Netwerk24 Gedenkdiens gehou vir vir jong pa van Worcester
’n Gedenkdiens vir die 24-jarige Ruben Reynolds van Worcester is Saterdag op Robertson gehou. Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 Bewerings dat 1 groep by aanvalle in Boland betrokke is
Ná ’n ernstige plaasaanval op die Wessels-gesin van Bonnievale op 13 Mei vanjaar is veiligheid op plase in die Wes-Kaap opnuut in die kollig. Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 ‘Wat ons verenig, is sterker as wat verdeel’
Pres. Cyril Ramaphosa is Saterdag in die Loftus Versfeld-stadion in Tshwane as president van Suid-Afrika se sesde demokraties verkose regering ingehuldig. Hier is van die sleutelpunte in sy toespraak. Politiek (26-05-2019)
Netwerk24 Bekend onkoloog van Limpopo oorlede
’n Bekende onkoloog van Polokwane in Limpopo is op die laaste dag van sy vakansie in Mauritius oorlede. Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 Die ‘mense se president’ is Loftus se nuwe liefling
Loftus Versfeld, die Blou Bul-bastion in Pretoria, het Saterdag ’n nuwe liefling gekry. Politiek (26-05-2019)
Netwerk24 2 koelbloedig doodgeskiet vir selfoon
Twee jong mense is Sondag doodgeskiet nadat die bakkie waarin hulle gery het sonder brandstof gaan staan het. Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 Honderde bid dat bendes geweldpleging los
Met hul hande omhoog het sowat 400 mense Sondag op ’n oop terrein in uitbreiding 31 in Port Elizabeth gebid vir ’n einde aan bendegeweld en bloedvergieting in die noordelike voorstede van die stad. Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 Rowers wat bakkie steel, skiet man in been
Die polisie in Bloemfontein ondersoek ’n saak van poging tot moord nadat drie aanvallers ’n man in sy huis in Bloemspruit, buite die stad, geskiet en met sy werksbakkie gevlug het. Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 Videograaf steeds kritiek ná koeëlreën op N3
Waarskuwing: Die videomateriaal mag sommige lesers ontstel. ’n Durbanse videograaf was Sondag steeds in ’n kritieke toestand in die hospitaal se waakeenheid nadat ’n aanvaller Donderdagaand sowat 22 … Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 Agent kry (nare) snuf in neus, kom af op perlemoen
Met ’n eiendomsagent se besoek Donderdag aan ’n huis in Tecomastraat, Parow, het iets baie sleg geruik. Dit blyk toe die huis word gebruik om perlemoen te droog. Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 Kabinet gaan fyntrap van Cyril vereis
Die presidensie het Sondagaand spekulasie oor die aankondiging van die kabinet in die nek geslaan deur in ’n verklaring te bevestig dat pres. Cyril Ramaphosa eers “later die week” sy span gaan … Politiek (26-05-2019)
Netwerk24 Vrou val van perd op strand, NSRI help
’n Vrou van Patensie in die Oos-Kaap het Vrydag haar arm gebreek toe sy in Jeffreysbaai van ’n perd afval. Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 ‘Zille kan DA seermaak’
Hy weet nie wat Helen Zille, voormalige DA-leier en Wes-Kaapse premier, probeer bereik met haar aanvalle op dié party nie, omdat dit die DA kan seermaak. Politiek (26-05-2019)
Maroela Nuwe beskermde mariene gebiede afgekondig
Beplanners en prokureurs het vyf jaar bestee om die vorm, grootte en regulasies vir die MPA’s te ontwikkel en vele toegewings is aan alle kante gemaak om uiteindelik ʼn ooreenkoms te bereik. Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 Een sterf in kragtige aardbewing in Peru
’n Kragtige aardbewing van 8.0 is Sondagoggend in die noorde van Peru gemeet. CNN berig dat een persoon dood is en ten minste 11 mense beseer is. Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 Man doodgeskiet terwyl hy hare laat sny
’n Man is Saterdag in Bloemendal, Port Elizabeth, doodgeskiet terwyl ’n haarkapper sy hare gesny het. Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 4 kamma-polisiebeamptes in Jhb gevang
Vier mense is Sondag in Johannesburg aangekeer nadat hulle hulself glo voorgedoen het as polisiebeamptes. Nuus (26-05-2019)
Maroela Jannie du Toit vereer vir ‘besonderse bydrae’ tot Afrikaanse musiek
“Ek is baie jare geseënd en bevoorreg om te kan sing. Ek is baie lief vir my taal en ek doen dit natuurlik in die eerste plek omdat dit vir my lekker is.” Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 Waterbeperkings vir Ekurhuleni, Johannesburg en Tshwane
Rand Water het Vrydag waterbeperkings by die Ekurhuleni-, Johannesburg- en Tshwane-metro ingestel. Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 Vrou in kritieke toestand ná ongeluk naby Malmesbury
’n Vrou van 54 is Saterdag ernstig beseer in ’n motorongeluk op die N7 in die rigting van Malmesbury, Wes-Kaap. Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 Soveelste vragmotor tref brug in Muizenberg
Vir inwoners van Muizenberg wat naby Atlanticstraat woon, is dit nie ongewoon om elke twee weke of selfs meer gereeld skielik ’n harde slag te hoor nie. Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 Brexit sonder ooreenkoms al hoe waarskynliker
Te midde van ’n geskarrel in die wedloop om Theresa May as premier van Brittanje te vervang, raak die vooruitsig van ’n Brexit sonder ’n ooreenkoms al hoe meer waarskynlik. Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 Cyril sê eers later oor kabinet
Pres. Cyril Ramaphosa sal sy nuwe kabinet eers later vandeesweek bekend maak, het die presidensie Sondagaand in 'n verklaring gesê. Politiek (26-05-2019)
Netwerk24 Piet Grobler ontmoet die pous
Piet Grobler, Suid-Afrikaanse illustreerder van kinderboeke, het Saterdag hand geskud met pous Franciskus. Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 Loftus is ’n bliksem met valskerms – kenner
Dit is op die beste van tye nie maklik om met ’n valskerm op Loftus Versfeld in Pretoria te land nie. Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 Berugte bendelid in Helenvale vasgetrek
Lede van die Gelvandale-polisiekantoor se misdaadvoorkomingseenheid het ’n berugte bendelid in Helenvale vasgetrek. Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 2 polisiebeamptes op N2 naby lughawe aangeval
Dit wil voorkom of daar ’n nuwe groep verdagtes is wat padgebruikers op die N2 naby die Kaapstad-lughawe aanval en beroof. Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 Soveelste vragmotor tref brug in Muizenberg
Vir inwoners van Muizenberg wat naby Atlanticstraat woon, is dit nie ongewoon om elke twee weke of selfs meer gereeld skielik ’n harde slag te hoor nie. Nuus (26-05-2019)
Maroela Drie sterf ná boendoegeregtigheid
“Die polisie gaan genadeloos wees met mense wat geregtigheid in eie hande neem deur mense aan te val wat hulle van misdadigheid beskuldig.” Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 Aardbewing skud Peru
Die voorlopige sterkte van die aardbewing is 8.0. Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 OB se bevoegdheid ‘moet dringend ondersoek word’
Die parlement sal ernstig moet kyk na adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), se bevoegdheid vir haar amp, meen ’n politieke ontleder. Politiek (26-05-2019)
Maroela Kragtige aardbewing skud Peru
Nagenoeg 140 000 mense woon in ʼn radius van nagenoeg 100 km van die episentrum. Nuus (26-05-2019)
Maroela Boshoff bedank: Orania Beweging ‘kies verantwoordbaarheid’
Volgens Boshoff wil hy nuwe uitdagings aanpak en ruimte skep vir nuwe leiers – nie net wat korporatiewe beheer betref nie, maar ook om ʼn “nuwe era met nuwe inisiatief en insig tegemoet te gaan”.… Nuus (26-05-2019)
Maroela Rowers dreig 3-jarige, skiet hond
Die gewapende mans het gedreig om die sakeman se driejarige seuntjie te skiet as hulle nie hul waardevolle besittings oorhandig nie. Nuus (26-05-2019)
Maroela VSA wens Ramaphosa geluk
“Ons sien daarna uit om saam met Suid-Afrika te werk om ekonomiese groei en wedersydse handel en beleggings te bevorder.” Nuus (26-05-2019)
Netwerk24 Mabuza speel die lang spel
David Mabuza het glo Vrydag dringend sy saak voor die integ­riteitskommissie van die ANC gaan stel, moontlik om die weg te baan sodat hy dié week tóg as adjunkpresident aangestel kan word. Politiek (26-05-2019)