer hy het vrou uit selfverdediging vermoor
’n Man van Khayelitsha sê hy het sy vrou uit selfverdediging doodgemaak toe sy hom tydens ’n stryery met ’n mes aangeval het. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Verdagte ure ná transitoroof vasgetrek
’n Verdagte is ure ná ’n transitorooftog in hegtenis geneem nadat beswarende bewyse in ’n huis in Atteridgeville in Pretoria gevind is. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Merkel en Macron sit vas oor wie EU moet lei
Leiers in die Europese Unie (EU) het mekaar Dinsdag vir die eerste keer gepak oor wie die nuwe hoof van die belangrike Europese Kommissie moet wees. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Pa wat stiefdogter verkrag, kry 5 lewenslange vonnisse
’n Man is Maandag in die streekhof in Richardsbaai vyf lewenslange vonnisse opgelê nadat hy sy stiefdogter van 2005 tot 2016 verkrag het. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 ‘Ons moes oor lyke klim’
’n Ervare bergklimmer het die toneel op berg Everest beskryf as “dood, ’n slagting en ’n chaos” terwyl klimmers lyke uit die pad moes druk om die kruin te bereik. Nuus (29-05-2019)
Maroela ‘Uitbranding’ nou amptelik ‘n diagnose
Die Wêreldgesondheidorganisasie (WGO) het “uitbranding” vandeesweek amptelik as ʼn beroepsprobleem erken. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Dis wat Merkel eintlik van Trump dink
Angela Merkel is gevra wat sy van pres. Donald Trump van Amerika dink. Kyk self. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 2 oor plaasaanvalle in Limpopo aangekeer
Twee vermeende misdadigers wat glo by twee verskillende plaasaanvalle in Limpopo betrokke was, is agter tralies. Nuus (29-05-2019)
Maroela Man kry lewenslank vir moord op voormalige vriendin
“Niemand het die reg om vroue vir die geringste rede te misbruik en dood te maak nie.” Nuus (29-05-2019)
Maroela Munisipaliteit wil R500 miljoen se skuld invorder
Die departement van onderwys is uitgesonder as een van die instansies wat die munisipaliteit die meeste geld skuld. Nuus (29-05-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Word SA wéér gekaap?
Geen verantwoordelike mens wil sien dat die ganse Suid-Afrika ’n “gangster”-staat word (of bly) nie.   Nuus (29-05-2019)
Maroela Gesin se gemoed ligter danksy Steyn se vordering
Waar Steyn regop in sy hospitaalbed in die Netcare Unitas-hospitaal sit, wys hy met sy duim dat dit beter met hom gaan. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Prokureur getuig verder oor Transnet voor Zondo
Tshiamo Sedumedi, direkteur van die prokureursfirma Mncedisi Ndlovu & Sedumeni (MNS) getuig verder oor ongerymdhede by Transet. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (29-05-2019)
Netwerk24 Dié Gautengse skole oorval deur aansoeke
Die onderwysdepartement in Gauteng het reeds meer as 450 000 aanlyn aansoeke vir die 2020-skooljaar ontvang. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Op die lamppale vanoggend
Hier is die moet-lees-berigte in vandag se Afrikaanse dagblaaie, Beeld, Die Burger en Volksblad, wat jy vanoggend op plakkate gesien het. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Lesufi weg by onderwys
David Makhura, premier van Gauteng, het sy nuwe provinsiale uitvoerende komitee aangekondig. Politiek (29-05-2019)
Netwerk24 Studente wat glo hoof aanrand gou verhoor
’n Tugverhoor van Kovsie-studente wat verlede week betrokke was by die voorval op die Bloemfontein-kampus waarin die finansiële hoof rondgestamp en klasse ontwrig is, kan al binne die volgende twee … Nuus (29-05-2019)
Maroela 2 dood, 4 beseer toe bakkie rol
Pasiënte het verspreid oor die toneel gelê, het nooddienste gesê. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Nog net 1 oor nadat laaste renosterbul vrek
Die laaste Sumatra-renosterbul is dood en daarmee saam is die lot van totale uitsterwing van dié renostersoort naby daaraan om verseël te word. Nuus (29-05-2019)
Netwerk24 Twee platforms gesluit ná trein in Kaapstad brand
Twee platforms op Kaapstad se treinstasie moes Dinsdag gesluit word nadat ’n Metrorail-trein aan die brand geraak het. Nuus (29-05-2019)