Maroela SA het klaar gestem: Só word stemme getel
Die tel van stemme sal nou in die stemlokale ten aanskoue van party-agente en waarnemers plaasvind. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 Drie diere doodgeskok in Krugerwildtuin
Drie diere van die Krugerwildtuin is doodgeskok toe ’n Eskom-paal omgeval het. Nuus (08-05-2019)
Maroela Drie diere in wildtuin doodgeskok
ʼn Olifant, ʼn kameelperd en ʼn aasvoël is Dinsdag in die Krugerwildtuin doodgeskok nadat ʼn Eskom-kraglyn in die park omgeval het. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 ‘Dink mooi voor julle loop,’ vra moderator
Die NG kerk Moreletapark moet “herbesin” oor sy besluit om die NG Kerkverband te verlaat, sê ds. Dirkie van der Spuy, moderator van die oostelike sinode, waaronder die kerk val. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 Wag gratis regshulp aangebied ná hy omgery is
Die wag wat op die parkeerterrein van die Boord-winkelsentrum in Stellenbosch omgery is, word gratis regshulp aangebied. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 Geliefde skoolhoof van Grabouw sterf aan hartaanval
’n Intellektuele reus en ’n sterk leier. Só is Anthony Hess, geliefde skoolhoof van Groenberg Sekondêr in Grabouw, beskryf nadat hy Vrydagaand ná ’n terugslag aan ’n hartaanval gesterf het. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 Oppas vir motordiewe by stembusse, sê polisie
Die polisie waarsku kiesers teen motordiewe wat hul kans waarneem terwyl landsburgers stem. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 Vermiste prokureur ‘wou net wegkom, het gaan stap’
Johan Loubser (32), ’n prokureur van Bloubergstrand, het meer as 45 km gestap en vermoedelik die nag op die strand deurgebring nadat hy Dinsdagoggend spoorloos verdwyn het, sê sy stiefma. Nuus (08-05-2019)
Maroela Laaste paar ure oor om te stem
Suid-Afrikaners het minder as drie ure oor om hul stemme uit te bring. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 Prokureur, pa en 10 ander steel glo vee uit boedel
’n Pretoriase prokureur, sy pa en nog tien medepligtiges is Dinsdag in hegtenis geneem nadat die polisie hul beweerde planne om spore te maak met drie vragmotors vol vermoedelik gesteelde beeste … Nuus (08-05-2019)
Maroela Baba Sussex se naam bekend
Koningin Elizabeth II het vanmiddag amptelik haar agtste agterkleinkind by Windsor-kasteel ontmoet. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 ‘Verliese was pret’
“In daardie jare wou alle boukontrakteurs verliese vir belastingdoeleindes toon,” het pres. Donald Trump van Amerika Woensdagoggend op Twitter teruggekap ná ’n berig dat sy sakeondernemings van 1985 … Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 2 mans sit lewenslank ná gru-moorde
Die drie mans is met doringdraad vasgebind en opgehang. Toe is hulle met ’n warm yster gebrand, hul monde gemuilband om hul gille te smoor. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 Verdagtes blitsig vas ná diefstal van Coke-vragmotor
Vragmotordiewe is buite Thaba Nchu vasgetrek met ’n Coke-vragmotor vol produkte wat hulle glo enkele ure vantevore in Bloemfontein geroof het. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 2 vas ná hond uit DBV se hokke gesteel is
Vir ses weke het inspekteurs van die DBV in Midrand onverpoosd gesoek en subtiel verkenning gedoen, want iewers het iemand hul gesteelde Duitse herdershond weggesteek. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 Los Trump nou uit, sê McConnell
Die Republikeinse meerderheidsleier in die Amerikaanse senaat het Dinsdag probeer om die deur toe te maak vir enige verdere ondersoeke na pres. Donald Trump. “Die saak is gesluit,” het hy aangekondig. Nuus (08-05-2019)
Maroela Video en foto’s: Prins Harry en Meghan wys hul baba
Prins Harry en sy vrou, Meghan, het Woensdag hul seuntjie vir die wêreld gewys. Nuus (08-05-2019)
Maroela Man gee hom oor na wag omgery is
ʼn Video van die voorval het vroeër die week opslae op sosiale media gemaak. Nuus (08-05-2019)
Maroela Vermiste Kaapse prokureur gevind
Die 32-jarige prokureur van Kaapstad wat Dinsdagoggend spoorloos verdwyn het, is gevind. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 Vermiste Kaapse prokureur gevind
Die prokureur van Bloubergstrand, Kaapstad, wat sedert Dinsdagoggend vermis is, is op ’n plaas tussen Melkbosstrand en Yzerfontein opgespoor. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 Spesiale afslag vir dié wat stem
As jy Woensdag jou kruisie getrek het om in die verkiesing te stem, kan jy hier en daar ’n winskopie raakloop. Nuus (08-05-2019)
Maroela Enkele stemlokale ure later stééds nie oop
Mamabolo het verder gesê die OVK het hartseer nuus ontvang van ’n bejaarde kieser wat vanoggend in die ry by ’n stemlokaal in Elandspoort in Pretoria gesterf het. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 Europa dreig nou ook met sanksies teen Iran
Internasionale sanksies kan heringestel word as Iran nie die kernooreenkoms wat hy onderteken het, nakom nie, het bronne in die Franse presidensie Dinsdag gesê. Nuus (08-05-2019)
Maroela Foto’s: Politieke leiers trek ook hul kruisies
Politieke hoës van verskillende politieke partye het Woensdag saam met die res van Suid-Afrikaanse kiesers in toue ingeval om in die sesde nasionale demokratiese verkiesing te stem. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 Britte moet nou aan EU-verkiesing deelneem
Die Britse Konserwatiewe Party van die premier, Theresa May, sê daar was Dinsdag “konstruktiewe” gesprekke met die opposisie, die Arbeidersparty. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 Man aangekeer nadat veiligheidswag omgery is
’n Man van Kraaifontein naby Kaapstad wat na bewering bo-oor ’n veiligheidswag in die parkeerterrein van ’n winkelsentrum in Stellenbosch gery het, is Woensdag in hegtenis geneem. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 Vrou wat in Pakistan aangehou is, kom in Kanada aan
’n Christenvrou wat vir agt jaar lank op die doodstraf in Pakistan gewag het, het veilig in Kanada aangekom. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 2 vas oor betoging in Plettenbergbaai
Twee mense is in hegtenis geneem nadat ’n betoging Dinsdagaand in Qolweni in Plettenbergbaai uitgebreek het. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 Duitse pedofiel nié verdagte in McCann-saak
Al het hy drie kinders vermoor baie ander kinders gemolesteer, is Martin Ney (48) nié die nuwe verdagte in die ontvoeringsaak van Madeleine McCann nie. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 Moordverhoor van polisievrou uitgestel
Die moordverhoor van ’n polisievrou wat na bewering haar kollega doodgeskiet het, is in die streekhof in Bloemfontein uitgestel. Nuus (08-05-2019)
Maroela Verkiesing: Só gaan dinge by nasionale uitslagsentrum
Partye staan slaggereed om enige probleme wat dalk deur die loop van die dag opduik te takel. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 Slang pik man toe hy deurklokkie lui
’n Video wys die vreesaanjaende oomblik toe ’n slang ’n man op sy kop pik. Nuus (08-05-2019)
Maroela ‘Prokureur’, 11 ander vas oor veediefstal
Die polisie in Mpumalanga het ʼn 32-jarige man, wat glo ʼn prokureur is, asook 11 ander verdagtes in hegtenis geneem vir die besit van vermoedelik gesteelde vee. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 Trump verloor $1,2 milj. oor 10 jaar
Pres. Donald Trump se sakeondernemings het oor tien jaar ’n verlies van $1,17 miljard gemaak, het The New York Times Dinsdag berig. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 Kaapse prokureur al 24 uur vermis
’n Prokureur van Bloubergstrand in die Kaap het Dinsdagoggend spoorloos verdwyn. Nuus (08-05-2019)
Maroela Foto’s: Kiesers durf koue, reën aan om te stem
Kiesers het Woensdag vroegoggend koue weer en selfs reën aangedurf om buite stemlokale in rye te staan om hul stem uit te bring, maar stemdag het egter nie sonder probleme begin nie. Nuus (08-05-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Gaan die reën stemme wegspoel en is stembrief agterop gestempel?
Iets wat selfs ’n groter invloed kan hê as die stempels is die weer. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 16 Taiwanse vissermanne by Durban gered
Sestien Taiwanse vissermanne is Dinsdag gered toe hul skip sowat 1 100 km suidoos van Durban aan die brand geslaan het. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 1 dood, 8 beseer in skietery by Amerikaanse skool
Minstens een persoon is dood en agt beseer in die jongste skietvoorval by ’n skool in Amerika. Nuus (08-05-2019)
Maroela Talle in NW vas vir verkiesingsgeweld
Minstens 21 mense is in Noordwes in hegtenis geneem in verband met verkiesingsverwante geweld. Nuus (08-05-2019)
Netwerk24 Spanning laai op in Venezuela, VSA-hospitaalskip ontplooi
Terwyl spanning teenoor Venezuela aan die oplaai is, beplan die Verenigde State om die ontplooiing van ’n militêre hospitaal-skip na die streek aan te kondig, het Amerikaanse amptenare gesê. Nuus (08-05-2019)