Netwerk24 Gumede wens beseerdes van ontploffing beterskap toe
Zandile Gumede, eThekwini se burgemeester, het die inwoners van Durban wat die afgelope naweek in ’n busontploffing by die Giza-piramides in Egipte beseer is, ’n spoedige herstel toegewens. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 VSA-kenner getuig namens Ford oor Kuga-brandondersoek
’n Deskundige van die VSA wat namens Ford getuig het in die geregtelike ondersoek na die dood van Reshall Jimmy (33), wat in 2015 in ’n Ford Kuga doodgebrand het, het ’n privaat ondersoeker se … Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Gigaba ‘het jawoord vir 1 064 lokomotiewe gegee’
Oudmin. Malusi Gigaba het die jawoord gegee vir die koop van altesaam 1 064 lokomotiewe, sê Francis Callard, afgetrede elektriese ingenieur van Transnet. Politiek (20-05-2019)
Netwerk24 W-Kaapse damvlakke daal effens voor groot reën
Die Wes-Kaap se gemiddelde damvlak het die afgelope week tot 33,1% gedaal, terwyl Kaapstad se damvlak al effens gestyg het voordat ’n kouefront goeie reën gebring het. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Muishond Malan ‘moenie klippe uit sy glashuis gooi’
Muishond Malan, ’n rubriekskrywer van Kimberley wat inligting op sosialemedia-platforms met ’n hofaansoek wil uitsnuffel, moet in sy pasoppens wees “dat sy eie rassistiese opmerkings nie ook daardeur … Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Fluitjieblaser moet pos en verskoning kry, sê OB
Die Matlosana-munisipaliteit in Noordwes was “onregverdig en onredelik” toe hy die hoof van sy ouditafdeling geskors het nadat hy onreëlmatighede van honderde miljoene rande wou blootlê. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Hofmeyr wil ou vlag was en ophang
’n Ou Suid-Afrikaanse vlag op die stoep van die landdroshof op Stellenbosch met die Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr se naam daarop. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Gerugte van ‘huffing’ by George-skool wórd ondersoek
Ouers van leerlinge van die Hoërskool Outeniqua in George is glo ongelukkig omdat nie opgetree word teen leerlinge wat na bewering chemikalieë inasem nie – ’n praktyk bekend as “huffing”. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Zuma se aansoek ‘nie aanval op demokrasie’
Die aansoek deur oudpres. Jacob Zuma om sy vervolging op korrupsieverwante aanklagte permanent op te skort, is nie ’n aanval op die demokrasie nie. Dit is eerder ’n verdediging van die demokrasie, … Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Stroper dood ná skietvoorval met veldwagters
Veldwagters van die Manyeleti-wildreservaat in Mpumalanga, langs die Kruger Nasionale Park, het die hele naweek die spoor van twee vermeende stropers gevolg totdat hulle opgespoor is. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Wiers dalk gewurg dat deel van tongbeen breek
Van die steekwonde wat Tanya Wiers aan weerskante van haar nek gehad het was so diep dat dit deur haar spiere tot naby haar stembande gestrek het. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Mokonyane se herontplooiing ’n duidelike teken
Nomvula Mokonyane, beleërde uittredende minister van omgewingsake, se herontplooiing na die parlement is die duidelikste teken nóg dat bevlekte ANC-hooggeplaastes heel waarskynlik nie pres. Cyril … Politiek (20-05-2019)
Maroela Winde verwelkom ondersoek oor Overstrand
Alan Winde, wat binnekort as premier van die Wes-Kaap aangewys sal word, het Maandag ʼn kennisgewing van die polisie se ombudsman verwelkom dat hy polisiebedrywighede in die Overstrand-gebied sal on… Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Packham is ’n moordenaar
Nadat hy vir jare ’n web van leuens geskep het, het Rob Packham sy vrou, Gill, vermoor omdat sy met sy dubbele lewe probeer inmeng het. Nuus (20-05-2019)
Maroela Nuwe Sassa-hoof aangestel
Susan Shabangu, minister van maatskaplike ontwikkeling, het ʼn nuwe uitvoerende hoof vir die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) aangestel. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Gemengde reaksie op aanlyn registrasies by skole
Gemengde reaksie op aanlyn registrasies by skole Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Al Jazeera skors joernaliste oor volksmoord-video
Twee joernaliste van die uitsaaier Al Jazeera is geskors oor ’n video waarin hulle beweer dat die Jode hul “beheer” oor die media asook finansiële en akademiese instellings gebruik om die omvang van … Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 5 dood in bloedige naweek in PE
Die dodetal in twee van Port Elizabeth se noordelike voorstede het Maandag ná ’n bloedige en gewelddadige naweek tot vyf gestyg. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Lesufi loop deur oor Afrikaans-uitlatings
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, het Maandag opnuut onder die Afrikaanssprekende gemeenskap deurgeloop oor sy uitlating dat dit sy “verstand te bowe gaan” dat daar nog vir Afrikaanse … Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 OB gekap ná hofuitspraak oor Vrede-verslag
Busiswe Mkhwebane, openbare beskermer, is Maandag hewig gekritiseer nadat die hooggeregshof in Pretoria bevind het dat sy haar plig versuim het om die Guptas se Vrystaatse suiwelprojek behoorlik te … Politiek (20-05-2019)
Netwerk24 Maandag 20 Maart 2019
As die Maandag dalk net te dol was en jy nog nie 'n kans gehad het om na die nuus te kyk nie, loer dan gerus hier na 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Vrieskaste vol onwettige perlemoen gevind
’n Malawiese vrou is Sondag in Monte Vista buite Kaapstad in hegtenis geneem nadat die polisie afgekom het op onwettige perlemoen ter waarde van sowat R1,3 miljoen. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 PE-man in hof ná ‘padwoede-voorval’
’n 26-jarige man van Port Elizabeth wat glo ’n 67-jarige man in ’n beweerde padwoede-voorval aangerand het, het Maandag in die landdroshof hier verskyn. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Busdrywer hang homself aan boom ná 8 in ongeluk sterf
Inwoners van ’n plakkerskamp en motoriste het in Welkom afgekom op die grutoneel waar ’n busbestuurder homself in ’n boom opgehang het ná ’n ongeluk waarin sewe buspassasiers dood is. Nuus (20-05-2019)
Maroela Uitspraak begin in Rob Packham-moordverhoor
Regter Elize Steyn het Maandag met uitspraak begin in die verhoor van Rob Packham wat van die moord op sy vrou aangekla word. Nuus (20-05-2019)
Maroela Intercape ‘geskok’ ná dodelike busongeluk
“Intercape is geskok deur en hartseer oor die ongeluk. Ons wil ons diepste meegevoel met die families van die oorledenes betuig.” Nuus (20-05-2019)
Maroela ‘Kapers’ by hospitaal vasgetrek
Een van die vermeende kapers is blykbaar tydens die skietery gewond en het by die hospitaal vir mediese hulp aangeklop. Nuus (20-05-2019)
Maroela Geveg broei tussen Ramaphosa en Zuma-aanstellings by NVG
Twee omstrede senior amptenare wat in die laaste twee weke van sy ampstermyn deur Zuma aangestel is, se aanstellings is deur Ramaphosa teruggetrek, en nou wil hulle die president dwing om hulle opn… Nuus (20-05-2019)
Maroela 17-jarige in hof ná aanranding by skool
Die agtjarige is ná die aanranding na ʼn hospitaal geneem waar hy later gesterf het. Nuus (20-05-2019)
Maroela Rob Packham hoor sy lot
Regter Elize Steyn het Maandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof Packham se lot beslis. Nuus (20-05-2019)
Maroela Kwadfietsryer in hof ná padwoede-voorval
ʼn Video van die voorval is op sosiale media versprei. Nuus (20-05-2019)
Maroela Hoe groot was Ramaphosa-faktor in die verkiesing?
Om te probeer vasstel hoe groot die Ramaphoria‑/Ramaphosa-faktor in vandeesmaand se verkiesing was, en hoeveel stemme die president dus van opposisiepartye weggeneem het, is ’n moeilike en dalk onm… Nuus (20-05-2019)
Maroela Steyn wakker, haal self asem ná ongeluk
“Hy lyk vir my bietjie emosioneel vandag, maar dit is eintlik op ʼn vreemde manier goed, want dit wys vir my hy verstaan werklik wat om hom aangaan.” Nuus (20-05-2019)
Maroela Talle ouers ervaar probleme met aanlyn skoleregistrasie
Die SOS het gesê hy vra nie voorkeurbehandeling vir Afrikaans nie, maar wil sien dat al Suid-Afrika se amptelike tale uitgebou word, sodat moedertaalonderrig in dié tale verseker word. Sy sê sy glo… Nuus (20-05-2019)
Maroela Pa, stiefma gevonnis oor seun se huurmoord
ʼn Pa, stiefma en ʼn huurmoordenaar is Maandag in die Bloemfonteinse hooggeregshof gevonnis op aanklag van die moord op ʼn 17-jarige seun. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Spar in Stanford in brand verwoes
Die Spar in Stanford, ’n dorp sowat 16 km oos van Hermanus, is Maandag in die vroeë oggendure deur ’n brand verwoes. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Studente in Universitas beroof
Die polisie in Bloemfontein ondersoek ’n saak van roof nadat drie studente Saterdag in die vroeë oggendure in Parkwes, Bloemfontein, met ’n pistool gedreig en van hul handsakke beroof is. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Weermag, betogers onderhandel weer in Soedan
Soedan se militêre regering en leiers van die betogers het onderhandelinge hervat om ’n nuwe siviele raad saam te stel om die regering van die land van die weermaggeneraals oor te neem. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Pasiënte van hospitaal in Soweto verwyder ná brand
Pasiënte in die Bheki Mlangeni-distrikshospitaal in Soweto is Maandag na ander hospitale verskuif nadat ’n brand vroegoggend in die hospitaal uitgebreek het. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Taiwan 1ste Asiese land om gay-huwelike te wettig
Huwelike tussen mense van dieselfde geslag is Vrydag in Taiwan gewettig – die eerste Asiese land om dit te doen. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Vermeende kaper erg aangerand
’n Vermeende kaper is so erg in Thabong, Welkom, aangerand dat hy onder polisiebewaking in die hospitaal opgeneem is. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 ANC-lede twiet verwoed voort
Die skermutselinge tussen lede van die onderskeie ANC-faksies op Twitter is buite beheer. Politiek (20-05-2019)
Netwerk24 Nog geen klag teen man wat ‘masturbeer’ in gimnasium
Die Virgin Active-gimnasiumgroep het nog nie strafregtelike klagte ingedien teen ’n jong man wat verlede week op video opgeneem is waar hy. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Babs Cloete van Radio Rosestad dood
“Dankie aan elkeen wat ’n boodskap ter bemoediging gestuur het. Ons verloor nie net ’n eggenoot, ma, ouma en vriendin nie, maar Bloemfontein is ’n radiovriend armer.”. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Huisrowers slaan glo 2 keer toe in Vrystaat
Vier vermeende huisrowers wat Vrydagmiddag voor die De Hoek-tolhek naby Heidelberg in Gauteng in hegtenis geneem is ná twee huisrooftogte kort na mekaar in die Vrystaat, verskyn Dinsdag in die hof in … Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Thandi Modise is nuwe speaker in NV
Thandi Modise sal die nuwe speaker van die Nasionale Vergadering wees. Politiek (20-05-2019)
Netwerk24 8-jarige dood ná tiener hom aanrand
’n Tienerseun (17) het Maandag in die landdroshof in Koster verskyn op ’n aanklag van moord omdat ’n agtjarige seun dood is nadat die ouer seun hom glo by die skool aangerand het. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Veterane sê Moyane het aanslag op ANC gevoer
’n Groep ANC-veterane het pres. Cyril Ramaphosa gewaarsku dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) onder die leierskap van Tom Moyane deel van ’n “teenrevolusionêre aanslag” op die ANC was. Politiek (20-05-2019)
Netwerk24 Pa kry lewenslank wat seun laat vermoor oor onderhoud
’n Oudonderwyser van Thaba Nchu, Vrystaat, wat sy eie 16-jarige seun vir R25 000 deur ’n huurmoordenaar laat vermoor het omdat hy nie verder onderhoud wou betaal nie, is in die hooggeregshof in … Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Nuwe kabinet ‘hoog op NUK se agenda’
Wie in pres. Cyril Ramaphosa se nuwe kabinet sal dien, is hoog op die agenda van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) wat in Kaapstad vergader. Politiek (20-05-2019)
Netwerk24 Lyk in brandende motor steeds nie geïdentifiseer
Die man wie se verkoolde lyk in ’n motor naby die Melville-tennisbane in Johannesburg gekry is, se identiteit is nog onbekend. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Nog ’n bekende oudleerling van Bfn sterf
’n Voormalige Suid-Afrikaanse kampioenrenjaer se lewe is oor die naweek met ’n waak in Knysna gedenk nadat hy vroeër ná ’n lang siekte oorlede is. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Wiers al dood toe paramedici op toneel kom, hoor hof
Tanya Wiers (44) was reeds dood toe nooddienswerkers op die dag van haar moord by die gesin se ruim huis in Eduanpark, Polokwane, opgedaag het. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 4 van Kaap vas oor vuurwapens
’n Man van Kaapstad wat in Julie 2018 in hegtenis geneem is nadat hy en sy vrou aan hul voortvlugtende seun skuiling gegee het, het in die landdroshof in Mitchells Plain verskyn. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 ‘SA het ministerie vir minderhede nodig’ – AB
Die Afrikanerbond (AB) het aan pres. Cyril Ramaphosa voorgestel hy moet dit oorweeg om ’n ministerie van minderhede en kultuurgemeenskappe te skep. Politiek (20-05-2019)
Netwerk24 Inbraak by binnelandse sake lei tot opskort van dienste
Die dienste by die kantoor van binnelandse sake in Roodepoort aan die Wes-Rand is Maandagoggend ná ’n inbraak opgeskort. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Hof hoor Hofmeyr wil bloot sy naam beskerm
Wat Johan Pienaar, die sogenaamde vlagaktivis van Stellenbosch, vra is dat die sanger Steve Hofmeyr ophou om hom te teister. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Miljardêr beloof om graduandi se studieskuld te betaal
’n Selfgemaakte miljardêr het op ’n gradeplegtigheid onderneem om al die graduandi teenwoordig se studieskuld te betaal. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 OB se Estina-verslag ter syde gestel
Adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), het haar plig versuim om die Estina-suiwelprojek in Vrede te ondersoek en daaroor verslag te doen, het die hooggeregshof Maandag in Pretoria bevind. Politiek (20-05-2019)
Netwerk24 VSA daag China weer in Suid-Chinese See uit
Die Amerikaanse weermag het bekend gemaak dat een van sy oorlogskepe Sondag naby Scarborough-rif in die Suid-Chinese See verbygevaar het. Nuus (20-05-2019)
Maroela Verwoestingstog volg ná man se skietdood
‘n Polisiekaptein is op aanklag van moord en poging tot moord in hegtenis geneem. Nuus (20-05-2019)
Maroela Hof sê vandag oor OB se Estina-verslag
Die partye het in Oktober aangevoer Mkhwebane het nie die ondersoek behoorlik gedoen nie en het versuim om senior politici, wat by die beweerde korrupsie en geldwassery wat uiteindelik die projek g… Nuus (20-05-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Minderheidsregte word aktueel in SA
Al bestaan die begrip minderheidsregte weens politieke korrektheid nie juis as welkome faset in die Suid-Afrikaanse politiek nie, is dit nou baie aktief. Nuus (20-05-2019)
Maroela 7 dood in ongeluk ná Sani2C
Die organiseerders van die KAP Sani2C-bergfietswedren, wat Saterdag in Scottburgh, suid van Durban, tot ʼn einde gekom het, het bevestig sewe van sy organiseerders is dood toe hulle die aand in ʼn tr… Nuus (20-05-2019)
Maroela Hof verwerp OB se verslag oor Estina-suiwelprojek
Die hof het in sy uitspraak gesê die verslag is “hersien, ter syde gestel en onwettig, ongrondwetlik en ongeldig verklaar”. Nuus (20-05-2019)
Maroela Nege dood ná Welkom-busongeluk
“Die bestuurder van die bus het hom na bewering aan ʼn boom naby die ongelukstoneel opgehang.” Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Sanco sê ANC moet dringend in W-Kaap ingryp
’n Alliansievennoot van die ANC wil hê pres. Cyril Ramaphosa en dié party se topleierskap moet dringend by sy Wes-Kaapse struktuur ingryp wat deur ’n moontlike ineenstorting in die gesig gestaar word. Politiek (20-05-2019)
Netwerk24 7 van sani2c sterf in ongeluk
Die organiseerders van die KAP sani2c-bergfietsren het bevestig dat sewe van hul personeellede Saterdagaand in ’n motorongeluk gesterf het. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 11 dood ná skietery in Brasiliaanse kroeg
’n Groep gewapende mans het Sondag op mense in ’n kroeg in Belém, die hoofstad van die deelstaat Pará, in Brasilië losgebrand. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 May het ‘nuwe Brexit-aanbod’
Theresa May, Britse premier, sê sy sal ’n “nuwe, kragtige aanbod” aan die parlement maak met ’n “verbeterde pakket maatreëls” in ’n laaste poging om ’n Brexit-ooreenkoms aanvaar te kry voordat sy … Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Bestuurder hang homself glo ná bus in Welkom omslaan
’n Busbestuurder het homself glo Maandagoggend gehang nadat hy beheer oor ’n bus in Welkom verloor en verskeie mense dood is. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Polisie kry lyk onder bed toe hulle na wapen soek
Die polisie in die Wes-Kaap het Sondagaand ’n lyk onder ’n bed in Hopefield naby Langebaan gekry nadat hulle aanvanklik na ’n ongelisensieerde vuurwapen gesoek het. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Harde woorde buite hof in Hofmeyr-vlagsaak
Daar was Maandagoggend reeds harde woorde buite die hof tussen die kampe van die Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr en dié van die sogenaamde "vlagaktivis" Johan Pienaar van Stellenbosch. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Uitspraak verwag in Packham-verhoor
Regter Elize Steyn lewer Maandag uitspraak in die moordverhoor van Rob Packham (58) van Kaapstad wat van die moord op sy vrou, Gill, aangekla word. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Ingenieur getuig voor Zondo oor Transnet-treine
Francis Callard, 'n afgetrede elektriese ingenieur van Transnet, getuig vandag verder voor die Zondo-kommissie van ondersoek oor die tenderkontrak om lokomotiewe aan te koop. Volg die regstreekse … Politiek (20-05-2019)
Netwerk24 Dit sal Iran 'se amptelike einde wees'
Waar pres. Donald Trump van Amerika nog Vrydag gesê het hy wil ’n volslae oorlog met Iran vermy, het hy Sondagaand op Twitter gewaarsku dat as Iran wil baklei dit die amptelike einde van die land sal … Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Duduzane by hof om sy pa te steun
Oudpres. Jacob Zuma en Thales South Africa, ’n filiaal van die Franse wapenvervaardiger, is terug in die hooggeregshof in Pietermaritzburg om aansoek te doen om die vervolging op bedrog- en … Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Anni Dewani se pa kom in Kaap aan
Anni (Hindocha) Dewani se pa, Vinod, en sy broer, Ashok, het Sondagaand in Kaapstad geland. Nuus (20-05-2019)
Netwerk24 Reën sous neer op Kaapstad, 71 mm by Kirstenbosch gemeet
Die reën het Sondagaand, deur die nag en Maandagoggend vroeg behoorlik oor Kaapstad en dele van die Wes-Kaap neergesak. Nuus (20-05-2019)
Maroela Steeds geen teken van man wat in see verdwyn
Daar word aanvaar dat die man wat Sondagoggend in die see vermis geraak het terwyl hy in die Umhlanga Rocks-omgewing noord van Durban geswem het, verdrink het. Nuus (20-05-2019)
Maroela Twee dood, 8 beseer toe bakkie rol
“Die passasiers van die voertuig het verspreid oor die toneel gelê.” Nuus (20-05-2019)
Maroela 8-jarige sterf ná aanranding by skool 
Daar word beweer dat die tiener glo die agtjarige seun geslaan, by trappe afgestamp en hom daarna gegryp en verder aangerand het. Nuus (20-05-2019)