Netwerk24 Pikkewyne se voedingsgedrag ‘belangrike aanwyser’
’n Onlangse studie dui daarop dat pikkewyne se voedingsgedrag, asook die toestand van hul kuikens, as sleutel-aanwysers van die gesondheid van ’n plaaslike ekostelsel gebruik kan word. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Inwoners vertel Kaapse metro wat hulle pla
Veral bejaarde en afgetrede inwoners van Kaapstad kla dat munisipale tariewe toenemend onbekostigbaar vir hulle raak. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Families van vermiste vissermanne soek berusting
Daar is nog geen teken van die drie vissermanne wat sedert Vrydagoggend in die see tussen Hawston en Kleinmond vermis word nie. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 OB ‘wou korrupte Vrede-projek toesmeer, nie ondersoek’
Die openbare beskermer (OB) wou die Vrede-suiwelprojek waarin die Vrystaatse regering R350 miljoen gepomp het, eerder help toesmeer as om dit behoorlik te ondersoek en die skuldiges aan die pen te … Politiek (21-05-2019)
Netwerk24 Vonke het nie tot Kuga-brand gelei, sê kenner van VSA
Die Amerikaanse kenner wat Ford ingespan het om die oorsaak van die brand te bepaal waarin Reshall Jimmy in sy motor dood is, hou vol dat hy geen bewyse van vonke gevind het wat die brand kon … Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Hier is nuwe parlementêre leiers
Pres. Cyril Ramaphosa sal Woensdag vir sy eerste volle termyn deur Pemmy Majodina, nuwe ANC-hoofsweep, as Suid-Afrika se nuwe president benoem word. Politiek (21-05-2019)
Netwerk24 Polisie soek man ná padwoede-voorval
Die polisie in Makhanda (Grahamstad) in die Oos-Kaap is op soek na die bestuurder van ’n wit bakkie wat onlangs by ’n beweerde padwoede-voorval betrokke was. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 UV-hoë deur studente aangerand
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se finansiële hoof is Dinsdag te midde van betogings oor studentegeld deur studente op die Bloemfontein-kampus aangerand. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Ondersoek ná talle leerlinge siek word by skool
Die onderwysdepartement in Limpopo probeer nog vasstel hoekom minstens 50 leerlinge in Polokwane Dinsdag by die skool siek geword het. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Dìs wat bende-tatoeërmerke beteken, hoor hof
Daar bestaan werklik tatoeëermerke met ’n geheime betekenis vir bendelede wat daardeur onder meer hul gewelddadige misdrywe verklap. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Bestuurder vra later borgtog ná 2 neefs in bus sterf
Die bestuurder van ’n bus waarin die twee neefs Sedimogang (19) en Omphile Moreri (14) verlede week naby Groot-Marico gesterf het, bly vir eers agter tralies. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Kaapstad maak kopskuif oor water
Die waterkrisis verlede jaar met ’n dreigende Dag Zero in Kaapstad, kan homself jaar na jaar herhaal. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Nog ’n hekkie uit Rampahosa se pad verwyder
Malusi Gigaba se onttrekking Dinsdag van die ANC se lys van parlementslede, het die weg gebaan vir pres. Cyril Ramphosa om ’n “skoon regering” te skep. Politiek (21-05-2019)
Netwerk24 Aktivis op hoewe vermoor
Twee wrede plaasaanvalle in Gauteng en Limpopo waarin ’n skoolmeisie verkrag en ’n vrou vermoor is, het skokgolwe deur dié landelike gemeenskappe gestuur. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Thuli sê sy weet nie van voorlopige Vrede-verslag
Sover sy kan onthou, was daar geen voorlopige verslag oor die Estina-suiwelprojek in Vrede in die Vrystaat toe haar termyn as openbare beskermer (OB) geëindig het nie, sê prof. Thuli Madonsela. Politiek (21-05-2019)
Netwerk24 Gille klink op in bus voor 8 se dood
“Ons gaan dood, ons gaan dood!” het passasiers gegil toe ’n Intercape-bus Maandagoggend in Welkom omgeslaan en ’n ent ver op sy regterkant geskuur het. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Elektriese fout laat treinwaens aan die brand slaan
’n Elektriese fout het veroorsaak dat twee treinwaens Dinsdag aan die brand geraak het, het die United National Transport Union gesê. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Sportafrigter vervolg vir beweerde seksuele teistering
’n Voormalige sportafrigter van die Hoërskool Bryanston in Sandton sal binnekort verhoor word op aanklagte van seksuele teistering. Nuus (21-05-2019)
Maroela ANC-leiers in Noordwes aangestel
Die ANC in Noordwes het sy leiers in die provinsiale wetgewer aangestel, het die party Dinsdag bekendgemaak. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 ‘Moordenaar’ lank tronk toe weens diefstal
Sizwe Jika (27), die man wat na bewering drie vroue van Port Elizabeth in drie maande vermoor het, is Dinsdag in die landdroshof in Port Elizabeth tot 16 jaar tronkstraf gevonnis weens ’n rits … Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Oudlugmaghoof aan hartaanval dood
Lt.genl. Denis Earp, ’n voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse lugmag, is Sondag aan ’n hartaanval dood nadat hy dieselfde dag twee gedenkdienste van die lugmag bygewoon het. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Regverdige verhoor ‘nie nou moontlik’
Die getuies in ’n korrupsiesaak is ná die 14 jaar dat die saak al sloer, siek, onopspoorbaar of dood en dít druis in teen ’n aangeklaagde se reg op ’n regverdige verhoor. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Anton Steenkamp was ’n ‘man met integriteit’
’n Man met integriteit. Dis hoe Leon Steenkamp (64), ouer broer van regter Anton Steenkamp (57), hom Dinsdag beskryf het. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Probleme met aanlyn registrasie ‘net groeipyne'
Die Gautengse onderwysdepartement sê probleme met die aanlyn registrasiestelsel is bloot “groeipyne”. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 De Jager lei weer wêreld se landbou-organisasie
Dr. Theo de Jager, ’n bekende in Suid-Afrikaanse landbou, is Dinsdag in Luxemburg vir die tweede jaar agtereenvolgens verkies tot president van die Wêreld-landbou-organisasie (WFO). Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 ‘Vlagaktivis’ gedagvaar oor oudvriendin se geld
Johan Pienaar, die man wat Maandag in die landdroshof in Stellenbosch deurgebring het om aansoek te doen om ’n beskermingsbevel teen die sanger Steve Hofmeyr, moet eersdaags weer hof toe gaan. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 May plaas kans van 2de referendum op tafel
Theresa May, die Britse premier, het Dinsdag met ’n nuwe ooreenkoms vorendag gekom vir Brittanje se onttrekking aan die Europese Unie. Nuus (21-05-2019)
Maroela Twee metrobeamptes in Durban doodgeskiet
Die eThekwini (Durban)-munisipaliteit het Dinsdag sy skok uitgespreek oor die moord op twee beamptes van die Durbanse metropolisie terwyl hulle in Bambayi naby Phoenix, aan diens was. Nuus (21-05-2019)
Maroela Pta-skool se naamsverandering goedgekeur
Die Gautengse departement van onderwys het amptelik die naamsverandering van die Hoërskool Hendrik Verwoerd in die Pretoriase Moot goedgekeur. Nuus (21-05-2019)
Maroela 26-jarige gevonnis ná moord oor sigaret
ʼn 26-jarige man is in die Virginia-streekhof in Welkom in die Vrystaat gevonnis in verband met die moord op ʼn 62-jarige man. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Ma snik terwyl toneel van seun se ongeluk beskryf word
’n Ma se snikke het Dinsdag in die hof opgeklink toe ’n polisie-getuie die toneel beskryf het waar haar tienerseun in ’n tref-en-trap-ongeluk doodgery is. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 4 dood toe gas hulle glo in Parow-fabriek oorval
Vier mans is Dinsdagmiddag dood aangetref in ’n ondergrondse tenk van ’n plastiekherwinningsfabriek in Parow, Kaapstad, nadat hulle vermoedelik ’n onbekende gas ingeasem het. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 4 SA’ners nog in Egipte ná ontploffing
Twee Suid-Afrikaanse egpare, Francis en Sharon Meth en Basil en Carmel Thompson, het in Kaïro in Egipte agterbly nadat hulle Sondag in ’n ontploffing naby die Giza-piramides beseer is. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Man in hof oor dood van jong pa buite klub in Ceres
’n 24-jarige man is in hegtenis geneem vir die moord op Ruben Reynolds (24), ’n jong pa van Worcester wat verlede week ná ’n ernstige kopbesering gesterf het. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 DA ‘gaan optree’ teen Zille oor haar twiets
Die DA gaan as party “gepaste” stappe doen teen die uittredende Wes-Kaapse premier, Helen Zille, weens haar omstrede twiets oor “swart bevoorregting”. Politiek (21-05-2019)
Netwerk24 Ma, kind en suster sterf toe hut in PE afbrand
Tussen die roet en die as van wat eens ’n huis was, het ’n ma van Malabar Dinsdagoggend hartstogtelik gehuil oor haar dogter wat in die huisbrand dood is. Nuus (21-05-2019)
Maroela 15-jarige vas oor moord op skolier
ʼn 15-jarige seun het na bewering Dinsdag ʼn leerling by ʼn skool in Ga-Mamabolo in Limpopo aangeval en met ʼn skerp voorwerp doodgesteek. Nuus (21-05-2019)
Maroela Medelye stroom in ná regter se afsterwe
Meegevoel stroom in vir arbeidshofregter Anton Steenkamp wat dood is ná ʼn slang hom gepik het. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Dinsdag 21 Mei 2019
As die Dinsdag dalk net te dol was en jy nog nie 'n kans gehad het om na die nuus te kyk nie, loer dan gerus hier na 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 SA skitter wéér in goud op Chelsea
Die Kirstenbosch Botaniese Tuin in Kaapstad het weer vanjaar goud op die Royal Horticultural Society (RHS) se jaarlikse Chelsea-blommeskou in Londen verower. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 50 kinders word siek by skool in Polokwane
Minstens 50 kinders is Dinsdagoggend hospitaal toe geneem toe hulle siek geraak het by ’n skool in Polokwane. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Good ‘weet nie’ hoekom voorsitter bedank
Op die dag wat Patricia de Lille by die parlement was om haar as LP vir haar Good-party te registreer, moes dié party vure doodslaan oor hoekom sy tussentydse nasionale voorsitter bedank het. Politiek (21-05-2019)
Netwerk24 LP’s moet beloftes aan kiesers gestand doen – hoofsweep
ANC-LP’s gaan hul oorsigrol oor pres. Cyril Ramaphosa en sy uitvoerende gesag robuus uitvoer en moet verseker hul verkiesingsbeloftes word daadwerklik toegepas. Politiek (21-05-2019)
Maroela Plaasmoord-aktivis op hoewe vermoor
“As iemand wat as ’n aktivis bekend was, self die slagoffer word, kan ’n mens nie wonder of daar meer agter die motief was as net ʼn ‘gewone’ plaasmoord nie.” Nuus (21-05-2019)
Maroela Zille en LP’s in sop oor stellings op sosiale media
Die voormalige DA-leier en Wes-Kaapse premier, Helen Zille, word dissiplinêr deur die party se federale dagbestuur ondersoek ná verskeie van haar onlangse twiets oor wit en swart bevoorregting. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Gigaba, Baleka Mbete onttrek van parlement
Die voormalige speaker van die parlement, Baleka Mbete, sowel as die omstrede voormalige minister Malusi Gigaba, gaan nie parlement toe nie. Politiek (21-05-2019)
Netwerk24 Skok oor wrede moord op aktivis teen plaasmoorde
’n Geliefde inwoner van Louis Trichardt in Limpopo wat haar beywer het vir die stryd teen plaasaanvalle- en -moorde, se lyk is Dinsdagoggend op haar hoewe buite die dorp gekry. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Tanya Wiers het geveg om haarself te beskerm
Die etlike diep snywonde aan Tanya Wiers se hande dui daarop dat sy haarself teen haar moordenaar probeer beskerm het terwyl sy herhaaldelik met ’n skêr en ’n steakmes gesteek is. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Vlieënier geregtig op borgtog al het visum verval, sê advokaat
Kelvin Zirema (32), die vlieënier wat ná ’n noodlottige motorongeluk in Somerstrand, Port Elizabeth, van die ongelukstoneel af gevlug het, is geregtig op borgtog al het sy visum verval. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Man vra nie borgtog
Die man wat van die moord op ’n branderplankryer van Kaapstad aangekla word, het besluit om nie om borgtog aansoek te doen nie. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Vermoorde in Guguletu nie met Mihalik-saak verbind
Die skietdood Maandag van ’n kroegeienaar van Guguletu buite Kaapstad het verwarring veroorsaak nadat aanvanklik berig is dat die man met die moord op adv. Pete Mihalik in Oktober 2019 verbind word. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Regter sê firma moet Trump se finansiële rekords oorhandig
’n Amerikaanse regter het Maandag ten gunste van ’n komitee van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers bevind wat pres. Donald Trump se finansiële rekords van sy ouditeursfirma wil hê. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 GoT-aanhangers vertrap Kroasië
Nou dat almal met groot hartseer afskeid geneem het van Game of Thrones, is die wonderlike plekke waar van die tonele verfilm is, nog in almal se gedagtes. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 80-jarige mik na spele ná hartoorplanting
Johan Roos (80), wat 20 jaar gelede ’n hartoorplanting ondergaan het, hoop om vanjaar aan die Wêreldoorplantingspele deel te neem. Nuus (21-05-2019)
Maroela Inwoners vreesbevange ná twee se verdwyning, verkragting
Baie kinders loop nou eerder in groepe wanneer hulle skool toe stap. Nuus (21-05-2019)
Maroela Twee vroue, ses kinders dood in brande
‘n Woordvoerder van die polisie sê bure het hulpkrete uit die woning gehoor en die polisie en nooddienste is om 06:30 ontbied. Nuus (21-05-2019)
Maroela Good-voorsitter bedank uit party
Die party het gesê hy is uit die veld geslaan oor die redes vir haar bedanking. Nuus (21-05-2019)
Maroela Man ‘wat vlieg nie skade sou aandoen’ op plaas vermoor
“Ironies genoeg het hy net Woensdag vir ons gesê hy besef nou hoe maklik ʼn plaasaanval kan gebeur.” Nuus (21-05-2019)
Maroela Foto’s: SA wen weer goud by Chelsea-blommeskou
“’n Tuin het beweging nodig om dit lewendig te maak.” Nuus (21-05-2019)
Maroela Brandbestryder in stasie oorval, beroof
Die brandbestryders het die man agterna gesit waarna hy oor ʼn muur gespring en laat spaander het. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Hou op ‘kat en muis speel’, sê regter in Kuga-saak
Die regspanne van AfriForum en Ford is beveel om op te hou “kat en muis speel” met bewyse in die doodsondersoek van Reshall Jimmy (33). Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 2 skuldig aan moord op Eric Wiese
Die paartjie wat teregstaan weens die brutale aanval en moord op Eric Wiese, voormalige finansiële bestuurder van Naspers, is Dinsdag in die hooggeregshof in Kaapstad skuldig bevind. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Dramatiese wending in kinderporno-saak
Roelof du Toit (43), wat op nege aanklagte van verkragting en die verspreiding van kinderpornografie skuld beken het, het Dinsdag in ’n dramatiese wending sy regsverteenwoordiger afgedank net voordat … Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Iran vra VN se hulp teen Amerika
In ’n brief aan die Verenigde Nasies (VN) vra Iran hulp om gesprekke te reël tussen hom en die ander olieproduserende lande in die Golf van Oman. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Joe Foster maak oop oor gay-wees in aanlyn reeks
In ’n splinternuwe dokumentêre reeks in vier dele praat bekendes soos Joe Foster en Marc Lottering oor hul ervaring van gay-wees. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 ‘Bewyse reën weg’
Huldeblyke het Maandag en Dinsdag op sosiale media ingestroom ná die dood van ’n bekende Kaapse prokureur Sondag in Makhaza in Khayelitsha. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Cyril stuur Marthinus Australië toe
Marthinus van Schalkwyk, voormalige minister van toerisme en eertydse premier van die Wes-Kaap, is Suid-Afrika se nuwe hoëkommissaris in Australië. Politiek (21-05-2019)
Netwerk24 1,2 m. leer fiktiewe taal
Sowat 1,2 miljoen mense leer reeds die fiktiewe tale wat in die televisiereeks Game of Thrones gepraat word. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 8 mense dood nadat boot in Uganda omslaan
Agt lyke is al gevind en talle passasiers is nog vermis nadat ’n boot Sondag op die Albert-meer in Uganda omgeslaan het. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Man 'wat al geruime tyd dood is' ontdek na ongeluk
Die polisie het Dinsdagoggend toevallig op die lyk van 'n man in die Duzirivier naby Pietermaritzburg afgekom. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Kla ouers aan ‘wat kinders veganisties grootmaak’
Ouers wat hul kinders veganisties grootmaak, behoort strafregtelik aangekla te word, meen Belgiese dokters. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Steenhuisen bly DA-hoofsweep
John Steenhuisen sal vir die volgende parlementêre termyn weer die DA se hoofsweep in die parlement wees. Politiek (21-05-2019)
Netwerk24 2 skuldig bevind aan moord op Eric Wiese
Regter Taswill Papier het in die hooggeregshof in Kaapstad uitspraak gelewer in die moordsaak van Eric Wiese (80), voormalige finansiële hoof van Naspers. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Kampvegter teen plaasaanvalle vermoor
'n Oud-DA-raadslid van Louis Trichardt in Limpopo is Dinsdagoggend op 'n hoewe buite die dorp vermoor. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Coligny weer toe onder rioolvuil
’n Jong gesin van Coligny in Noordwes is “sterk op pad” om hul huis te verkoop en “te gaan”. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Ierland hou referendum oor egskeidings
Die Iere gaan op 24 Mei in ’n landwye referendum besluit of hulle dit makliker gaan maak om van mekaar te skei, of nie. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 ‘Geregtigheid geskied’ sê Gill Packham se susters
Gill Packham (57), wat deur haar man, Rob, in Februarie 2018 vermoor is, se susters het ná hul swaer se skuldigbevinding gesê geregtigheid het geskied. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Druk op Pelosi neem toe oor Trump
Nancy Pelosi, speaker van die huis van verteenwoordigers, is blykbaar onder groot druk om pres. Donald Trump van Amerika in ’n staat van beskuldiging te plaas. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Ysingwekkende verslag oor wêreld se seevlak
Die wêreld se seevlak kan moontlik baie vinniger styg as wat tot nog toe voorspel is omdat die ys in Groenland en Antarktika al hoe vinniger smelt. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Man aangekla ná hy Brexit-leier met melkskommel gooi
Die Britse polisie het Paul Crowther (32) in hegtenis geneem nadat hy Nigel Farage, leier van die Brexit Party, met 'n melkskommel in Newcastle gegooi het. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Tande kners tussen uitgewers en koerante in Rusland
’n Senior redakteur en tien joernaliste van ’n Russiese dagblad, Kommersant, het Maandag gesê hulle bedank uit protes teen die afdanking van twee kollegas weens ’n berig oor die moontlike skommeling … Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Hartverskeurende tonele ná dodelike brand
Inwoners het Dinsdagoggend verslae rondgestaan nadat hulle nie daarin kon slaag om 'n ma, haar seun (8) en nog twee kinders uit 'n brandende woning in Port Elizabeth te red nie. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Man wat glo Mihalik se moordenaars huur, vermoor
Die man wat die vermeende baasbrein agter die huurmoord van adv. Pete Mihalik kon identifiseer, is Maandag in Guguletu, Kaapstad, in vermoedelik ’n sluipmoordaanval doodgeskiet. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Drama vererger in verregse party, Oostenryk
Die Oostenrykse kanselier Sebastian Kurz het Maandag gesê hy gaan sy minister van binnelandse sake afdank – wat die drama vererger wat begin is deur ’n video waarop die leier van Kurz se verregse … Nuus (21-05-2019)
Maroela 3-jarige deur honde verskeur
“Die kind is na ʼn hospitaal geneem, maar is by haar aankoms daar dood verklaar.” Nuus (21-05-2019)
Maroela Oudlugmaghoof sterf
Hy is op 27 September 1951 afgeskiet en was vir 23 maande ʼn krygsgevangene voor hy vrygelaat is en op 11 September 1953 na Suid-Afrika teruggekeer het. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 DNS op gebreekte skêr en meslem
Die ma van Polokwane wat in 2017 wreedaardig in die gesin se huis vermoor is, se DNS is op ’n gebreekte skêrlem én die lem van ’n steakmes gekry. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Moordenaar Rob Packham weer in hof
Die Kaapstadse moordenaar Rob Packham, wat Maandag skuldig bevind is aan die moord van sy vrou, Gill, is vandag weer in die hooggeregshof. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Vrou, 3 kinders sterf in brand
'n Vrou en drie kinders is Dinsdagoggend in 'n brand in Khayelitsha, Kaapstad dood. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Polisie soek gewonde transitorower
Die polisie in Noordwes het 'n dringende beroep gedoen om enigiemand met inligting oor 'n gewonde transitorower om na vore te kom. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 'Hy moet net verstaan dit is nie die einde nie'
Steyn Steenberg (16) van die Hoërskool Garsfontein in Pretoria gaan ná 'n motorfietsongeluk op Moedersdag met net een been oor die weg moet kom. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Zuma veg verder teen vervolging
Oudpres. Jacob Zuma verskyn Dinsdag in die hooggeregshof in Pietermaritzburg om aansoek te doen dat 16 strafregtelike aanklagte teen hom teruggetrek word. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Nóg 'n klag teen Christchurch-aanvaller
Die polisie in Nieu-Seeland het nóg 'n klag teen Brenton Tarrant, wat daarvan beskuldig word dat hy minstens 50 mense in Christchurch vermoor het, aanhangig gemaak. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Hof beveel dokters moet kwadrupleeg aan lewe hou
'n Appèlhof in Frankryk het Maandag ingetree en dokters beveel om ’n kwadrupleeg wat in ’n diep vegetatiewe toestand is aan die lewe te hou. Nuus (21-05-2019)
Maroela Zuma sê sy ‘regte is vertrap’
“Jy kan nie jag maak op ʼn onskuldige Suid-Afrikaner soos Zuma nie,” het die oudpresident gesê. Nuus (21-05-2019)
Maroela OB wil dalk appelleer teen uitspraak oor suiwelplaas
In ʼn verklaring sê Mkhwebane sy is onder meer besorg dat die hof se tersydestelling van die hele verslag gesien kan word as dat die hof die wanbestuur goedkeur deur diegene teen wie sy bevindings g… Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Rowers verkrag tienermeisie op plaas
’n 17-jarige meisie is verkrag tydens ’n plaasaanval net buite Fochville in Gauteng. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Kind geteiken oor 'skelm ma' ná beplande Bobby-konsert misluk
Haar lewe is verwoes en haar negejarige kind gaan al vir langer as ’n week nie meer skool toe nie, omdat mense na sy klas gegaan het en gevra het waar sy “skelm ma” is. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Renperd-eienaar, -afrigters weer in hof
Dreigemente oor en bewerings van verbode middels wat aan renperde gegee word, het tot ’n interdikaansoek gelei wat Vrydag in die hooggeregshof in Kimberley aangehoor word. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 Konsternasie toe man Eiffeltoring uitklim
Die Eiffeltoring in Parys, Frankryk, is Maandag vir ure lank gesluit nadat 'n man teen die toring opgeklim het en geweier het om af te kom. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 W-Kaapse ANC moet verduidelik oor swak uitslae
Die ANC in die Wes-Kaap wat tans erg verdeeld is oor ’n R1 miljoen-skenking van die sakeman dr. Iqbal Survé, sal die eerste provinsie wees wat sy swak verkiesingsuitslag aan die party se nasionale … Politiek (21-05-2019)
Netwerk24 Klein Paul Kruger-beeld vir R9,2 miljoen opgeveil
Die Kruger-miljoene het gisteraand nuwe betekenis gekry toe ’n brons-maket van die Paul Kruger-standbeeld op Kerkplein in Pretoria vir R9,2 miljoen opgeveil is. Nuus (21-05-2019)
Netwerk24 F1-legende, Niki Lauda, dood op 70
Die Oostenrykse motorsportlegende Niki Lauda is Maandag in die ouderdom van 70 oorlede. Nuus (21-05-2019)