Netwerk24 Mangaung se watertoevoer verminder ná wanbetaling
Sekere inwoners van die Mangaung-metro moes Maandag skielik regkom met verminderde watertoevoer weens wanbetaling van die metroraad. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Boer van R25 m. se bedrog aangekla
Corné Loggenberg (37), 'n boer van Sasolburg wat van bedrog en diefstal ter waarde van R25 miljoen aangekla word, was soos ’n seun vir een van sy slagoffers. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Alles gereed vir Nampo 2019
Nampopark buite Bothaville in die Vrystaat was Maandag ’n miernes van bedrywigheid soos wat uitstallers en organiseerders gereed gemaak het vir Dinsdag wanneer die hekke vir besoekers open. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 N2 by Grabouw gesluit weens protes
Die N2 naby Grabouw is Maandag gesluit weens ’n protesaksie. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Vrou op grens betrap met R2 m. se tik
’n Vrou (38) is in hegtenis geneem nadat bykans R2 miljoen se dwelms in haar bagasie gekry is. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 ‘IVP g’n eenmansvertoning’
Die IVP se jongste verkiesingsuitslae het diegene skaam gemaak wat beweer die party is ’n eenmansvertoning, sê Mangosuthu Buthelezi, IVP-president. Politiek (13-05-2019)
Netwerk24 ANC wys premierskandidate aan
Die ANC het Maandag die volgende lede op 'n spesiale vergadering van sy uitvoerende komitee genomineer as premierskandidate: Politiek (13-05-2019)
Netwerk24 Wes-Kaap se water hou nog
Met die lekker daelange winterreën wat steeds wegbly in die Wes-Kaap, daal die damvlakke steeds, maar darem nie met te veel nie. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Dokters red baba toe swanger ma ná ongeluk sterf
Dokters het die lewe gered van ’n baba voordat haar ma – wat sewe maande met haar verwagtend was – Sondagoggend ná ’n motorongeluk die vorige aand gesterf het. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Teenstrydige inligting oor aanval van toerbus
’n Toerbus is Maandag deur rowers aangeval en die insittendes beroof toe hulle in Mamelodi, oos van Pretoria, gestop het. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 NG Kerk herkies Nelis as moderator in W-Kaap
Ds. Nelis Janse van Rensburg bly die moderator van die NG Kerk in die Wes-Kaap se sinode. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Dévar Smit VF Plus-lid in Vrystaatse wetgewer
Dévar Smit, raadslid van die Mangaung-metro, is die VF Plus se nuwe wetgewerlid in die Vrystaatse wetgewer, het die party Maandagmiddag bekend gemaak. Nuus (13-05-2019)
Maroela N2 by Grabouw teen spitstyd weer gesluit
Die protesaksie het reeds verlede week begin met ʼn groep kontraktuele plaaswerkers wat ongelukkig is oor behuising en lone. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Baai se mense stem al weer
Terwyl die res van die land nog die jongste verkiesingsuitslae ontleed, maak twee wyke in die Nelson Mandelabaai-metro gereed om weer in ’n tussenverkiesing te stem. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 DA sê Maimane bly beslis tot 2021
Mmusi Maimane bly die DA-leier tot die volgende partykongres wat vir 2021 geskeduleer is. Dit is by dié kongres waar die party sal besluit of hy as partyleier sal voortgaan of nie. Enige sprake van … Politiek (13-05-2019)
Netwerk24 Wêreld se grootste huur-Boeing land op Mbombela-lughawe
Die grootste huur-Boeing wat ’n mens in die wêreld kan kry, die Crystal Skye Boeing 777-200, het Saterdag om 11:10 op die KMI-lughawe by Mbombela (Nelspruit) geland. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 ‘Dís wat regtig gebeur het’
Weg is die muisvaal meisie wat al die maande tydens die verhoor van die vermeende Krugersdorp-afspraakmoordenaars tjoepstil en grootoog deur haar bril na die getuiebank gestaar het. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Siemens-moordwapen op polisieman geplant, hoor hof
Die vuurwapen wat gebruik is om Louis Siemens (52) koelbloedig dood te skiet, is op ’n polisieman en sy vriend geplant, lui ’n verklaring wat in die landdroshof in Bloemfonteinvoorgelees is. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 ‘Trane het uit Xander se oë gerol, wou hart skoon kry’
Trane het uit Xander Bylsma (20) se oë bly rol en hy het sy hande senuagtig teen mekaar gevryf in ’n onderhoud met ’n polisiekolonel voordat hy uitwysings gedoen het. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Rohde se minnares dalk van minagting aangekla
Jason Rohde se voormalige minnares, Jolene Alterskye, kan moontlik van minagting van die hof aangekla word. Nuus (13-05-2019)
Maroela Doris Day sterf op 97
“Dit was ʼn goeie dag vir Amerika toe Doris Marianne Kappelhoff van Evanston, Ohio, besluit het om mense te vermaak.” Nuus (13-05-2019)
Maroela Twee dood, 15 beseer in Ekurhuleni-ongeluk
In die botsing het die taxi met 17 insittendes omgeslaan. Nuus (13-05-2019)
Maroela Swanger polisievrou sterf in motorongeluk
Sy is weens die aard van haar beserings per helikopter na ʼn hospitaal geneem waar sy later die aand geboorte geskenk het. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Marzell plant aalwyn vir familie
Terwyl duisende mense Sondag saam met hul ma’s deurgebring het, was dit vir ’n Kaapse vrou een van die moeilikste dae van haar lewe. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Valk se moordenaar kry 20 j.
Sprinkaan Maema (34) moet nou boet vir sy aandeel in die moord op ’n kaptein van die Valke in Bloemfontein. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Bejaarde (105) is ouer as Citrusdal
Min mense kan daarmee spog dat hulle die 100-mylpaal gehaal het, en nog minder dat hulle ouer as hul dorp self is. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Ace ontken onenigheid met CR
Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, het Maandag op die spesiale vergadering van die party se nasionale uitvoerende komitee (NUK) in Irene buite Pretoria enige onenigheid met pres. Cyril … Politiek (13-05-2019)
Netwerk24 Maandag, 13 Mei 2019
As jy vandag te doenig was om op hoogte te bly van die jongste nuus - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste gebeure. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Laboratorium vir entstowwe by UV behou akkreditasie
Die status van die Nasionale Beheerlaboratorium vir Biologiese Produkte (NBL) as die laboratorium in die land wat die finale gehaltebeheer van alle entstowwe in Suid-Afrika uitoefen, is pas bevestig. Nuus (13-05-2019)
Maroela Kleuter in koma ná leeu-aanval
“Op hierdie stadium vra ons net vir gebede, ons wil net hê mense moet bíd.” Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Vermeende molesteerder gee homself ná 23 j. oor
’n Man wat die FBI al 23 jaar lank ontglip, het homself aan die polisie oorgegee. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Van kortpad in Spanje gly, kom seerkry
’n Glybaan waarmee mense tussen twee strate in die dorp Estepona aan die Costa del Sol in Spanje kon beweeg, is ’n dag nadat dit geopen is, weer gesluit nadat mense seergekry het. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 3 met pylwonde in hotelkamer gekry
Daar is Maandag met lykskouings begin nadat die lyke van drie mense met kruisboog-pylwonde in ’n hotelkamer in Beiere, Duitsland, gekry is. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Pad oopgestel nadat werkers betoog glo oor loongeskil
Die pad tussen Hoekwil en Karatara in die Suid-Kaap is Maandag weer oopgestel vir verkeer nadat stakende plaaswerkers dit vroegoggend versper het. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Skoolkind geskiet, 1 beseer toe rowers bus aanval
’n Skoolkind is geskiet en nog een beseer toe rowers hulle Maandagmiddag tydens ’n skooltoer aangeval het. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 ‘Julle gaan seerkry!’
Pres. Donald Trump het China in ’n deurmekaar bewoorde twiet gewaarsku dat hy “baie seer gaan kry” in ’n handelsoorlog met Amerika. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Vliegtuig land slegs met sy agterwiele
Die vlieënier wat ’n noodlanding met net die agterwiele van ’n passasiersvliegtuig uitgevoer het, word wyd geloof vir sy vliegvernuf. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Verwoerd se kleinseun gaan parlement toe
’n Kleinseun van dr. H.F Verwoerd, wat as die argitek van apartheid beskou word, is “beskeie opgewonde” dat hy in sy oupa se voetspore as LP kan volg. Politiek (13-05-2019)
Netwerk24 Man al 8 maande sonder prokureur in hof
Agt maande sedert ’n moordsaak in Polokwane uitgestel is sodat die beskuldigde ’n regsverteenwoordiger kon kry, het niks gebeur nie. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Hollywood-legende Doris Day sterf
Die geliefde aktrise en sangeres Doris Day is in die ouderdom van 97 oorlede, berig SkyNews. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Vermoorde jong skeidsregter van Bfn begrawe
’n Belowende jong skeidsregter is die naweek te ruste gelê nadat hy vroeër enkele meters van sy ouerhuis in Bloemfontein vermoor is. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Deel van kleuter (4) se skedel verwyder ná leeuaanval
’n Kleuter (4) is in ’n kritieke toestand nadat sy Sondag deur ’n leeu op die Weltevrede-leeuplaas naby Heilbron in die Vrystaat aangeval is. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Demokrate onwillig om Trump aan te kla
Lede van die Demokratiese Party van Amerika is onwillig om pres. Donald Trump in ’n staat van beskuldiging te plaas, maar hy kan dalk net so ’n stap uitlok deur aan te hou om obstruksies in die pad … Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Musk en ‘pedo’-duiker eersdaags in die hof
’n Amerikaanse regter het Vrydag beslis die omstrede sakeman Elon Musk, uitvoerende hoof van Tesla, moet wel weens laster in die hof verskyn. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Verdagte gou in hof oor verbrande lyk
Die familie van die man van Scarborough, naby Kaapstad, wat verlede week vermoor is nadat sy voertuig gekaap is, het Maandag gesê hulle is nog nie bereid om met die media te praat nie. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 ‘Gate geskiet’ in olietenkskepe aan kus van VAE
Saoedi-Arabië sê twee van sy olietenkskepe is Sondag aan die kus van die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) aangeval ’n dag nadat die VAE gesê het vier van sy vaartuie is gesaboteer te midde van … Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 ‘Athaan nié geraas,’ sê moskee ná klag
Die Zeenatul-moskee in die Bo-Kaap sê hy gaan die Kaapstad-metro vra om sy bylae vir geraasbesoedeling te hersien. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Vrou (20) verdrink by Kenton-on-Sea
Ondanks ’n strandganger se heldhaftige daad om ’n 20-jarige vrou aan die kus by Kenton-on-Sea in die Oos-Kaap uit die see te red en omstanders se pogings om haar lewe te red is sy op die toneel dood. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Vrou ernstig beseer in aanval naby Valkenberg
’n Vrou is in ’n ernstige toestand in die hospitaal opgeneem nadat sy Sondag glo deur twee mans naby die Valkenberg- psigiatriese hospitaal in Soutrivier aangeval is. Nuus (13-05-2019)
Maroela Kleuter beseer toe leeu deur heining gryp
“Dit was terrible. ʼn Helse skok. Die kind was vol bloed. Al die ander kinders het begin huil.” Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Verkrag-klagte teen Wikileaks-stigter heropen
Die aanklag van verkragting teen Julian Assange, die Wikileaks-stigter, sal heropen word, het Eva-Marie Persson, Sweedse aanklaer, Maandag op ’n nuuskonferensie in Stockholm gesê. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Organisasies pak misdaad in landelike gebiede
’n Vennootskap tussen georganiseerde landbou en ’n maatskappy om veiligheid en misdaad in landelike gebiede op ’n hoër vlak te bekamp is onlangs gesluit. Nuus (13-05-2019)
Maroela Egpaar eis miljoene ná kind se arm in voerband beland
ʼn Egpaar van Johannesburg dagvaar die lugvaartreus Comair en die Lanseria-lughawe nadat hulle tweejarige seuntjie se arm in ʼn bagasievoerband ingetrek is. Nuus (13-05-2019)
Maroela 2 soek wat egpaar op Vrystaatse plaas aanval
Hy het teruggehardloop in die rigting van die plaashuis om sy vuurwapen te gaan haal, maar een van die verdagtes het hom ingehaal en herhaaldelik met ’n onbekende ystervoorwerp bygedam. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 2 gered ná skiboot omslaan
Twee mans is vir hipotermie en skok behandel nadat hul skiboot Saterdag naby Kaappunt omgeslaan het. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Man bly in aanhouding ná skool brand
Die man wat daarvan aangekla word dat hy vroeër vandeesmaand ’n skool in Noordwes met klippe bestook en dit daarna aan die brand gesteek het, bly in aanhouding. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Sri Lanka blokkeer WhatsApp en Facebook ná onrus
Sri Lanka het sosialemedianetwerke soos Facebook en WhatsApp tydelik geblokkeer ná aanvalle op moskees en ondernemings wat aan Moslems behoort in die ergste onrus in die land sedert die … Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Video wys Jaguar ry 260 km/h voor ongeluk wat 3 eis
Andrew Turnbull wat die Jaguar-motor bestuur het wat Sondag in ’n ongeluk op die R72 net buite Port Alfred was, is Sondagnag in die hospitaal dood. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Pompeo sal in Sotsji met Poetin vergader
Pompeo sal in Sotsji met Poetin vergader Nuus (13-05-2019)
Maroela Ambulans ry drie dood
ʼn Ambulans het Maandagoggend onderweg na ʼn mediese noodgeval in vier voetgangers ingeploeg. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Polisielid in Stella-saak getuig oor Bylsma se 'uitwysings'
'n Polisiebeampte in wie se teenwoordigheid Xander Bylsma glo uitwysings gedoen het, sal na verwagting vandag deur Bylsma se regspan in die getuiebank kruisonderva word. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Krugersdorp-afspraakmoorde hofsaak hervat
Getuienis in die Krugersdorp-afspraakmoorde hervat vandag met die jongste van die beskuldigde, Marcel Steyn (21), wat sal getuig. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Pakistanse terroriste sê hulle dood 5 in hotel
Die Baloch Liberation Army (BLA), ’n etniese seperatistegroep wat in Pakistan vir die onafhanklikheid van die provinsie Balochistan veg, het verantwoordelikheid vir die aanval op ’n hotel in die … Nuus (13-05-2019)
Maroela Man vas ná gru-vonds
Die 18-jarige vrou en nege maande oue babaseuntjie is omstreeks 19:00 Saterdag die laaste keer gesien. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Xander Bylsma getuig vandag
Xander Bylsma (20) sal Maandag na verwagting getuig wanneer ’n binneverhoor, as deel van sy moordverhoor, in die hooggeregshof in Mmabatho, Noordwes, hervat. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Kastreer die kraai uit Kiepie
Kastrasie. Dit is nou die oplossing vir kraaiende hane in stedelike gebiede wat nie in ’n hoenderpotjie wil beland nie. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 So staan sake nou ná verkiesing
Suid-Afrika se politieke partye het begin met die interne ontleding van hul winste of verliese nadat die stemme getel en die uitslag Saterdagmiddag in Pretoria in die teenwoordigheid van pres. Cyril … Politiek (13-05-2019)
Netwerk24 Baba, 4 ander dood in ongeluk op N1
'n Twee maande oue baba en vier volwassenes is Maandagoggend in ' n ongeluk op die N1 by Beaufort-Wes in die Wes-Kaap dood. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 N2 by Sir Lowryspas gesluit weens betoging
Die N2 by Sir Lowryspas was Maandagoggend gesluit weens 'n betoging by Grabouw in die Wes-Kaap. Nuus (13-05-2019)
Netwerk24 Cyril wil ANC 'skoonmaak'
“Ons gaan korrupsie beëindig, of hulle nou daarvan hou of nie.” Politiek (13-05-2019)
Netwerk24 Cyril trek die streep
Te midde van opbouende afwagting oor wat pres. Cyril Ramaphosa met sy kabinet beoog, het hy Sondag by die ANC se oorwinningsvierings sterk klem gelê op die stryd teen korrupsie en die “skoonmaak”van … Politiek (13-05-2019)