Netwerk24 Vrou voor Gautrein-stasie aangerand, beroof
’n Vrou is Donderdagaand voor die Rhodesfield-Gautreinstasie in Kempton Park aangeval en beroof. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Zuma-vervolging soos Stalingrad-benadering
Die voormalige president Jacob Zuma se vorige advokaat Kemp J Kemp het in 2007 aan die hooggeregshof in KwaZulu-Natal in Durban gesê Zuma se vervolging is soos die Stalingrad-begrip van ’n brand wat … Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 ‘Geheime brief’ veroorsaak drama in Zuma-saak
’n Geheime brief – glo korrespondensie tussen die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) en die Valke – is Donderdag op die nippertjie as bewysstuk aangebied in die hofsaak waarin oudpres. Jacob Zuma … Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 SA in die moeilikheid, sê Mogoeng toe hy LP’s beëdig
Alle oë sal die naweek op Pretoria gerig wees waar pres. Cyril Ramaphosa amptelik ingehuldig word en hy sy nuwe kabinet sal aankondig. Politiek (23-05-2019)
Netwerk24 Werker wat oud-spiesgooier glo moor weer agter tralies
Die werker van ’n vrou van eMalahleni (Witbank), deur wie sy na bewering onthoof is, is weer aangekeer nadat hy verdwyn het toe hy op borgtog vrygelaat is. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Dis ‘grappie’, hoor hof oor pa se seksdade met kleuter
Hy weet nie hoe sy eie dogtertjie (4) teen hom kon draai nie, het ’n sakeman van Bloemfontein in die streekhof getuig oor die beweerde verkragting en molestering van sy eie dogter en sy stiefseun. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 ‘Mabuza kan nog Ramaphosa se adjunk word’
Dit is nie neusie verby vir adj.pres. David Mabuza om in pres. Cyril Ramaphosa se nuwe kabinet te dien nie, sê Lawson Naidoo, ’n grondwetkenner. Politiek (23-05-2019)
Netwerk24 Ace gekap op UV-bespreking van ‘Gangster State’
Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, het kwaai deurgeloop met die eerste bespreking van die boek Gangster State in die Vrystaat, waar hy bykans ’n dekade lank premier was. Politiek (23-05-2019)
Netwerk24 Lewenslank vir man wat student verkrag, vriend vermoor
’n Man wat ’n vrouestudent van Port Elizabeth ontvoer, herhaaldelik verkrag en toe haar vriend voor haar doodgeskiet het, is Donderdag twee lewenslange vonnisse opgelê. Nuus (23-05-2019)
Maroela Wapenskandaal: Bewyse teen Thales ‘is baie sterk’
Breitenbach het verder aangevoer in ʼn saak wat so ernstig is soos dié, is daar ʼn eis deur die samelewing dat geregtigheid sal geskied en daarom moet die hof baie meer huiwerig wees om vervolging pe… Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 ANC-LW wil Cele hof toe vat oor bendegeweld
Die mees onlangse bloedvergieting in Port Elizabeth se noordelike voorstede het ’n voormalige ANC-LW genoop om regsadvies in te win oor regstappe teen Bheki Cele, minister van polisie. Politiek (23-05-2019)
Netwerk24 Hoër tariewe, meer hulp vir armes in Tshwane
Inwoners van Tshwane gaan hul hande diep in hul sak moet steek nadat die metroraad se voorgestelde tariefverhogings Donderdag tydens die stad se begrotingsrede ter tafel gelê is. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 3 verdagtes nog nie opgespoor
Die polisie soek nog na drie mans, almal van Lesotho, wat glo op die plaas Kapteinsdrif buite Bonnievale van Tool Wessels (55) gewerk het en by sy onlangse moord betrek word. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 ‘Daar’s min te kies tussen Pandor en Dlamini-Zuma
Dr. Naledi Pandor is die logiese keuse as adjunkpresident, maar die politieke en pragmatiese keuse is dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, meen dr. Sitembule Mbete, ’n politieke wetenskaplike verbonde aan die … Politiek (23-05-2019)
Netwerk24 Gesin van beseerde rugbyspeler kry baie ondersteuning
Bekende sportsterre is onder diegene wat bemoedigende boodskappe vir ’n matrikulant van die Hoërskool Brandwag in Uitenhage laat instroom nadat hy vroeg in Mei sy nek tydens rugbyproewe ernstig … Nuus (23-05-2019)
Maroela Aanklagte kom teen voormalige hoës by SA Express
“Die nuwe direksie van SA Express neem bewerings van onreëlmatigheid by die lugredery baie, baie ernstig op.” Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 11 beseer toe houtdek in Krugerwildtuin ingee
Elf besoekers aan die Krugerwildtuin is Donderdagoggend in die Mopani-ruskamp beseer toe ’n houtdek by ’n kroeg gedeeltelik ingeval het. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Transnet betaal honderde miljoene te veel, hoor Zondo
Transnet het honderde miljoene rande meer betaal vir ’n vervaardigingskontrak vir lokomotiewe as die koste wat aanvanklik bepaal is, het ’n sakeman Donderdag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na … Politiek (23-05-2019)
Maroela Twee vra borgtog ná veediefstal
Adriaan Human (51) en George Ketshabang (51) is verlede week in hegtenis geneem in verband met die diefstal van 25 beeste op ʼn plaas ongeveer 20 km vanaf Biesiesvlei. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Uitspraak in moordsaak teen Francis uitgestel
Die uitspraak teen Walter Francis, ’n veroordeelde oud-polisielid, en sy makkers, wat vweens moord teregstaan, is Donderdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth uitgestel omdat die staat sy saak … Nuus (23-05-2019)
Maroela Coligny-mans wend hul direk tot appèlhof
Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het sy organisasie verwag dat die regter in die saak nie bereid sou wees om verlof tot appèl toe te staan nie, aangesien hy moeilik sou erken d… Nuus (23-05-2019)
Maroela Repokoers in betwiste besluit onveranderd gelaat
Kganyago het gesê drie lede van die komitee het verkies om die repokoers onveranderd te laat, terwyl twee lede verkies het om dit met 25 basispunte te verlaag. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Ballistiese toetse sal wys wie konstabel geskiet het
Hy het op sy rug gelê met bloed oor sy hele gesig toe ’n kollega Woensdagaand op konst. Nceba Kolina (31) van die Stellenbosch-polisiekantoor afgekom het. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Marius Fransman vlugtig in hof op seksklagte
Marius Fransman, eertydse ANC-voorsitter van die Wes-Kaap, het Donderdagoggend vlugtig in die hof op aanklagte van seksuele misdrywe in Kimberley verskyn. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 ‘Meer staatshoofde as verwag op pad vir inhuldiging’
Meer staatshoofde as wat aanvanklik verwag is, sal Saterdag die inhuldiging van pres. Cyril Ramaphosa op Loftus Versfeld in Pretoria bywoon. So het Bheki Cele, minister van polisie, Donderdagoggend … Politiek (23-05-2019)
Netwerk24 Polisie soek hulp om veediewe vas te trek
Die polisie vra die gemeenskap se hulp nadat veediewe meer as R46 000 se skape op ’n plaas in die Karoo gesteel het. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Botsing op N2 by Sedgefield eis bakkie-bestuurder
Die N2 by Sedgefield was Donderdag ’n paar uur lank gesluit nadat ’n bakkie en ’n vragmotor reg van voor gebots het. Die bakkiebestuurder is dood. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Donderdag 23 Mei 2019
As vandag dalk net te dol was en jy nog nie 'n kans gehad het om na die nuus te kyk nie, loer dan gerus hier na 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Verkoopsman van Malmesbury vas vir bedrog
’n Man van Malmesbury het Woensdag ná ’n hofproses van vyf jaar in die Bellville-handelshof op ses aanklagte van bedrog skuldig gepleit. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 R200 000-beloning aangebied ná kluis met juwele verdwyn
’n Beloning van tot R200 000 word aangebied vir inligting nadat juwele van miljoene rande uit ’n huis op Plettenbergbaai gesteel is. Nuus (23-05-2019)
Maroela Coligny-twee se appèlaansoek misluk
Die twee mans wat skuldig bevind is aan die moord op ʼn tienerseun van Coligny in Noordwes se aansoek om verlof tot appèl teen hul skuldigbevinding en vonnis is Donderdag in die hooggeregshof in Mma… Nuus (23-05-2019)
Maroela Vraestelle lek uit by Unisa
Baie studente is nou bekommerd watter gevolge dié skelmstreek vir onskuldige studente kan inhou wat nie die vraestelle gekoop het nie. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Rampspoedige verkeer op berg Everest – 2 dood
Twee mense is dood ten tyde van ’n erge toeloop van klimmers op berg Everest, die hoogste berg ter wêreld. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 77-jarige klimmer beseer ná val by Llandudno
Twee bergklimmers is Donderdag beseer nadat hulle vermoedelik deur ’n vallende rots getref is toe hulle by Llandudno teen Tafelberg geoefen het om te abseil. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Polisie was ‘agterlosig’
Alles kom altyd terug na die DNS wat op ’n misdaadtoneel gekry is. Nuus (23-05-2019)
Maroela Krugersdorp-afspraakmoorde: ‘Baasbrein is patologiese leuenaar’
Luidens getuienis voor die hof is ‘n varkkop in ʼn stadium gebruik sodat die groep hulle steektegniek kon oefen. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Parmalat sluit talle verspreidingsentrums in SA
Die suiwelmaatskappy Parmalat gaan verskeie van sy verspreidingsentrums oor die land heen sluit weens beduidende operasionele veranderinge wat hy aan sy verspreidingsmodel aanbring. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Trump wil glo weer kongres systap met noodtoestand
Die Trump-administrasie in Amerika wil glo ’n skuiwergat in die wet en toenemende spanning met Iran gebruik om bomme aan Saoedi-Arabië te verkoop. Nuus (23-05-2019)
Maroela Kuga-saak: Video wys dít het nie tot brand gelei, getuig kenner  
Loud het verduidelik dat die video wys hoe vlamme om 22:06 uit die bestuurder se toe venster uitgekom het, maar nie uit die passasierskant se venster wat ook oop was nie. Nuus (23-05-2019)
Maroela Nog een vas ná gru-moord op branderplankryer
David Wolfromm is die laaste keer lewend by Witsandstrand, naby Scarborough, gesien. Nuus (23-05-2019)
Maroela Polisieman op wynplaas doodgeskiet
Die skietery het glo op die bekende Meerlust-wynplaas plaasgevind. Nuus (23-05-2019)
Maroela Vliegtuig tref boom tydens noodlanding
ʼn Beskadigde Ryan Navion-vliegtuig is met hul aankoms op die toneel aangetref. Nuus (23-05-2019)
Maroela Wapenskandaal: ‘Zuma het self saak laat sloer’
Trengrove het erken Zuma was heeltemal geregtig om appèl aan te teken teen hofverrigtinge. “Maar moet dan nie nou kom kla oor die saak vertraag is deur hierdie dispute nie.” Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Indië se BJP ‘nederig in heerlikheid van oorwinning’
Indië se premier, Narendra Modi, en sy Bharatiya Janata-party (BJP) het die wêreld se grootste demokratiese verkiesing gemaklik en selfs met ’n groter meerderheid as in die vorige verkiesing gewen. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Ondersoek vorder nadat motors aan brand gesteek is
’n Polisie-ondersoek deur ’n spesiale span nadat vier motors verlede week in Thembalethu in George in die Suid-Kaap aan die brand gesteek is, vorder goed. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Man sal hom oorgee as hy genoeg ‘likes’ op Facebook kry
’n Polisie het ’n ooreenkoms met ’n voortvlugtige misdadiger aangegaan: Hy sal hom aan hulle oorgee as sy “word-gesoek-plakkaat” 15 000 “likes” op sosiale media kry. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Dís hoekom regter verlof tot appèl weier
Pieter Doorewaard en Phillip Schutte gaan hulle nou direk tot die appèlhof in Bloemfontein wend om hul skuldigbevinding en vonnis weens die moord op ’n tiener in Coligny, Noordwes, te beveg. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Skok, hartseer ná moord op ‘sonskyn’-onnie
“Ek sit in haar klas en merk vraestelle op die manier soos wat sy my geleer het en ek kan nie ophou om aan haar te dink en die reuse-impak wat sy op mense gehad het nie.” Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Regter Steenkamp in Zambië veras
Die lyk van regter Anton Steenkamp is in Lusaka, Zambië, ontvang en sal Donderdag veras word. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Vliegtuig doen noodlanding op plaas naby Hekpoort
'n Vlieënier van in sy sestigs moes Donderdagoggend flink dink toe hy omstreeks 10:00 'n noodlanding op 'n oop stuk veld op 'n plaas in die Hekpoort-omgewing in Gauteng moes doen. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Man vas wat Trump Tower wil opblaas
’n Man wat gedreig het om “almal” by ’n pro-Israel-betoging dood te skiet en ’n bom in die wolkekrabber Trump Towers te laat ontplof, is Dinsdag in hegtenis geneem. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Catzavelos eersdaags in hof oor k-woord
Adam Catzavelos, die man wat in 2018 opslae gemaak het toe ’n video waarin hy die k-woord in Griekeland gebruik het, soos ’n veldbrand op sosiale media versprei het, sal na verwagting volgende week … Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 May kry nog ’n hou, maar beur voort
’n Leier van die Britse laerhuis en bekende Brexit-ondersteuner het uit die regering van Theresa May bedank. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Oud-SA'ner onder slagoffers toe 2 vliegtuie in Alaska bots
’n Suid-Afrikaner van geboorte tel onder die slagoffers van ’n lugongeluk nadat twee vliegtuie in die Amerikaanse deelstaat Alaska in mekaar vasgevlieg het. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Botswana laat weer olifantjag toe om meer as 130 000 te beheer
Botswana laat weer olifantjag toe om meer as 130 000 te beheer Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Prokureur besteel glo Trump se gewese ‘minnares’
Michael Avenatti, ’n Amerikaanse prokureur vir glanspersone, gaan aangekla word dat hy die sportmaatskappy Nike met $20 miljoen afgepers het en ook geld van Stormy Daniels, ’n kliënt van hom en … Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Demokrate beraam plan om Trump se belastingstate te kry
Die Amerikaanse deelstaat New York het wetgewing aanvaar wat dit makliker gaan maak vir komitees van die kongres om pres. Donald Trump se belastingopgawes in die hande te kry. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Polisieman geskiet op Stellenbosse wynplaas
’n Stellenbosse konstabel (31) is Woensdagaand tydens polisieoptrede op een van die wynplase buite die dorp vermoedelik deur een van sy kollegas of ’n private veiligheidswag doodgeskiet. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Staat begin met slotbetoë in Krugersdorp-moordverhoor
In die Krugersdorp-moordverhoor sal die staat vandag met slotbetoë in die hooggeregshof in Johannesburg begin. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 VSA ongelukkig nadat SA Chang aan Mosambiek uitlewer
Die Amerikaanse ambassade in Suid-Afrika is teleurgesteld dat Manuel Chang, voormalige minister van finansies van Mosambiek, nie aan hom uitgelewer gaan word nie, maar aan Mosambiek. Politiek (23-05-2019)
Netwerk24 3 vas vir moord op beamptes wat raadslid beskerm
Drie mense is vroeg Donderdagoggend in hegtenis geneem in verband met die moord op twee metropolisielede wat Maandagaand doodgeskiet is terwyl hulle ’n raadslids van Phoenix, KwaZulu-Natal, opgepas … Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Ingenieur getuig voor Zondo oor Transnet
Francis Callard, ‘n afgetrede elektriese ingenieur van Transnet, getuig Donderdag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (23-05-2019)
Netwerk24 Slotbetoë begin vandag
Die Krugersdorp-moordverhoor staan einde se kant toe met die staat wat Donderdag met sy slotbetoog in die hooggeregshof in Johannesburg sal begin. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Laaste 4 SA’ners terug ná aanval in Egipte
Die vier Suid-Afrikaners wat in Egipte agtergebly het nadat hulle bus Sondag deur ’n bom naby die Giza-piramides beskadig is, het Woensdag in die land aangekom. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Organisasie wil water van George-dam na Oudtshoorn aanry
Die organisasie South African Water Warriors is dringend op soek na watertenkwaens om water van die Tuinroetedam in George in die Suid-Kaap na boere in Oudtshoorn te vervoer. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Vrou helder oordag in oprit beroof
Kapers het Woensdag ’n vrou helder oordag in een van Johannesburg se gegoede buurte oorval en beroof. Nuus (23-05-2019)
Maroela Mokonyane na Luthuli-huis ontplooi
Nomvula Mokonyane, minister van omgewingsake, is na Luthuli-huis ontplooi, het die regerende party aangekondig. Nuus (23-05-2019)
Netwerk24 Op 100 wil oumagrootjie raadslid word
’n Duitse oumagrootjie wat die openbare swembad wil heropen op die dorp waar sy woon, wil in die stadsraad dien om dit reg te kry. Nuus (23-05-2019)