Netwerk24 Man van SA dood in vliegongeluk in Dubai
’n Suid-Afrikaanse burger tel onder vier mense wat Donderdag hul lewe verloor het toe ’n Diamond DA62-vliegtuig naby die Dubai Internasionale lughawe neergestort het. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Bybel behoue toe skoolbus brand
’n Groot terugslag het die Suid-Vrystaatse dorpie Bethulie se Pellissier- Gekombineerde Skool getref toe die skoolbus Donderdag onderweg na Colesberg skaars tien km buite die dorp aan die brand … Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Kundige vroue red ma se lewe langs Bfn-netbalbaan
’n Ma van Bloemfontein se lewe is waarskynlik langs die netbalbaan deur ander ma’s gered toe sy haar bewussyn verloor het en vir etlike minute nie ’n polsslag gehad het nie. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Hof sê later oor hidrobreking
Die ministers van minerale bronne en omgewingsake het nie die magtiging gehad om regulasies oor hidrobreking in Suid-Afrika uit te reik nie. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 4 hoës by VS Psigiatriese Kompleks geskors
Vier van die topamptenare van die Vrystaatse Psigiatriese Kompleks in Bloemfontein is Donderdag voorlopig geskors, sê Mondli Mvambi, woordvoerder van die Vrystaatse gesondheidsdepartement. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Vrou in SA gevang wat glo duisende by Swazi-bank roof
’n Vrou wat haar glo as ’n man vermom en ’n bank in eSwatini (voorheen Swaziland) beroof het, is Woensdag saam met ’n vriendin in Suid-Afrika gearresteer. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Makliker om te sê wie’s uit
Met sowat tien dae voordat pres. Cyril Ramaphosa na verwagting sy nuwe kabinet gaan aanwys, word daar druk bespiegel daaroor. Politiek (16-05-2019)
Netwerk24 Dié inwoners moet permitte kry
Verskeie strate in die omgewing van Soutpansbergweg, Loftus Versfeld en die Hatfield-omgewing in Pretoria sal op 25 Mei met die inhuldiging van pres. Cyril Ramaphosa gesluit wees. Politiek (16-05-2019)
Netwerk24 Opposisie-LP’s vermoedelik nie vir kabinet genooi
’n Verkleinde kabinet wat meer stroombelyn is, sal die kanse vir pres. Cyril Ramaphosa om ’n LP van die opposisie by sy kabinet in te sluit beperk. Politiek (16-05-2019)
Netwerk24 Wynplaas kry interdik teen BLF, grondbesetters
’n Wes-Kaapse wynlandgoed het ’n dringende interdik teen die Black First Land First (BLF)-party en ander bekom nadat pamflette glo versprei is waarop die grondbesetting van wynplase aangehits word. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 JB Marks ‘verwerp’ provinsiale ingryping
Die ANC-beheerde JB Marks-munisipaliteit in Potchefstroom en Ventersdorp verwerp die provinsiale ingryping om dié munisipaliteit onder administrasie te plaas. Nuus (16-05-2019)
Maroela Aanlyn bankbedrog duur voort, sê ombudsman
Die ombudsman vir bankdienste het Donderdag sy 2018-jaarverslag vrygestel wat, tesame met ander interessante statistiek, onthul dat aanlyn bankbedrog al twee jaar lank die kantoor op sy tone hou. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Voorverhoor oor Siemens-sluipmoord skop in Junie af
Al agt die beskuldigdes in die opspraakwekkende verhoor oor die sluipmoord op Louis Siemens in Bloemfontein gaan vroeg volgende maand vir die eerste keer saam in die beskuldigdebank staan. Nuus (16-05-2019)
Maroela Malema beskuldig ANC van verkiesingsbedrog
Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), het Donderdag gesê die ANC het die 2019-verkiesing gemanipuleer en nie ʼn volstrekte meerderheid in Gauteng gewerf nie. Nuus (16-05-2019)
Maroela ANC-hoë kap lede oor faksies
Die sekretaris van die ANC in die Wes-Kaap, Faiez Jacobs, het ʼn eerlike assessering gegee oor die party se provinsiale verkiesingsuitslag en maan lede om nie met mekaar te baklei nie. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 ‘Gruwelik,’ sê Zondo oor rekenaars wat verdwyn
“Dit is gruwelik. Dit is gruwelik. En die ergste is dat dit belastingbetalers se geld is.” Politiek (16-05-2019)
Netwerk24 Straatslapers trek in by historiese hotel in Baai
Die historiese King Edward-hotel in Port Elizabeth wat skaars drie jaar gelede teen ’n koste van miljoene rand gerestoureer is, het die tuiste van straatslapers geword en diewe en vandale stroop hom … Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Vlieënier wat van ongelukstoneel vlug ‘was bang’
Die motoris wat die afgelope naweek van die toneel van ’n noodlottige ongeluk in Port Elizabeth gevlug het, voer aan hy het uit vrees vir geweld deur die gemeenskap gevlug. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 25 kinders behandel ná hulle glo verfbalgas inasem
Die Noord-Kaapse departement van onderwys het Donderdag ’n sluier van geheimhouding getrek oor ’n voorval waarin 25 leerlinge van die Venus Primêre Skool in Homevale in Kimberley gehospitaliseer is … Nuus (16-05-2019)
Maroela Motoriste gewaarsku teen bloulig-kapings
Die polisie in Sasolburg in die Vrystaat waarsku motoriste teen sogenaamde bloulig-kapings. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Brand by gewilde Mosselbaaise kuierplek ondersoek
Geen klagte van brandstigting is nog by die polisie aanhangig gemaak nadat die La-Belea-sportkroeg-en-restaurant Donderdagoggend deur ’n brand in puin gelê is nie. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Gesteelde pistool ná 14 jaar terug gekry
’n Vuurwapen wat in Conville in George deur die polisie gevind is, is in 2005 in ’n huisbraak gesteel. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Bloekombos-onlus - WKOD oorweeg stappe teen hoof
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) sal na verwagting tugstappe doen teen die hoof van die Bloekombos Secondary School nadat altesame duisende leerlinge twee dae lank betoog het. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 EFF-man in hof oor skootrekenaar
Nazier Paulsen, ’n EFF-parlementslid, het Donderdag in die landdroshof in Kaapstad verskyn op ’n aanklag van diefstal. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Donderdag, 16 Mei
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus, moenie bekommerd wees nie! Hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Dié 2 oudministers weer in parlement
Tina Joemat-Pettersson, die byna vergete voormalige minister van landbou, bosbou en visserye, is een van die ANC-lede wat volgende week as LP na die parlement terugkeer. Politiek (16-05-2019)
Maroela Petisie teen aanry van mense na presidensiële inhuldiging
Protesbriewe teen die aanry van persone na die presidensiële inhuldiging in Pretoria is Donderdag aan die departement van samewerkende regering en tradisionele sake oorhandig. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Kaapse man (115) dalk oudste ter wêreld
As ’n mens vir Fredie Blom vra wat die resep is om sy rype ouderdom van 115 jaar te bereik, kom die antwoord maklik: “Eer jou vader en jou moeder en dan sal jou dae verleng word.” Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Struwelinge broei weer oor premierskap in Noordwes
Die ANC-alliansievennote in Noordwes skaar hulle agter Job Mokgoro om as premier aan te bly. Politiek (16-05-2019)
Netwerk24 Gevangenes kan dalk intrek in Bloem-buurt
Inwoners van Universitas in Bloemfontein oorweeg dit om ’n interdik te kry om die inrig van ’n halfweghuis vir gevangenes in dié woonbuurt te keer. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Ondersoek ná 4 motors aan brand gesteek is
’n Spesialis-ondersoekspan is deur die polisie aangestel om voorvalle van opsetlike saakbeskadiging te ondersoek nadat vier motors Donderdag in Thembalethu in George aan die brand gesteek is. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 EFF en DA bespreek magsdeling, sê Malema
Die EFF het bekend gemaak dat dié party en die DA in twee Gautengse metropolitaanse munisipaliteite oor magsdeling onderhandel. Politiek (16-05-2019)
Netwerk24 Hare waai oor watersituasie in Makhanda
Die voortslepende waterkrisis in Makhanda (Grahamstad) is ’n kruitvat wat wag om te ontplof sedert die Gift of the Givers se humanitêre hulp op dié dorp opgedroog het. Nuus (16-05-2019)
Maroela Landbank kry nuwe finansieshoof
Die Landbank het Donderdag die hoof van sy interne oudit, Yatheen Ramrup, as waarnemende finansiële hoof aangestel om Konehali Gugushe te ondersteun in haar amp as waarnemende uitvoerende hoof. Nuus (16-05-2019)
Maroela Bejaarde lê ure buite huis ná rooftog
Dit is eers toe ʼn tuinier in die kompleks ná 08:00 vanoggend haar hulpkrete gehoor het dat sy te hulp gesnel is. Nuus (16-05-2019)
Maroela Bolhuis-span help na vermiste Knysna-sakeman soek
Volgens Scheepers se dogter, Lisa, is haar pa, wat op Theseneiland in Knysna in die Tuinroete woon, die oggend van 9 Mei die laaste keer gesien. Nuus (16-05-2019)
Maroela Gesin se kankerskok: Ma en dogter veg saam
“Ons kon nie verstaan waarom ʼn ma, wat deur so baie is met haar jongste dogtertjie, nog dié stryd ook die hoof moet bied nie.” Nuus (16-05-2019)
Maroela Boer dood ná trekker bo-oor hom rol
“Só ʼn trekker weeg ʼn paar ton. Ons het alles gedoen wat ons kon, maar dit was onmoontlik om die trekker op te lig.” Nuus (16-05-2019)
Maroela Foto’s: Talle kuikens nou weer tuis by Kamfersdam
Altesaam 49 flaminkkuikens is stilletjies op verkiesingsdag by Kamfersdam in die Kimberley-omgewing vrygelaat. Die proeflopie het die weg gebaan vir die amptelike vrylating van die res van die klei… Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 TV-program gestaak ná man sy eie lewe neem
’n Gas wat in die verleentheid gestel is op die Britse ekwivalent van die Jerry Springer Show het vermoedelik sy eie lewe geneem nadat dit in die program aan die lig gekom het dat hy sy verloofde … Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Man (21) vas ná hy glo polisieman met bottel steek
’n Jong man van Petrus Steyn in die Vrystaat verskyn weer volgende week in die hof nadat hy na bewering ’n polisieman met ’n gebreekte bierbottel gesteek het. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Beloofde skenkings vir Notre Dame nog nie ontvang
Die meeste geld wat belowe is vir die heropbou van die afgebrande Notre Dame-katedraal in Parys, Frankryk, moet nog ingesamel word, sê Michel Aupetit, die aartsbiskop van Parys, in ’n verklaring … Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Saak teen man uitgestel, 3 nog soek
Die saak teen een van die vermeende moordenaars van Tool Wessels (55) is Donderdag in die rondgaande landdroshof in Barrydale in die Wes-Kaap tot 23 Mei uitgestel. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 UK-prof bedank ná studie oor slawerny en IK
’n Hulpprofessor verbonde aan die Universiteit van Kaapstad (UK) het bedank nadat hy gevra is om ’n verwysing na dié universiteit uit ’n navorsingsartikel oor slawerny en intelligensie te verwyder. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Skoolkinders van Pta vir roof vasgetrek
Hulle was vier teen een, en almal ouer as hul 14-jarige slagoffer. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Vergeet van kommando’s
Vergeet van die kommandostelsel, dit sal nooit terugkom nie. So het dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, Donderdag op die Nampo-oesdag buite Bothaville gesê. Politiek (16-05-2019)
Netwerk24 Gewese mediabaas deur Trump vrygeskeld
Die gewese mediabaas Conrad Black wat in 2007 aan bedrog en regsverydeling skuldig bevind is, is deur pres. Donald Trump kwytgeskeld. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Gerrie Nel ‘sou Duduzane Zuma nie regverdig verhoor’
’n Onafhanklike getuie het Donderdag in die landdroshof in Randburg getuig hy was van mening dat Duduzane Zuma, ’n seun van oudpres. Jacob Zuma, nie regverdig vervolg sou word deur adv. Gerrie Nel … Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Kleuter dood wat VSA-grens wou oorsteek
’n Kleuter van Guatemala wat op die grens tussen Amerika en Mexiko aangekeer is, is Dinsdagnag in El Paso, Texas, dood, het The Washington Post berig. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Trekkerbestuurder se lyk gevind
Die lyk van ’n trekkerbestuurder van Ventersburg in die Vrystaat, Isaac Mahana (45), is meer as drie weke nadat hy verdwyn het, gevind. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 ANC-vrou wat glo man laat moor ‘skuld prokureur geld’
Magdaleen Titus, ’n ANC-raadslid van Oudtshoorn in die Klein-Karoo wat aangekla word van moord met voorbedagte rade op haar man, stafsers. Preston Titus (47), skuld haar prokureur geld en haar … Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Ons wil mag deel met DA - Malema
Julius Malema, leier van die EFF sê die party is in gesprek met die DA om die mag te deel in die twee metro's in Gauteng. Politiek (16-05-2019)
Netwerk24 Govender kry ook borgtog in Modack-bedrogsaak
’n Medebeskuldigde van Nafiz Modack (37) in ’n bedrogsaak, het die landdroshof in Kaapstad Donderdag gevra dat hy net soos Modack en sy ma, Ruwaida Modack (60), op borgtog vrygelaat word. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Baaise sakeman 8 jaar agter tralies oor brandstigting
’n Man van Port Elizabeth gaan agt jaar tronk toe nadat hy die sakeperseel waar hy sy onderneming bedryf het, opsetlik aan die brand gesteek hets. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Cyril se inhuldiging ‘kos R100 miljoen minder’
Die inhuldiging van pres. Cyril Ramaphosa op 25 Mei op Loftus Versfeld in Pretoria sal “meer as R100 miljoen minder kos” as die vorige inhuldiging van oudpres. Jacob Zuma. Politiek (16-05-2019)
Netwerk24 2 ongelukke beskadig eiendom in Krugerwildtuin
Drie mense, van wie een van dronkbestuur aangekla gaan word, is beseer nadat ’n bakkie in die Kruger Nasionale Park deur die muur van ’n waghuis gebars het. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Modise-man handig eindelik verklaring oor plaasdiere in
Kapt. Tebogo Mokolobate, Thandi Modise se voormalige veiligheidshoof, het eers met sy vierde hofverskyning in Potchefstroom gehoor gegee om ’n volledige, getekende verklaring oor gebeure in 2014 op … Nuus (16-05-2019)
Maroela UV gekap oor kansellasie van Gangster State-praatjie
Penguin Random House sê in ʼn verklaring hy is geskok deur die universiteit se besluit om die geleentheid te kanselleer, en dít boonop sonder om die uitgewer óf skrywer Pieter-Louis Myburgh daaroor … Nuus (16-05-2019)
Maroela Tiener weet nog nie van amputasie ná ongeluk
“Ek het hom gevra hoe erg het hy seergekry. Hy het net gesê: ‘Pappa, baie erg. Dit is baie seer. Kom dadelik.’” Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Helikopter stort neer in Hudsonrivier
Twee mense is beseer nadat ’n helikopter Woensdag in die Hudsonrivier in New York neergestort het. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Vrou (78) roep ure lank om hulp ná rooftog
’n 78-jarige vrou van Port Elizabeth het minstens ses uur lank vasgebind op gras gelê en om hulp geroep nadat sy deur rowers vasgebind is. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Hy was vermoedelik leier van sekskultus
Die man wat in Bavaria, Duitsland, dood gevind is met vyf pyle deur sy liggaam, waarvan een deur die hart, was glo die leier van ’n kultusgroep wat aan Middeleeuse folklore toewy was. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Verloofde vertel van pyn ná boer onder trekker sterf
Die verloofde van ’n boer wat Woensdag op sy plaas buite Wolseley in ’n fratsongeluk gesterf het, het hom beskryf as ’n hardwerkende en liefdevolle man wat ongelooflik baie gemis sal word. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Leerlinge, ouers betoog oor ‘79 kinders in ’n klas’
Honderde leerlinge van ’n skool in Bloekombos betoog sedert Woensdag weens oorvol klaskamers. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 DA neem 2 wyke in NMB
Die DA in Nelson Mandelabaai het Woensdag koning gekraai in die tussenverkiesing wat in twee wyke in Port Elizabeth se noordelike voorstede gehou is. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Opruiming duur voort ná dieselstorting
Opruiming ná ’n reusediesellekkasie by die SAUK se Radio Park-gebou duur Donderdag voort. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Navorsers speel God en skep ‘lewe’
Wetenskaplikes aan die Universiteit van Cambridge in Engeland het die wêreld se eerste lewe geskep met ’n volle sintetiese en ’n radikaal veranderde DNS-kode. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Polisielid in hof weens nóg korrupsieklagte
’n Voormalige senior polisieoffisier wat reeds tronkstraf vir korrupsie uitdien, verskyn Donderdag op nog 51 korrupsieaanklagte in die landdroshof in Kaapstad. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 5 in hof
Die vyf mans wat aangekeer is nadat ’n vragmotorbestuurder op die N1 in De Doorns in die Wes-Kaap verlede naweek dood is terwyl sy vrag geplunder is, het Woensdag op aanklagte van diefstal in die … Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Nuwe aborsiewet in VSA ‘oorlog op vroue’
Die Amerikaanse deelstaat Alabama het wetgewing oor aborsie aanvaar waarvolgens bykans alle aborsies – selfs in gevalle van verkragting en bloedskande – onwettig verklaar is. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Verdagtes wou glo voëls koop
’n Boer is op haar plaas in Taaibospan deur vier mans oorval wat gemaak het asof hulle voëls by haar wil koop. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Duduzane Zuma in hof oor spoed uitgevra
Duduzane Zuma, een van oudpres. Jacob Zuma se seuns, het Donderdag sy getuienis hervat in die landdroshof in Randburg waar hy teregstaan op aanklagte van manslag en roekelose en nalatige bestuur. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 6 vas nadat winkel beroof, eienaar met mes gesteek is
Ses gewapende rowers is Dinsdagoggend in hegtenis geneem kort nadat hulle ’n winkel in Heuningvlei in die Noord-Kaap beroof en die winkeleienaar met ’n mes gesteek het. Nuus (16-05-2019)
Maroela Eerste swart SA vrou bereik piek van Everest
Die Johannesburgse sakevrou het Donderdag, op haar vierde probeerslag, die eerste swart vrou uit Afrika geword om die piek van Mount Everest te bereik. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Skok oor UV-‘Gangster State’-praatjie gekanselleer is
’n Praatjie oor die boek Gangster State: Unravelling Ace Magashule’s Web of Capture is uitgestel sonder dat die uitgewer óf die skrywer in kennis gestel is. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 'Ons is lief vir jou', sê dogters
“Ons is lief vir jou.” Só het Kerry en Nicola Packham, dogters van die moordbeskuldigde Rob Packham(58), Donderdag vir hom gesê. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 VSA nie deel van Christchurch-veldtog
Amerika gaan in opdrag van pres. Donald Trump nie deel word van die Christchurch-oproep tot Aksie nie waarvolgens wêreldleiers en sakemanne in die tegniese beroepsveld ’n belofte gemaak het om die … Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Man jaag weg met skaars Ferrari op toetsrit
’n Klassieke ou Ferrari uit 1985 – rooi natuurlik – is in die Duitse stad Düsseldorf gesteel terwyl die dief daarmee op ’n toetsrit was. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 9 vas nadat koedoe lewend geslag is
Waarskuwing: Hierdie berig bevat beeldmateriaal wat sensitiewe lesers kan ontstel. Nege mense gaan aangekla word in verband met ’n voorval waarin ’n groep mense ’n koedoebul met pype slaan en lewend … Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Transnet-hoof getuig verder voor Zondo
Mohamed Mahomedy, waarnemende hoof van Transnet, getuig vandag verder voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (16-05-2019)
Netwerk24 Eerste vrou van kleur dien op moderatuur van NGK Wes-Kaap
Ds. Michelle Boonzaaier (45), predikant van die NG Kerk in Brackenfell, het Woensdag die eerste vrou van kleur geword wat lid van die NG Kerk se Wes- en Suid-Kaapse moderatuur is. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Restaurant by De Bakke in Mosselbaai brand af
'n Restaurant by die gewilde De Bakke-strandfront in Mosselbaai het afgebrand. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Saray Khumalo bereik kruin van Everest
Die Johannesburger Saray Khumalo het in die vroeë oggendure van Donderdag (Suid-Afrikaanse tyd) die kruin van die berg Everest bereik. Nuus (16-05-2019)
Netwerk24 Brexit, Brexit en hier kom Mexit
Theresa May, Britse premier, sal heel moontlik binne 'n maand uit haar pos gedwing word as sy nie gaan aandui wanneer sy as premier van Brittanje gaan bedank nie. Nuus (16-05-2019)
Maroela Polisiebeamptes by hof in hegtenis geneem
Twee polisiebeamptes van Noordwes sal vandag in die Brits-landdroshof verskyn nadat hulle Dinsdag by dieselfde hof in hegtenis geneem is. Nuus (16-05-2019)