Netwerk24 Vragmotors brand, N1 by Beaufort gesluit
Die N1 van Drie Susters na Beaufort-Wes is in albei rigtings gesluit nadat twee vragmotors reg van voor gebots het. Nuus (11-05-2019)
Netwerk24 Isis kondig ‘provinsie’ in Indië af
Die Islamitiese Staat (Isis) het gesê hy het ’n “provinsie” in Indië gevestig. Nuus (11-05-2019)
Netwerk24 Malta red 85 migrante van sinkende boot
’n Maltese patrollieboot het Vrydagaand ’n groep van 85 migrante gered en sou hulle volgens die weermag al Saterdagoggend na Malta gebring het. Nuus (11-05-2019)
Netwerk24 May moet volgende week sê oor uittrede
Theresa May, Britse premier, moet volgende week ’n datum vir haar uittrede vasstel wanneer sy met leiers van ’n groep wetmakers in die Konserwatiewe Party vergader om haar toekoms te bespreek, het … Nuus (11-05-2019)
Maroela Verkiesing: OVK sê nee vir onafhanklike oudit
“Dit is onmoontlik om almal tevrede te stel. Daar sal altyd diegene wees wat die verkiesing of die goeie werk van die regering wil bederf. Die meeste bewerings of bekommernisse wat geopper is, kan … Nuus (11-05-2019)
Maroela Omroeper afgedank ná twiet oor baba Sussex
“Ek het aangejaag. Erg aangejaag. Maar dit was ʼn opregte, naïewe en katastrofiese fout.” Nuus (11-05-2019)
Netwerk24 3 skieters brand los by luukse hotel in Pakistan
Minstens drie skieters het Saterdag op ’n vyfsterhotel in die Pakistanse hawestad Gwadar toegeslaan. Nuus (11-05-2019)
Maroela Ramaphosa: ‘SA kies steeds ANC om land te lei’
Ramaphosa het Saterdag gesê die ANC se oorwinning is ʼn bewys daarvan dat mense steeds vertroue in die party het. Nuus (11-05-2019)
Maroela Man, 6 kinders na hospitaal gehaas ná bye toesak
Die groep was glo op ʼn skooluitstappie toe die voorval gebeur het. Nuus (11-05-2019)
Netwerk24 Bendelid lank tronk toe ná seuntjie se dood
’n Bendelid wat ’n sewejarige seuntjie in bendekruisvuur op die Kaapse Vlakte doodgeskiet het, is in die hooggeregshof in Kaapstad tot 55 jaar tronkstraf gevonnis. Nuus (11-05-2019)
Maroela Vermiste gesin gevind
Die man, vrou en twee kinders wat ʼn week gelede vermis geraak het toe hulle na bewering van KwaZulu-Natal na Mpumalanga op pad was, is gevind. Nuus (11-05-2019)
Netwerk24 Swerm bye takel skoolkinders
’n Skooluitstappie in die Vrystaat het in konsternasie geëindig toe ’n swerm bye op ’n groep leerlinge en onderwysers toegesak het. Nuus (11-05-2019)
Netwerk24 Afganistan-magte se geld betaal vir Trump se muur
Patrick Shanahan, Amerika se waarnemende minister van verdediging, het Vrydag gesê $1,5 miljard is bewillig om versperrings langs die Mexiko-grens aan te bring. Nuus (11-05-2019)
Maroela Stemme klaar getel: Só lyk uitslae
Ná meer as 60 uur is die stembriewe in die sesde nasionale demokratiese verkiesing Saterdagmiddag klaar getel. Nuus (11-05-2019)
Netwerk24 Saak ondersoek ná voorval van kleuters in Wimpy-toilet
Die polisie in Noordwes ondersoek ’n voorval waarin twee minderjariges saam in die badkamer van ’n Wimpy-restaurant in Mooinooi betrap is. Nuus (11-05-2019)
Maroela Jong sjef verlam ná duikslag in rivier
“Die oomblik toe hy die water tref, het ek geweet iets is nie reg nie. Dit het gelyk of hy terugskiet van die onderkant af.” Nuus (11-05-2019)
Netwerk24 Oud-Grey kom al die pad van VSA vir wedstryd
Grey-kollege in Bloemfontein is emosioneel sterk en hulle glo nie in moed opgee nie, sê ’n oud-Vrystaatse senter en losskakel, Pieter de Haas. Nuus (11-05-2019)
Netwerk24 Skelmstreek herinner aan prins van Pretoria
’n Jong vrou wat skuldig bevind is aan diefstal van meer as $200 000 van banke en vriende terwyl sy haar as ’n Duitse erfgenaam voorgedoen het, is vier tot 12 jaar tronk toe gestuur. Nuus (11-05-2019)
Maroela Veediefstalsaak: Vyf bly eers agter tralies
ʼn Prokureur van Pretoria en sy vier medebeskuldigdes sal minstens nog ʼn week agter tralies moet deurbring nadat hulle vroeër vandeesweek op aanklag van veediefstal en besit van gesteelde goedere in… Nuus (11-05-2019)
Maroela Hof sê gay-uitspraak is ‘geensins onduidelik’
Die hooggeregshof in Pretoria het Vrydag beslis daar is geen onduidelikheid oor sy uitspraak dat die NG Kerk sy standpunte oor verhoudings van mense van dieselfde geslag moet wysig nie. Nuus (11-05-2019)
Maroela Politieke partye eis onafhanklike oudit van stembriewe
“Sou die OVK nie instem tot ʼn onafhanklike oudit nie, sal ons die Kieshof nader om onder meer die OVK te verplig om ʼn onafhanklike ouditeursfirma aan te stel om die oudit te doen, asook om hom daar… Nuus (11-05-2019)