Netwerk24 Tuinroetedam 9% water kwyt weens konstruksiewerk
Altesaam 9% water van die Tuinroetedam in George moet uitgetap word sodat bouwerk kan begin om die oorloop van die dam te verhoog. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Geen besluit ná Pta-kerk, NGK-leiers se ‘sinvolle gesprek’
Leiers van die Moreletapark-gemeente in Pretoria en lede van die moderamen van die NG Kerk se algemene sinode het Dinsdag ’n “deurtastende gesprek” gehad, ná die nuus dat een van die Kerk se grootste … Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Winburg hoop op wonderwerk ná verkiesing
Emmers water word na stempunte se badkamers op Winburg in die Vrystaat aangedra te midde van ’n ernstige waterkrisis op dié dorp. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 POF moet meer as miljoen opdok aan polisievrou
Die Padongelukkefonds (POF) moet meer as R1,6 miljoen aan ’n polisievrou van Bloemfontein betaal, nadat ’n motor haar bykans tien jaar gelede op haar motorfiets raakgery het, is in die hooggeregshof … Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 ‘Gee haar vir ons’, eis betogers ná borgtog
Die vrou wat na bewering kinders by ’n kleuterskool in Carletonville aangerand en mishandel het, is Dinsdag onder polisiebewaking uit die landdroshof in Oberholzer begelei nadat sy op borgtog van R3 … Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Haftar-magte skiet tuig af, vlieënier is ‘buitelands’
Magte wat lojaal is aan Khalifa Haftar het Dinsdag ’n militêre vliegtuig van die Tripoli-regering suid van die Libiese hoofstad neergeskiet. Nuus (07-05-2019)
Maroela Inheemse bome in Kaapstad gestroop
Stad Kaapstad het Dinsdag die onwettige stroping van die bas van inheemse bome veroordeel wat uiteindelik duisende bome in Kaapstad se openbare ruimtes kan vernietig. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Kenners sal getuig oor baba met breinskade se eerste ure
Die ouers van ’n jong meisie van Despatch, wat ernstige breinskade ná haar geboorte opgedoen het, sê die spesialis-pediater moes hul dogter binne die eerste ure ná haar geboorte met ’n surfaktant … Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Popo Molefe lig sluier oor hoe Transnet glo gekaap is
Die omvang van plundering en korrupsie by Transnet was soos ’n “gruwelvertoning” toe hy verlede jaar as Transnet-voorsitter aangestel is om die maatskappy weer op koers te bring, sê Popo Molefe. Politiek (07-05-2019)
Netwerk24 ‘Ou oom’ bedrieg talle met sy liegstories
“Ek het grootgeword in ’n tyd toe ’n ou se woord nog iets beteken het. Lyk my nie dit werk deesdae meer so nie.” Nuus (07-05-2019)
Maroela Drie vas oor rooftog in Linden
Drie persone is deur lede van die misdaadvoorkomingseenheid in Linden, Johannesburg, in hegtenis geneem ná ʼn 33-jarige man van R300 000 beroof is wat hy uit ʼn bank onttrek het. Nuus (07-05-2019)
Maroela Twee gevonnis oor Forex-bedrog
“Mr Cashflow” en sy medebeskuldigde is bekend daarvoor dat hulle ʼn sjampanjeleefstyl geniet met luukse partytjies en dat hulle gereeld met hul welvaart op Instagram spog. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Muishond Malan staar nóg ’n interdik in die gesig
’n Paramedikus van Kimberley het ’n nuwe interdikaansoek teen die Muishond Malan-rubriekskrywer gebring omdat hy hom onder meer glo teister. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Polisielid tronk toe oor korrupsie
’n Polisiebeampte van Kroonstad in die Vrystaat is Maandag tronkstraf opgelê nadat sy aan korrupsie skuldig bevind is. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Boer met Kongokoors al effens beter
Kongokoors is by Charl Pretorius, ’n boer naby Ventersdorp in Noordwes, gediagnoseer sowat ’n week nadat hy ’n bosluis uit sy hare getrek het. Nuus (07-05-2019)
Maroela KZN rustig voor verkiesing ondanks betogings
KwaZulu-Natal, wat deur die polisie as ʼn hoërisikogebied geïdentifiseer is tydens die nasionale verkiesing Woensdag, was Dinsdag relatief rustig, ondanks betogings in die noorde van Durban. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Dinsdag, 7 Mei 2019
As jy vandag te doenig was om op hoogte te bly van die jongste nuus - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste gebeure. Nuus (07-05-2019)
Maroela Pasiënt met Krim-Kongo-koors in Klerksdorp-hospitaal
Die departement van gesondheid het bevestig Klerksdorp-hospitaal se eenheid vir hoogs aansteeklike siektes het Charl Pretorius (54) met Krim-Kongo-koors opgeneem. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Stroop van boombas kwel Kaapstad-metro
Die bas van ’n onrusbarende aantal inheemse bome in Kaapstad word gestroop, wat die einde van duisende bome kan beteken. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 ‘Kwylend lojale’ minister skerm vir Trump se geldsake
Amerika se minister van finansies het Maandag ’n versoek verwerp deur lede van die Demokratiese Party in die huis van verteenwoordigers om pres. Donald Trump se persoonlike belastingopgawes te sien. Nuus (07-05-2019)
Maroela Motorvervaardiger gee nuwe pa’s ook ses maande verlof
Die maatskappy meen dat gelyke ouerskapverlof nie net tot voordeel van mans is nie, maar ook potensieel die arbeidsmark- en loopbaangeleenthede vir vroue kan verbeter deur loopbaan- en salarisgapin… Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Hospitaal se beddens bak in die son
’n Video en foto’s wat wys hoe honderde beddens buite die Chris Hani Baragwanath-hospitaal gestoor word, het bekommerde gebruikers op Twitter op hol. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Uitspraak voorbehou in saak oor identifisering van kinders
Moet ’n minderjarige kind se identiteit ten alle koste deur die media beskerm word en moet hul identiteit vir ewig ’n geheim bly? Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 ANC speel nie saam met Survé bal nie
Die ANC in die Wes-Kaap het ’n skenking van R1 miljoen van die omstrede sakeman dr. Iqbal Survé wat “die demokrasie vir die nasionale en provinsiale verkiesings (moes) verdiep”, teruggegee. Politiek (07-05-2019)
Netwerk24 Winde vra ondersoek na ‘misleiding’ oor misdaadsyfers
Die Wes-Kaapse wetgewer gaan gevra word om ondersoek in te stel oor beweerde “misleidende” opmerkings van Bheki Cele, minister van polisie, dat misdaad in dié provinsie nie aan die toeneem is nie. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Modack en ma kry borgtog
Nafiz Modack (37) en sy ma Warda Modack (60), is Dinsdag in die landdroshof in Kaapstad op borgtog van R5 000 elk vrygelaat. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Chemikalieë in sonbrandmiddels beland in jou bloed – navorsing
Die chemikalieë in sonbrandmiddels bly nie net op jou vel om jou te beskerm teen die son se ultravioletstrale nie, dit word in die bloedstroom geabsorbeer, toon nuwe navorsing. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Beskuldigdes lieg vir hof, sê staat
Die feit dat die twee beskuldigdes in die moordsaak van Eric Wiese (80), voormalige finansiële hoof van Naspers, nie getuig het nie, kan hul saak baie skade berokken. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Regsman wat stiefdogters glo verkrag, weer in arres
’n Bekende prokureur van Welkom wat Donderdag op aanklagte van verkragting en seksuele aanranding van sy stiefdogters in die hof moet verskyn, is weer in hegtenis geneem. Nuus (07-05-2019)
Maroela Verkiesingsuitslag vroeg al op Maroela geprojekteer
Die projeksies sal van Woensdagaand af op Maroela Media se webwerf beskikbaar wees. Nuus (07-05-2019)
Maroela Uitspraak oor Coligny-twee se appèl voorbehou
ʼn Aansoek om verlof tot appèl is Vrydag in die hof aangehoor. Nuus (07-05-2019)
Maroela Verdagte steeds soek ná moord op lodge-eienaar
ʼn Voorlopige polisie-ondersoek het getoon dat die verdagte hom in ʼn stadium vermom en Andrew Druza genoem het. Nuus (07-05-2019)
Maroela Weggooi van ou hospitaalbeddens ‘swak beplanning’
“Daar is beslis ʼn tekort aan beddens in sommige hospitale oor die hele land, maar die ou beddens by Chris Hani-Baragwanath-hospitaal kan nie aan daardie behoefte voldoen nie,” het die departement v… Nuus (07-05-2019)
Maroela ‘Transitorowers’ vlug in polisievangwa
Die transitorowers het aanvanklik ʼn Toyota Fortuner wat verby die misdaadtoneel gery het, gekaap en eers daarmee op die vlug geslaan. Nuus (07-05-2019)
Maroela Peiling: Hoeveel kiesers gaan môre stem?
Die marknavorsingsfirma Ipsos sê dit is onwaarskynlik dat die lae stempersentasie en fenomeen van ANC-“wegbly-kiesers” soos in die plaaslike verkiesing in Augustus 2016 vanjaar herhaal sal word.… Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Ben die labrador ongedeerd ná motorongeluk gevind
Ben, die swart labrador wat ’n dag lank ná ’n motorongeluk vermis was, is veilig in die Bulfontein-distrik gevind. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Mianmar-joernalis hou baba vir eerste keer vas
Die twee Reuters-joernaliste wat vir meer as 500 dae in 'n tronk in Mianmar was, is uiteindelik met hul families herenig nadat hulle Dinsdagoggend uit die tronk vrygelaat is. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Vliegtuigwrak opgespoor in Mexico; al 13 mense dood
Die wrak van ’n vliegtuig wat in Mexico neergestort het, is Maandag in ’n bergagtige deel van die noordelike staat Coahuila gevind, het CNN berig. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Mokwena help eerste toe grypdiewe op student toeslaan
“Ek het my boeglam geskrik en was histeries, maar toe kom hierdie een mens wat my rustig maak en by my bly.”. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Motordief in PE doodgeskiet; 1 gewond
’n Motordief is Maandagaand in ’n oor-en-weer-skietery met die polisie in Port Elizabeth doodgeskiet. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 ‘Totsiens, demokrasie’
Die uitslag in die Turkse plaaslike verkiesings in Istanbul is deur die verkiesingsraad uitgegooi nadat die kandidaat wat deur pres. Recep Tayyip Erdogan gesteun is, verloor het. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 3 dood, 2 gewond in PE-skietery
Drie mans is dood en nog twee gewond in ’n skietery in KwaZakhele, Port Elizabeth. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Bakkie ry wag om by Stellenbosse sentrum
WAARSKUWING: Die video by hierdie berig kan sommige kykers ontstel. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Kinders moet altyd beskerm word, hoor grondwethof
Die beste belang van die kind moet altyd swaarder weeg as enige mediareg of die media se reg op vryheid van spraak, is die kort en die lank van ’n aansoek Dinsdag voor die konstitusionele hof in … Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 'Onderwêreld-baas' Modack, ma, vas weens korrupsie
Die vermeende onderwêreldbaas Nafiz Modack (37) en sy 60-jarige ma is pas deur die Valke in hegtenis geneem op aanklagte van korrupsie. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Duitsland wil masels-inenting verpligtend maak
Duitse ouers wat weier om hul kinders teen masels te laat inent kan moontlik in die toekoms met €2 500 beboet word as Jens Spahn, minister van gesondheid, sy sin kry. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Stigter van Noupoort-sorgsentrum dood
Die stigter van die Noupoort- Christelike Sorgsentrum in die Noord-Kaap is Maandag ná ’n lang siekte dood. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Transnet-voorsitter getuig voor Zondo
Popo Molefe, voorsitter van Transnet, getuig Dinsdag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (07-05-2019)
Netwerk24 Konstitusionele hof moet beslis oor kinderslagoffers
Die konstitusionele hof in Johannesburg moet finaal sê of die media die identiteit van minderjarige slagoffers, -getuies en -beskuldigdes in strafsake mag bekend maak, al dan nie. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 14 dood in busongeluk op N1
14 Mense is dood in 'n busongeluk laat Maandag op die N1-noord buite Louis Trichardt in Limpopo. Nuus (07-05-2019)
Maroela Agt sterf in ongeluk op N1
Talle beseerdes is na hospitale geneem. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 ‘Duisende’ gevangenes se parool deur uitspraak geraak
Drie regters van die konstitusionele hof in Johannesburg het Vrydag eenparig bevind dat sekere artikels van die Wet op Korrektiewe Dienste ongrondwetlik is. Nuus (07-05-2019)
Maroela Toonaangewende lede verlaat ‘militante’ EFF vir ANC
“Toe ek in 2013 by die EFF aangesluit het, het ek gedink ek het by ʼn politieke organisasie aangesluit, maar dit was eerder ʼn militêre organisasie wat deur ʼn ystervuis beheer word.” Nuus (07-05-2019)
Maroela Helfte van kiesers glo nie ANC gaan beloftes nakom, toon peiling
Ongeveer 59% van die kiesers meen die EFF se beleid is te radikaal. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Betogers by Mitchells Plain 'het politieke agenda'
Jakes Gerwelrylaan in Kaapstad was Dinsdagoggend op verskeie plekke gesluit. Nuus (07-05-2019)
Netwerk24 Reuters-joernaliste uit tronk vrygelaat
Die twee joernaliste van die Reuters-nuusagentskap wat vir meer as 500 dae in 'n tronk in Mianmar gevange gehou is, is Dinsdagoggend vrygelaat. Nuus (07-05-2019)