Netwerk24 4 verkool toe hul vassit in bakkie ná botsing
Vier mense in KwaZulu-Natal het onherkenbaar verkool toe hulle in ’n bakkie vasgesit het wat teen ’n vragmotor gebots het. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Xander getuig hoe hy ‘gebreek’ en alles erken het
“Hy het my die hele tyd gevra hoekom ek dit gedoen het en my gelei en gelei en gelei." Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Klimaat gaan SA hárd tref
Suid-Afrika ervaar reeds ’n beduidende impak van klimaatsverandering, veral wat die land se verhoogde temperature en waterskaarste betref. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 30 vroue aangekeer vir beweerde Sassa-bedrog
Altesaam 30 vroue van Botshabelo buite Bloemfontein verskyn Woensdag hier in die landdroshof op ’n aanklag van bedrog nadat hulle na bewering die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid … Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Rowers in Laudium vort met onbekende bedrag
“Help asseblief. Standard Bank, Laudium-tak. Ons word aangeval deur gewapende rowers – hulle skiet.” Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 ‘Ons wil nie terug na moordhuis’
Hulle wil nie teruggaan na die huis waar haar ma aangeval en haar pa vermoor is nie, sê Annelie Wessels (23). Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 5 rowers vlug ná aanval by laerskool op VSA-studente
“Jenny sal oukei wees.”. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Plaasmoorde laat name op gedenkmuur aangroei
Terwyl die eerste besoekers aan Nampo vanjaar na die name van bekendes en geliefdes op die Muur van Herinnering vir slagoffers van plaasaanvalle gaan soek het, het die nuus bekend geword dat nog ’n … Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Ouers skik in saak oor dogter (10) se breinskade
’n Skikking is bereik tussen die ouers van ’n jong meisie van Despatch in die Oos-Kaap, wat ná haar geboorte ernstige breinskade opgedoen het, en die spesialis-pediater wat deur die ouers voor die … Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 ‘Ons leer moor op varkkop’
Die vermeende Krugersdorp-moordenaars het op ’n varkkop, wat hulle by die slaghuis gekry het, “geoefen om met ’n mes te steek en met ’n byl te kap”. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Staat verstom oor Bylsma se jongste weergawe
Xander Bylsma het vir Sharnelle Hough aan ’n nylontou aan ’n trapreling opgehang terwyl sy nog geleef het en toe weggeloop omdat hy nie wou sien hoe sy doodgaan nie. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Satanistiese ‘Church of Evil’ beheer glo Bloem-bendes
Die sogenaamde Church of Evil beheer verskeie bendes wat ’n skrikbewind onder inwoners van Bloemfontein en die omliggende dele voer, het die hooggeregshof in die stad gehoor. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Ntombela sê Magashule beheer haar nie
Sisi Ntombela, wat weer die premierskandidaat vir die Vrystaat na die verkiesing is, sê sy word nie deur Ace Magashule, oudpremier en nou sekretaris-generaal van die ANC, “oordonder” en beheer nie. … Politiek (14-05-2019)
Maroela 31-jarige in hof oor voetganger se dood
ʼn 31-jarige man het Dinsdag in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn in verband met ʼn ongeluk oor die naweek waartydens ʼn voetganger gesterf het. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 ‘Cyril se hand sigbaar’ in premierskandidate
Die aangekondigde premierskandidate is ’n aanduiding daarvan dat pres. Cyril Ramaphosa sy stempel in die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) begin afdruk, terwyl hy aan die ander kant ook die … Politiek (14-05-2019)
Netwerk24 Dogter wil nie meer weet oor pa se moord
Annelie Wessels (23) het in trane vertel van haar ma se beserings nadat vier mans haar ouers, Tool en Liezel Wessels (albei 55), vroeg Maandagaand op hul plaas naby Bonnievale aangeval en haar pa … Nuus (14-05-2019)
Maroela Oud-prof beskuldig van rasse-uitlating by restaurant
Prof Leon de Kock (62), ‘n emeritus-professor van die Universiteit Stellenbosch en skrywer, staan tereg op aanklag van crimen injuria ná uitlatings wat hy na bewering by ʼn restaurant in Obser… Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Harde werk wag as Maimane 3de termyn wil hê
Mmusi Maimane, DA-leier, is veilig in sy posisie vir die volgende twee jaar, maar hy sal moet hard werk as hy ’n derde termyn as partyleier beoog. Politiek (14-05-2019)
Netwerk24 Dinsdag, 14 Mei 2019
As jy vandag te doenig was om op hoogte te bly van die jongste nuus - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste gebeure. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Hof straf Bfn-advokaat met regskoste
’n Advokaat van Bloemfontein moet nou self regskoste uit sy eie sak opdok oor onder meer sy “aanmatigende houding teenoor die hof”, het twee regters van die Vrystaatse hooggeregshof gelas. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Sakeman wat perseel brand dié week gevonnis
’n Sakeman van Port Elizabeth, wat die sakeperseel van waar hy sy onderneming bedryf het opsetlik aan die brand gesteek het, word Donderdag in die handelshof gevonnis. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Nog protesaksie in Suid-Kaap
Nog protesaksie het Dinsdag in die Hoekwil-woongebied naby Wildernis in die Suid-Kaap uitgebreek. Nuus (14-05-2019)
Maroela Sirkus onttrek saak teen DBV
Brian Boswell van die Boswell Circus het ʼn siviele saak teen die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) teruggetrek. Die sirkus het ʼn verlies aan inkomste van die organisasie geëis. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 2 vermeende transitorowers vra borgtog
Twee mans wat glo by ’n mislukte transitorooftog in die Oos-Kaap betrokke was, doen Vrydag aansoek om borgtog. Nuus (14-05-2019)
Maroela Redakteursforum sê joernalis se dubbele stem ‘in openbare belang’
“Sanef glo nie dat joernaliste bo die reg verhewe is nie en ons is bewus van die feit dat dit ʼn oortreding is om twee keer te stem.” Nuus (14-05-2019)
Maroela 2 ouditeure van inkomstediens gevonnis vir korrupsie
Die ouditeure het die sakeman tydens ʼn opvolgvergadering gevra vir omkoopgeld van R200 000 om “sy belastingprobleme te laat verdwyn”. Nuus (14-05-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 14 Mei 2019
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (14-05-2019)
Maroela SA werkloosheid vererger
Die situasie is selfs taaier vir jong mense. Nuus (14-05-2019)
Maroela 5 vas wat glo plunder ná vragmotor omslaan
Die boosdoeners wat die enorme rots deur die voorruit gegooi het, is steeds soek. Nuus (14-05-2019)
Maroela Gesin wil nie terug na plaas ná Bonnievale-aanval
“Mamma was bewusteloos. Sy het eers so 22:00 bygekom, in ʼn voertuig geklim en by die bure gaan hulp kry.” Nuus (14-05-2019)
Maroela Groot skade ná ‘brandstigting’ op plaas
Die Koster-polisie ondersoek ʼn saak van brandstigting. Niemand is nog in hegtenis geneem nie. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Eenheid slaan op 10 huise in Hawston toe
Polisielede en speurders verbonde aan die Wes-Kaapse bende-eenheid het Dinsdagoggend voor sonsopkoms op tien huise in Hawston naby Hermanus toegeslaan. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Jong ma, peuter dood in ongeluk
’n Motorongeluk het Maandagaand die lewe van ’n 25-jarige vrou en haar tweejarige dogter geëis. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 2 dood, verskeie beseer toe skoolbus omslaan
Twee seuns wat vermoedelik neefs was, is dood en meer as 30 kinders beseer toe ’n skoolbus Dinsdag in Noordwes omgeslaan het. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Slagoffers presies in hart getref
Twee van die drie mense wat die naweek in ’n hotelkamer in Duitsland met ’n kruisboog doodgeskiet is, is onder meer presies in die hart getref, is in lykskouings bevind. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Meeste steun in Limpopo, waar minste stem
Limpopo is die provinsie waar die minste kiesers die moeite gedoen het om verlede week te gaan stem. Politiek (14-05-2019)
Netwerk24 Man doodgeskiet, nog 2 gewond
Die polisie het met ’n grootskaalse soektog begin na twee aanvallers wat Maandagaand ’n man in Thembalethu in George doodgeskiet en nog twee gewond het. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 G’n teken van vermiste sakeman van Knysna
Nog geen teken is gevind van ’n vermiste sakeman van Knysna in die Suid-Kaap nie. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Geldwa in Pretoria beroof
’n Geldwa is Dinsdag in ’n transitorooftog in Laudium, wes van Pretoria, beroof. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 5 gevang ná plundery van lorrie
Vyf mense sal Woensdag in verband met die plundery van ’n vragmotor waartydens ’n vragmotorbestuurder dood is, in die landdroshof in De Doorns in die Wes-Kaap verskyn. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Besoekersgetalle lyk belowend
Die eerste dag van 2019 se Nampo-oesdagweek het reeds groot getalle besoekers gelok, maar Graan SA sê die getalle sal eers teen Dinsdagaand bevestig word. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Klag teen skrywer wat glo k-woord gebruik
Leon de Kock, skrywer en afgetrede professor aan die Universiteit Stellenbosch (US), word deur ’n klag van crimen injuria in die gesig gestaar nadat hy na bewering die k-woord teenoor ’n vroulike … Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 5 dood toe 2 vliegtuie in Alaska bots
Twee toeristevliegtuie het Maandag in die lug oor die suidooste van Alaska teen mekaar gebots. Vyf mense is dood, nege beseer en twee nog vermis. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Paaie in W-Kaap weer oop ná betogings
Al die paaie in die Wes-Kaap wat Dinsdag ’n ruk lank weens betogings gesluit was, is weer oopgestel. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Ondersteuners, media by hof in Durban weggejaag
Almal – ondersteuners en die media – is van die hofterrein weggejaag nadat Zandile Gumede, eThekwini se burgemeester, in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Durban verskyn en ’n gestamp en … Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Pa en seun sterf in ongeluk op Sir Lowryspas
’n Tragiese ongeluk Maandagmiddag op ’n haarnaalddraai in Sir Lowryspas het die lewe van ’n pa en seun geëis. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Hof beslis reeksverkragter sal sy lewe in tronk slyt
’n Taxibestuurder en reeksverkragter van die Oos-Kaap is Dinsdag lewenslank tronk toe gestuur. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Radabe pos kernkragbaas oor 'erns van klagtes'
Phumzile Tshelane, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse kernkragkorporasie, is in die pad gesteek. Politiek (14-05-2019)
Netwerk24 May moet opvolger ‘nie aan dié soort ooreenkoms bind’
Theresa May, Britse premier, is onder groot druk van haar Konserwatiewe Party om op te hou om ’n Brexit-ooreenkoms met die Arbeidersparty te probeer bereik. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Man in hof ná moord op branderplankryer
’n Man van Ocean View het Dinsdag in die landdroshof in Simonstad op ’n aanklag van moord op ’n bekende branderplankryer van Kaapstad verskyn. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 3 mans doodgeskiet tydens rusie, 2 gewond
Die polisie in Kwanobuhle, Uitenhage, is besig met ’n groot soektog na die verdagtes wat drie mans Maandagaand hier doodgeskiet het. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Grasse en ander gewasse te sien
Weg van die sale vol besoekers, groot trekkers en die eetplekke, teen Nampopark se grensdraad, is die uitstallers wat graan- en veeboere help om beter gewasse aan te plant. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Verdagte in aanval van Franse student nog soek
Die polisie het nog niemand in hegtenis geneem in verband met die aanval op ’n jong Franse student verlede maand in die Bo-Kaap in Kaapstad nie. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Bestuurder vlug van ongeluk, laat motor agter
Groot geheimsinnigheid heers oor ’n ongeluk in die vroeë oggendure in Bloemfontein nadat die bestuurder van ’n luukse sportnutsvoertuig te voet van die ongelukstoneel gevlug het. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Boer met Kongokoors ontslaan, mag nog nie soene kry
Charl Pretorius, wat naby Ventersdorp in Noordwes boer, is uit die hospitaal ontslaan en sterk tuis aan nadat hy Kongokoors opgedoen het. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Vermoorde Bonnievale-boer was ’n ‘lagmens’ – dominee
Hy was ’n “warm, humoristiese, lagmens”, het ds. Willem Liebenberg van die NG kerk in Bonnievale in die Wes-Kaap Dinsdag gesê oor Tool Wessels (55) wat vroeg Maandagaand in ’n plaasaanval vermoor is. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Oscar Mabuyane ANC se man vir premierskap in Oos-Kaap
Die ANC in die Oos-Kaap het bevestig dat Lubabalo Oscar Mabuyane die party se premierskandidaat in die provinsie is. Politiek (14-05-2019)
Netwerk24 Beurtwater in B-Wes opgehef, perke aangepas
Beurtwater in Beaufort-Wes is Dinsdag opgehef en waterbeperkings aangepas, het die plaaslike munisipaliteit bekend gemaak. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Nog ’n vragmotor by De Doorns met klippe bestook
’n Vragmotorbestuurder is glo Dinsdag teen die kop getref toe sy vragmotor op die N1-snelweg by De Doorns met klippe bestook is. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Kovsie-kaptein ‘oukei’ ná hokkiebal haar in gesig tref
Die kaptein van Kovsies se hokkiespan sal sowat ’n maand buite aksie wees nadat sy Maandag in ’n wedstryd teen die Pukke deur ’n bal in die gesig getref is. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Ou trekkers hul passie, sê tweeling
Die nostalgiese klanke van Lister-enjins en stokou trekkers by die Engen-museum op Nampo in Bothaville laat besoekers toustaan vir ’n foto langs een van dié ou werktuie. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Vlieënier wat glo lieg oor lisensie in hof
William Chandler, ’n voormalige senior vlieënier van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), het Dinsdag vlugtig in die landdroshof in Kemptonpark op aanklag van bedrog verskyn. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Trump wil gou-gou Maan toe
Amerika wil teruggaan Maan toe – en die Trump-regering het die kongres Maandag gevra om Amerika se ruimtevaartagentskap (Nasa) volgende jaar $1,6 miljard meer te gee as die aanvanklike bedrag om die … Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Kalkoenjag eindig in hospitaal vir oudpres. Carter
Oudpres. Jimmy Carter (94) van Amerika is op die herstelpad nadat hy geval het en ’n heupoperasie moes kry. Hy was Maandagoggend op pad om kalkoene te gaan jag toe hy geval en sy heup gebreek het, … Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Kyk wat lê diep in die oseaan
’n Plastieksak en ander afval is in die Mariana-trog op die diepste plek in die oseaan tot waar mense tot nog toe kon kom, gekry. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 9 000 vroegoggend deur Nampo se hekke
Bykans 9 000 mense was teen 8:30 reeds deur die hekke op die eerste dag van die Nampo-oesfees. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Durban-burgemeester in hof vir beweerde korrupsie
Drie amptenare van die Ethekwini-munisipaliteit verskyn Dinsdag in Durban se gespesialiseerde handelshof. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 N2 tussen Sir Lowryspas en Botrivier steeds toe
Die R43 tussen Villiersdorp en Worcester in die Wes-Kaap is Dinsdag weer oopgestel vir verkeer nadat dit vroeër weens protesaksie gesluit was. Nuus (14-05-2019)
Maroela Boer op plaas vermoor, vrou gemartel
Nadat Liezel alarm gemaak het, is ʼn soektog na Tool geloods. Sy liggaam is ʼn paar honderd meter van die plaashuis, by ʼn pompstasie langs die rivier gevind. Hy was reeds dood. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Dogter word gekruisondervra in Krugersdorp-moordverhoor
Marcel Steyn (21), vermeende Krugersdorp-afspraakmoordenaar, word gekruisondervra in die hooggeregshof in Johannesburg nadat sy Maandag getuig het. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Boer van Bonnievale vermoor, vrou met kookwater gebrand
Die polisie is op soek na vier mans wat Maandagaand ’n boer van Bonnievale in die Wes-Kaap vermoor en sy vrou ernstig beseer het. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Xander Bylsma dalk self in die getuiebank
Xander Bylsma word aangekla van die moorde op Sharnelle Hough (16), sy voormalige meisie, en Marna Engelbrecht (16), sy kleinniggie. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 N-Korea op volle gereedheid nadat VSA skip annekseer
Amerika se beslaglegging op ’n vragskip van Noord-Korea was ’n onwettige daad wat die gees van die beraad en ooreenkoms tussen die twee lande geskend het, sê Noord-Korea. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Ouma Behatrus brei 500 truie vir pasgebore babas
’n Bejaarde vrou van Malmesbury in die Wes-Kaap, wat eiehandig 500 truie vir pasgebore babas gebrei het, het dit Maandag by die Rooikruis-kinderhospitaal in Kaapstad oorhandig. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 2 vas wat mediese toerusting by kliniek steel
Twee mans is in hegtenis geneem in verband met diefstal en vandalisme by die Kensington-gemeenskapsentrum in Kaapstad, wat veroorsaak het dat die gesondheidsentrum slegs minimale dienste kan lewer. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Ongeluk in Magaliesburg eis vrou en meisie
’n Vrou en minderjarige meisie, vermoedelik ’n ma en haar dogter, is Maandagaand omstreeks 19:00 in. Nuus (14-05-2019)
Maroela Ma, dogter sterf in ongeluk
“ʼn Volwasse vrou en ʼn meisie in die motor is op die toneel dood, terwyl ʼn volwasse man en ʼn meisie geringe beserings opgedoen het.” Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Swanger ma in hospitaal toe sy hoor van seun (4) in ongeluk
Renette Esterhuizen (28) het nog Vrydagmiddag haar vierjarige seun belowe dat sy haar Moedersdag-sjokolade met hom sal deel, min wetend dat hulle albei om verskeie redes in die hospitaal sou beland. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 Malema vir kanselier van UK?
Die EFF-leier, Julius Malema, is die beste man vir die taak. Só reken sommige studente van die Universiteit van Kaapstad (UK) waar ’n nuwe kanselier gekies moet word. Nuus (14-05-2019)
Netwerk24 ‘Lang pad’ na herstel vir meisie (4) ná leeu haar gryp
’n “Lang pad” lê nog vir ’n vierjarige meisie voor nadat ’n leeuwyfie haar kloue in die meisie se kop ingeslaan het terwyl haar pa haar vergeefs probeer beskerm het. Nuus (14-05-2019)