Netwerk24 Ses sterf in skietery op kerk in Burkina Faso
Aanvallers het Sondag op ses mense buite ’n katolieke kerk in Burkina Faso losgebrand. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 Drywer sterf by De Doorns wyl mense lorrie plunder
’n Vragmotorbestuurder is Sondag dood en sy assistent beseer nadat hul vragmotor op die N1-hoofweg buite De Doorns in die Wes-Kaap omgeslaan het. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 Kinders in hospitaal ná bye Voortrekkers takel
Die dapper en flink optrede van verskeie mense het moontlik ’n skooltragedie voorkom toe ’n swerm bye op ’n groep Voortrekkers toegesak het. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 ANC wil net ‘geloofwaardige leiers’ as premiers hê
Die ANC se nasionale werkkomitee (NWK) sal net “geloofwaardige leiers” vir premiers ondersteun wat nie die party se integriteit in die gedrang sal bring in die aanloop tot die plaaslike verkiesings … Politiek (12-05-2019)
Netwerk24 Inligting uit gemeenskap lei tot vastrek van 3
Inligting oor ’n gesteelde motor het tot die inhegtenisneming van drie vermeende huisbrekers in Port Elizabeth gelei. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 Tweespalt in Vrystaatse ANC glo op die spits gedryf
Die “kunsmatige eenheid” in die Vrystaatse ANC wat tussen die Ace Magashule- en Cyril Ramaphosa-groep gesmee is ter wille van die verkiesing, is besig om aan flarde te spat. Politiek (12-05-2019)
Netwerk24 Wêreld haal nie 1,5 °C-perk, sê VN-baas
António Guterres, die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN), sê die wêreld is nie op koers om die styging in aardtemperature tot 1,5 °C te beperk nie. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 DA in Oos-Kaap bekommerd oor ras en stem
Die DA in die Oos-Kaap is bekommerd oor kiesers wat hul stem op ras baseer, sê Nqaba Bhanga, DA-leier in die Oos-Kaap. Politiek (12-05-2019)
Netwerk24 ‘Kabinet sal kleiner wees; Mabuza kry waarskynlik nie trekpas’
Pres. Cyril Ramaphosa se keuse van kabinetslede sal deurslaggewend wees as hy sy doelwitte wil bereik. Politiek (12-05-2019)
Netwerk24 Pietman sing vir ‘grootste aanhanger’ (83)
Toe hul voordeurklokkie op Moedersdag lui, sou sy nie kon raai dit is haar musiekheld wat met sy kitaartas en ’n roos in die hand voor haar staan nie. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 Twee gejag wat egpaar op plaas aanval
Die polisie op Frankfort het teen Sondagaand steeds gesoek na twee mans wat ’n egpaar op hul plaas aangeval het. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 Vlieg-student (20) sterf in tromp-op botsing
’n Vliegskool-student is Sondagmiddag een van minstens twee mense wat in ’n motorbotsing net buite Port Alfred in die Oos-Kaap dood is. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 Talle suksesse vir ‘spoor-polisie’ in Wes-Kaap
’n Man is vandeesweek tot 12 jaar tronkstraf gevonnis vir kabeldiefstal in die Wes-Kaap. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 Man aangekeer ná lyke-vonds in veld
’n Inwoner van Windsorton wat na bewering sy vriendin en hul babaseuntjie vermoor en hul lyke verbrand het, verskyn Maandag in die hof. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 Ministers, adjunkte plek in NV kwyt
Met die laer steun vir die ANC in die pas afgelope algemene verkiesing is dit moontlik neusie verby vir drie ministers asook ’n klompie adjunkministers en komiteevoorsitters om hul terugkeer na die … Politiek (12-05-2019)
Netwerk24 Gyselaars bring hulde aan helde wat sterf
Drie gyselaars wat deur Franse spesmag-soldate in Burkina Faso gered is, het in Parys hulde gebring aan die twee soldate wat in die gewaagde reddingsoperasie dood is. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 Mpumalanga het nou ook eie hooggeregshof
Geskiedenis word Maandag gemaak wanneer die splinternuwe hooggeregshof in Mpumalanga sy deure open. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 ’n ‘Uitgelekte’ lys van nuwe lede van die Vrystaatse wetgewer
’n “Uitgelekte” lys van die nuwe Uitvoerende Vrystaatse Raad vir die Vrystaatse provinsiale regering het Sondagmiddag die ronde gedoen, maar Sisi Ntombela, die Vrystaatse premier, het ontken dat dit … Politiek (12-05-2019)
Netwerk24 May wens Cyril geluk met verkiesing
Theresa May, die Britse premier, het pres. Cyril Ramaphosa Sondag gelukgewens met die ANC se oorwinning in Suid-Afrika se sesde demokratiese verkiesing. Nuus (12-05-2019)
Maroela Agri SA wens OVK geluk met verkiesing
“Dit is geensins ʼn klein taak om so ʼn fundamentele demokratiese plig op so ʼn groot skaal te bestuur nie.” Nuus (12-05-2019)
Maroela Polisiereserviste binnekort ingespan teen plaasaanvalle
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) beplan om vanjaar ʼn program van stapel te stuur waardeur polisiereserviste gewerf sal word om misdaad in plattelandse en afgeleë gebiede te bestry. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 ’n Storie van vuilwerk en wilskrag
Klein Connor Joubert (6) van Bloemfontein sit doodstil met sy strepiesbaadjie langs die Grey-veld en drink een van die grootste skouspele in skolesport in die land met helder oë in. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 17-jarige se skietdood glo bendeverwant
Die polisie in Port Elizabeth ondersoek ’n saak van moord nadat ’n tienerseun met twee skietwonde aan sy kop aangetref is. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 Vermeende dronk tref-en-trapper in PE aangekeer
’n Vermeende dronkbestuurder is vasgetrek nadat hy Sondagoggend van ’n noodlottige ongelukstoneel by Port Elizabeth se strandfront probeer weghardloop het. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 Niemand nog in arres ná Reitz-speaker se bakkie brand
Niemand is nog in hegtenis geneem nadat die speaker van die Nketoana-munisipaliteit in die Oos-Vrystaat se bakkie Vrydag in Reitz aan die brand gesteek is nie. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 Hoof van Kaapse kinderhuis laat ‘groot leemte’
Die Durbanville Kinderhuis is in rou gedompel nadat Rudolf Bezuidenhout, sy hoof, Vrydagaand glo aan ’n hartaanval dood is. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 Russe, verregses saai vrees voor Europese verkiesing
Rusland werk saam met verregse politieke partye in Europa om vrees te saai in aanloop tot die Europese parlementêre verkiesing, wat van 23 tot 26 Mei plaasvind. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 ‘Ontwerper van SA vlag laat onuitwisbare nalatenskap’
“Die Suid-Afrikaanse vlag moet dié week halfstok hang ter nagedagtenis aan Fred Brownell,” sê oudminis­ter Roelf Meyer. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 Raadslid (58) in aanval beseer
Ondersoekbeamptes van die georganiseerde misdaadeenheid is onmiddellik gemobiliseer om ’n voorval te ondersoek waarin ’n 58-jarige raadslid Sondag beseer is toe sy huis in Mohlakeng buite Randfontein … Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 Polisielid skiet man (23) en toe homself dood
’n Moordklag word ondersoek en ’n geregtelike doodsondersoek is geopen ná ’n polisielid Saterdag ’n man in Khayelitsha, Kaapstad, glo doodgeskiet en toe sy vuurwapen op homself gerig het. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 Haal jou hoed af vir verpleegsters op hul dag
12-uur-skofte, vuil klere en emosionele uitputting is die daaglikse realiteit van ’n verpleegster, maar hulle ruil dit vir geen ander werk nie. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 1 vas ná polisie verbrande lyk kry, nog verdagtes gesoek
’n Dertigjarige man is die naweek in Ocean View in hegtenis geneem in verband met die dood van ’n man van Scarborough naby Kommetjie in die Wes-Kaap. Nuus (12-05-2019)
Maroela Vrae oor NK-ambulansdienste ná ongeluk
Die ambulans is vermoedelik deur ʼn sterk wind van die pad geruk waarna ʼn band blykbaar gebars en die voertuig gerol het. Nuus (12-05-2019)
Maroela Raadslid ernstig beseer ná petrolbomaanval
“Ons voorlopige ondersoek na die omvang van die skade aan die huis bevestig die moontlikheid dat ander plofstowwe behalwe petrolbomme ook deur die verdagtes gebruik is.” Nuus (12-05-2019)
Maroela Ma hoor in hospitaalbed van seun (4) se ongeluk
Renette Esterhuizen het nog Saterdagoggend in ʼn hospitaalbed gelê waar sy vir swangerskapkomplikasies behandel is toe sy die oproep ontvang – haar vierjarige seuntjie was in ʼn ernstige motorongeluk… Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 'Regverdigheid het geseëvier'
Die manier hoe die verkiesing hom in haar dorp en provinsie uitgespeel het, maak haar maande lange “stryd teen onreg” die moeite werd, sê Elana Barkhuizen, onderwyseres van die Laerskool … Politiek (12-05-2019)
Maroela Man in hof ná stemlokaal brand
ʼn Man wat in hegtenis geneem is nadat ʼn Noordwes-skool, wat as ʼn stemlokaal sou dien, enkele dae voor die verkiesing aan die brand gesteek is, sal dié week weer in die hof verskyn. Nuus (12-05-2019)
Maroela Verdagte vas oor liggaam in kattebak
Daar word beweer dat die slagoffer geskiet en in die kattebak van sy voertuig ingedwing is, waarna die kapers met hom in die voertuig weggejaag het. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 ‘Alle tale word beskerm’
Niemand mag openbare onderrig privatiseer of sê: Hiérdie skool is nét my skool nie. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 Poskantoor-werker, nog 3 vas oor roof
’n Werknemer van die Poskantoor in Somerset-Oos is saam met nog drie mense in hegtenis geneem nadat dié plattelandse dorp se poskantoor beroof is. Nuus (12-05-2019)
Maroela Twee dood in botsing buite Potch
Twee mense is dood en nog drie beseer toe twee motors Saterdagaand reg van voor op die R54 buite Potchefstroom gebots het. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 Jong man vas weens moord op ma
’n 25-jarige man verskyn Maandag in ’n Oos-Kaapse hof weens die moord op sy ma. Nuus (12-05-2019)
Netwerk24 7 ontsnap uit polisieselle in Modimolle
Sewe verhoorafwagtendes wat luidens die klagstate teen hulle nie wegskram van geweld nie, het Saterdagaand uit die Modimolle- (Nylstroom) polisiekantoor se aanhoudingselle ontsnap. Nuus (12-05-2019)
Maroela Dié mans gesoek ná ontsnapping
Die Limpopo-polisie is op soek na sewe verhoorafwagtende gevangenes wat Saterdagaand uit die selle van die Modimolle-polisiestasie ontsnap het. Nuus (12-05-2019)
Maroela Elon Musk hof toe oor dáái twiet
Elon Musk, die Suid-Afrikaanse gebore sakemagnaat, word gedagvaar vir skadevergoeding van £58 000. Nuus (12-05-2019)
Maroela Bendelid tronk toe vir 7-jarige se skietdood
Ezra Daniels het buite sy ouerhuis in Parkwood saam met ʼn maatjie gespeel toe hy raakgeskiet is en in die straat gesterf het. Nuus (12-05-2019)
Maroela Sewe dood in 2 gru-ongelukke
Op een van die ongelukstonele moes brandbestryders spartel om die vlamme geblus te kry sodat paramedici naby die vragmotors kon kom om die insittendes te hulp te snel. Nuus (12-05-2019)