Netwerk24 2 wagte sit 9 j. nadat hulle R2,9 m. ‘vir hulself vat’
Twee voormalige veiligheidswagte van die Fidelity-veiligheidsgroep wat tussen Kersfees en Nuwejaar hul sakke vol gestop het met R2,9 miljoen, is die geld en hul vryheid kwyt. Nuus (Wo 22:40)
Netwerk24 Inbrekers ‘teleurgesteld’ toe hulle nie kontant vind
Martie Lötter het nog op Moedersdag aan familielede gesê hoe veilig sy voel op die kleinhoewe in die omgewing van Grootvlei, noord van Pretoria, waar hulle woon. Nuus (Wo 21:40)
Netwerk24 Kewers bedreig duisende bome
Inwoners van Kaapstad word gevra vir hulp om die verspreiding te keer van ’n indringerkewer wat bome in die stad en omliggende gebiede bedreig. Nuus (Wo 21:20)
Netwerk24 Man spring by venster uit toe huis brand
’n Man van Glen buite Bloemfontein moes middernag by sy kamervenster uitspring om uit die brandende huis te ontsnap. Nuus (Wo 21:20)
Netwerk24 Misdaadkenner waarsku boere in W-Kaap
’n Misdaadkenner wat boere help om plaasaanvalle te voorkom, Lukas Swart, sê hy het al drie jaar gelede boere in die Wes-Kaap gewaarsku dat plaasaanvalle hier skerp gaan toeneem. Nuus (Wo 21:20)
Netwerk24 Plaaswerker wat op troue staan, doodgeskiet
’n Plaaswerker is Maandag in die vroeë oggendure in sy blyplek naby Erasmia in die weste van Pretoria, doodgeskiet. Nuus (Wo 21:20)
Netwerk24 ‘Bevlektes, staatskapers hoort nie in nuwe Cyril-kabinet’
Bevlekte individue of vermeende staatskapers moenie deel van pres. Cyril Ramaphosa se nuwe kabinet wees nie. Politiek (Wo 21:00)
Netwerk24 Bloem-sakemanne van poging tot moord aangekla
Twee sakemanne van Bloemfontein wat in ’n bakleiery met twee Vrystaatse provinsiale rugby-broers betrokke was, word nou van poging tot moord aangekla. Nuus (Wo 21:00)
Netwerk24 Krugersdorp-skool waarsku leerlinge oor rowers
Die Hoërskool Monument in Krugersdorp het hom tot Facebook gewend om ouers te waarsku nadat enkele leerlinge die laaste paar dae buite die skool beroof is. Nuus (Wo 21:00)
Netwerk24 Meriete bepaal VF Plus se lys, ‘nie familiebande’
Familieverbintenisse het nie ’n rol in die keuse van die tien aangewese VF Plus-LP’s gespeel nie – almal is op meriete gekies. Politiek (Wo 20:40)
Netwerk24 ‘Mag is gevaarlik’ waarsku hoofregter nuwe LP’s
Hoofregter Mogoeng Mogoeng het ’n sterk beroep gedoen op die LP’s wat aanstaande week in die nasionale vergadering ingehuldig word, om die mense eerste te stel en “nie voor die korruptes te kruip” … Politiek (Wo 20:20)
Netwerk24 Vrot appels van ANC steeds op pad na parlement
Die vrot appels op die ANC se kandidatelys wat aanstaande week as LP’s in die Nasionale Vergadering (NV) ingehuldig word, is steeds daar. Politiek (Wo 20:20)
Maroela Parlement ontvang lys van LP’s
Die parlement het vandag die lys van 400 lede vir die Nasionale Vergadering van die sesde demokratiese parlement ontvang. Nuus (Wo 20:00)
Netwerk24 ANC-kop rol oor Survé se groot skenking
Dr. Iqbal Survé se omstrede skenking van R1 miljoen aan die ANC in die Wes-Kaap enkele dae voor verlede week se verkiesing, het die kop van dié party se provinsiale tesourier laat rol. Politiek (Wo 20:00)
Maroela ‘Versigtig optimisties oor reserviste vir plaasaanvalle’
Die burgerregte-organisasie AfriForum het met blydskap kennis geneem van die SAPD se voorneme om reserviste in te span om misdaad in plattelandse en afgeleë gebiede te bestry. Nuus (Wo 19:40)
Netwerk24 DBV wil plaas ondersoek ná leeu-aanval
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) sal eersdaags die Weltevreden-leeuplaas by Heilbron in die Vrystaat ondersoek waar ’n vierjarige meisie Sondag deur ’n leeu aangeval is. Nuus (Wo 19:40)
Netwerk24 Tool met boor gemartel, net in onderbroek gevind
“Die ergste is dat hulle hom soos ’n hond in die veld doodgemaak het. As hulle hom wou doodmaak, hoekom nie in sy huis nie?”. Nuus (Wo 19:40)
Maroela SAUK-joernaliste in Vrystaat aangeval
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) het ʼn aanval op twee SAUK-joernaliste in die Vrystaat veroordeel. Nuus (Wo 19:20)
Netwerk24 Só het moord rondom Gill Packhom ontvou
Regter Elize Steyn lewer Maandag uitspraak in die moordverhoor van Rob Packham (58). Nuus (Wo 19:20)
Netwerk24 NK-wetgewer betaal nie salarisse oor tegniese foute
Die Noord-Kaapse wetgewer het Woensdagmiddag laat erken dat salarisse van werknemers nie uitbetaal is nie weens tegniese foute met ’n nuwe stelsel. Nuus (Wo 19:20)
Netwerk24 Molefe het glo eiehandig kontrak tot R54 mjd. verhoog
Brian Molefe, voormalige Transnet-hoof, het eiehandig ’n kontrak vir die verkryging van lokomotiewe van R38 miljard tot R54 miljard verhoog sonder om Transnet-kundiges daaroor te raadpleeg. Politiek (Wo 19:20)
Netwerk24 Xander se advokaat 'teleurgesteld' nadat hy onttrek
Xander Bylsma (20) se advokaat, Niven Rai, is “teleurgesteld” nadat hy Woensdag die tweede advokaat geword het wat hom aan Bylsma se moordsaak onttrek. Nuus (Wo 19:00)
Netwerk24 ‘Almal veilig’ nadat SAUK-gebou ontruim is
Die SAUK sê almal is veilig nadat ’n klein groepie werknemers Woensdag op die 17de verdieping van die Radiopark-gebou vasgekeer was. Nuus (Wo 18:40)
Maroela 33 in hof oor Sassa-bedrog
Altesaam 33 persone het Woensdag in die Botshabelo-landdroshof in die Vrystaat verskyn op aanklag van bedrog nadat hulle glo onregmatig Sassa-toelaes ontvang het. Nuus (Wo 18:20)
Netwerk24 Valke ondersoek steeds ‘Ace se Pierneef’
Die Valke se ondersoek oor ’n waardevolle Pierneef-skildery van die Vrystaatse provinsiale regering wat Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, vroeër na bewering aan sy eertydse lyfwag gegee … Nuus (Wo 18:20)
Netwerk24 Beloning van R1 m. aangebied ná geldwa in Pta beroof is
Die SBV-veiligheidsdiens bied ’n beloning van R1 miljoen aan vir inligting wat sal lei tot die inhegtenisneming en skuldigbevinding van die transitorowers wat Dinsdag ’n geldwa in Laudium, wes van … Nuus (Wo 18:20)
Netwerk24 ‘As landbou hoes, word die hele ekonomie siek’
“As landbou in Suid-Afrika hoes, word die hele ekonomie siek,” het Sfiso Buthelezi, adjunkminister van landbou, bosbou en visserye, Woensdag gesê. Nuus (Wo 18:00)
Netwerk24 Vermoorde vrou se toonring ook gesteel?
Die vermeende moordenaar van ’n ma van Polokwane wat in 2017 meer as 21 keer met ’n steakmes gesteek is, het selfs glo ’n goue toonring van haar gesteel. Nuus (Wo 18:00)
Netwerk24 JB Marks in Noordwes onder administrasie geplaas
Die JB Marks-munisipaliteit in Noordwes is deur die provinsiale regering onder administrasie geplaas. Nuus (Wo 18:00)
Netwerk24 Woensdag, 15 Mei
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus, moenie bekommerd wees nie! Hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (Wo 18:00)
Maroela Geen groot brandstofskok voorspel
Die AA sê die koolstofbelasting tree op 5 Junie in werking. Dit kan ʼn bykomende 9c by die prys van petrol voeg en 10c by die dieselprys. Nuus (Wo 17:40)
Maroela Onderwysdepartement verduidelik oor seksonderrig
Die departement van basiese onderwys moes dié week behoorlik bontstaan om aan ouers te verduidelik wat die nuwe leerplan vir lewensoriëntering sal behels ná ʼn Sondagkoerant berig het kinders so jon… Nuus (Wo 17:40)
Maroela Drenkeling drie weke ná vloede gevind
ʼn Man wat tydens onlangse vloede in KwaZulu-Natal met sy trekker in ʼn stroom meegesleur is, se liggaam is gevind. Nuus (Wo 17:40)
Netwerk24 ‘Dronk’ bestuurder ná tref-en-trap in hof
’n Vermeende dronkbestuurder wat Sondagoggend van die toneel van ’n noodlottige ongeluk in Port Elizabeth probeer vlug het, sal Donderdag om borgtog aansoek doen. Nuus (Wo 17:40)
Netwerk24 Man wat by selle inbreek, hang homself
’n Man het homself in ’n sel in die polisiekantoor in Mosselbaai opgehang nadat hy vroeër by die aanhoudingselle ingebreek en toe in hegtenis geneem is. Nuus (Wo 17:40)
Netwerk24 2 wyke in Nelson Mandelabaai hou tussenverkiesing
Sommige inwoners van Port Elizabeth het Woensdag weer hul kruisies op stembriewe getrek, dié keer in ’n tussenverkiesing. Nuus (Wo 17:40)
Netwerk24 DRK swaar getref deur ebola-virus
Sedert ebola in Augustus in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) uitgebreek het, is meer as 1 600 mense positief daarvoor getoets. Nuus (Wo 17:40)
Netwerk24 Baasbrein agter Bfn-toelaebedrog bly agter tralies
Die vermeende Bloemfonteinse baasbrein agter ’n beweerde bedrogspul met maatskaplike toelaes bly vir eers in aanhouding nadat sy Woensdag borgtog geweier is. Nuus (Wo 17:40)
Netwerk24 ‘Ek is gelukkig om nog te lewe’
Duduzane Zuma, oudpres. Jacob Zuma se seun, sê hy is gelukkig om nog te lewe ná die ongeluk waarin hy vyf jaar gelede was. Nuus (Wo 17:40)
Netwerk24 10 vas ná hul spoorlyn in Karoo stroop
Tien mense is vasgetrek vir die plundery van ’n spoorlyn in die Karoo. Nuus (Wo 17:40)
Netwerk24 ‘Weg met dié hulp aan polisie’
San Francisco in Kalifornië is die eerste stad wat die tegnologie verbied waarmee gesigte herken kan word. Die polisie en ander wetstoepassers sal nie meer dié tegnologie mag gebruik nie. Nuus (Wo 16:40)
Maroela Video: Derduisende stroom deur Nampo se hekke
Meer as 80 000 besoekers sal na verwagting dié week deur die skouhekke van die 53ste Nampo-oesdag buite Bothaville stroom. Nuus (Wo 16:20)
Netwerk24 Man kry 3 keer lewenslank
Juan (Manne) Sonnenberg (61), moordenaar van drie mans van Christiana, is Woensdag in die rondgaande hof in Virginia in die Vrystaat drie keer lewenslank tronk toe gestuur. Nuus (Wo 16:20)
Netwerk24 Beskuldigdes wil alibi bewys
Die twee mans wat na bewering verantwoordelik is vir die dood van Reagan Russell en Reagan Fourie, gaan van alibi-getuienis gebruik maak om hul onskuld te probeer bewys. Nuus (Wo 16:20)
Netwerk24 Trump hou VSA-kongres in duister oor Iran
Lede van die Amerikaanse kongres “is in die duister” en weet nie wat aangaan in die Midde-Ooste waar spanning tussen Amerika en Iran aan die oplaai is nie. Nuus (Wo 16:20)
Netwerk24 Gibbs in hof oor onderhoud vir seuntjie
Herschelle Gibbs (44), voormalige aanvangskolwer van die Proteas, het Woensdag in die hof verskyn omdat hy na bewering nie gereeld onderhoud betaal nie. Nuus (Wo 16:20)
Netwerk24 VSA ontruim sy burgers uit Irak
Amerika het Woensdag al sy personeel wat nie noodsaaklik is nie, uit Irak onttrek weens dreigemente van Iran en ander lande wat hom steun – soos Irak, berig Haaretz. Nuus (Wo 16:00)
Netwerk24 Soektog na vermiste Knysna-sakeman duur voort
Nog geen deurbraak is gemaak in die soektog na ’n sakeman wat in Knysna in die Suid-Kaap vermis geraak het nie. Nuus (Wo 15:40)
Netwerk24 Strategie moet Kaapstad meer rampbestand maak
Inwoners van Kaapstad kan nou kommentaar op en insette lewer vir ’n konsepstrategie om die stad meer veerkragtig te maak en beter voor te berei op moontlike krisisse in die toekoms. Nuus (Wo 15:40)
Netwerk24 SAUK ‘nie seker’ wanneer Radiopark veilig sal wees
Die SAUK sê hy is nie seker wanneer die Radiopark-gebou weer veilig gaan wees nie. Nuus (Wo 15:20)
Netwerk24 Skokbesonderhede oor hoe Bonnievale-moord ontvou
Grusame besonderhede van hoe Tool Wessels (55) van die plaas Kapteinsdrif net buite Bonnievale, en sy vrou, Liezel, gemartel is, het Woensdag aan die lig gekom. Nuus (Wo 15:20)
Maroela Drie vas oor heroïen van R60 miljoen
Die polisie het inligting ontvang oor twee Toyota Prado-voertuie op die N4 en dat dit vermoedelik ʼn enorme besending dwelms vervoer. Nuus (Wo 15:00)
Maroela 19-jarige vas oor Bonnievale-plaasmoord
Volgens die polisie is die ander verdagtes wat in die voorval betrokke was, nog soek. Nuus (Wo 15:00)
Netwerk24 Cyril sinspeel sy kabinet gaan totaal verander
Pres. Cyril Ramaphosa het daarop gesinspeel dat noemenswaardige veranderinge aan sy nuwe kabinet gemaak gaan word. Politiek (Wo 14:20)
Netwerk24 Trump jr. gaan getuig ná ooreenkoms bereik is
Donald Trump jr. sal volgende maand voor die Amerikaanse senaat se inligtingskomitee getuig, maar agter geslote deure. Nuus (Wo 14:00)
Netwerk24 Verdagtes, polisie skiet op mekaar op ‘rooftog-pad’
’n Insittende van ’n vermoedelik gesteelde voertuig is Dinsdag doodgeskiet en twee gewond in ’n jaagtog met die polisie op die N12 in Johannesburg. Nuus (Wo 14:00)
Netwerk24 Verdagte by nog 'n saak betrokke
Die man wat Dinsdag op ’n aanklag van moord op ’n branderplankryer in Simonstad in die hof verskyn het, is ook gewikkel in ’n ander saak waar hy van roof met verswarende omstandighede beskuldig word. Nuus (Wo 13:40)
Netwerk24 Gestry oor begraafplaas besleg
Inwoners van Sedgefield sal binnekort nie meer hul geliefdes ten duurste elders hoef te begrawe nie. Nuus (Wo 13:40)
Netwerk24 Bedelaar omskep middelman in lushof
As hy kon, sou hy die hele stad vol blomme plant. Nuus (Wo 13:20)
Netwerk24 Besoekers lê behoorlik weg in Nampo
Woensdag was die skou in Nampopark buite Bothaville nog besiger as Dinsdag en die kosstalletjies en restaurante het flink sake gedoen. Nuus (Wo 13:20)
Netwerk24 R60 m. belê om Bosmansdam-pad te verbeter
Die Kaapstad-metro en ’n Century City-ontwikkelaar het saam R60 miljoen belê om die Bosmansdam-pad te verbreed om veral die vloei van die spitsverkeer tussen Century City en Edgemead te verbeter. Nuus (Wo 13:00)
Netwerk24 Nie lank meer sak(k)e soos altyd in Sandton
Sakeondernemings wat in van Suid-Afrika se luuksste winkelsentrums sake doen, sal oor 7½ maande van hul plastiek- inkopie­sakke moet afsien. Nuus (Wo 12:20)
Netwerk24 Meeste CO2 nóg gemeet in atmosfeer
Nog ’n “onrusbarende” mylpaal is bereik met kweekhuisgasse in die atmosfeer wat vir die eerste keer in die mens se geskiedenis 415 (ppm) deeltjies koolstofdioksied (CO2) per miljoen in die atmosfeer … Nuus (Wo 12:20)
Netwerk24 Wetgewer-personeel nie betaal oor ‘tegniese fout’
Werknemers van die Noord-Kaapse wetgewer het glo Woensdag weens tegniese probleme met die betaalstelsel nie hul salarisse ontvang nie. Nuus (Wo 12:00)
Netwerk24 SAUK-gebou ontruim, radioprogramme straks geraak
Die SAUK se Radiopark-gebou in Johannesburg word volgens inligting ontruim. Nuus (Wo 11:40)
Netwerk24 Polisie op soek na slagoffers van rooftog in video
Die polisie in Johannesburg krap steeds kop nadat daar Maandag helder oordag ’n rooftog op die Xavierstraat-afrit naby die N12 in Johannesburg was. Nuus (Wo 11:20)
Netwerk24 Branderplankryers gewaarsku oor motordiefstalle
Minstens drie branderplankryers se motors is binne twee weke in die Nahoon-strandgebied in Oos-Londen gesteel. Nuus (Wo 11:20)
Netwerk24 Duduzane Zuma getuig oor Porsche-ongeluk
Duduzane Zuma, een van oudpres. Jacob Zuma se seuns, wat teregstaan op 'n aanklagte van manslag en roekelose bestuur het Woensdag in die streekhof in Randburg getuig. Nuus (Wo 11:00)
Netwerk24 Inwoners van Grabouw steun betogers
Inwoners van Grabouw in die Wes-Kaap sê hulle sal voortgaan om stakende plaaswerkers van Oak Valley Estates te ondersteun. Nuus (Wo 11:00)
Netwerk24 Jacinda Ardern ‘verstaan nie Amerika nie’
Sy kan nie verstaan waarom Amerika nog nie strenger wapenwette het ná al die groot skietvoorvalle wat hulle al gehad het nie, sê Jacinda Ardern, premier van Nieu-Seeland. Nuus (Wo 10:40)
Netwerk24 Regter lewer Maandag uitspraak in Packham-verhoor
Regter Elize Steyn lewer Maandag uitspraak in die moordverhoor van Rob Packham (58). Nuus (Wo 10:40)
Netwerk24 Dís jou premierskandidate
Die aangekondigde premierskandidate is ’n aanduiding daarvan dat pres. Cyril Ramaphosa sy stempel in die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) begin afdruk, terwyl hy aan die ander kant ook die … Politiek (Wo 10:40)
Maroela Twee dood toe busbestuurder ryloper glo agternasit
Die busbestuurder het die bus se enjin laat luier terwyl hy uitgespring en die ryloper agternagesit het. Terwyl die busbestuurder glo die ryloper gejaag het, het die bus gerol en op sy kant te land… Nuus (Wo 10:00)
Maroela Goeie nuus vir 4-jarige ná ongeluk
“Dit is ʼn groot verligting. Ons was paniekbevange.” Nuus (Wo 10:00)
Netwerk24 Stella-beskuldigde, Xander Bylsma, getuig verder
Xander Bylsma word aangekla van die moorde op Sharnelle Hough (16), sy voormalige meisie, en Marna Engelbrecht (16), sy kleinniggie. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (Wo 10:00)
Netwerk24 Transnet-hoof getuig voor Zondo-kommissie
Die waarnemende hoof van Transnet, Mohamed Mahomedy, getuig vandag oor grootskaalse tenderkorrupsie voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (Wo 10:00)
Netwerk24 Grace Mugabe slaan huiswerker glo dat bloed loop
Grace Mugabe, vrou van oudpres. Robert Mugabe, is weer in verband met ’n aanrandingsaak in die nuus nadat sy glo ’n huiswerker geslaan het dat die bloed loop. Nuus (Wo 08:40)
Maroela Vier brand dood in botsing
“Die presiese oorsaak van die gru-ongeluk is nog onbekend, maar die polisie was op die toneel vir verdere ondersoek.” Nuus (Wo 07:40)
Maroela Uitspraak voorbehou in saak tussen Manuel en EFF
Manuel eis dat die EFF sy uitlatings terugtrek, om verskoning vra en skadevergoeding van R500 000 betaal. Nuus (Wo 07:40)
Netwerk24 Vrae oor egtheid van video van SA gyselaar in Sirië
Die ontvoerders van die Suid-Afrikaanse fotojoernalis Shiraaz Mohamed, wat al meer as twee jaar as gyselaar in Sirië aangehou word, is verdeeld oor sy lot. Nuus (Wo 07:40)
Netwerk24 Toegewings oor skooltoelating vir ouers in Gauteng
Die Gautengse onderwysdepartement het verskeie toegewings tot sy aanlyn registrasiestelsel vir skooltoelating gemaak. Nuus (Wo 07:40)
Netwerk24 Polisie gaan reserviste werf op platteland
Die nasionale polisiekommissaris het tydens ’n vergadering met TLU SA die onderneming om misdaad in landelike en plaasgemeenskappe meer doeltreffend te bekamp, bevestig. Nuus (Wo 07:40)
Netwerk24 Sirkusbaas Brian Boswell laat vaar eis teen DBV
Die sirkusbaas Brian Boswell het ’n skadevergoedingseis van meer as R16 miljoen teen die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) laat vaar. Nuus (Wo 06:40)
Netwerk24 Britse parlement stem in Junie weer oor Brexit
Britse parlementslede gaan gevra word om vroeg in Junie vir 'n vierde keer oor Brexit te stem. Nuus (Wo 06:20)
Netwerk24 Saak teen Gumede wys NVG begin herstel – ontleder
Die hoëprofiel-vervolging van Zandile Gumede, uitvoerende burgemeester van die eThekweni-metro (Durban), en ander weens bedrog en korrupsie, is ’n positiewe gevolg van hoe die nasionale … Politiek (Wo 06:20)