Netwerk24 Taxi ry vrou in Bellville dood
’n Vrou is Dinsdagaand in Bellville, Kaapstad, dood nadat sy deur ’n minibustaxi buite die winkelsentrum Middestad Mall getref is. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Gordhan by integriteits-kommissie verkla
’n Klag is teen Pravin Gordhan, die voormalige minister van openbare ondernemings, by die ANC se integriteitskomitee ingedien. Politiek (28-05-2019)
Netwerk24 Nhleko wil McBride se getuienis voor kommissie uitdaag
Nathi Nhleko, voormalige polisieminister, wil sy kant van die saak aan die Zondo-kommissie van ondersoek stel en Robert McBride, vorige hoof van die polisieondersoekdirektoraat (Opod), kruisondervra. Politiek (28-05-2019)
Netwerk24 Ma gee seun (25) oor ná moord op onnie in Boksburg
’n Man (25) is Vrydag in hegtenis geneem in verband met die moord op ’n laerskooljuffrou van Boksburg en nadat hy glo in haar huis op kringtelevisie afgeneem is. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Kaptein ‘uit wraak’ by ontvoering betrek
’n Kaptein van die Vrystaatse provinsiale polisiekantoor is uit wraak by die ontvoering en roof van ’n Bangladesjiese winkeleienaar in Bloemfontein betrek, het die stad se streekhof gehoor. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 LUR’e ‘te groen om VS te laat groei’
Hy is bitter teleurgesteld oor die mense wat aangewys is as nuwe Vrystaatse LUR’e, omdat hulle met hulle onervarenheid beslis nie vir ekonomiese groei in die provinsie in die volgende vyf jaar gaan … Politiek (28-05-2019)
Netwerk24 Nog ’n Kaapse trein brand
’n Trein het Dinsdagaand aan die brand geraak op perron ses by die Kaapstad-stasie. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 SA’ners sukkel nog met pyn, trauma ná bom in Egipte
Twee Suid-Afrikaanse egpare wat die laaste was om na Suid-Afrika terug te keer nadat ’n bom sowat ’n week gelede naby hul toerbus in Kaïro in Egipte ontplof het, sukkel nog met hul beserings en om … Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 VS ‘deurspek van korrupsie’, sê nuwe VF Plus-LP
Heloïse Jordaan (33), tot nou toe Vrystaatse koördineerder van die VF Plus en een van die nuwe LP’s in die Nasionale Vergadering, sê die Vrystaat is deurspek van korrupsie en dit het dringend aandag … Politiek (28-05-2019)
Netwerk24 Dit het nog nooit hier gebeur, sê eienaar ná 4 se tenkdood
Die voorval waarin vier werknemers van Atlantic Plastic Recycling in Kaapstad verlede Dinsdag in ’n ondergrondse tenk dood is, is die eerste in die onderneming se bestaan van amper 30 jaar. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 ‘Ons is soos diere gejag,’ getuig ma ná skriknag op plaas
“Vreesbevange . . . Ons was soos wilde diere wat gejag word.” Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Vullisterreine voldoen nie aan vereistes, toon oudit
In ’n oudit van vullisterreine is bevind dat net vier uit die nege vullisterreine wat in die Wes-Kaap ondersoek is, aan die nasionale standaarde voldoen. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Mokgoro se nuwe komitee toon balans, meen ontleder
Noordwes se nuwe provinsiale uitvoerende komitee (PUK) toon “ ’n goeie balans tussen manlik en vroulik, ervaring en nuwelinge en bring ook jeug nader aan die politiek”. Politiek (28-05-2019)
Netwerk24 DA sal Cyril steun as hy ‘bevoegde ministers’ aanstel
’n Kabinet wat uit slegs 15 ministers bestaan kan Suid-Afrika jaarliks bykans R5 miljard bespaar. Politiek (28-05-2019)
Netwerk24 Matie se familie wil nie haar toestand bekend maak
Die familie van die Matiestudent wat die naweek twee verdiepings ver geval het, het die Tygerberg-hospitaal gevra om nie haar toestand aan die media bekend te maak nie. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 zama-zamas dalk die boosdoeners
Johanco Fleischman en Jessica Kuhn was Sondag vermoedelik net op die “verkeerde plek” toe hulle langs die pad sonder brandstof gaan staan het. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 ‘Nuwe besems gaan wérk om salaris te verdien'
Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, het Dinsdag sy nuwe provinsiale uitvoerende raad bekend gemaak en gesê dié nuwe besems gaan werk om hul salaris te verdien. Politiek (28-05-2019)
Netwerk24 Sisi soek plaasgrond, wil werk skep en korrupsie takel
Die Vrystaatse regering moet vir 400 000 jeugdiges in die provinsie werk soek, korrupsie uitroei en plaasgrond sonder vergoeding onteien sonder dat produksie en voedselsekerheid daaronder ly. Politiek (28-05-2019)
Netwerk24 NVG sê Catzavelos kán in SA vervolg word
Die nasionale vervolgingsgesag het Dinsdag gesê Adam Catzavelos, die man wat die k-woord op ’n Griekse-strand geuiter het, sal beslis in Suid-Afrika vervolg kan word. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 OB-verslag politieke spel om sy naam te skaad
Die openbare beskermer se verdoemende verslag teen Pravin Gordhan is niks anders as ’n poging om sy politieke teenstanders in staat te stel om hul veldtog teen hom te hernu én sy integriteit te … Nuus (28-05-2019)
Maroela ATM wil Gordhan se bevoegdheid laat ondersoek
Die African Transformation Movement (ATM) het Dinsdag gesê hy sal die parlement versoek om ondersoek in te stel oor Pravin Gordhan se bevoegdheid om ʼn LP te wees ná negatiewe bevindings teen hom de… Nuus (28-05-2019)
Maroela Byna 460 000 aansoeke vir Gauteng-skole
Die Gautengse departement van onderwys het tot dusver 459 608 aansoeke vir 2020 vir graad 1- en graad 8-leerders ontvang. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Skote op die R512 – man vermoed dis N4-roofbende
’n Gewapende rowerbende wat motoriste in ’n lokval lei deur versperrings in die pad te sit en hulle te oorval as hulle stop, is in die omgewing van die N4-hoofweg naby Brits doenig. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Rugby-uitstappie eindig in tragedie
’n Rugbyondersteuner van Theunissen in die Vrystaat is dood nadat hy onder die wiele van ’n bus beland het wat die dorp se rugbyspan vervoer het. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 ANC-kommissie se lys lyk besig
Terwyl president Cyril Ramaphosa op die punt staan om sy kabinet aan te stel het nog ’n sleutel bondgenoot van hom voor die ANC se integriteitskommissie verskyn. Politiek (28-05-2019)
Netwerk24 Mabuza uiteindelik as LP beëdig
Pres. Cyril Ramaphosa het Dinsdagmiddag vir ’n verandering nie die voorste gestoeltes op ’n amptelike geleentheid ingeneem nie. Politiek (28-05-2019)
Netwerk24 Amptenaar se optrede by lisensiekantoor veroordeel
’n Voorval by die lisensiekantoor in Bedfordview, Johannesburg, het sedert verlede week die tonge los op sosiale media. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 ANC-lid van Karoo neem Rasool se plek in wetgewer
Die ANC in die Wes-Kaap het ’n jong lid uit die Sentraal-Karoo aangewys om Ebrahim Rasool se plek in die provinsiale wetgewer te neem. Politiek (28-05-2019)
Netwerk24 Rand Water beperk watertoevoer in Gauteng
Rand Water het Gautengers Dinsdag gewaarsku om water spaarsamig te gebruik. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Knysna-burgemeester kap terug oor mosie van wantroue
Mark Willemse, burgemeester van Knysna in die Suid-Kaap, sê die DA se federale uitvoerende raad het nie goedkeuring gegee vir ’n mosie van wantroue wat deur sewe DA-koukuslede teen hom ingedien gaan … Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Lughawerowers swaar gevonnis
Vier mans wat daaraan skuldig bevind is dat hulle reisigers van O.R. Tambo-lughawe in Johannesburg geteiken, agtervolg en beroof het, is swaar vonnisse opgelê. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Dinsdag 28 Mei 2019
As vandag dalk net te dol was en jy nog nie 'n kans gehad het om na die nuus te kyk nie, loer dan gerus hier na 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (28-05-2019)
Maroela Vermiste onnie veilig gevind
Werner Stander, ʼn 47-jarige onderwyser van Brackenfell in Kaapstad wat Maandag spoorloos verdwyn het, is veilig gevind. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Brackenfell-onderwyser in bakkie gekry
’n Onderwyser van Brackenfell wat vroeg Maandagoggend verdwyn het nadat hy sy huis verlaat het, is gekry. Nuus (28-05-2019)
Maroela SA politieke landskap: 3 moontlike scenario’s
“Dit is belangrik dat ʼn mens probeer verstaan wat in die volgende vyf jaar kan gebeur.” Nuus (28-05-2019)
Maroela Hankey-plaasaanval: ‘Ons is soos diere gejag’
WAARSKUWING: Die berig bevat besonderhede wat nie geskik is vir kinders of sensitiewe lesers nie. Nuus (28-05-2019)
Maroela Mabuza as LP beëdig
Dit baan die weg vir sy moontlike heraanstelling as adjunkpresident. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 ‘Genoeg is genoeg’ sê DA-man ná wrede aanval op hoewe
Genoeg is genoeg. Die wreedaardigheid in Suid-Afrika kan nie so aangaan nie, sê Jacques Smalle, DA-leier in Limpopo, nadat ’n bejaarde vrou en haar seun Maandag met ysterpype op hulle hoewe buite … Nuus (28-05-2019)
Maroela Ambulanse, nie ampsmotors vir Noord-Kaap
Saul het gesê politici is nie koninklikes nie en kan nie in weelde rondrits terwyl mense nie toegang tot ambulanse het nie. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Kompetisie bevorder ‘volhoubare seekos’
Die Tsitsikamma het die beste seekosvriendelike restaurant in die Tuinroete-gebied. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Bestuurder van bus waarin 2 dood is, op borgtog uit
Die bestuurder van ’n bus waarin die twee neefs Sedimogang (19) en Omphile Moreri (14) twee weke gelede naby Groot-Marico in Noordwes in ’n ongeluk dood is, is Dinsdag op borgtog van R1 500 vrygelaat. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Taxibestuurder by vulstasie in Kaap doodgeskiet
’n Taxibestuurder is Maandagaand by ’n Total-vulstasie in Eersterivier, Kaapstad, doodgeskiet. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Ondersoek na antisemitisme in Arbeidersparty
Brittanje se waghondorganisasie oor gelykheid gaan ’n amptelike ondersoek doen om vas te stel of Jeremy Corbyn se Arbeidersparty teen Jode gediskrimineer, hulle geteister of geviktimiseer het. Nuus (28-05-2019)
Maroela Reddingswerkers ‘in trane’ toe hulle vermiste vrou vind
Sy het 17 dae lank oorleef deur wilde aarbeie, onbekende plante en selfs motte te eet en haarself met blare te bedek vir hitte. Nuus (28-05-2019)
Maroela Brackenfell-onnie verdwyn spoorloos
Werner Stander se vriendin het hom gister as vermis aangemeld nadat hy omstreeks 06:40 van hulle huis in Edenpark werk toe vertrek het. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 The Clothing Bank in brand verwoes
The Clothing Bank in Thornton, Kaapstad, is Sondag in ’n verwoestende brand vernietig nadat dit vermoedelik deur ’n inbreker aan die brand gesteek is. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 40 verwurg toe bendes mekaar in tronke pak
Minstens 40 gevangenes in vier tronke in Manaus, die hoofstad van die deelstaat Amazonas in Brasilië, is Maandag verwurg in ’n geveg tussen twee tronkbendes wat die vorige dag tot die dood van 15 … Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Leerling wat onnie vermoor, sit 12 j.
’n Leerling van Kuruman is Maandag tot 12 jaar effektiewe gevangenisstraf gevonnis nadat hy onder meer aan die moord op ’n onderwyser skuldig bevind is. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Werker stamp bejaarde in eetsaal, los haar op vloer
’n Bejaarde vrou het ’n noodoperasie ondergaan en is tydelik in ’n rolstoel nadat ’n kombuiswerker by ’n tehuis haar gestamp en met ’n gebreekte hand op die vloer gelos het. Nuus (28-05-2019)
Maroela ‘Beskerm, respekteer Openbare Beskermer,’ sê Malema
“Jy kan nie vra dat die Openbare Beskermer van haar amp onthef word net omdat jy ongelukkig is met die bevindings wat haar kantoor gemaak het nie.” Nuus (28-05-2019)
Maroela Man op plaas in die Swartland aangerand
Dít volg kort nadat AfriForum landelike gemeenskappe in die Boland gemaan het om hulle veiligheidsmaatreëls op te skerp. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Huldeblyke vir oudhoof wat in motorongeluk sterf
Huldeblyke stroom in vir André Bouwer (65), oudhoof van die Hoërskool Wittedrift in Plettenbergbaai in die Suid-Kaap, wat verlede week in ’n motorongeluk dood is. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Makhura stel aankondiging van LUR’e skielik uit
David Makhura, die Gautengse premier, het Dinsdagoggend die aankondiging van sy provinsiale uitvoerende komitee uitgestel omdat hy nog “in konsultasie met die ANC” is oor die saak. Politiek (28-05-2019)
Netwerk24 NMU hernoem koshuise ‘ter ere van SA se ryk erfenis’
Die Nelson Mandela-Universiteit (NMU) in Port Elizabeth het agt van sy koshuise na Suid-Afrikaners hernoem “wat ’n blywende bydrae tot maatskaplike geregtigheid gelewer het”. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Kaapse metro ‘tap bloed uit klip’ met nuwe tariewe
“Julle tap bloed uit ’n klip. Nee, ek is nié tevrede met die beoogde verhogings van tariewe vir water en elektrisiteit nie.”. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 ‘Ek gaan julle doodmaak,’ skree man voor hy kinders aanval
’n Man met ’n mes in elke hand het Maandag geskree ‘ek gaan julle doodmaak’ terwyl hy ’n groep kinders by ’n bushalte in die Japanse Kawasaki-stad, suid van die hoofstad, Tokio, aangeval het. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Gordhan doen aansoek in by hof oor OB
Pravin Gordhan het Dinsdagoggend ‘n hersieningsaansoek by die hooggeregshof in Pretoria ingedien om die openbare beskermer se verslag ter syde te stel. Politiek (28-05-2019)
Netwerk24 Eise teen Afrikaanse gospelsanger ná ‘laster’
'n Afrikaanse gospelsanger wat saam met sy vrou sing word vir naamskending deur ’n gewese prokureur van Parys in die Vrystaat en ’n sakevrou van die dorp gedagvaar. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Polisielid skiet aflosbevelvoerder in KZN dood
Polisielede het Vrydagaand summier een van hul kollegas in ’n polisiekantoor in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem nadat hy die aflosbevelvoerder doodgeskiet het. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Helen en Thuli drink tee ná haar omstrede twiet
Terwyl die DA besig is met ’n ondersoek na Helen Zille, voormalige Wes-Kaapse premier, drink sy Dinsdag tee saam met adv. Thuli Madonsela met wie sy onlangs koppe gestamp het oor een van haar twiets. Politiek (28-05-2019)
Netwerk24 Maleisië gaan nie meer wêreld se asgat wees nie
Maleisië gaan 3 000 ton plastiekafval terugstuur na die lande waar dit vandaan gekom het, het die land se minister van omgewingsake Dinsdag gesê. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Nóg ’n moord naby N12
Die polisie in Gauteng ondersoek nog ’n moord naby die N12 enkele ure nadat ’n jong paartjie Sondag by die Putfontein-afrit in Benoni doodgeskiet is. Nuus (28-05-2019)
Maroela Twee sterf toe man groep met mes aanval
“Hul wit hemde het rooi geword nadat hulle geval het, en toe het ek besef hulle is gesteek.” Nuus (28-05-2019)
Maroela Gordhan-probleem laat Ramaphosa voor moeilike keuse
Asof pres. Cyril Ramaphosa nie reeds genoeg probleme het nie, het die geval met Pravin Gordhan hom nou met ʼn reusagtige turksvy gekonfronteer om saam te val met die aankondiging van sy nuwe kabinet… Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Mosie van wantroue teen Knysna se DA-burgemeester
’n Mosie van wantroue gaan Donderdag op ’n raadsvergadering teen Mark Willemse, DA-burgemeester van Knysna in die Suid-Kaap, ingedien word. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 May-kandidaat waarsku oor geen ooreenkoms
Dit sal “politieke selfmoord” vir Brittanje wees om sonder ’n ooreenkoms uit die Europese Unie (EU) te tree, sê Jeremy Hunt, een van die kandidate wat Theresa May as premier wil opvolg. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Zuma speel voetjie-voetjie in bed
Die oudpresident van Suid-Afrika wat minstens nege mosies van wantroue teen hom oorleef het, is nie bang om vir Suid-Afrikaners te wys dat hy ook voetjie-voetjie kan speel nie. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Catzavelos probeer media buite hof ontduik
Die Menseregtekommissie (MRK) wil niks minder nie as ’n swaar boete en openbare verskoning hê van Adam Catzavelos, ’n sakeman, wat tydens ’n oorsese vakansie ’n video met die k-woord daarin gemaak … Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Onderwyser van Brackenfell daag nooit op by skool, vermis
Die polisie vra Kapenaars dringend om te help soek na ’n onderwyser van Brackenfell wat Maandagoggend op pad skool toe spoorloos verdwyn het. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Transitorowers tronk toe wat R3,6 miljoen steel
Twee lede van ’n groep rowers wat agt jaar gelede in ’n transitorooftog in Klerksdorp R3,6 miljoen gebuit het, is nou uiteindelik agter tralies. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Hangberg-man versorg meer as 200 diere
Al het Shaygam Newman (23) van Hangberg by Houtbaai in die Wes-Kaap nie veel nie, versorg hy meer as 200 diere wat voorheen geen heenkome gehad het nie. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 NMB wil aantal metertaxi’s beperk
Die Nelson Mandelabaai-metro se planne om die getal metertaxi’s wat in Port Elizabeth bedrywig is, tot net 513 te beperk, kan slegte gevolge hê vir diensverskaffers soos Uber en Bolt (Taxify). Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Man op plaas by Malmesbury aangerand, beroof
’n Man is Maandagaand in sy huis op ’n plaas in die Malmesbury-omgewing in die Wes-Kaap aangerand en beroof nadat daar ook verlede week by sy huis ingebreek is. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 R3,8 m. se bates van NMB ‘verdwyn’
Die Nelson Mandelabaai-metro krap kop oor presies hoe R3,8 miljoen se bates soos grassnyers, lessenaars en stoele net spoorloos verdwyn het. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Japanner op vlug dood nadat hy sakkies kokaïen sluk
’n Japanner is op ’n vlug van Mexiko na Japan dood nadat hy 246 sakkies met kokaïen daarin ingesluk het. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Catzavelos se saak oor K-woord uitgestel
Die eerste verskyning van die sakeman Adam Catzavelos in die landdroshof in Randburg is Dinsdag ná vyf minute tot 13 Junie uitgestel. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Uitstel was dalk Mabuza se 'taktiese spel'
David Mabuza se beëdiging as LP baan nou die weg vir pres. Cyril Ramaphosa om sy tweede in bevel in die ANC weer as die land se adjunkpresident in sy nuwe kabinet aan te stel. Politiek (28-05-2019)
Maroela Dodetal styg ná reusebotsing op N3
Altesaam 21 beseerdes, van wie drie in ʼn kritieke toestand, is na nabygeleë hospitale vervoer. Nuus (28-05-2019)
Maroela Mabuza vanmiddag as LP beëdig
Mabuza, die ANC se adjunkpresident, word om 16:00 by die presidensiële gastehuis in Pretoria beëdig. Nuus (28-05-2019)
Maroela Sakeman in hof oor rassistiese video
“Ek verwag nie dat mense my moet vergewe nie, maar ek sal die res van my lewe berou hê en probeer opmaak vir my totale gebrek aan respek en oordeel.” Nuus (28-05-2019)
Maroela Só word studente deur gelekte Unisa-vraestelle geraak
Agt eksamenvraestelle wat moontlik uitgelek het, is reeds deur studente by die universiteit aangemeld. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Honderde riviere wêreldwyd vol antibiotika
Die Donaurivier in Oostenryk is lankal nie meer so idillies blou soos die wals van Johann Strauss dit wil hê nie – navorsers het nou bevind dit is die rivier wat die meeste besoedel is met … Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 9de klimmer sterf op Everest, nóg 2 vermis
Nóg ’n klimmer is Maandag op berg Everest dood, het ’n Nepalese amptenaar gesê. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Jong kesie uitgesit ná koeël haar tref
’n Jong bobbejaanwyfie van net sowat ’n jaar oud wat in die spogwoonbuurt Voëlklip in Hermanus met ’n vuurwapen in die ribbes geskiet is, het ’n week lank gely voordat sy uiteindelik uitgesit is. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Polisie koop doeke ná hulle baba help 'vang'
Die polisie in Worcester in die Wes-Kaap moes Sondag op hul voete dink toe hulle ’n babaseun in die Riverview-buurt die lewe moes inhelp. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Nóg Transnet-skandes voor Zondo ontbloot
Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping sal na verwagting vandag verdere getuienis oor ongerymdhede by die staatsonderneming Transnet aanhoor. Volg die regstreekse dekking. Politiek (28-05-2019)
Netwerk24 Polisielid wat skoonsuster laat vermoor kry 2 keer lewenslank
’n Polisieman van Gauteng is Maandag twee lewenslange vonnisse opgelê omdat hy ’n sluipmoordenaar gehuur het om sy skoonsuster en haar suster te vermoor. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 6 gevonnis oor aanhou van 14 honde vir gevegte
Ses mense is skuldig bevind en tronkstraf vir hul betrokkenheid by onwettige hondegevegte opgelê. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 David Mabuza word vanmiddag as LP beëdig
David Mabuza word vanmiddag beëdig as lid van die parlement. Politiek (28-05-2019)
Netwerk24 Mike Bolhuis gaan N12-moorde ondersoek
Die private speurder Mike Bolhuis het bevestig dat hy die dubbele moord op Johanco Fleischman (19) en sy meisie, Jessica Kuhn (21), gaan ondersoek nadat hulle die naweek langs die N12 naby die … Nuus (28-05-2019)
Maroela Ses tronk toe vir hondegevegte
Sy het gesê die landdros het tydens vonnisoplegging die misdade “sinloos” en “pervers” genoem en bygevoeg dat die mans se vonnisse moet dien as ʼn waarskuwing aan ander wat by hondegevegte en verwan… Nuus (28-05-2019)
Maroela Plaaswerker ontken skuld ná Hankey-aanval
Die aanklagte spruit uit ʼn aanval op ʼn 44-jarige vrou en haar drie kinders, nadat hulle in Maart verlede jaar in hul plaashuis oorval is. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Raadgewer kry glo twee salarisse
Bob Mhlanga, ’n raadgewer van die Suid-Afrikaanse Staatsveiligheidsagentskap (SSA), se skorsing is volgens hom verdag, maar 'n kenner meen streng reëls is toegepas in die besluit. Politiek (28-05-2019)
Netwerk24 Vrou wat geskiet en toe verkrag is gaan teen aanvaller getuig
’n Vrou wat in haar huis aangeval en ten aanskoue van haar dogter verkrag is, gaan Dinsdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth teen haar vermeende aanvaller getuig. Nuus (28-05-2019)
Netwerk24 Man teiken kinders wat vir bus wag
Minstens een kind is dood en 12 ander kinders is beseer toe 'n man hulle Dinsdag by 'n bushalte in Japan met messe aangeval het. Nuus (28-05-2019)