Netwerk24 Werkers staak by Oak Valley in Grabouw
Werkers van die Oak Valley-landgoed in Grabouw in die Wes-Kaap het Maandag met ’n staking begin weens geskille oor lone en behuising. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Reënerige stemdag in die Kaap verwag
Reënweer word op stemdag in die Wes-Kaap verwag, met ’n kans op reën en donderweer in dele van die Suid-Kaap, Karoo en Oos-Kaap. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Man dalk sig kwyt ná aanval met piksteel
Die man wat Donderdagoggend in Bloemfontein met ’n piksteel voor sy sewejarige seun by ’n bushalte aangeval is, kan moontlik permanent die sig in sy linkeroog verloor. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Man reeds 8 maande vermis; klag teruggetrek
Die polisie het Maandag bevestig dat die ondersoek voorlopig laat vaar is teen die enigste man wat ooit vir Karl Reich (82), ’n wewenaar van Welkom, se verdwyning aangekla is. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Onnies bring hulde aan ‘seun met die sagte glimlag’
Personeel van die Laerskool Ficksburg beskryf Mpho Masiza, wat verlede week dood is nadat hy gedurende ’n rugbyoefening inmekaargesak het, as ’n modelleerling, “met ’n sagte glimlag”. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Chaos toe pastoor ‘vandale wou keer’
’n Chaos het Maandag by ’n ou skool in Karos, sowat 40 km van Upington af, uitgebreek nadat vermeende vandale na bewering met ’n pastoor en sy studente slaags geraak het. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Skote klap in wilde jaagtog by Stellenbosch
Minstens een veiligheidsbeampte is Maandagaand in ’n transitorooftog op die R44 in die rigting van Wellington in die Wes-Kaap gewond. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Fisio wat omgery is se dood ‘laat groot leemte’
’n Fisioterapeut wat Sondag sowat 200 meter van sy huis af op sy fiets omgery is, se dood is ’n groot skok en laat ’n groot leemte. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Metroraad vergader met taxi-operateurs
Die polisie het Maandag drie taxi-operateurs weens oproerige gedrag in hegtenis geneem en 47 taxi’s is geskut ná ’n protesoptrede in Groenpunt, Kaapstad. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Redelik warm weer vir verkiesing voorspel
Warm weer wag môre op kiesers in KwaZulu-Natal, Gauteng, Mpumalanga, Noordwes en Limpopo. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 VS-regering, Cell C sluit Wi-Fi-kontrak
Die Vrystaatse provinsiale regering en Cell C het Maandag ’n ooreenkoms gesluit waarvolgens die selfoonmaatskappy nou saam met die regering gaan werk om gratis Wi-Fi op verskillende plekke in … Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Karima versus Julius
Die EFF het Maandag in die hooggeregshof in Johannesburg aangevoer Karima Brown, politieke joernalis, se kritiek teenoor dié party is onregverdig en dat sy onprofessioneel opgetree het. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Strafhof beslis teen Jordanië oor Al-Basjir ‘wegglip’
Jordanië het versuim om sy internasionale wettige verpligtinge na te kom om die destydse pres. Omar al-Basjir van die Soedan tydens ’n besoek in hegtenis te neem, het die internasionale strafhof … Nuus (06-05-2019)
Maroela Brown pak EFF in hof ná dreigemente
Die stryd tussen Brown en Malema spruit uit ʼn voorval in Maart toe die EFF-leier Brown se selfoonnommer op Twitter gepubliseer het, wat daartoe gelei het dat EFF-ondersteuners ʼn vlaag van verbale m… Nuus (06-05-2019)
Maroela Foto’s: Prins Harry en Meghan ‘dink nog aan name’
“Dit was die ongelooflikste ervaring wat ek my ooit kon indink. Hoe enige vrou doen wat hulle doen, gaan die verstand te bowe.” Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 AfriForum en SOS dreig oor Gauteng-skoletoelating
’n Prokureursbrief van AfriForum en die Skole-ondersteuningsentrum (SOS) oor dié organisasies se kommer oor die aanlyn registrasiestelsel is Maandag by die Gautengse onderwysdepartement afgelewer. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 ‘Ons besluit is nie oor geld of gays’ – Moreletapark
Die NG kerk Moreletapark in Pretoria se besluit om die NG Kerk te verlaat, het niks met verskillende standpunte oor selfdegeslagverhoudings of die kerk se geldsake te make nie, het Pieter … Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Polisie in Parys aangeval – deur vlooie
’n Polisiestasie in die noord-ooste van Parys in Frankryk moes ontruim word weens ’n aanval – deur vlooie. Nuus (06-05-2019)
Maroela Skool afgebrand wat as stemlokaal sou dien
“Die verkiesingstydperk is net drie dae lank en wanneer dit verby is, is daar leerders wat so baie van hul skooltyd gaan verloor.” Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Stryd om dié laerskool se deure oop te hou
’n Laerskool in Dealesville in die Vrystaat moet noodgedwonge jaarliks verskeie geldinsamelings aanpak sodat die skool se deure kan oopbly. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Amerika kap China oor kampe vir Moslems
China het Amerika van leuens beskuldig ná stellings dat Moslems in die westelike Xinjiang-provinsie van China in konsentrasiekampe aangehou word om hulle te indoktrineer om kommuniste te wees en nie … Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Afrika-varkgriep breek op 3 plekke in SA uit
Afrika-varkgriep het nou op drie plekke in Suid-Afrika uitgebreek, het die departement van landbou, bosbou en visserye Maandag in ’n verklaring bekend gemaak. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Motor jaag by kerkkantoor in Mookgophong in
Lidmate van die AGS-kerk in Mookgophong (Naboomspruit) in Limpopo was Sondagoggend geskok toe hulle ’n motor binne-in die kerkkantoor aantref nadat ’n man Saterdagaand in die gebou ingejaag het. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Praat van twak verkoop!
Vergeet van dagga, in Hennenman in die Vrystaat het ’n paar rokers die naweek byna saagsels gerook pleks van sigarette. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Transnet kan nie behoorlik funksioneer – Zondo-regspan
Transnet is so verswak dat die staatsbeheerde maatskappy nie sy belangrike funksies in die Suid-Afrikaanse ekonomie kan verrig nie. Politiek (06-05-2019)
Netwerk24 Omvattende verslag skets somber prentjie van natuur
1 miljoen plant- en dierspesies huiwer op die rand van uitsterwing omdat die natuur weens verskeie faktore, onder meer ekonomies gedrewe kwessies, teen ’n ongekende tempo agteruitgaan. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Maandag, 6 Mei 2019
As jy vandag te doenig was om op hoogte te bly van die jongste nuus - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste gebeure. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Juwelierswinkel beroof, skoot afgevuur
’n Juwelierswinkel in die Cavendish Square-winkelsentrum in Claremont, Kaapstad, is Maandag beroof. Nuus (06-05-2019)
Maroela Taxi’s versper pad in Kaapstad
“Dit veroorsaak groot frustrasie onder motoriste en doen skade aan die ekonomie, iets wat ons kwalik kan bekostig,” het JP Smith, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid, gesê. Nuus (06-05-2019)
Maroela Man oorleef toe bakkie onder trok beland
“Volgens mense op die toneel het die bestuurder van die vragmotor, wat nat sand vervoer het, om ʼn draai beheer verloor wat daartoe gelei het dat die vragmotor gerol en die klein bakkie vermorsel he… Nuus (06-05-2019)
Maroela Stappe gedoen oor stembokse langs pad
Dit kom nadat ʼn foto op sosiale media versprei is van die stembokse wat in gras lê met ʼn bewering dat dit langs ʼn pad gevind is. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Betogers omgekrap oor gesloer met skool se opknapping
Die beweerde gesloer met opknappingswerk aan ’n laerskool in Klerksdorp, Noordwes, het gelei tot ’n betoging Maandagoggend voor die skool, waar bande gebrand is. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Slotbetoë in delwer-verhoor gelewer
Die beskuldigde, Juan (Manne) Sonnenberg, se stilswye toe die polisie aan hom gesê het hulle het ’n lyk op sy plaas gekry, is niks anders as ’n skulderkenning nie, het adv. Johan de Nyschen Maandag … Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Onderwyser se vermeende moordenaars vra nie borgtog
Die twee mans wat ’n onderwyser van Wolmaransstad se voertuig na bewering gekaap en hom vermoor het, gaan voorlopig nie aansoek om borgtog doen nie. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Egipte help glo met skietstilstand tussen Israel, Gasa
Amptenare in Palestina sê Egipte het Maandagoggend vroeg ’n skietstilstand tussen Israel en die Gasastrook bewerkstellig nadat geweld die naweek uitgebreek het. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Motorfietsryer sterf op pad na saamtrek
’n Man van Port Elizabeth het die afgelope naweek verongeluk terwyl hy na ’n motorfietssaamtrek onderweg was. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Skietstilstand tussen Israel en Palestyne
’n Onbevestigde skietstilstand tussen die Palestyne en Israel in die Gasa-gebied het Maandag voor sonop in werking getree. Daarmee is een van die dodelikste gevegte sedert die oorlog in 2014 tot ’n … Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 3 dood in ongeluk naby Sasolburg
Drie mense, onder wie ’n jong kind, is Sondagmiddag naby Sasolburg in die Vrystaat dood in ’n botsing waarin drie voertuie betrokke was. Nuus (06-05-2019)
Maroela Britse koninklike baba is op pad
Prins Harry, die hertog van Sussex, is volgens die verklaring aan Meghan se sy. Nuus (06-05-2019)
Maroela Baba Sussex is hier
“Die hertogin en die baba is albei gesond en vaar goed.” Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Boer kry al 62 sy gesteelde skape terug
’n Boer van die Paul Roux-distrik in die Oos-Vrystaat is “gelukkig en dankbaar” dat hy elkeen van sy 62 gesteelde skape kon terugkry nadat dit Saterdagnag gesteel is. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Man klim in kattebak, skiet homself by polisiekantoor
’n Middeljarige man het homself Sondagmiddag buite die polisiekantoor in Sandton, Johannesburg, doodgeskiet. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 ’n Man vir stories, politiek
Cliff Saunders, voormalige SAUK-joernalis, is Maandagoggend in die ouderdom van 79 in sy huis in Northcliff, Johannesburg, aan hartversaking dood. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Boeing ‘het eintlik lankal geweet van foutjie’
Boeing erken hy het ’n jaar voordat die eerste 737 Max-vliegtuig neergestort het, geweet van ’n probleem – maar sweer dat dit nie die vliegtuig in gevaar gestel het nie. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Ardern net so verras toe jawoord gevra word
Jacinda Ardern, premier van Nieu-Seeland, sê sy was verras toe haar lewensmaat, Clarke Gayford, haar oor die Paasnaweek gevra het om te trou. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 AfriForum nog nie klaar met Modise-getuie
Dit het Thandi Modise se voormalige veiligheidshoof ’n maand geneem om ’n verklaring oor die gebeure in 2014 op haar plaas in te dien. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 4 dood in ongeluk in Pretoria
Vier mense is Sondag in ’n botsing reg van voor in Pretoria dood. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 2 mans in afsonderlike voorvalle in PE doodgeskiet
Twee mans is die afgelope naweek in twee afsonderlike voorvalle in Port Elizabeth doodgeskiet. Nuus (06-05-2019)
Maroela Stemdag: Dít is wat jy moet weet
Van die presiese proses by die stemlokaal tot wanneer die verkiesingsuitslae bekendgemaak sal word, hiér is alles wat jy moet weet voor jy Woensdag jou kruisie gaan trek. Nuus (06-05-2019)
Maroela BLF skuldig aan haatspraak
“Ons gaan nie die slagspreuk verwyder nie en ons gaan ook nie om verskoning vra nie.” Nuus (06-05-2019)
Maroela Verkiesing begin met spesiale stemme
Die Onafhanklike Verkiesingkommissie (OVK) het Maandag opnuut ʼn beroep op gemeenskappe gedoen om hulself van betogings en protesaksies te weerhou wat daarop gemik is om die nasionale en provinsiale… Nuus (06-05-2019)
Maroela NVG moet sê oor vervolgings by Jhb-metro
Mashaba het gesê die metroraad doen alles moontlik om die diefstal van openbare geld en eiendom in Johannesburg te stuit en is vasbeslote om toe te sien dat geregtigheid geskied. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Meghan is in kraam
Die gewag op die koms van baba Sussex is amper verby. Meghan, hertogin van Sussex, is in kraam. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Vrou verwurg
’n Lykskouing het Maandagoggend getoon dat die vrou wat verlede week dood in die bosse by Levyvale in Uitenhage gekry is, verwurg is. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Amerika stuur oorlogskip na Iran
Amerika stuur ’n vliegdekskip-flottielje en bomwerpers na die Midde-Ooste na aanleiding van “aanduidings en waarskuwings” van Iran. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 May beplan glo reeds vir 2de Brexit-referendum
May beplan glo reeds vir 2de Brexit-referendum Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 KFC-saak sloer ‘oor DOV nie terugvoering gee’
Byna ses weke nadat die prokureur vir die verdediging in die sogenaamde KFC-saak vertoë aan die direkteur van openbare vervolgings (DOV) gerig het, is die dossier nog nie afgehaal nie en die video, … Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Desmond Tutu bring spesiale stem in Milnerton uit
Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu was Maandag onder die duisende Suid-Afrikaners wat landwyd spesiale stemme uitgebring het. Politiek (06-05-2019)
Netwerk24 Joernalis Cliff Saunders dood
Cliff Saunders, voormalige SAUK-joernalis en politieke korrespondent, is Maandagoggend in die ouderdom van 79 by sy huis in Northcliff, Johannesburg, aan hartversaking dood. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Saak teen oupa van Grabouw teruggetrek
Die oupa van Grabouw wat ’n inbreker vroeër vanjaar in sy huis doodgeskiet het, is verlig nadat die saak Maandag teen hom teruggetrek is. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 ‘Droogte van Sutherland tot Steytlerville benard’
Die droogtesituasie van Sutherland in die Noord-Kaap tot Steytlerville in die Oos-Kaap is benard, sê Hester Obermeyer van Sutherland se droogtekomitee. Op plekke in die distrik het dit skaars 5 mm … Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Saak teen vermeende moordenaar uitgestel
Die saak teen die man wat na bewering vir Delvina Europa (6) in Maart vanjaar in Elim buite Bredasdorp in die Wes-Kaap verkrag en vermoor het, is Maandag in die landdroshof tot 4 Junie uitgestel. Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 MRK sê BLF is skuldig aan haatspraak
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) het Maandagoggend in die gelykheidshof in Johannesburg bevind dat die Black First Land First (BLF) skuldig aan haatspraak is. Politiek (06-05-2019)
Netwerk24 Taxi’s versper pad in Groenpunt
Sowat 30 minibustaxi’s het Maandag die verkeer in Groenpunt, Kaapstad, tot stilstand gedwing toe hulle weens ’n protesoptrede voor die verkeersafdeling byeengekom het. Nuus (06-05-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Stembusse open
Al het duisende Suid-Afrikaners oorsee reeds hul kruisies getrek, begin die verkiesing op plaaslike bodem vandag formeel wanneer spesiale stemme uitgebring kan word. Hoe gaan kiesers hul stem uitbr… Nuus (06-05-2019)
Netwerk24 Videograwe by troue geskiet
’n Man en ’n vrou is die naweek in KwaZulu-Natal geskiet terwyl hulle ’n troue afgeneem het. Nuus (06-05-2019)
Maroela Pretoria-ongeluk eis 4
Vier persone is Sondagmiddag in Rietfontein, Pretoria dood toe ʼn motor ná ʼn ongeluk aan die brand geslaan het. Nuus (06-05-2019)