Netwerk24 DBV in Uitenhage weer in die knyp oor metro nie betaal
Met die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Uitenhage se bankrekening dolleeg, hul brandstofrekening op sy limiet en krag wat afgesny kan word, lyk sake droewig, sê Deirdre Swift, voorsitter van die … Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Verbrande lyk in bagasieruim gekry
Die verbrande lyk van die vermoedelike slagoffer van ’n kaping is Woensdagaand in Kaapstad na ’n dramatiese reeks gebeure in die bagasieruim van ’n motor gevind. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Transitorowers wond 2 polisielede in skietery
Twee polisiebeamptes is Donderdag gewond toe hulle op ’n transitoroof in Rustenburg in Noordwes reageer het, waarin ’n veiligheidswag en ’n lid van die publiek ook beseer is. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 57% van leerlinge op hoërskool al geboelie
Tot 57% van Suid-Afrikaanse leerlinge is in ’n stadium van hul hoërskoolloopbaan geboelie. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Klasse nie ontwrig
Die Vaal Universiteit vir Tegnologie (VUT) was Donderdag genoodsaak om die hulp van die polisie in te roep toe ’n betoging vir beter salarisse deur personeel op sy Vanderbijlpark-kampus gedreig het … Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 SA soldate kom terug ná hulp in Mosambiek, Malawi
Lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is aan Mosambiek en Malawi onttrek. Hulle was daar om te help nadat ’n verwoestende sikloon verlede maand groot skade daar aangerig het. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Chinese man vas ná polisie perlemoen kry
Die polisie het op R2 miljoen se perlemoen in Bellville-Suid beslag gelê. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Hof beslis teen Andile Mngxitama oor Patrice Motsepe
Andile Mngxitama, leier van die Black First Land First (BLF)-party, moet ophou om die miljardêr en mynmagnaat Patrice Motsepe van inmengery in Botswana se politieke sake te beskuldig, het die … Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Borgtog teengestaan vir mense wat 2 keer stem
20 mense is in hegtenis geneem nadat hulle glo Woensdag twee keer gestem het. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Pa skuldig ná hy seun laat vermoor oor onderhoud
’n Oud-onderwyser van Thaba Nchu, Teboho Chris Molatole (47), wat sy eie seun deur ’n huurmoordenaar laat vermoor het omdat hy nie verder onderhoud wou betaal nie, is in die hooggeregshof in … Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Ondersoek begin na paal wat in wildtuin val
Die drie diere wat in die Krugerwildtuin doodgeskok is toe ’n Eskom-kragpaal omval, het waarskynlik onmiddellik gevrek en het nie gely nie. Nuus (09-05-2019)
Maroela Twee toeriste in Wildernis oorval, beroof
“Die man wou in die bres tree vir die vrou se veiligheid en is toe beseer.” Nuus (09-05-2019)
Maroela IVP-lid buite stemstasie doodgeskiet
Dit het aan die lig gekom dat hy gister betrokke geraak het by ’n verkiesingsverwante geskil in die stemlokaal wat later buite die lokaal hervat is. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Transnet-man getuig oor ‘groot kommer’ oor tenderproses
Brian Molefe, voormalige Transnet-hoof, het eiehandig ’n multimiljardrand-IT-tender so bewimpel dat dit ná die toekenning aan die Neotel-maatskappy teruggetrek is en aan ’n heel ander maatskappy, … Politiek (09-05-2019)
Netwerk24 Kaapse man wat ‘lieg en bedrieg’ ontken alles
’n Man van Goodwood, Kaapstad, wat deur talle mense van bedrog en diefstal beskuldig word, sê hy is onskuldig en hy beweer ook hy is onwettig by sy woonstel en ’n stoorkamer uitgesluit. Nuus (09-05-2019)
Maroela Vrou dood na motor onder vragmotor beland
Die wrak van die motor was onder die voorkant van die vragmotor ingedruk. Nuus (09-05-2019)
Maroela De Lille ‘dankbaar’ vir stemme
“Elke stem tel. Ons [bestaan] nog net vir vier maande.” Nuus (09-05-2019)
Maroela 166 000 Twitterrekeninge opgeskort weens ekstremistiese inhoud
Die meeste van hierdie rekeninge is reeds voor die eerste twiet opgeskort. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 ‘Is dit nodig dat hy tronk toe gaan?’
Korrupsie in sport is net ’n ander term vir “kullery”. Dit was deel van Oeloff de Meyer, regsverteenwoordiger van Gulam Bodi, se pleidooi Donderdag om dié voormalige Protea-aanvangskolwer uit die … Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Toeriste in Wildernis aangeval
Twee toeriste is Woensdagmiddag laat by Leentjiesklip in Wildernis in die Suid-Kaap aangeval. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 5 dood in aanval op Amerikaanse organisasie in Kaboel
Minstens vyf mense is Woensdag dood in ’n selfmoordbomaanval op die kantore van ’n Amerikaanse noodlenigingsorganisasie in Kaboel, die hoofstad van Afganistan. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Hoë in polisie het glo geld gekry vir ‘gunsies’
Klein bedrae geld – ’n R2 000 hier, ’n R1 500 daar – oor ’n tydperk van 17 maande. Dit is volgens die staat die modus operandi wat Nafiz Modack (37), ’n vermeende rolspeler in die Kaapse onderwêreld, … Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Polisiekaptein in hof ná bedrog
Busisiwe Linda Dyani (44), ’n polisiekaptein wat aan die Mfuleni-polisie naby Eersterivier in Kaapstad verbonde is, het Donderdag saam met ’n medepligtige in die landdroshof in Stellenbosch verskyn … Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Bejaarde se geweerskoot fnuik plaasaanval
Die polisie in Noordwes ondersoek ’n klag van poging tot roof nadat ’n plaasaanval afgeweer is. Nuus (09-05-2019)
Maroela Kleuter gebyt toe hond skrik
“ʼn Mens weet êrens in jou lewe gaan jou kinders seerkry, maar dié het ek nie verwag nie.” Nuus (09-05-2019)
Maroela Só lyk die stryd om stemme op sosialemediaplatforms
As Suid-Afrika se verkiesing op sosiale media uitgespook is, sou die ANC, die EFF en die BLF loshande die voorlopers in die 2019-verkiesing gewees het en sou die DA die vierde grootste party gewees… Nuus (09-05-2019)
Maroela OVK gaan oudit van stemproses doen
Vier kiesers is intussen in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem nadat hulle glo meer as een keer gestem het. Nuus (09-05-2019)
Maroela Polisie lê beslag op miljoene rand se perlemoen
Daar is beslag gelê op verskeie stukke toerusting, onder meer ʼn groot staalkookpot, gasbottels, pype en branders, waaiers, verhitters, droograkke en sakke met sout. Nuus (09-05-2019)
Maroela Boer op plaas naby Dendron aangeval
Kol. Moatshe Ngoepe, polisiewoordvoerder in Limpopo, het gesê die aanvallers het met ʼn verskeidenheid items gevlug. Dit is nog nie bekend of die aanvallers wél wapens gebuit het nie. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Skool se rasieleier dood ná hy raakgery is
Jou aardse wedloop is voltooi . . . Ons gaan jou glimlag en positiewe gesindheid mis. Thato, ons salueer jou! Rus in vrede. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 VSA in ‘konstitusionele krisis’ oor volle Mueller-verslag
Amerika se departement van justisie het die huis van verteenwoordigers se besluit om William Barr, die minister van justisie, aan te kla van minagting van die kongres “politiek gemotiveer en onnodig” … Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Tande, bloed van boer op grasperk gevind
Boere van Dendron, noord van Polokwane, wat hulle na die toneel van ’n plaasaanval gehaas het, het eerste op die uitgeslaande tande en ’n bloedkol van Basie Nelson op die grasperk buite sy huis … Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Donald jr. gedagvaar om voor regskomitee te verskyn
Die Amerikaanse senaat, wat deur die Republikeinse Party oorheers word, het ’n lasbrief aan pres. Donald Trump se seun, Donald jr., uitgereik sodat die regskomitee hom kan ondervra oor sy kontakte in … Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Boer van Dendron ernstig in plaasaanval beseer
’n Boer van Dendron, sowat 60 km noordwes van Polokwane, is Woensdagaand baie ernstig in ’n plaasaanval beseer. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Saak weer uitgestel
Die Ahmed Timol-moordsaak is Donderdag tot 28 Junie uitgestel omdat die hof nog nie besluit het of hy die vervolging van die voormalige veiligheidspolisielid João Rodrigues gaan staak nie. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Pogings om te skik, misluk
Daar het dadels gekom van pogings deur drie vermeende skoolboelies om met hul vermeende slagoffer buite die hof te skik. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Vrou brand toe petrolbom na bus in Kaapstad gegooi word
“Ek het gedink ek gaan dood.” Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 VS-paartjie byna dood toe tornado huis tref
’n Jong paartjie van die Glen-distrik buite Bloemfontein het Woensdag ter nouernood aan die dood ontkom toe ’n tornado hul plaashuis getref het. Nuus (09-05-2019)
Maroela Dít moet jy weet oor IAAF se omstrede regulasies
Die IAAF glo dat atlete – soos Suid-Afrika se Caster Semenya – welkom is om aan die mansafdeling van die sport deel te neem as hulle nié bereid is om medikasie te gebruik om hulle testosteroonvlakk… Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 ‘Trump treiter, treiter’
Nancy Pelosi, speaker van die huis van verteenwoordigers in Amerika, meen pres. Donald Trump dwing hulle om hom in ’n staat van beskuldiging te plaas. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 3-jarige sterf in KZN-ongeluk
Vyf mense is beseer en ’n driejarige dogtertjie is dood ná ’n botsing tussen twee voertuie in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Man dood op stortingsterrein in PE
’n Man van Port Elizabeth is dood nadat hy glo onder ’n hoop rommel begrawe is terwyl hy herwinbare materiaal op die Arlington-stortingsterrein bymekaar gemaak het. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 5 leerlinge van Oudtshoorn in hof ná vuisgeveg
Vyf hoërskoolleerlinge van Oudtshoorn in die Wes-Kaap het Dinsdag ná ’n vuisgeveg in die hof op aanklagte van aanranding verskyn. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Taakspan moet 3 ontsnaptes in Oos-Kaap vind
Die Oos-Kaapse polisiekommissaris het die hulp van ’n polisietaakspan aangevra om te help om drie ontsnapte gevangenes aan te keer. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Kaapse meisieskool aanvaar 1ste transgender leerling
’n Kaapse meisieskool verwelkom eersdaags hul eerste transgender leerling in wat genderaktiviste as ’n stap nader aan geslagsgelykheid beskryf. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Bekende boeregesin weer in ‘plaasaanvallers’ se visier
Vermeende plaasaanvallers het op ’n boer van Warden in die Vrystaat geskiet kort nadat hy gesien het hoe hulle verby sy huis na dié van sy ma ry. Nuus (09-05-2019)
Maroela Vermiste prokureur ver van sy huis gevind
“Ons waardeer almal se hulp met die soektog.” Nuus (09-05-2019)
Maroela Regstreeks: Jongste verkiesinguitslae
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) is besig om die stemme te tel ná Woensdag se nasionale en provinsiale verkiesing. Nuus (09-05-2019)
Netwerk24 Zondo hoor nog getuienis oor Transnet
Die Zondo-kommissie van ondersoek hoor vandag verdere getuienis oor miljarde rand wat by Transnet geplunder is. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (09-05-2019)
Maroela Kieser ‘uitgeput’ voor sy by stemlokaal sterf
“Toe sy by die stemlokaal aankom, het sy uitgeput gevoel en toe ineengestort. Paramedici het onmiddellik gereageer en sy is op die toneel dood verklaar.” Nuus (09-05-2019)
Maroela OVK: ‘Verskeie maatreëls om stemproses te beskerm’
Die heel eerste uitslae van die verkiesing het kort voor middernag ingekom. Nuus (09-05-2019)