Netwerk24 Hof weier aansoek oor vergadering van Kaapse ANC
’n Dringende aansoek van ’n lid van die Wes-Kaapse ANC se uitvoerende komitee om ’n vergadering verlede week ongeldig te verklaar is Woensdag deur die hooggeregshof van die hand gewys. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Tiener deur dwaalkoeël aan kop geskraap
’n Vermeende bendeskietery in Port Elizabeth se noordelike voorstede het Woensdagmiddag ’n tienermeisie met ’n vleeswond aan haar kop gelaat. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Voormalige Namibiese sokkerster agter tralies
’n Voormalige Namibiese en Suid-Afrikaanse sokkerspeler is op Swakopmund, Namibië, in polisie-aanhouding weens beweerde diefstal. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 N-Kaap se Saul sê nee vir rooi tapyte, blou ligte
Alle rooi tapyte en blouligbrigades sal voortaan vir hom en sy kabinet verbode wees, het dr. Zamani Saul, nuwe Noord-Kaapse premier, Woensdag in Kimberley in sy inhuldigingstoespraak gesê. Politiek (22-05-2019)
Netwerk24 Mabuza moet ‘2 sentrums van mag keer’
Adj.pres. David Mabuza se moontlike skuif na Luthuli-huis is waarskynlik ’n weldeurdagte strategie om te verhoed dat die Ace Magashule-faksie daar te dominant word en sodoende twee sentrums van mag … Politiek (22-05-2019)
Netwerk24 Beskuldigde sê polisie maak foute
Die vermeende moordenaar van Tanya Wiers (44) van Polokwane sê die polisie het nooit sy grondwetlike regte aan hom verduidelik nie. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Stacey se moordenaar kry 4 keer lewenslank
Die man wat die sesjarige Stacey Adams verkrag en toe vermoor het, is Dinsdag vier keer lewenslange gevangenisstraf in die hooggeregshof in Kaapstad opgelê. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Piet Botha te siek om na Mosambiek te reis
Die sanger en musikant Piet Botha (63) sal nie meer later dié week optree op ’n rock-fees in Mosambiek nie. Hy is te siek om te gaan, sê sy suster, Lien Botha. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Moenie die R512 gebruik, vra kontrakteurs
Werk aan die Bakwena-N1- en -N4-snelweg vorder fluks, maar motoriste word gewaarsku dat die pad gesluit is. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Weg dalk nou gebaan vir Pandor om adjunkpresident te word
Die versoek van adj.pres. David Mabuza Woensdag om nie as ’n lid van die parlement beëdig te word nie, kan die weg baan vir pres. Cyril Ramaphosa om dr. Naledi Pandor in dié pos aan te stel. Politiek (22-05-2019)
Netwerk24 2 vroue in wedloop vir Mabuza-pos
Op ’n dag van politieke hoogdrama met adj.pres. David Mabuza se onttrekking om as LP ingehuldig te word, is Woensdag druk gegis dat een van twee senior kabinetslede – drs. Nkosazana Dlamini-Zuma of … Politiek (22-05-2019)
Netwerk24 Bekende Bloem-joernalis se lyk langs N1 gekry
Die polisie ondersoek die omstandighede om die dood van ’n bekende joernalis van Bloemfontein wie se lyk langs die N1-hoofweg in die Kroonstad-omgewing gevind is. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Kêrel lewenslank tronk toe ná moord op polisievrou
Die twee mans wat ’n polisievrou se lyk in haar motor aan die brand gesteek het, is albei in die hooggeregshof in Mtunzini, KwaZulu-Natal, tot 20 jaar en lewenslange tronkstraf gevonnis. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Munisipale bestuurders vasgetrek
Twee Vrystaatse munisipale bestuurders en ’n diensverskaffer word in verband met korrupsie, bedrog en die oortredings van munisipale wetgewing aangekla. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Waterstofsulfied dalk oorsaak van tenksterftes in Kaap
Die eienaars van die aanleg in Parowvallei, Kaapstad, waar vier mense Dinsdag in ’n ondergrondse tenk gesterf het, het Woensdag nog geen benul gehad wat tot die tragedie gelei het nie. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Polisie trek kollega vas oor ‘gesteelde’ beesvleis
Die polisie in Limpopo het op een van sy eie lede toegeslaan terwyl ’n bakkievrag met vermoedelik gesteelde beesvleis by sy huis afgelaai word. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Nou lê groot werk voor as premier
Alan Winde sal Donderdag sy kabinet bekendmaak nadat hy in die Wes-Kaapse wetgewer as premier beëdig is. Politiek (22-05-2019)
Netwerk24 Hof sê ANC-lid se naam moet op NRP-lys wees
Die hooggeregshof in Johannesburg het die ANC beveel om ’n lid se naam op die lys vir die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) te plaas. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Regter se familie oorweldig oor sy nalatenskap
Die familie van regter Anton Steenkamp (57) wat Maandag in Zambië dood is nadat hy deur ’n slang gepik is, sê hulle is oorweldig oor al die mense wie se lewens hy aangeraak het. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Cele verwelkom weiering van borgtog aan 3
Bheki Cele, minister van polisie, het Woensdag die weiering van borgtog aan drie vermeende moordenaars van ’n politikus in KwaZulu-Natal verwelkom. Nuus (22-05-2019)
Maroela Nóg ʼn doodloopstraat vir Henri van Breda
Henri van Breda, wat skuldig bevind is dat hy sy pa, ma en broer met ʼn byl vermoor het, se aansoek is in die hoogste hof van appèl afgekeur. Nuus (22-05-2019)
Maroela Bendegeweld duur voort in PE; tiener geskiet
ʼn 15-jarige meisie het Woensdag ter nouernood aan die dood ontkom toe sy skrams teen die kop getref is tydens nóg ʼn skietery in die noordelike dele van Port Elizabeth. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Speurders in hof oor hulle glo saak wou laat terugtrek
Vier polisiespeurders wat glo R500 as omkoopgeld betaal het om ’n saak van aanranding teen een van hulle te laat terugtrek, het weens bedrog in die hof verskyn. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Makhanda wil help betaal vir waterhulp
Afgevaardigdes van die Makhanda-munisipaliteit sê hulle kyk hoe die munisipaliteit die Gift of the Givers kan vergoed vir werk wat die organisasie gedoen het om die nood tydens die waterkrisis te … Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Mosies van wantroue Makhura se voorland
David Makhura, wat Woensdag verkies is tot premier van Gauteng, moet hom in sy termyn van vyf jaar regmaak vir ’n “stortvloed van mosies van wantroue”. Politiek (22-05-2019)
Netwerk24 ‘Siek’ leerlinge terug by skool
Slegs agt van die sowat 46 kinders van die Northern Academy Independent School wat Dinsdag na ’n hospitaal in Polokwane, Limpopo, geneem is, het ’n maagsiekte gehad. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Vonke spat klaar op eerste sitting van VS-wetgewer
Die vonke het sommer al op die eerste sitting van die Vrystaatse wetgewer se sesde termyn gespat omdat dié provinsie glo “rittel van die korrupsie”. Politiek (22-05-2019)
Netwerk24 US onttrek hom van De Kock ná voorval in restaurant
Die Engels-departement van die Universiteit Stellenbosch (US) distansieer hom van prof. Leon de Kock, ’n emeritusprofessor wat jare lank ’n dosent aan dié departement was. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Padwerkers bel polisie toe 4 op plaas toeslaan
Oplettende padwerkers in die Langkloof het moontlik ’n plaasaanval afgeweer deur die polisie te kontak. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Gill Packham se susters getuig oor nagmerries ná moord
Helen Humphrey, Gill Packham se jongste suster, sê haar suster se laaste ure op aarde spook by haar. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Muishond Malan-verhoor dalk in camera gehou
Die landdros het Woensdag gesê sy gaan besin oor die tersaaklikheid van WhatsApp-boodskappe wat Muishond Malan, rubriekskrywer van Kimberley, in ’n interdikaansoek teen hom uitgesnuffel het. Nuus (22-05-2019)
Maroela Busongeluk: Name van slagoffers bekend
Ses van die agt persone wat Maandag in Welkom in die Vrystaat in ʼn busongeluk gesterf het, se name is bekend gemaak. Twee van die slagoffers moet nog positief uitgeken word. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Slegs 3 LUR’e behou hul portefeuljes
Slegs drie LUR’e in Limpopo het hul portefeuljes behou vanaf die vorige termyn van die provinsiale wetgewer. Politiek (22-05-2019)
Netwerk24 Woensdag 22 Mei 2019
As vandag dalk net te dol was en jy nog nie 'n kans gehad het om na die nuus te kyk nie, loer dan gerus hier na 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 UV-hoë ‘orraait’ ná studente hom rondstamp
Die finansiële hoof van die Universiteit van die Vrystaat (UV) sê hy was uiteraard geskok oor die voorval waarin studente hom rondgestamp het op ’n plek waar hy verwag het om veilig te wees. Nuus (22-05-2019)
Maroela Ramaphosa onbestrede tot president verkies
Cyril Ramaphosa is Woensdagmiddag onbestrede tot president van die republiek herkies toe geen kandidaat teen hom gestel is in die Nasionale Vergadering nie. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Eienaar kyk hoe Spar in Stanford afbrand
Toe die Spar op Stanford in die Wes-Kaap Maandag in die vroeë oggendure deur ’n brand in puin gelê is, kon een van die eienaars net hulpeloos toekyk. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Mokgoro wil binne maande ommeswaai in Noordwes sien
Robuuste debatvoering en ’n opbouende oorsigrol sodat dienslewering op veral munisipale vlak kan verbeter. Politiek (22-05-2019)
Netwerk24 Nog 1 deur oop vir Henri van Breda
Henri van Breda kan nog die konstitusionele hof nader nadat sy jongste aansoek in die appèlhof misluk het. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Aktivis glo met hamer en ysterpyp vermoor
Annette Kennealy (50), ’n kampvegter teen plaasmoorde, is met ’n vierpondhamer en ’n ysterpyp doodgeslaan in haar huis op ’n afgeleë hoewe buite Louis Trichardt in Limpopo. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 5 vas nadat taxigeweld tot moord lei
Vyf verdagtes is Donderdag in Ceres in die Wes-Kaap in hegtenis geneem vir die moord op ’n 55-jarige man en poging tot moord op ’n 36-jarige man ná ’n bakleiery tussen twee taxiverenigings. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 4 in hof ná veediewe toeslaan
Vier vermeende veediewe verskyn weer Donderdag in die landdroshof in Petrusburg in die Vrystaat nadat hulle na bewering ’n boer se skape probeer steel het. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Verregse leuens rig massa-aanslag op EU-verkiesing
Die Avaaz-groep het ’n web van verregse Facebook-rekeninge ontdek wat in aanloop tot die Europese parlementsverkiesing liegstories en haatspraak aan miljoene mense in Europa versprei. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Renosterhorings in man se tas gekry
’n Suid-Afrikaanse man is op die O.R. Tambo-lughawe buite Johannesburg betrap met ’n tas vol renosterhorings. Nuus (22-05-2019)
Maroela Hiér is land se nuwe premiers
Die verskillende provinsies se nuwe premiers is Woensdag tydens die eerste sittings van die provinsies se onderskeie wetgewers verkies. Nuus (22-05-2019)
Maroela Geliefde onderwyseres by huis vermoor
“Mamma het nie verdien om so dood te gaan nie.” Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 4 het om hulp geskreeu voor branddood
Daar is nog geen begrafnisreëlings getref vir die vier mense wat Dinsdag in ’n brand in Malabar in Port Elizabeth dood is nie. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Nóg ’n man vas ná moord op branderplankryer
’n Tweede is in hegtenis geneem ná die moord op David Wolfromm (38), ’n volhoubare-energie ingenieur, van Scarborough naby Kommetjie. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Name van slagoffers bekend
’n Ma wat in Welkom in die hospitaal aansterk, Chanté Nortjé, se driejarige seuntjie is een van die kinders wat Maandagoggend in ’n busongeluk in Welkom dood is. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Dogter sê hy is liefdevolle en toegewyde pa
Die oudste dogter van die moordenaar Rob Packham (58) het haar pa as die beste pa in die wêreld beskryf, ’n liefdevolle toegewyde pa wat vir sy gesin gesorg het. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Burgemeester se seun, vriend sterf in koeëlreën
Vincent Madlala, burgemeester van die Alfred Duma-munisipaliteit in KwaZulu-Natal, se seun en dié se vriend is Dinsdagaand dood nadat aanvallers op die motor waarin hulle gery het, losgebrand het. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 ‘Reeksverkragter’ skuil glo in Nieu-Seeland se parlement
Dit blyk dat daar moontlik ’n reeksverkragter in die gange van die parlement in Nieu-Seeland rondloop. Nuus (22-05-2019)
Maroela Johannesburg-metro se begroting voorgelê
Johannesburgers sal binnekort sowat 13% meer vir elektrisiteit in die ekonomiese middelpunt van Suid-Afrika moet opdok. Nuus (22-05-2019)
Maroela Packham se dogter sê pa is ‘goedhartige man’
Meyer het by die hof gesmeek om haar pa nie “vir ewig” agter tralies te sit nie, omdat sy wil hê hy moet daar wees wanneer sy en haar 26-jarige suster, Nicola, eendag kinders kry. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Makhura is premier van Gauteng
Die ANC-voorsitter in Gauteng, David Makhura, is verkies tot premier van die provinsie. Politiek (22-05-2019)
Netwerk24 Man dood toe muur omval ná vragmotor daarin vasry
’n Man is Woensdag dood en ’n vrou beseer toe ’n gedeelte van ’n 8 m hoë muur in die Johannesburgse middestad op hulle geval het nadat ’n vragmotor daarin vasgery het. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Bejaarde veg dalk terug in plaasaanval by Vredefort
Theunis Bosch (73) het moontlik met sy klein kaliber .22-pistool probeer terugveg voordat hy met ’n groter vuurwapen in sy huis op die plaas Mynrust buite Vredefort in die Vrystaat doodgeskiet is. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Ondersoek na vermiste Knysna-sakeman uitgebrei
Die ondersoek na die verdwyning van Bertus Scheepers (65), ’n sakeman van Knysna, is uitgebrei. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Winde tot Wes-Kaap premier verkies
Alan Winde van die DA is Woensdag in die Wes-Kaapse wetgewer tot die premier verkies en ingesweer. Politiek (22-05-2019)
Netwerk24 Job Mokgoro weer Noordwes se premier
Dr. Job Mokgoro is Woensdagoggend met ’n groot meerderheidstem as Noordwes se premier herkies. Politiek (22-05-2019)
Netwerk24 Johannesburg kry nog 1 500 metropolisielede by
Die Johannesburgse stadsraad wil ter beveiliging van sy inwoners die aantal metropolisielede in sy diens vanjaar byna verdriedubbel. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 ‘Ons gaan jou doodmaak’
“Ons gaan jou f****n doodmaak.” Dít is die woorde wat Chané Venter, en ander studente Dinsdag op die Kovsiekampus in Bloemfontein toegesnou is. Nuus (22-05-2019)
Maroela Verdagte vas ná hoewemoord
Annette Kennealy se bebloede liggaam is Maandagoggend op ʼn kleinhoewe buite Louis Trichardt in Limpopo aangetref. Nuus (22-05-2019)
Maroela Mokonyane vra ANC om amp te heroorweeg
Die ANC het Woensdag bevestig hy het ʼn versoek van Nomvula Mokonyane, minister van omgewingsake, ontvang dat die party haar ontplooiing in die sesde Nasionale Vergadering heroorweeg. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Noord-Korea sê Biden is ’n imbesiel
Noord-Korea het nie teruggehou toe hulle Joe Biden, presidentskandidaat en voormalige adjunkpresident van Amerika, as ’n imbesiel uitgekryt het nie. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Weduwee eis $276 miljoen van Boeing
’n Franse weduwee eis ten minste $276 miljoen van die vliegtuigvervaardiger Boeing nadat haar man in die vliegtuig was wat vroeër vanjaar in Ethiopië neergestort het. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Mokonyane vra om nié in parlement te dien
Die ANC sê in 'n verklaring Nomvula Mokonyane het gevra om nié in die parlement ontplooi te word nie. Politiek (22-05-2019)
Praag Tuinier in hegtenis as verdagte in Kennealy-saak
Die tuinwerker van die vermoorde Annette Kennealy is gisteraand in hegtenis geneem. Hy heet Kenny Ramatshimbila en het op haar perseel gewoon. Sowel boere in die Louis Trichardt-omgewing as die … Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 VSA krabbel terug oor oorlogspraatjies met Iran
In pogings om die gespanne atmosfeer en oorlogspraatjies tussen Amerika en Iran te ontlont, sê Patrick Shanahan die dreigemente teen die land is nou verminder. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Brandweerman kry nier van vrou wat hy vroeër help
Toe Becca Bundy se dogter ’n toeval kry, was die brandweerman Bill Cox eerste by om te help – nou, twee jaar later, was Bundy daar om hóm te red deur ’n nier aan hom te skenk. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Gevaar van kernwapen-oorlog al hoe hoër
Die risiko dat kernwapens gebruik kan word, is op sy hoogste vlak sedert die Tweede Wêreldoorlog, sê ’n senior veiligheidskenner van die Verenigde Nasies (VN). Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 May dalk Brexitloos uit haar pos
Theresa May se laaste ernstige nuwe Brexit-ooreenkoms waarmee sy suksesvol uit haar pos as premier wou stap, is reeds deur parlementariërs uit haar eie Konserwatiewe Party, sowel as die … Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Betogers by parlement voor eerste sitting
Hoofregter Mogoeng Mogoeng sal die eerste sitting van die Nasionale Vergadering (NV) vir die sesde demokraties verkose parlement saamroep Politiek (22-05-2019)
Netwerk24 Vonnisoplegging in Packham-moordsaak begin
Die hof besluit Woensdag oor die lot van Rob Packham, veroordeelde moordenaar. Volg die regstreekse dekking uit die hof hier. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 2 dood toe vragmotors, motors op N17 bots
Minstens twee mense is Woensdagoggend dood en nog twee beseer toe twee vragmotors en drie ligte voertuie op die N17 tussen Bethal en Ermelo in Mpumalanga in 'n ongeluk was. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Maar, Steve, hoe weet jy? Jou skottel is dan gebraai...
Die Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr wil weet hoekom hy steeds op die betaaltelevisiediens, DStv, se kanale bespreek word en daarop aangedring dat DStv hul boikot eerbiedig deur hom nie op hul kanale … Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 ‘Slangpastoor’ se gemeente kry weer die hond in die pot
Die omstrede “slangpastoor”, Penuel Mnguni, het dit wéér gedoen. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Mabuza word nie Woensdag as LP beëdig nie
Adj.pres. David Mabuza gaan nie Woensdag as 'n lid van die parlement beëdig word nie. Politiek (22-05-2019)
Netwerk24 Dís hoe LP’s Woensdag beëdig word
Hoofregter Mogoeng Mogoeng sal die eerste sitting van die Nasionale Vergadering (NV) vir die sesde demokraties verkose parlement saamroep. Politiek (22-05-2019)
Netwerk24 Aktivis se werker aangekeer in verband met haar moord
’n Man wat by Annette Kennealy (50) gewerk het op die hoewe buite Louis Trichardt in Limpopo waar sy vermoor is, is Dinsdagaand deur die polisie in hegtenis geneem. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Everest-rekordhouer verbeter eie rekord 2 keer in week
Die Nepalese rekordhouer vir die persoon wat Everest se kruin die meeste bereik het, het Dinsdag sy eie rekord vir die tweede keer in ’n week verbeter. Nuus (22-05-2019)
Maroela Video: Studente takel UV-personeellid
ʼn Video word tans op sosiale media versprei waarin ʼn gestoei tussen ʼn personeellid en studente op die trappe van ʼn gebou op kampus gesien kan word. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Masturbasie in gimnasium haal tot oorsee die nuus
Die video van ’n onbekende man wat in die Virgin Active-gimnasium in Stellenbosch masturbeer, maak wêreldwyd opslae. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Chaos die leeu reageer goed op bestraling
Chaos, ’n 16-jarige leeumannetjie van die Lory Park-dieretuin in Midrand, se vroeë reaksie lyk goed op die kankerbestraling wat hy in ’n private hospitaal in Pretoria ontvang. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Plaasweduwee wil jong slagoffer bystaan
Bernadette Hall se lewe is sewe jaar gelede omvergewerp toe haar man, David, in ’n plaasaanval naby Fochville in Gauteng doodgeskiet is. Nuus (22-05-2019)
Netwerk24 Diewe ‘met goeie smaak’ steel skilderye, matte
Diewe “met goeie smaak” het drie kunstenaars van die Vrystaat van bykans R200 000 se skilderye en Persiese matte besteel toe hulle by hul stalletjie op die Oesfeesmark op Bothaville toegeslaan het. Nuus (22-05-2019)