Netwerk24 NSRI red visserman wat hartaanval kry
’n Visserman wat ’n hartaanval gehad het, is Sondag etlike seemyle van Port Elizabeth af deur die NSRI gered en tans in ’n stabiele toestand in ’n hospitaal in die stad. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Luukse voertuig se bestuurder steeds soek ná ongeluk
Die identiteit van die bestuurder van ’n luukse sportnutsvoertuig wat verlede Maandag verlate agtergelaat is ná ’n ongeluk, is steeds onbekend. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Trokdrywer dood getrap
Op ’n video van die kajuit van die vragmotor wat Christopher Kgomo bestuur, sien jy duidelik hoe ’n groot rots deur die ruit en reg deur die hoepel van die stuurwiel op hom val toe hy onder ’n … Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Net 4 ou banke oor ná kuierplek afbrand
Slegs vier ou banke buite in die parkeerterrein by die La- Belea-sportkroeg en restaurant by De Bakke in Mosselbaai in die Suid-Kaap het behoue gebly ná die perseel in ’n brand verwoes is. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Nuwe program kan bewaring in S-Kaap ’n hupstoot gee
Die Floristic Corridor Revival and Training-program, wat onlangs deur die Suid-Kaap grondeienaarsinisiatief geloods is en deur die Tafelbergfonds gefinansier word, kan ’n katalitiese invloed hê op … Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Valduiker land by trop ‘nuuskierige’ renosters
As die wind en weer nie saamgespeel het nie, sou Jeff Provenzano (42), ’n Amerikaanse valduiker, Sondagoggend per ongeluk tussen ’n trop leeus pleks van renosters geland het. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Storm woed voort in ANC oor Survé se skenking
Die Wes-Kaapse ANC is besig om “kop te krap” oor verdere stappe oor die R1 miljoen-skenking van die omstrede sakeman dr. Iqbal Survé, wat skynbaar ernstige verdeeldheid in die provinsiale … Politiek (19-05-2019)
Netwerk24 Australiese premier omhels kerkgangers ná ‘wonderwerk’
Die Australiese premier, Scott Morrison, het Sondag sy medekerkgangers bedank vir sy konserwatiewe koalisie se oorwinning in die Australiese verkiesing. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 St. Andrew’s in Bfn ‘trots op ontwerper van SA vlag’
As skool is hulle geweldig trots daarop dat die ontwerper van die Suid-Afrikaanse landsvlag ’n oudleerling was, het. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Woeste rukwinde vir Oos-Kaapse kus voorspel
Stormsterk wind met rukwinde van tot 75 km/h word vanaf Maandag tussen Stormsrivier en Port Alfred verwag. Nuus (19-05-2019)
Praag Afrikanerbond smeek Ramaphosa vir ‘ministerie vir minderhede’
Die Afrikanerbond het op Sondag 19 Mei voorgestel dat 'n permanente ministerie van Suid-Afrikaanse minderhede / gemeenskappe gestig word. In 'n brief aan president Cyril Ramaphosa het die hoof van … Nuus (19-05-2019)
Maroela Zuma-medebeskuldigde se aansoek vandeesweek aangehoor
Die verhoor vir Thales se aansoek om sy vervolging permanent te staak sal na verwagting van môre tot Donderdag aangehoor word. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Steve Maandag in die hof oor ou landsvlag
Steve Hofmeyr is Maandagoggend in die landdroshof in Stellenbosch om hom te verdedig in ’n aansoek van ’n aktivis om ’n permanente beskermingsbevel teen Steve te verkry. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Branderryer se dood herdenk by Witsand
Sowat 150 lede van verskeie gemeenskappe in die suidelike voorstede van Kaapstad het Sondag naby Witsand, waar die plaaslike branderplankryer David Wolfromm (38) gekaap en vermoor is, byeengekom om … Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Mabuza sien glo nie kans vir pos as adjunk-president
Suid-Afrika kan moontlik ’n nuwe adjunkpresident kry. Politiek (19-05-2019)
Netwerk24 ‘Julle stem ANC, julle verdien dit’
Woedende inwoners van Bronville, Welkom, het op sosiale media ontken dat hulle ANC stem en dáárom verdien om sonder krag en water te wees. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 SA ambassade help ná ontploffing in Egipte
Talle Suid-Afrikaanse toeriste is Sondag in ’n ontploffing naby die piramides van Giza in Egipte beseer, berig die nuusagtenskap Reuters. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Fratsongeluk eis boer van Wellington
Die polisie ondersoek ’n fratsongeluk waarin ’n boer Saterdag op ’n plaas in die Agter-Paarl in die Wes-Kaap dood is toe hy onder die wiel van ’n bewegende bakkie beland het. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 SAUK se radio-gebou veilig verklaar ná lekkasie
Die Johannesburgse nooddienste het Sondag die SAUK se Radiopark-gebou veilig verklaar, ná ’n reuse diessellekkasie verlede week. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Rotgif bedreig al meer dié wildlewe
Rottegif wat in Kaapstad se stedelike gebied gebruik word, bedreig die wildlewe van die Tafelberg Nasionale Park. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Oud-ambassadeur Bosman se vrou sterf in botsing
Dit is ’n tragedie dat Heleen Bosman (83), ’n bekende musiekonderwyser van Bloemfontein en vrou van dr. Willem Bosman, oudambassadeur (85), Vrydag in ’n botsing dood is. Nuus (19-05-2019)
Maroela Gerrie Nel in hof oor Ford Kuga-sage
“Tydens dié verrigtinge sal deskundige getuies van albei partye getuienis lei.” Nuus (19-05-2019)
Maroela SA toeriste beseer in bomontploffing
’n Bom het naby die heining van ’n museum naby die piramides afgegaan. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Burgerlugvaart ondersoek vliegongeluk naby Pretoria
Die Burgerlugvaartowerheid ondersoek die vliegongeluk laat Sondagoggend naby Pretoria waarin ’n vlieg-instrukteur ernstig beseer is. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Familie van vermiste vissermanne ‘verwag die ergste’
Drie vissermanne wat sedert Vrydagoggend in die see tussen Hawston en Kleinmond vermis word, was Sondag steeds soek. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 SA toeriste beseer in bomontploffing in Egipte
Suid-Afrikaanse toeriste is Sondag beseer in ’n bomontploffing naby die piramides in Giza, Egipte. Nuus (19-05-2019)
Maroela Instrukteur ernstig beseer in vliegongeluk
Die enjin van die vliegtuig het vermoedelik onklaar geraak en aan die brand geslaan. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Toeris verdrink glo naby Umhlanga
’n Kongolese toeris het waarskynlik Sondag noord van Bronze-strand by Umhlanga Rocks in KwaZulu-Natal verdrink. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Boer ingewag, vermoor ná kind dalk deur oopsluit
Daar word vermoed dat ’n jong kind by Theunis Bosch se moord betrokke was en die deur van sy huis van binne af vir die aanvallers oopgesluit het. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Een ernstig ná vliegtuig in Gauteng val, brand
’n Vlieginstrukteur is ernstig beseer toe die ligte vliegtuig waarin hy en sy leerling was, Sondagoggend naby Bronkhorstspruit in Gauteng neergestort het. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 N1 weer oop ná massiewe kettingbotsing
Die N1 tussen die Grasmere-tolhek en die N12 is weer oop vir verkeer nadat dit Sondagoggend vir ’n geruime tyd gesluit was weens ’n kettingbotsing. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Gauteng-leerders kan Maandag aanlyn registreer
Hoewel jou taal nie voorkeur sal kry as jy in Gauteng vir ’n skool aansoek doen nie, kan jy nou op die stelsel sien watter tale die skool akkommodeer. Nuus (19-05-2019)
Maroela Student in padwoede-voorval aangerand
Sy venster was oop en die jong man het hom deur die venster in sy gesig bygedam. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 200 dakloos ná brand in Kaapse buurt
Byna 120 strukture is Sondag in die vroeë oggendure by die Masiphumelele- informele nedersetting naby Kommetjie in die Wes-Kaap verwoes. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Nuwe LP’s dié week in Kaap vir induksie
Die politieke fokus skuif dié week na Kaapstad wanneer aangewese parlementslede Maandag daar begin aankom vir induksie en hul beëdiging as LP’s later dié week. Politiek (19-05-2019)
Netwerk24 Potch se munisipaliteit eers later onder administrasie
Die besluit om die JB Marks-munisipaliteit in Potchefstroom en Ventersdorp onder administrasie te plaas is steeds van krag, maar dit gaan nie dadelik in werking gestel word nie. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 10 sterf naweek op Wes-Kaapse paaie
Tien mense is reeds die naweek op paaie in die Wes-Kaap dood. Nuus (19-05-2019)
Maroela Soektog na swemmer noord van Umhlanga
Die man en sy vrou het vroegoggend gaan swem toe hy onder die water verdwyn het. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Brrr . . . eerste winterreën na Kaap onderweg
’n Goed ontwikkelde kouefront-stelsel, wat die winter se eerste koue en goeie reën saambring, word Maandag in die vroeë oggendure in Kaapstad verwag. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 4 dood toe talle voertuie weens mis op N1 bots
Vier mense is Sondag dood en minstens 20 beseer in ’n trompop botsing tussen veelvuldige voertuie op die N1-snelweg tussen die Grasmere-tolhek en die N12. Nuus (19-05-2019)
Maroela Vier dood, 2 kritiek in gru-botsing op N1
Verskeie vragmotors, motors, taxi’s asook ’n bus was in die ongeluk betrokke. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Skugter leerling wen judo-goud, bars van trots
’n Leerling van ’n plaasskool buite Bloemfontein se beker loop oor nadat hy ’n goue medalje op ’n judo-kampioenskap verower het. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 5 dood toe vliegtuig in see neerstort
Vyf buitelanders, waaronder die vlieënier, is Saterdag dood toe hul private vliegtuig in die see neerstort kort nadat dit van Roatáneiland in Honduras opgestyg het. Nuus (19-05-2019)
Maroela Seun op fiets doodgery
By hul aankoms op die toneel is die kind in ʼn kritieke toestand gevind weens ʼn ernstige kopbesering. Nuus (19-05-2019)
Maroela Limpopo-egpaar op hoewe oorval, vasgebind
Die verdagtes het Saterdagoggend vroeg toegang tot die huis verkry waar die egpaar en hul kind gelê en slaap het. Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Durbanse tuinier hol meeste weg in Londen- marathon
Die 12 uur wat hy in ’n vliegtuig moes sit op pad Londen toe was die langste tyd wat hy nog op een plek moes stilsit, sê Michael Ndlovu, ’n man wat gewoond is daaraan om elke dag 17 km werk toe en 17 … Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 Zuma 12de keer in hof
Oudpres. Jacob Zuma het 11 verskillende hofsake gevoer om sy verhoor op aanklagte van bedrog, korrupsie en rampokkery te vertraag – as hy dit nie gedoen het nie, sou die verhoor reeds in 2006 begin … Nuus (19-05-2019)
Netwerk24 DA stry oor EFF-plan
Die DA, ’n party in stryd met homself ná ’n rampspoedige verkiesingsveldtog, gaan in die komende dae nóg verder beproef word deur reuse-onenigheid oor moontlike samewerking met die EFF. Politiek (19-05-2019)