Netwerk24 5 vas weens steel van batterye by selfoontorings
Vyf verdagtes is Donderdag vasgetrek nadat hulle 65 ondersteuningsbatterye van selfoontorings gesteel het. Nuus (Vr 23:00)
Netwerk24 Familie ‘seer’ nadat 2 neefs in busongeluk sterf
Die familie van twee neefs wat Dinsdag in ’n busongeluk naby Zeerust in Noordwes dood is, is nog “baie seer”. Nuus (Vr 22:20)
Netwerk24 TLU wend hom na buiteland oor onteiening sonder vergoeding
Die landbou-organisasie TLU SA het met ’n “SOS-veldtog” begin wat die buiteland sal versoek om standpunt in te neem teen die wysiging van die Grondwet om onteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika … Politiek (Vr 22:20)
Netwerk24 Ontleders se insigte
Tito Mboweni, minister van finansies, en Ronald Lamola, lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK), is twee mense wat beslis in die kabinet hoort. Politiek (Vr 22:20)
Netwerk24 Verdagte aangekeer ná aanval op bus met Amerikaners
’n Man is Donderdagaand gearresteer in verband met die aanval op ’n bus met Amerikaanse studente by ’n laerskool in Mamelodi-Oos. Nuus (Vr 22:20)
Netwerk24 Thuli vra Helen om twiet oor bevoorregting terug te trek
Helen Zille, Wes-Kaapse premier, het Vrydag op Twitter die kat behoorlik in die duiwehok losgelaat oor haar uitsprake oor wit en swart bevoorregting, tot so ’n mate dat adv. Thuli Madonsela haar … Politiek (Vr 22:00)
Netwerk24 Vrou (74) dood in trompop-botsing
’n Bejaarde vrou (74) is Vrydagaand vroeg dood in ’n trompop-botsing in Arboretumlaan wat deur die Happy Valley-reservaat in Bloemfontein loop. Nuus (Vr 21:40)
Netwerk24 2 vertel van angs toe rowers hulle op N4 takel
Twee jong mans het Donderdagaand vir lewe en dood gevlug nadat hulle op die N4-pad net voor Brits in Noordwes beroof is terwyl hulle enige oomblik ’n koeël in die rug verwag het. Nuus (Vr 21:40)
Netwerk24 Boereregister ‘het niks’ met onteiening te doen
Die departement van landbou, bosbou en visserye sê sy nuwe boereregister wat hy in samewerking met Statistieke Suid-Afrika opstel, het niks met grondonteiening sonder vergoeding te doen nie. Nuus (Vr 21:20)
Netwerk24 Dronk man weet wat hy doen toe hy moor, beslis hof
Emile van der Linde (59) mag dalk dronk gewees het toe hy sy vrou, Deelia, met ’n mes gesteek het, maar hy het steeds geweet wat hy doen. Nuus (Vr 21:00)
Netwerk24 Burgemeester vlug toe inwoners oproerig raak
Die burgemeester van die Setsoto-munisipaliteit moes Donderdag inderhaas deur die polisie na veiligheid gebring word toe gemeenskapslede wat sy toegespreek het oproerig begin raak het. Nuus (Vr 20:40)
Netwerk24 Russe sê hulle lol nie met SA verkiesing
Die Russiese ambassade in Suid-Afrika het Vrydag ten sterkste ontken dat Rusland by verlede week se algemene verkiesing ingemeng het. Politiek (Vr 20:40)
Netwerk24 Lia (4) ‘met blinkertjies en al in die hemel’
Lia-Mari Janse van Vuuren (4) is nou by die Goeie Herder en sit by Hom aan tafel, waarskynlik met ’n houer blinkertjies net om alles ’n bietjie mooier te maak. Nuus (Vr 20:00)
Netwerk24 ‘Stevens bly Tshwane se burgemeester’ – DA
John Moodey, Gautengse DA-leier, sê hy kan die inwoners van die Tshwane-metro gerusstel dat Stevens Mokgalapa die burgemeester van Tshwane bly. Politiek (Vr 20:00)
Maroela DA-lid stem nie in tot parlementêre setel
“Daar is uitstekende mense wat parlementslede gaan wees en ek wens die DA ʼn suksesvolle termyn toe.” Nuus (Vr 19:40)
Netwerk24 Só is daar drooggemaak met lokomotief-tender
Grootkoppe van Transnet het ’n tenderkontrak om ’n honderd lokomotiewe aan te koop om steenkoolwaens te trek, so vrot gehanteer dat die verkeerde tipe lokomotiewe op die tenderdokumente aangedui is. Politiek (Vr 19:40)
Netwerk24 Werknemer van Regshulp SA tuis doodgeskiet
’n Werknemer van Regshulp SA is in haar huis in Oos-Londen vermoor. Nuus (Vr 19:40)
Netwerk24 Bloed getrek nadat man in waghuis by wildtuin inploeg
’n Man is hangende die uitslae van bloedtoetse uit polisieaanhouding vrygelaat nadat hy met sy voertuig in ’n waghuis by die Paul Kruger-hek by die Krugerwildtuin ingejaag het. Nuus (Vr 19:40)
Maroela Man gevonnis ná hy seun ontvoer, aanhou
Hy het die polisie na ʼn verlate dreineringstelsel gelei waar die seun in ʼn mangat gevind is. Nuus (Vr 19:20)
Netwerk24 Bespreking op UV gaan nou voort
Die Universiteit van die Vrystaat gaan nou voort met die praatjie oor Gangster State: Unravelling Ace Magashule’s Web of Capture Donderdag. Politiek (Vr 19:20)
Maroela Familie, werkers kry berading ná Bonnievale-plaasaanval
“Die feit dat die werkers baie erg getraumatiseer is ná die koelbloedige moord op Wessels en die makabere manier waarop sy vrou, Liezel, gemartel is, gaan beslis ’n letsel op dié mense laat. … Nuus (Vr 18:40)
Netwerk24 Klimmer vermis ná hy van Everest val
’n Ierse bergklimmer word vermis nadat hy Vrydag van die berg Everest geval het. Nuus (Vr 18:40)
Netwerk24 4 vas kort ná rooftog in Frankfort
Vier mense is Vrydagmiddag voor die De Hoek-tolhek naby Heidelberg aangekeer kort nadat ses mans ’n huis in Frankfort in die Vrystaat beroof het. Nuus (Vr 18:40)
Maroela Drie vas oor onwettige mynbedrywighede
Daar is tydens die drie mans se inhegtenisneming op ʼn loopgraaf, edelmetale ter waarde van meer as R400 000 en ʼn Mercedes-Benz ML 350 AMG wat aan die verdagtes behoort, beslag gelê. Nuus (Vr 18:20)
Netwerk24 Die koue kom, dalk al dié naweek
Stof maar die motballetjies af van jou wintersbaadjie, vir die wis en die onwis. Nuus (Vr 18:20)
Netwerk24 Man werk verder in tuin ná hy vrou glo vermoor
Die vermeende moordenaar van Tanya Wiers (44) van Polokwane het nadat hy haar glo verkrag en meer as 21 keer met ’n mes gesteek het, met sy dagtaak as tuinier by die bure voortgegaan. Nuus (Vr 18:00)
Netwerk24 Vrydag, 17 Mei 2019
Net voor jy jou skoene uitskop en gaan naweek hou - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (Vr 18:00)
Maroela Groot keuses voor politieke partye oor koalisies in Tshwane
Die EFF se aandrang op die burgemeesterskap van die Tshwane-metro in Pretoria stel vier politieke partye – die ANC, DA, EFF en VF Plus – voor groot keuses binne die volgende week. Nuus (Vr 17:20)
Maroela Tiener word stadig wakker ná ongeluk
“Hy gaan waarskynlik nie onthou nie en ons sal weer die nuus met hom moet deel.” Nuus (Vr 17:20)
Maroela Ma en dogter op N4 oorval, beroof
Volgens inligting is klippe of ander skerp voorwerpe vermoedelik doelbewus as ʼn lokval in die pad gepak. Nuus (Vr 17:20)
Maroela Kaap skud vere reg vir nuwe LP’s
Die nuwe groep parlementslede sal dié naweek in die Moederstad aankom vir die aanvang van die sesde demokraties verkose parlement se vyfjaartermyn. Nuus (Vr 17:20)
Maroela Boer en tuinier op plaas oorval, aangerand
Die boer is naby bosse op die plaas aangerand tot hy sy bewussyn verloor het. Nuus (Vr 17:20)
Netwerk24 Man se lyk spoel uit in Strand
’n Man in sy 30’s se lyk is Vrydagoggend omstreeks 7:30 langs die kus in Strand in die Wes-Kaap gevind. Die oorsaak van die man se dood is onbekend, maar bronne na aan die ondersoek sê die man het … Nuus (Vr 17:00)
Netwerk24 Kewers bedreig glo nie 900 j. oue bome in Kaap
Dit lyk nie asof die indringerkewer, wat verwoesting onder bome in Suid-Afrika saai, ’n bedreiging inhou nie vir die witstinkhoutbome in Kaapstad, wat vermoedelik 900 jaar oud is. Nuus (Vr 17:00)
Netwerk24 Cyril stel kenner aan om korrupsie vas te vat
Adv. Hermione Cronjé, ’n internasionale kenner op die gebied van korrupsie en batebeslaglegging, sal die nuwe ondersoekdirektoraat in die kantoor van adv. Shamila Batohi, nasionale direkteur van … Politiek (Vr 16:20)
Netwerk24 Man van Kaapse Vlakte vas oor Mandrax, ammunisie
’n 29-jarige man van Malawi-kamp naby Bishop Lavis op die Kaapse Vlakte is Vrydag in hegtenis geneem vir die besit van dwelms ter waarde van R75 000, asook die besit van vermoedelik gesteelde goedere … Nuus (Vr 16:00)
Netwerk24 Toerusting vir beveiliging vlieg op Nampo
Veiligheid en misdaadbekamping is beslis hoog op boere by Nampo in Bothaville se prioriteitslys. Nuus (Vr 15:40)
Netwerk24 Franse dokter vergiftig glo pasiënte, 9 dood
’n Franse narkotiseur word daarvan verdink dat hy pasiënte tydens operasies vergiftig het om ’n hartstilstand te veroorsaak sodat hy die “held” kon wees deur hulle weer by te bring. Nuus (Vr 15:20)
Netwerk24 Fraser kap verslag oor SVA
Die nasionale kommissaris van korrektiewe dienste, Arthur Fraser, het die integriteit van die hersieningspaneel van die staatsveiligheidsagentskap (SVA) se verslag in twyfel getrek en gesê dit is … Politiek (Vr 15:20)
Netwerk24 George is hoërisiko vir taxigeweld
George in die Suid-Kaap is as ’n hoërisikogebied vir taxigeweld verklaar. Nuus (Vr 15:20)
Netwerk24 2 beseer in ongeluk op N8 buite Bfn
Twee mense is vroeg Vrydag beseer in ’n botsing reg van voor tussen ’n bakkie en ’n vragmotor op die N8-hoofweg sowat 20 km buite Bloemfontein. Nuus (Vr 14:40)
Netwerk24 2 dood in botsing in Worcester
Twee mense agter op ’n vragmotor is Vrydag omstreeks 10:30 dood toe ’n vragmotor met ’n vrag betonplate en ’n ligte motorvoertuig in Roux-weg, Worcester, gebots het. Nuus (Vr 14:40)
Netwerk24 Ma van 1-jarige soek antwoorde ná jong pa sterf
“Ek wil net antwoorde hê,” is die woorde van ’n gebroke jong vrou van Worcester in die Wes-Kaap wat Woensdag haar eksverloofde, en die pa van haar eenjarige dogtertjie aan die dood afgestaan het. Nuus (Vr 14:40)
Netwerk24 Bob Hawke was ‘Australië se beste’
Die voormalige Australiese eerste minister, Bob Hawke, het Donderdag 89-jarige leeftyd gesterf. Nuus (Vr 14:40)
Netwerk24 Opposisie wen dalk verkiesing
Peilings voorspel dat Saterdag se federale verkiesing in Australië moontlik rakelings deur die Arbeidersparty, wat tans die amptelike opposisie is, gewen kan word. Nuus (Vr 14:40)
Netwerk24 ‘Paartjie’ beroof juwelierswinkel
’n Man en vrou het Donderdag ’n juwelierswinkel in Oos-Londen beroof, terwyl hulle gemaak het asof hulle ’n paartjie op soek na ’n verloofring is. Nuus (Vr 14:20)
Netwerk24 Terwyl ander vloek, drink, wys sy slag met naaldwerk
Sy het haar as 15-jarige nie met ’n gevloek, gedrink en kroeë opgehou nie, maar het eerder deur haar naaldwerkvernuf ’n goeie lewe vir haarself opgebou. Nuus (Vr 14:00)
Netwerk24 Trump soek nie oorlog, maar Iran maak hom glo reg
Daar is twee storielyne in die dreigende gewapende konflik tussen Amerika en Iran. Nuus (Vr 14:00)
Netwerk24 Solly koukusvoorsitter van DA in Gauteng
Solly Msimanga wat die DA se premierskandidaat vir Gauteng in verlede week se algemene verkiesing was, is dié party se nuwe koukusleier in die Gautengse wetgewer. Politiek (Vr 13:40)
Netwerk24 Paneel het vir Ramaphosa gelieg, sê Fraser
’n Hersieningspaneel wat die staatsveiligheidsagentskap (SVA) ondersoek het, het vir pres. Cyril Ramaphosa “gelieg”. Politiek (Vr 13:40)
Netwerk24 Rus in vrede, Grumpy Cat
Die wêreld, internet, sosiale media en memes sal nooit weer dieselfde wees nie. Nuus (Vr 13:40)
Maroela Foto’s: Leeu kry bestraling in Pta-hospitaal
Foto’s van die kolossale leeu wat bestraling by die Mediclinic Muelmed in Pretoria ontvang, is die afgelope week wyd op sosiale media gedeel – dit is immers nie iets wat jy aldag sien nie! Nuus (Vr 13:20)
Maroela Opgradering aan omstrede Boeing afgehandel
Die ongelukke het Boeing se verbintenis tot ons waardes van veiligheid, gehalte en integriteit versterk, want ons weet lewens hang af van wat ons doen. Nuus (Vr 13:20)
Maroela Grondonteiening: TLU SA ‘stuur noodsein’ aan buiteland
“Suid-Afrikaners kan dié petisie teken wat deel sal vorm van ʼn formele versoekskrif wat aan leiers, ambassadeurs en invloedryke rolspelers van ander lande oorhandig sal word.” Nuus (Vr 13:20)
Netwerk24 Bolhuis help soek na vermiste Knysna-sakeman
Die private ondersoeker Mike Bolhuis het ’n spesiale ondersoekspan saamgestel om die raaiselagtige verdwyning van ’n sakeman van Knysna te ondersoek. Nuus (Vr 13:20)
Netwerk24 Hoof van kinderhuis die naweek begrawe
Rudolf Bezuidenhout (57), voormalige hoof van die Durbanville Kinderhuis, word Saterdag begrawe. Nuus (Vr 13:00)
Praag VF Plus veroordeel plaasmoord in Bonnievale
Besonderhede oor ʼn plaasaanval hierdie week in Bonnievale in die Wes-Kaap is ontstellend, maar terselfdertyd ook tekenend van die verskuiwing van die verskynsel van plaasaanvalle na die Wes-Kaap waar … Nuus (Vr 12:40)
Netwerk24 Boere moet dringend help met herwinning
Leë houers wat landbouchemikalieë bevat het, word dikwels hergebruik en het al mense se dood veroorsaak. Nuus (Vr 12:40)
Netwerk24 SAUK ruim gebou op ná diesel lek en 3 dampe inasem
Die SAUK hoop dat sy radio-gebou in Auckland Park in Johannesburg teen Maandag heeltemal veilig vir sy werknemers sal wees, sê Vuyo Mthembu, woordvoerder. Nuus (Vr 12:40)
Netwerk24 Thandi Modise dalk binnekort in hof
Thandi Modise, voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, sal na verwagting op 21 Junie die eerste keer in die landdroshof in Potchefstroom verskyn op aanklag van dieremishandeling. Nuus (Vr 12:40)
Netwerk24 May ‘sal bedank’ ná ooreenkoms goedgekeur is
Theresa May, Britse premier, sal ’n plan vir haar uittrede in Junie bekend maak in ’n poging om haar Brexit-ooreenkoms in die parlement goedgekeur te kry. Nuus (Vr 12:20)
Netwerk24 2 vrygespreek vir moord op onderwyseres
“Ons voel teleurgesteld, seergemaak en kwaad omdat geregtigheid nog nie geskied het nie.”. Nuus (Vr 12:00)
Netwerk24 Zuma 'soek sy masjiengeweer' by 'n gradeplegtigheid
Oudpres. Jacob Zuma het Donderdag 'n mikrofoon by die Universiteit van Zoeloeland gegyp en weer "Awuleth' Umshini Wami"(bring my masjiengeweer) gesing. Nuus (Vr 11:20)
Netwerk24 Argitek van die Louvre-glaspiramide dood
Die argitek van die ikoniese glaspiramide buite die Louvre-museum in Parys is in die ouderdom van 102 jaar dood. Nuus (Vr 11:20)
Maroela Trump stuur afvaardiging na Cyril se inhuldiging
Die begroting vir die inhuldigingseremonie, wat die keer by Loftus Versfeld sal plaasvind, is R120 miljoen. Nuus (Vr 10:40)
Netwerk24 Nuwe getuie oor Transnet voor Zondo-kommissie
Francis Callard, 'n elektriese ingenieur by Transnet, getuig vandag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (Vr 09:40)
Netwerk24 Terug tronk toe vir jou, Chelsea Manning van WikiLeaks
'n Regter het Chelsea Manning, voormalige Amerikaanse soldaat, Donderdag terug tronk toe gestuur nadat hy bevind het sy minag die hof deurdat sy nie bereid is om voor 'n groot jurie te getuig nie. Nuus (Vr 09:00)
Maroela Minister van sport wens ‘inspirerende’ Everest-vrou geluk
“Dit dui daarop dat vroue tot enigiets in staat is.” Nuus (Vr 08:40)
Netwerk24 10 dood nadat gebou in Shanghai ineenstort
Minstens tien mense is dood nadat 'n gebou in Shanghai, China, Donderdag ineengestort het. Nuus (Vr 07:20)
Netwerk24 Vegvliegtuig tref gebou in Kalifornië
'n Vlieënier het Donderdag met 'n straalvegter in 'n pakhuis in die suide van Kalifornië, Amerika, vasgevlieg. Nuus (Vr 07:20)
Netwerk24 Landbou-unies wil nou saamwerk aan plan
Hoewel Agri SA en die Transvaalse Landbou-unie (TLU) onlangs uiteenlopende planne oor landelike veiligheid aan die polisie voorgelê het, is dit belangrik dat dié twee organisasies saamwerk, sê Chris … Nuus (Vr 07:00)
Netwerk24 Baba van vermoorde polisieman 'lyk nes hy'
Die polisieman wat vroeër vanjaar in ’n gewapende rooftog in Port Elizabeth doodgeskiet is, se pasgebore seun lyk net soos sy pa. Nuus (Vr 06:40)
Netwerk24 Waar is die regering?
Die inwoners van plattelandse dorpe sal moet saamwerk om hul ekonomieë te red, maar nie almal glo dat die regering veel sal help nie. Nuus (Vr 06:20)