Netwerk24 Unisa ondersoek moontlikheid van uitgelekte vraestelle
Die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) is besig met ’n grootskaalse ondersoek nadat vraestelle glo uitgelek is aan studente. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Madibeng moet meer as R45 m. vir water opdok - hof
Die hooggeregshof het die Madibeng-munisipaliteit in Noordwes beveel om meer as R45 miljoen vir uitstaande tariewe en heffings aan die departement van water en sanitasie (DWS) te betaal. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Polisie krap kop oor joernalis se dood
Polisie is nog onseker wat die oorsaak van die dood van ’n joernalis van Bloemfontein was. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Ma en seun wreed op hoewe aangeval
’n Ma en haar seun is Maandag onder meer met ysterpype aangeval op hul kleinhoewe net buite Louis Trichardt in Limpopo. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Polisie waarsku ná gewapende inwoners bende uitdaag
Die polisie sal nie wetteloosheid duld nie en mense wat eie reg gebruik, sal vasgevat word, het die polisie Maandag gewaarsku nadat ’n video op sosiale media verskyn het waarin inwoners met … Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Matiestudent wat uit kamer val 'n 'lieflike rolmodel'
’n Matiestudent is in ’n kritieke toestand nadat sy twee verdiepings ver vanuit ’n koshuiskamer op Stellenbosch geval het. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Durbanse videograaf toon beterskap
Dit gaan beter met Daryl Kotze (32), die Durbanse videograaf wat verlede week verskeie kere deur onbekende aanvallers raakgeskiet is. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Weerkantoor waarsku oor vloede
Swaar reënneerslae word van Dinsdag vroegoggend af tussen Plettenbergbaai en Port Alfred verwag, waarsku die weerkantoor in Port Elizabeth. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Zuma by toe KZN nuwe premier kry
Skaars 48 uur nadat hy nie vir die inhuldiging van pres. Cyril Ramaphosa op Loftus Versfeld in Pretoria opgedaag het nie, het oudpres. Jacob Zuma Maandag die inhuldiging van Zihle Zikalala, die … Politiek (27-05-2019)
Netwerk24 Kaapse firma kry kontrak vir kragverkope in metro
’n Maatskappy van Kaapstad is as een van die diensverskaffers vir die verkoop van voorafbetaalde krag in die metro aangewys. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 ’n Mustang en Alouette groet húl generaal
Net agt dae nadat hy ’n krans by die Baysheuwel-lugmaggedenkteken langs die lugmagbasis Swartkop in Centurion gelê het, is ’n dankdiens vir die 88-jarige lt.genl. Denis Earp, ’n oudlugmaghoof van … Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Regering gaan voort sonder kabinet
Terwyl Suid-Afrikaners die asem ophou vir wanneer pres. Cyril Ramaphosa sy nuwe kabinet gaan aanstel, gaan die regering voort met sy dagtake. Politiek (27-05-2019)
Netwerk24 Vrou in huis in Vrystaat ingesleep, aangerand
’n Bejaarde vrou van Bothaville in die Vrystaat is Maandagmiddag in haar oopgebreekte huis ingesleep en aangerand. Nuus (27-05-2019)
Maroela Polisie op soek na ‘Undercover Billionares”
Die Valke se eenheid wat ernstige handelsmisdaad ondersoek, het lasbriewe bekom vir die inhegtenisneming van die uitvoerende hoofde van Undercover Billionaires in verband met ʼn onwettige multimiljo… Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Maatskappy kry glo R60 m. vir ‘geen werk’
Transnet het dalk onregstreeks meer as R60 miljoen aan ’n dormante maatskappy betaal wat na bewering géén dienste gelewer het nie. Politiek (27-05-2019)
Netwerk24 Uitspraak kom eers Julie
Die ses beskuldigdes in die vigilante-moordverhoor in Parys sal eers in Julie weet wat hul lot is nadat uitspraak in die verhoor Maandag uitgestel is. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Rommelstatus wag vir Mangaung-metro
Vrese bestaan dat die bankrot Mangaung-metro Vrydag ná sy begrotingsvergadering deur Moody’s tot rommelstatus afgegradeer gaan word. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Aanvallers noem paartjie ‘mlungu’, begin skiet
Johanco Fleischman het Sondag vermoedelik by die passasiersdeur deur die venster met sy meisie gepraat toe minstens drie aanvallers op hulle toesak.Veertien skote is afgevuur. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Moordenaar flous beamptes en stap doodluiters by hof uit
Die polisie soek steeds na ’n driedubbele moordenaar wat verlede week by die landdroshof in Wynberg, Kaapstad, ontsnap het nadat hy voorgegee het hy is iemand anders. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Bfn-vrou deur bosslapers seksueel aangerand
’n Jong vrou van Langenhovenpark, Bloemfontein, is Sondagmiddag laat deur twee bosslapers in ’n veld aangeval en seksueel aangerand toe sy ’n ent gaan stap het. Nuus (27-05-2019)
Maroela Zim-boer weer in hof oor grondonteiening
ʼn Boer van Zimbabwe sal in die hof verskyn omdat hy glo versuim het om deel van sy plaas te ontruim om plek te maak vir die seun van die minister van Manicaland- provinsiale sake, Ellen Gwaradzimba… Nuus (27-05-2019)
Maroela Mabuza maak die lewe vir Ramaphosa moeilik
Pres. Cyril Ramaphosa is besig om op die harde manier te leer hoe Bisantyns-geslepe die binnepolitiek van die ANC is – jy sien tans net lemme flits en die een met die hef in die hand is adjunkpresi… Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Talle plaasaanval-slagoffers op Bosch-begrafnis
Theunis Bosch (73) se begrafnis op Vredefort was Maandag bykans soos ’n reünie vir die slagoffers van plaasaanvalle en hul geliefdes. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Oudministers staan tou om naam skoon te kry
Terwyl mense met ’n oog op ’n kabinetspos Maandag na die ANC se integriteitskomitee gestroom het om hul naam in ere te herstel, meen minstens een politieke kenner dié komitee sal eers ernstig … Politiek (27-05-2019)
Netwerk24 Maandag 27 Mei 2019
As vandag dalk net te dol was en jy nog nie 'n kans gehad het om na die nuus te kyk nie, loer dan gerus hier na 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Oupa se lyk aan boom gekry ná bewerings oor verkragting
Die polisie van Ventersburg in die Vrystaat het ’n geregtelike doodsondersoek begin nadat die lyk van ’n man wat na bewering sy kleindogter verkrag het, gevind is waar dit aan ’n boom op ’n plaas … Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Gedenkdiens vir regter in Kaapstad
’n Gedenkdiens vir regter Anton Steenkamp, ’n senior regter in die arbeidshof in Kaapstad, word beplan vir Maandag 3 Junie. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Jy mág polisielede in uniform afneem, sê Dan Plato
Lede van die publiek mag polisiebeamptes in uniform afneem, sê Dan Plato, burgemeester van Kaapstad. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Bende kom hul moses teë toe hulle ‘taxi’ aanval
’n Bende aanvallers wat soggens in Muizenberg, Kaapstad, mense aanval wat op pad werk toe is, is Maandagoggend met ’n slim plan van die Kaapstadse metropolisie aangekeer. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Amptenaar vra glo geld vir ‘poste’ by Ekurhuleni
’n Ondersoek deur lede van die metropolisie van Ekurhuleni het gelei tot die inhegtenisneming van ’n 39-jarige man wat in die mensehulpbronne-afdeling by die munisipale kantore in Germiston werk. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Geweld ‘het sport in SA geword’ sê Wiers-regter
Moord en geweld is aan die orde van die dag en veral geweld teen vroue het bykans ’n nasionale sport in dié diverse en mooi land van ons geword. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Buurtwag kry woema met geborgde bakkie
Regina “Mammie” Power, direkteur van die Douglas-buurtwag, het nuwe woema gekry nadat dié misdaadbekampingsorganisasie ’n voertuig gekry het om misdadigers uit hul gate te jaag. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Raadslid het regsman steeds nie betaal
Magdaleen Titus, ’n ANC-raadslid van Oudtshoorn in die Klein-Karoo wat aangekla word van die moord op haar man, stafsers. Preston Titus, en ’n medebeskuldigde, Natasha Stuurman, skuld hul … Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 9 dood, talle beseer in botsing by Vosloorus
Nege mense is naby Vosloorus dood en nog talle beseer in ’n ongeluk waarin verskeie motors betrokke was. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Kaapse buurtwagte pluk vrugte van steunprogram
Buurtwagte in die Kaapstad-metro het danksy ’n ondersteuningsprogram van die metro ’n hupstoot van meer as R3 miljoen gekry. Nuus (27-05-2019)
Maroela Maleisië se laaste Soematraanse renosterbul sterf
Die Soematraanse renoster is op die lys vir kritiek-bedreigde spesies as gevolg van stroping vir hul horings om in tradisionele medisyne te gebruik en onwettige indringing in sleutelhabitatte vir r… Nuus (27-05-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 27 Mei 2019
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (27-05-2019)
Maroela Radiostasie vra gemeenskap se hulp ná inbraak
“Hulle het alles omgekeer. Dit was chaos.” Nuus (27-05-2019)
Maroela Polokwane-ma se moordenaar gevonnis
Maela is verlede week skuldig bevind aan die moord op Tanya Wiers, ’n geliefde inwoner van Polokwane. Nuus (27-05-2019)
Maroela Oupa neem eie lewe ná bewering van verkragting
ʼn Drie‑en-sestigjarige man van Ventersburg in die Vrystaat wat daarvan beskuldig is dat hy sy 14-jarige kleindogter verkrag en sodoende swanger gemaak het, het Sondag vermoedelik sy eie lewe geneem… Nuus (27-05-2019)
Maroela Hoewe-aanval: Ma, seun met panga en staalpyp aangerand
“Ek was eerste op die toneel en het my broer gevind waar hy met ʼn emmer oor sy kop naby die hoofingang van die hoewe gelê het.” Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Vrou ‘koelbloedig vir karige besittings vermoor’
“Kinders en kleinkinders het hul ma en ouma op ’n wrede manier vir ’n paar karige besittings van ’n paar honderdduisend rand verloor.” Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 ‘Om piek van Everest te bereik was groter as ek’
Die Johannesburger Saray Khumalo (48) glo sy het met haar prestasie elke Afrikaan se strewe saam met haar na die toppunt van die wêreld geneem. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 ‘Net genade dat almal leef’
Dit is net genade dat niemand beseer is in die brand wat Maandagoggend groot skade by die Nozipo Care-sorgsentrum in Bethlehem aangerig het nie, sê dié sentrum se uitvoerende hoof. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Siberiese boer ’n YouTube-ster ná dié klap
Nou dít is wat ’n mens ’n taai klap noem! So taai dat jou teenstander steier en jy natuurlik die klapkompetisie wen en dan sommer ook ’n YouTube-ster word. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Bejaarde ma, seun op plaas aangeval
Minder as ’n week ná die wrede moord op Annette Kennealy (50) van Louis Trichardt, is ’n vrou en haar seun Maandag op hul plaas buite dié dorp in Limpopo aangeval. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Wiers se moordenaar lank agter tralies
Frans Maela, wat Tanya Wiers in 2017 in Polokwane vermoor het, is tot twee keer lewenslange tronkstraf gevonnis. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Japan se premier wil wys bande met VSA is sterk
Sjinzo Abe, premier van Japan, het Maandag voor sy samesprekings met sy Amerikaanse eweknie, pres. Donald Trump, gesê hy wil wys hoe sterk die band tussen die twee lande is. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Polisie vind olifanttande in Durbanville-huis
Die polisie in die Wes-Kaap het die naweek op plofstof en ivoor beslag gelê wat in ’n huis in Durbanville, Kaapstad, gekry is. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Matie wat val ‘energieke, vreugdevolle mens’
“Taylië is ’n baie saggeaarde, vriendelike, vreugdevolle, liefdevolle, energieke en spontane mense-mens.” Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Hier is kandidate om by May oor te neem
Die een kandidaat ná die ander gooi hul naam in die hoed om die volgende Britse premier te wees nadat Theresa May verlede week haar bedanking aangekondig het. Nuus (27-05-2019)
Maroela IVP-voorsitter in Johannesburg sterf
“Sy lewe het tot ʼn einde gekom, maar sy nalatenskap van wysheid, integriteit en moed sal vir altyd voortleef.” Nuus (27-05-2019)
Maroela Niemand nog vas ná jongmense se skietdood
Die oorledenes wat op Putfonteinweg in Benoni omgekom het, is intussen geïdentifiseer. Nuus (27-05-2019)
Maroela Man dood toe motor teen brug bots
Nooddienste is na die toneel by die Spookbrug ontbied waar hulle die wrak van ’n motor op sy dak in die pad aangetref het. Nuus (27-05-2019)
Maroela Parys-boere: Beskuldigdes sal nóg 6 weke moet wag
Regter Corné van Zyl het vanoggend gesê dat sy moet seker maak dat geregtigheid geskied, nie net in belang van die oorledenes nie, maar ook van die beskuldigdes. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Saak teen Patel uitgestel tot 2020
Rameez Patel (31), die beskuldigde in die dubbele moordsaak in Polokwane, sal in Maart 2020 op die moord op sy ma, Mahejeen (52), teregstaan. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Saray Khumalo op lughawe verwelkom
Saray Khumalo, die eerste swart vrou van Afrika wat die kruin van Everest bereik het, het Maandagoggend in Suid-Afrika aangekom. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Moord op Tanya Wiers ‘wreedste in jare’
Die moord op Tanya Wiers (44) van Polokwane is een van die wreedste moorde wat die afgelope paar jaar in die hoofstad van Limpopo gepleeg is. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Só lyk die koshuis waar Matie uitval
Die studente van Serruria, die koshuis waar die Matie-student Taylië Chamondré Jaap die naweek uit ’n venster op die tweede verdieping geval het, ontvang berading. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 2 wat glo R300 000 se beeste steel op borgtog
Veediefstal in Noordwes is so omvangryk dat dit dikwels die vorm van georganiseerde misdaad aanneem, sê Boeta du Toit, uitvoerende hoof van Agri Noordwes. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Só lyk jong paartjie wat op hoofweg vermoor is
’n Spesiale Gautengse polisieondersoekspan soek sedert Sondag onverpoos na die moordenaars van die paartjie wat doodgeskiet is toe hul bakkie sonder brandstof gaan staan het. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Vermiste stapper ná 2 weke gevind
’n Vermiste stapper wat ná ’n soektog van twee weke in die woude van Hawaii gevind is, sê sy het ’n keuse gehad; lewe of dood. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Britse man dood in Cannes nadat seiljagte bots
’n Britse man is Saterdag naby Cannes, Frankryk, dood nadat twee seiljagte teen mekaar gebots het. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 ‘Burgeroorlog dreig in VSA’ oor aborsieregte
Vooraanstaande Christene in Amerika – van mense betrokke by godsdienstige tydskrifte tot skrywers en politici – het gewaarsku dat die stryd oor aborsieregte tot ’n nuwe burgeroorlog in die land kan … Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Vrou dood in brand in Bonteheuwel
’n Volwasse vrou is Maandag dood toe ’n brand in die vroeë oggendure by ’n huis in Bonteheuwel, Kaapstad, uitbreek. Nuus (27-05-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Moet ons vir dié regering bid?
’n Mens kan erg weerstandig raak as hy die Bybelse opdrag om vir die regering te bid, verkeerd verstaan. Geen ware Christen sal immers voorspraak vir die sondes van ’n sondige regering wil maak nie… Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Zondo hoor verder oor 'korrupte' Transnet
Gerhard van der Westhuizen, 'n voormalige werknemer van Transnet, lewer getuienis voor die kommissie van ondersoek na staatskaping. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (27-05-2019)
Netwerk24 Zondo hoor verder oor 'korrupte' Transnet
Gerhard van der Westhuizen, 'n voormalige werknemer van Transnet, lewer getuienis voor die kommissie van ondersoek na staatskaping. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (27-05-2019)
Netwerk24 Brit dalk dood weens hoogtesiekte
’n Brit wat die jongste slagoffer van berg Everest geword het, het sy tyd en roete mooi beplan om nie in die massaverkeer op die berg vasgevang te word nie. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Liberale partye seëvier in Europese verkiesing
Die groot middelregse en middellinkse blokke in die Europese parlement het as gevolg van groter steun aan die liberale partye, die Groenes en nasionaliste, hul gesamentlike meerderheid verloor. Nuus (27-05-2019)
Maroela Uitspraak in saak teen Parys-boere begin
Meer as drie jaar sedert Samuel Tjixa en Simon Jubeba dood is nadat hulle op 6 Januarie 2016 op ʼn plaas naby Parys in die Vrystaat erg aangerand is, sal uitspraak vandeesweek gelewer word in die sa… Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Tito hou nie van ‘Cyril’ nie
Pres. Cyril Ramaphosa gaan sy kabinetslede eers later in die week bekend maak, maar iemand wat glo nie te bekommerd hoef te wees nie, is Tito Mboweni, wat luidens fluisteringe nog minstens ’n jaar as … Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Matie kritiek nadat sy 2 verdiepings uit koshuis val
’n Matiestudent in haar eerste jaar is in ’n kritieke toestand nadat sy twee verdiepings ver geval het. Nuus (27-05-2019)
Maroela Twee polisiebeamptes die naweek doodgeskiet
In die een voorval is ‘n beampte glo deur sy kollega doodgeskiet terwyl ‘n beampte se liggaam onder verdagte omstandighede in sy motor gevind is in die ander voorval. Nuus (27-05-2019)
Maroela Nog twee vas ná studente beroof is
Die polisie het nog twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met die voorval waar ’n bus met internasionale studente in Mamelodi in die ooste van Pretoria beroof is. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Op die lamppale vanoggend
Hier is die moet-lees-berigte in vandag se dagblaaie, Beeld, Die Burger en Volksblad, wat jy vanoggend op plakkate gesien het. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Topvleis-verskaffer wil raad dagvaar oor riool
’n Herrie het in De Aar losgebars nadat ’n bekende sakeman wat lamsvleis aan twee nasionale supermarkgroepe verskaf, gedreig het om die munisipale bestuurder te dagvaar oor moontlike rioolbesoedeling … Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 Sal dié 12 al die faksies tevrede hou?
Alle oë is nou op pres. Cyril Rama­phosa in afwagting van die aanstelling van sy nuwe kabinet. Politiek (27-05-2019)
Netwerk24 'Slegs die waarheid sal ons afsluiting gee'
Hulle het na Suid-Afrika teruggekeer met die hoop om dié keer die waarheid te hoor. Nuus (27-05-2019)
Netwerk24 N1 by De Doorns gesluit
Die N1 by De Doorns in die Wes-Kaap was Maandagoggend vroeg vir verkeer gesluit. Nuus (27-05-2019)