Netwerk24 Skut vir diere op dreef, al onttrek DBV
Die Oudtshoorn-munisipaliteit in die Klein-Karoo beoog om teen Desember ’n diensverskaffer te hê wat sy nuwe skut vir diere sal bestuur. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Aanlyn aansoeke vir skole in Gauteng uitgestel
Die Gautengse departement van onderwys het die 2020 aanlyn aansoekproses vir gr. 1- en gr. 8-leerlinge in Gauteng Vrydag weens tegniese probleme van 13 Mei tot 20 Mei uitgestel. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Metro betaal sy skuld aan DBV in Uitenhage
Vir die eerste keer in vier maande kan bestuurders van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Uitenhage ’n sug van verligting slaak nadat die Nelson Mandelabaai-metro hul pligte nakom het deur hul … Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Sanparke onthoring van Krugerwildtuin se koeie
Sanparke het ’n drastiese en ingrypende stap teen renosterstropery gedoen deur sekere renosterkoeie in die suide van die Krugerwildtuin te onthoring. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Hulp stroom in vir Australiese sjef wat in SA beseer is
Geld word ingesamel om ’n Australiese sjef te help wat in Kleinmond beseer is. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Ma, dogters het noue ontkoming toe tornado plaashuis tref
Die een oomblik het sy nog na ’n haelstorm uit ’n kamervenster gekyk en die volgende oomblik moes sy aanskou hoe ’n tornado die plaashuis waarin sy saam met haar kinders woon, se dak wegwaai. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 ‘M.T. Steyn neem regmatige plek in geskiedenis in’
Pres. M.T. Steyn sal sy regmatige plek in die geskiedenis inneem, sê Tokkie Pretorius, direkteur van die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Prokureur, sy pa en nog 10 in hof oor vee
’n Pretoriase prokureur, sy pa en nog tien medepligtiges wat in hegtenis geneem is vir die besit van vermoedelik gesteelde vee, het Donderdag in die hof verskyn. Nuus (10-05-2019)
Maroela Verkiesing: Opposisiepartye eis oudit van stemme
“Wanneer die uitslae aangekondig word, moet daar absoluut geen twyfel by Suid-Afrikaners wees dat die verkiesing vry en regverdig was nie.” Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Daar is geen onduidelikheid oor gay-besluit, sê hof
Daar is geen onduidelikheid nie; die NG Kerk het ’n fout begaan met sy besluit oor gay-huwelike. Nuus (10-05-2019)
Maroela Hulde gebring aan egpaar wat in vliegongeluk sterf
“Rus in vrede my vriend. Nou kan jy vlieg net waar en wanneer jy wil.” Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Seun sien hoe ouers in vliegtuig verongeluk
Thinus Kemp het Vrydagmiddag sy ouers ingewag by die aanloopbaan op die wildplaas waar hy werk. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Bende-oorlog lei glo tot moord by winkelsentrum
In ’n beweerde slinkse set het 13 vermeende moordenaars hulle as lede van ’n mededingende bende voorgedoen om van hul vyande te vermoor, het die hooggeregshof in Bloemfontein Vrydag gehoor. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Miljoenêr-delwer het 3 keer gemoor, beslis hof
“Hy het nie die drie oorledenes na sy plaas geneem vir ’n piekniek of ’n aandete nie, hy het beplan om hulle te vermoor en moet lewenslank tronk toe gaan,” het adv. Johan de Nysschen, vir die staat, … Nuus (10-05-2019)
Maroela Man wat karwag glo omry in hof
Johan Steyn (38) word aangekla van poging tot moord nadat hy volgens die staat op 30 April vir Mzwanele Velem by Die Boord-sentrum met sy bakkie gestamp en daarna oor hom gery het. Nuus (10-05-2019)
Maroela Twee sterf toe vliegtuig op plaas val
Twee mense is dood nadat ʼn ligte vliegtuig Vrydagmiddag op ʼn plaas naby Mookgopong (Naboomspruit) in Limpopo geval het. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Hospitaal in Bfn 6 uur sonder krag
Mense het Donderdagaand met selfoonliggies in ’n stikdonker en oorvol Nasionale Distrik-hospitaal in Bloemfontein rondgeloop toe daar geen krag was nie. Nuus (10-05-2019)
Maroela Aanlyn aansoeke vir Gautengse skole uitgestel
Die Gautengse departement van onderwys het Vrydag op die nipper ingestem om die gr.1 en gr.8 aanlynregistrasies vir 2020 uit te stel ná ʼn dringende versoek om dié toelatingstelsel te hersien. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Iran wil nie met ‘onbetroubare’ VSA praat
Iran se Revolusionêre Mag (RM) het Vrydag gesê die land sal nie met Amerika onderhandel nie en hulle dink ook nie Amerika sal hulle aanval nie. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Tolk in Mihalik-saak ‘maande laas betaal’
Die borgtogaansoek van adv. Pete Mihalik se drie vermeende huurmoordenaars is Vrydag byna tot stilstand gebring nadat die tolk aan die hof gesê het dat hy sedert Oktober verlede jaar nog nie vir sy … Nuus (10-05-2019)
Maroela Verkiesing: Maimane sê DA is ‘nie bekommerd’
“Geen leier neem leiding met die oog daarop om te verloor nie. Jy gaan om te wen, maar ek is trots op wat die DA bereik het.” Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Man, vrou sterf ná vliegtuig neerstort op plaas
‘n Man en ‘n vrou is glo dood in 'n vliegongeluk in Limpopo. Luidens voorlopige inligting het die vliegtuig net ná 14:00 geval op ‘n plaas tussen Modimolle (Nylstroom) en Vaalwater. Nuus (10-05-2019)
Maroela LUR moet opdok ná man weens rugbybesering sterf
Marie de Lange het aangevoer haar man, Zac, se dood kon verhoed gewees het. Nuus (10-05-2019)
Maroela Video: ‘DA-vervreemdes stem VF Plus’
Anton Alberts van die Vryheidsfront Plus gesels oor die redes vir hulle goeie vertoning tot dusver in die verkiesing. Nuus (10-05-2019)
Maroela Namibië tot rampgebied verklaar weens droogte
Suid-Afrika se buurland, Namibië, het ʼn pleidooi gelewer vir internasionale hulp nadat pres. Hage Geingob vroeër die week ʼn noodtoestand in die land afgekondig het weens ʼn voortslepende droogte.… Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 LUR moet opdok ná rugbyspeler se dood in hospitaal
Die Gautengse LUR vir gesondheid moet ’n siviele eis, wat byna R2 miljoen kan beloop, betaal nadat ’n jong rugbyspeler weens nalatigheid in ’n staatshospitaal dood is. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Enorme skade op plase in VS ná tornado
’n Verwoestende tornado wat dele van die Vrystaat Woensdag getref het, het derduisende rande se skade aangerig. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Babaseuntjie kan uiteindelik begrawe word
Die familie van Oderick Lucas kan uiteindelik afskeid van hom neem wanneer hy Saterdag in Eersterivier, Kaapstad, begrawe word. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 2 dood in skietery in kroeg in Kempton Park
Twee mans is dood en twee vroue in ’n kritieke toestand in die hospitaal ná ’n skietery Donderdagaand laat in ’n kroeg in Kempton Park se middestad. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Maya Bay vir nog 2 jaar gesluit
Die prentjiemooi strand Maya Bay op die Thaise eiland Phi Phi Leh sal nog twee jaar vir toeriste gesluit bly weens enorme skade aan die omgewing. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 BBC-man kry trekpas oor twiet oor Baba Archie
Die sosiale media het nog ’n bekende sy werk gekos – die aanbieder van die BBC se Saterdagoggendprogram is afgedank. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Dele van Goudveld steeds in die donker
Koperdiewe het twee aande ná mekaar op die Goudveld toegeslaan en teen Vrydagoggend was groot dele van Welkom en die hele Odendaalsrus sonder krag. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Só lyk man in bakkie wat wag in Stellenbosch omry
Die man van Kraaifontein wat na bewering 'n veiligheidswag omgery het, het in die hof verskyn. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Oorlewende van Napier-ongeluk nou wakker
“God is goed. Dis net seën op seën. Binnekort is my pa weer by die huis.” Lionel Bitterhout is die enigste persoon wat die grusame ongeluk Paasmaandag op die Napier-pad oorleef het. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Kim gee weermag glo opdrag vir nóg missieltoetse
Kim Jong-oen, leier van Noord-Korea, het luidens die land se staatsuitsaaier Vrydag opdrag aan die weermag gegee om sy missielvermoëns te versterk en glo opdrag gegee vir nog missieltoetse. Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Zondo hoor meer oor Transnet-tenders
Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping hoor vandag verdere getuienis oor die grootskaalse korrupsie met tenders by Transnet. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (10-05-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Is ander demokratiese opsies as stemreg in verkiesing ook ingespan?
Die huidige verkiesing is gekenmerk deur ’n relatief lae stempersentasie en baie bedorwe stembriewe. Maak dit deel uit van die internasionale tendens waar veral jonger mense ander demokratiese opsi… Nuus (10-05-2019)
Netwerk24 Gesin in motor op Pta-hoewe oorval, man ontvoer
“Bly net lê. Hulle kom vir jou.” Nuus (10-05-2019)
Maroela Byna 75% van stemme reeds getel
Teen 5:30 Vrydagoggend is byna 75% van die stemme reeds getel en het die ANC meer as 6,7 miljoen (57%) van die stemme. Nuus (10-05-2019)
Maroela Teleurstelling oor AngloGold Ashanti se aankondiging
“Dié aankondiging bring nie net werksekuriteit in die gedrang nie, maar gaan geweldige onsekerheid onder die werknemers teweegbring.” Nuus (10-05-2019)