Netwerk24 Chris Barnard se SA hartklep nog perfek ná 50 jaar
Dokters in Italië glo hulle het die wêreld se oudste prostetiese hartklep ontdek. Dié klep is glo byna 50 jaar gelede deur dr. Chris Barnard van Suid-Afrika vir ’n pasiënt ingeplant. Nuus (25-05-2019)
Netwerk24 Carel Boshoff bedank uit Orania-beweging ná klagtes
Carel Boshoff, president van die Orania-beweging, het Saterdag op ’n vergadering van dié beweging se burgerraad bedank. Nuus (25-05-2019)
Netwerk24 Vrou lei metropolisie na daggavonds
’n 35-jarige vrou van Delft is Saterdagoggend in hegtenis geneem nadat sy die metropolisie reguit gelei het na ’n huis waarin daar sowat 50 kg se dagga was. Nuus (25-05-2019)
Netwerk24 Rowers skiet gesin se boerboel, dreig 3-jarige
’n Groep gewapende rowers het ’n gesin van Tongaat, noord van Durban, se hond doodgeskiet en gedreig om ook hul driejarige seuntjie te skiet. Nuus (25-05-2019)
Netwerk24 Motorwag help keer dat bakkie gesteel word
Vyf mans is Saterdagmiddag in hegtenis geneem nadat hulle glo probeer het om ’n wit Isuzu-dubbelkajuitbakkie te steel. Nuus (25-05-2019)
Maroela Oudhoof van SAID wil OB óók hof toe sleep
“Die onbetaamlike haas waarmee die openbare beskermer haar bevindings op 24 Mei 2019 bekend gemaak het, is na ons kliënt se mening ʼn aanduiding dat min of geen waarde geheg is aan die bewyse en byk… Nuus (25-05-2019)
Netwerk24 Trump kondig weer 'onnodige noodtoestand' aan
Pres. Donald Trump het weer ’n nasionale noodsituasie in Amerika afgekondig sodat hy die Amerikaanse kongres kan systap om sy sin kry met die verkoop van wapens. Nuus (25-05-2019)
Netwerk24 Nog 'n hofsaak oor OB se Gordhan-verslag
Die derde geïmpliseerde in adv. Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), se verdoemende verslag teen minister Pravin Gordhan gaan die verslag ook dringend deur ’n hof laat hersien. Politiek (25-05-2019)
Netwerk24 skokfoto van verkeer op berg
’n Britse bergklimmer is die jongste ongeval op berg Everest in ’n klimseisoen wat gekenmerk word deur slegte weer en op goeie dae ’n totale “verkeersknoop” op die wêreld se hoogste berg se piek. Nuus (25-05-2019)
Netwerk24 Polisiebeampte skiet kollega dood
’n Polisiebeampte wat van diens was, het ’n kollega wat aan diens was, in die polisiekantoor naby Nkandla in KwaZulu-Natal doodgeskiet. Nuus (25-05-2019)
Maroela DA sê steun aan Ramaphosa toe ‘as hy landsbelang eerste stel’
“Pres. Ramaphosa sal my volle samewerking hê as hy die nasionale belang bo dié van sy party stel. Deur met dié hervormings te begin, sou alreeds ʼn stap in die regte rigting wees.” Nuus (25-05-2019)
Netwerk24 Ses vermeende huisrowers vas
’n Besluit van die polisie om Saterdag om 04:10 ’n verdagte Mazda Drifter-dubbelkajuitbakkie op die R60 by Worcester te deursoek, het tot die inhegtenisname van ses. Nuus (25-05-2019)
Maroela Rekenaars by skool weggedra
Die polisie het ʼn beroep op lede van die gemeenskap gedoen om met inligting oor die diefstal na vore te kom. Nuus (25-05-2019)
Netwerk24 Stuur my om vir julle te werk, sê Cyril
Dit wat Suid-Afrikaners verenig, is magtiger as dit wat hulle verdeel, het pres. Cyril Ramaphosa gesê na afloop van sy inhuldiging. Politiek (25-05-2019)
Maroela Man dood, seuns langs pad beseer in ongeluk
Hy het twee kinders, onderskeidelik ses en agt jaar oud, langs die pad getref. Nuus (25-05-2019)
Maroela ‘SA verbeter, maar mense bly bekommerd’
Ramaphosa het voorts gesê alle Suid-Afrikaners moet voel hulle behoort hier. Nuus (25-05-2019)
Netwerk24 Cyril se volledige toespraak
Pres. Cyril Ramaphosa is Saterdag ingehuldig as president van die land. Hier is sy volledige toespraak wat hy gelewer het na afloop van die inhuldiging. Politiek (25-05-2019)
Netwerk24 Moenie Gordhan durf aanstel, waarsku Malema
Pres. Cyril Ramaphosa is gewaarsku om nie Pravin Gordhan weer as minister van openbare ondernemings aan te stel óf in sy kabinet op te neem nie. Politiek (25-05-2019)
Netwerk24 Brexit-ooreenkoms ‘verdwyn’ saam met May
Die bedanking van Theresa May verdiep die Brexit-krisis want die nuwe leier sal waarskynlik ’n duideliker skeiding met die Europese Unie wil sien – wat die kanse verhoog van konfrontasie met die EU, … Nuus (25-05-2019)
Maroela AfriForum vies oor duur inhuldiging
“Suid-Afrika se huidige ekonomiese toestand regverdig nie die reusekoste hieraan verbonde nie.” Nuus (25-05-2019)
Netwerk24 Boeing se 737 MAX kan dalk teen Junie weer vlieg
Die Amerikaanse burgerlugvaartowerheid (FAA) verwag dat hy Boeing se 737 MAX-vliegtuie teen einde Junie toestemming sal gee om weer te vlieg. Nuus (25-05-2019)
Netwerk24 Kabinet hopelik leiers wat kan dien, sê Tokyo
Terwyl hooggeplaastes by Loftus Versfeld begin aankom, het gissings oor wie in pres. Cyril Ramaphosa se kabinet kan dien, sterk geloop. Politiek (25-05-2019)
Netwerk24 Loftus se persbank dra legendariese Quintus se naam
Die joernaliste wat vandag vanaf Loftus Versfeld verslag doen oor die inhuldiging van pres. Cyril Ramaphosa, sit in die persbank van dié beroemde rugbystadion. Nuus (25-05-2019)
Netwerk24 Prins Harry na George genooi vir jong lem-naeler
’n Uitnodiging is aan prins Harry van Brittanje gestuur om die 2020 Avis Van Rental Run2Raise-byeenkoms in George in die Suid-Kaap by te woon ten bate van ’n jong lem-naeler. Nuus (25-05-2019)
Netwerk24 Wêreld trek saam op Loftus
Leon Schuster het jare gelede gesing “Was jy al op Loftus as dit vól is en dit róf is!”. Politiek (25-05-2019)
Maroela EFF eis Gordhan se kop ná OB-verslag
Die party het gesê Gordhan se besluit was ʼn miskenning van die Grondwet, ʼn misbruik van mag en kom neer op wanbestuur. Die EFF het Gordhan beskryf as ʼn grondwetoortreder wat nie ʼn kabinetspos behoo… Nuus (25-05-2019)
Netwerk24 AfriForum kap Cyril weer oor duur inhuldiging
AfriForum het opnuut die presidensie se besluit om voort te gaan met vandag se “oordadige inhuldigingseremonie” op Loftus Versfeld in Pretoria ten sterkste veroordeel. Politiek (25-05-2019)
Netwerk24 Duisende reeds op Loftus vir president se inhuldiging
Pres. Cyril Ramaphosa word Saterdag as die president van Suid-Afrika ingehuldig. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (25-05-2019)
Maroela Gordhan wil OB se bevindings laat hersien
Hy het gesê in die lig van die jongste bevinding oor die Vrede-suiwelprojek glo Gordhan dat die openbare beskermer wéér eens ʼn fout begaan het met haar bevindings en voorgestelde optrede in die ver… Nuus (25-05-2019)