Netwerk24 ANC-LPW dien klag in oor ‘lasterlike’ Twitter-rekening
Cameron Dugmore, Wes-Kaapse ANC-LPW, het Vrydag ’n strafregtelike klag by die polisie in Rondebosch in Kaapstad ingedien oor ’n Twitter-rekening waarin glo lasterlike bewerings oor hom gemaak word. Politiek (Sa 23:20)
Netwerk24 Blitsverkiesing in Oostenryk moontlik ná skandaal
’n Verkiesing kan moontlik in Oostenryk uitgeroep word nadat die visekansellier skielik bedank het. Nuus (Sa 22:20)
Netwerk24 ‘Ergste verwag’
'n Ma van Hawston weet nie meer wat om vir haar twee seuns te sê nadat hulle pa en nog twee vissers Vrydag in die see verdwyn het nie. Nuus (Sa 21:20)
Maroela Vissermanne vermis na boot ‘omslaan’
Die helikopter het wrakstukke van die boot wat omgeslaan het sowat sewe seemyl suid van Hawston in die see opgespoor. Nuus (Sa 19:20)
Netwerk24 ‘Tweespalt’ in ANC oor Survé se skenking
Die ANC in die Wes-Kaap se besluit om die skorsing van sy tesourier om te keer, sy woordvoerder van sy pligte te onthef en die administrasie van sy Twitter-rekening te verander, dui moontlik op … Politiek (Sa 17:20)
Maroela 1 dood, 7 beseer toe taxi’s bots
Nooddienste is na die toneel ontbied waar die passasiers van die onderskeie taxi’s verspreid oor die toneel gelê het. Nuus (Sa 17:00)
Netwerk24 Verkiesing beklink
Die Arbeidersparty, Australië se amptelike opposisie, het aanvaar dat hy 'n nederlaag in Saterdag se verkiesing gely het. Nuus (Sa 17:00)
Maroela Mans in besit van R1,5 miljoen se ongeslypte diamante betrap
Die plaaslike polisie was besig om motoriste in Voortrekkerweg voor te keer en te deursoek toe twee mans hul aandag trek. Nuus (Sa 16:00)
Netwerk24 Man wat in gim masturbeer by polisie verkla
WAARSKUWING: BEELDMATERIAAL KAN ONTSTEL. Die Virgin Active-groep sê hy gaan ’n klag by die polisie indien nadat ’n video aan die lig gekom het van ’n man wat oënskynlik masturbeer terwyl mense naby … Nuus (Sa 15:00)
Maroela Saray Khumalo se medeklimmer sterf
Albei was deel van die groep van agt wat ook die Johannesburgse sakevrou ingesluit het. Nuus (Sa 14:40)
Maroela Man deur motorfietsryer aangerand
Die slagoffer het die bestuurder van ʼn vierwiel-motorfiets in Sedanstraat gekonfronteer omdat hy na bewering roekeloos gery het. Nuus (Sa 14:40)
Netwerk24 Mans gevang met 27 ongeslypte diamante
Twee verdagtes is vasgetrek nadat ongeslypte diamante van R1,5 miljoen by hulle gekry is. Nuus (Sa 14:20)
Maroela Solly Msimanga nuwe DA-leier in Gautengse wetgewer
Die voormalige burgemeester van die Tshwane-metro in Pretoria, Solly Msimanga, is deur die Gautengse wetgewerkoukus van die DA tot DA-leier en dus leier van die amptelike opposisie in die wetgewer … Nuus (Sa 13:00)
Maroela Baba in skietvoorval gewond
ʼn Verdagte het omstreeks 10:20 op die hoek van Hartbees en Gazellestraat op hulle losgebrand. Nuus (Sa 13:00)
Netwerk24 Boer se woorde oor plaasmoord skaars koud, toe kry hulle sy lyk
Hy het nog onlangs vertel hoe maklik ’n plaasmoord kan gebeur – en toe word sy vrese waar. Nuus (Sa 13:00)
Maroela Minister van toerisme vergader met Airbnb oor nuwe wetsontwerp
Dit word geraam dat gasheer- en gasaktiwiteite op Airbnb vanaf 1 Junie 2017 tot en met 31 Mei verlede jaar sowat R8,7 miljard vir die Suid-Afrikaanse ekonomie gegenereer het. Nuus (Sa 12:40)
Maroela Vrou dood, man kritiek ná Bloem-botsing
Die man wat ten tyde van die botsing in dieselfde motor as die vrou was, het ernstige beserings opgedoen. Nuus (Sa 12:40)
Netwerk24 Koeël tref baba in skietery in Wes-Kaap
’n Agt maande oue babadogtertjie is tydens ’n skietery in die Wes-Kaap raakgeskiet. Nuus (Sa 11:40)
Netwerk24 Aanvaller sal nou nooit weer met dié vrou mors nie...
’n Aanvaller het Dinsdag sy moses teëgekom toe hy ’n vrou van Tamboerskloof in Kaapstad voor haar woonstel wou kaap. Nuus (Sa 11:20)
Maroela Adjunkburgemeester skuldig bevind aan hond se skietdood
“Ongelukkig kom vonnisse nie naby aan die lyding wat die hond moes deurmaak nie.” Nuus (Sa 10:40)
Maroela Ahmed Kathrada vereer met bronsbeeld
Kathrada se beeld pronk nou tussen dié van ander anti-apartheidsaktiviste soos Nelson Mandela. Nuus (Sa 10:40)
Maroela Binnegevegte begin in Wes-Kaapse ANC
Die vuishoue en bloedneuse het begin in die Wes-Kaapse ANC. Nuus (Sa 10:40)
Netwerk24 Min reën (nog nie) rede vir paniek
Wes-Kapenaars het nog nie rede tot paniek oor die lae reënval wat sover in Mei uitgesak het nie. Nuus (Sa 10:20)
Netwerk24 ‘Ons land gaan nog Kanaän word...’
Op die Nampo Oesdag, die grootste buitelugskou ter wêreld, het hy ’n atmosfeer en hartlikheid tussen wit en swart beleef wat hy nie op stemdag beleef het nie. Nuus (Sa 09:00)
Netwerk24 ANC keer tesourier se skorsing om
Die Wes-Kaapse ANC se uitvoerende komitee het sy provinsiale werkkomitee se besluit om die tesourier te skors, omgekeer. Politiek (Sa 08:20)