Netwerk24 VS-laerskoolseun sterf ná rugbyoefening
Die skielike dood van ’n laerskoolleerling van Ficksburg in die Oos-Vrystaat ná ’n rugby-oefening het sy familie en die dorp geskok. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Plato loof Bo-Kaap se amptelike erfenisstatus
Die aankondiging dat 19 plekke in die Bo-Kaap uiteindelik tot erfenisterreine verklaar is, is ’n stap in die regte rigting. Dit sal die maatreëls vir erfenisbeskerming wat die Kaapse metro onlangs … Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Valke kry renosterhorings, dwelms in Gauteng
Die Valke het Vrydagmiddag op sowat R38 miljoen se renosterhorings beslag gelê in ’n klopjag by ’n pakhuis in Kempton Park. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Trump-prokureur se tronk die ‘Joodse hemel’
’n Tronkspyskaart met kosjer-kos, ’n voltydse rabbi asook die kans op ’n huisbesoek elke nou en dan is sommige van die dinge wat voorlê vir Michael Cohen, pres. Donald Trump se voormalige prokureur. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Soldate waak by kerkdiens in Sri Lanka ná aanvalle
’n Dosyn gewapende soldate het Sondagoggend ’n klein gemeenskapsaal in die dorp Batticaloa in die ooste van Sri Lanka bewaak sodat gelowiges weer kerkdienste kan hou. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Tuks-student beseer toe toertjie skeefloop
’n Jong vrou is Saterdagaand beseer toe ’n toertjie ten tyde van ’n kompetisie by die Universiteit van Pretoria (UP) skeefgeloop het. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Drie sterf toe drie voertuie by Sasolburg bots
Drie mense, insluitende ’n vyfjarige seun, is Sondagmiddag dood in ’n motorongeluk op die R59 naby Sasolburg in die Vrystaat. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Franse toeriste, hul gids blykbaar in Afrika vermoor
Twee Franse toeriste wat onlangs saam met hul gids in die suide van Burkina Faso ontvoer is, is blykbaar vermoor terwyl hulle naby die grens met Benin op safari was, het France24 Sondag berig. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Parlement betuig ook medelye met Malema
Die parlement het Sondag ook sy medelye betuig met Julius Malema, EFF-leier en LP, wie se ouma die afgelope naweek gesterf het. Politiek (05-05-2019)
Netwerk24 13 sterf toe Russiese vliegtuig noodlanding doen
Die dodetal kan styg nadat ’n vliegtuig van die Russiese lugdiens Aeroflot Sondag in vlamme ’n noodlanding op ’n Moskouse lughawe gedoen het. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Mnr. Gay Wêreld in Kaapstad aangewys
Ná ’n besige week vir die Mnr. Gay Wêreld-finaliste in die Moederstad is die wenner Saterdag gekies. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Fietsryer sterf ná voertuig hom omry
’n Fisioterapeut van Roodepoort is Sondag dood nadat ’n paneelwa hom van sy fiets gestamp het. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Bestuurder vlug ná vrou in botsing sterf
Die bestuurder van ’n wit Corsa-motor, waarin ’n vrou Sondagoggend dood is, het kort ná die botsing op die vlug geslaan. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 N-Kaapse polisie vang diewe wat duur fietse steel
Twee fietsryers wat Saterdagoggend aan die Wawwa-stigting se fietstoer tussen Sutherland en Merweville in die Noord-Kaap wou deelneem, was beïndruk met die polisie se optrede wat hul gesteelde fietse … Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Kim speel skielik weer met missielvuur . . .
Kim Jong-oen, Noord-Koreaanse leier, het pres. Donald Trump van Amerika se minimum vereiste vir kernkraggesprekke Saterdag blykbaar blatant uitgedaag. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Transitorower gewond in skietery
Twee mense, onder wie ’n vermeende rower, is Sondagoggend tydens ’n mislukte transitorooftog in Virginia in die Vrystaat geword toe rowers en wagte op mekaar geskiet het. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Egpaar gewond ná skote by troue klap
’n Egpaar is Sondag geskiet terwyl hulle ’n troue afgeneem het in Berkshire Downs in New Germany, KwaZulu-Natal. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Oorlede koerantman ‘onverskrokke’, sê redakteur
Een van die land se toonaangewendste politieke verslaggewers is Saterdagaand in ’n tref-en-trap-ongeluk in Soweto oorlede. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Koeël sit in man se rug vas ná aanval
“Dit is al wat ek gehad het vir hulle om te steel.” Nuus (05-05-2019)
Maroela ‘Belangrikste verkiesing sedert 1994’
“Die land het nog nooit vantevore voor só belangrike keuse gestaan nie.” Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Nuwe Thaise koning aan onderdane bekend gestel
Die pas gekroonde koning Maha Vajiralongkorn van Thailand is Sondag op ’n draagstoel deur Bangkok se strate gedra om sy onderdane te ontmoet. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Seuntjie terug by huis ná wasbak op hom val
Danny Ackerman (6), die seuntjie van Vanderbijlpark op wie ’n betonwasbak geval het, kon Sondagaand weer in sy eie bedjie slaap. Nuus (05-05-2019)
Maroela Malema waarsku wit mense: ‘Ons kom saam eet’
Malema het gesê sy boodskap is nie aanhitsing tot geweld nie, want die EFF “is nie die mees gewelddadige organisasie in Suid-Afrika nie”. Nuus (05-05-2019)
Maroela City Press-verslaggewer sterf in tref-en-trap
“Wat ʼn briljante werker. Ons sal altyd dié goedhartige reus mis na wie baie van ons opgekyk het. As jong verslaggewers is ons beroof van ʼn geleentheid om verder by hom te leer.” Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 ‘Franje was ons ou babatjie’ – Demi-Leigh se stiefma
Op Demi-Leigh Nel-Peters, voormalige mej. Heelal, se tiende verjaarsdag het sy die beste nuus óóit gekry – sy gaan ’n stiefsussie kry. Nuus (05-05-2019)
Maroela ANC in Wes-Kaap ontken koalisiepraatjies
Die ANC in die Wes-Kaap verwerp “vals berigte wat die doel het om kiesers te verwar” dat hy in koalisiegesprekke is met ander politieke partye. Nuus (05-05-2019)
Maroela ‘Durban-reservoir nié met bom aangeval nie’
“Dit is baie onverantwoordelik van individue om inligting op openbare platforms te publiseer wat onnodig onsekerheid en paniek kan saai.” Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 3 sterf vlammedood in Kraaifontein, Philippi
Drie mense is Sondag in die vroeë oggendure dood in drie verskillende brande in Kaapstad. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Doodskis in perdekoets ‘gepas vir hanteerder’
Dit was gepas dat Nico Ockhuis (27) vir oulaas in ’n perdekoets kon ry voordat hy in ’n begraafplaas op Ceres te ruste gelê is. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Man vas wat glo diesel by sy werkgewer steel
’n 40-jarige man wat glo diesel in Humansdorp gesteel het, het sy rieme styfgeloop. Nuus (05-05-2019)
Maroela NFP-man sluit aan by ANC
“Dit is ʼn plesier dat hulle soveel ondersteuning bied. Dit was die beste besluit ooit om by die ANC aan te sluit.” Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Paartjie wat resies jaag op N12 uit op borgtog
’n Man en ’n vrou wat Woensdag in hegtenis geneem is nadat hulle teen onderskeidelik 180 km/h en 181 km/h op die N12-hoofweg resies gejaag het, is op borgtog van R1 500 elk vrygelaat. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Geen appèl vir polisievrou wat bendelid beskerm
Alicia Beeming, die polisievrou wat aan regsverydeling skuldig bevind is omdat sy haar kêrel, ’n berugte bendelid, beskerm het, se aansoek om verlof tot appèl teen haar vonnis is van die hand gewys. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Israel stuur versterkings na Gasa ná reeks aanvalle
Die Israelse weermag het Sondagoggend nog ’n tenkbrigade na die grens met Gasa gestuur as versterking nadat hy meer as 220 militêre teikens in die Gasastrook aangeval het. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Droogte nog nie verby, waarsku water-departement
Met die winter om die draai, het die departement van water en sanitasie Suid-Afrikaners opnuut gevra om water spaarsamig te gebruik. Nuus (05-05-2019)
Maroela Nóg vyf jaar agter tralies vir perlemoen-meesterbrein
Morne Blignault (47) wat reeds tronkstraf van 20 jaar uitdien in verband met perlemoenstropery, sal ʼn bykomende vyf jaar agter tralies moet deurbring. Nuus (05-05-2019)
Maroela Drie sterf in Kaapstad-brande
Drie persone is vroeg Sondagoggend in drie afsonderlike brande dood in informele nedersettings in Kaapstad. Nuus (05-05-2019)
Maroela Demi-Leigh deel hartseer nuus
“Eendag sal ons weer bymekaar wees.” Nuus (05-05-2019)
Maroela Noordwes-premier versoek vrede tydens verkiesing
Job Mokgoro, premier van Noordwes, het Saterdag ʼn beroep gedoen vir vreedsame verkiesings in Marikana, naby Rustenburg, en die res van die provinsie op 8 Mei. Nuus (05-05-2019)
Maroela Ontvoerders eis miljoene vir SA joernalis
Ontvoerders eis ʼn loskoopbedrag van miljoene vir die Suid-Afrikaanse fotojoernalis Shiraaz Mahomed. Nuus (05-05-2019)
Netwerk24 Swart boer hof toe oor ‘sy’ staatsplaas
Die ANC se verkiesingsbelofte om swart mense die eienaars van grond te maak, beteken niks vir suksesvolle swart boere wat dit op staatsgrond uitsweet nie. Nuus (05-05-2019)