Netwerk24 Demi-Leigh se halfsuster Saterdag dood
Demi-Leigh Nel-Peters, Suid-Afrika se voormalige Mej. Heelal, het Saterdag op sosiale media hulde gebring aan haar halfsuster wat vroeër die dag dood is. Nuus (04-05-2019)
Netwerk24 Man geskiet wat glo voertuig steel
’n Man wat Vrydagaand na bewering in Doornpoort ’n voertuig gesteel het, is deur lede van die gemeenskap agternagesit en met ’n vuurwapen geskiet. Nuus (04-05-2019)
Netwerk24 Vermeende verkragter wat ontsnap, al week soek
Die vermeende reeksverkragter wat by die landdroshof in Johannesburg ontsnap het, is Saterdag ’n week lank soek. Nuus (04-05-2019)
Netwerk24 Dooie 3 dae ou baba in straat gekry
’n Babaseuntjie van drie dae oud is Vrydagaand dood in Harringtonstraat in Bethelsdorp, Port Elizabeth, aangetref. Nuus (04-05-2019)
Netwerk24 Man ernstig beseer in plaasaanval
’n Man is in ’n ernstige toestand in ’n hospitaal in Pretoria nadat hy tydens ’n aanval in die Hills & Dales-omgewing, buite Centurion, in die nek geskiet is. Nuus (04-05-2019)
Netwerk24 $1,5 m. geëis vir SA fotojoernalis se vrylating
Die groep wat ’n Suid-Afrikaanse fotojoernalis in Sirië gyselaar hou, eis ’n losprys van $1,5 miljoen vir sy vrylating. Nuus (04-05-2019)
Maroela Motorfietsryer sterf in botsing
ʼn Motorfietsryer is Saterdagoggend in ʼn botsing op die R560 tussen Hekpoort in Gauteng en Skeerpoort in Noordwes dood. Nuus (04-05-2019)
Netwerk24 De Lille stig platform vir fluitjieblasers
Patricia de Lille, leier van Good, het vandeesweek ’n teenkorrupsie-platform gestig waar fluitjieblasers voorvalle van korrupsie kan aanmeld. Politiek (04-05-2019)
Netwerk24 Hommeltuig maak geskiedenis met aflewering van orgaan
’n Hommeltuig in Maryland het onlangs geskiedenis gemaak as die eerste onbemande vliegtuig om ’n geskenkte nier by chirurge te gaan aflewer. Nuus (04-05-2019)
Maroela Ondersoek ná Durban-reservoir ineenstort
Die eThekwini-metro se Mobeni-waterreservoir in die suide van Durban het ineengestort.  Nuus (04-05-2019)
Netwerk24 Cyril beloof om na visumprobleme te kyk
Die talle struikelblokke met visums wat toeriste aan Suid-Afrika ondervind, is dalk een van die dae iets van die verlede. Politiek (04-05-2019)
Maroela Miljoene se skade tydens Durban-staking aangerig
“Ons het nou ʼn situasie waar hotelle wat internasionale gaste huisves sonder water is.” Nuus (04-05-2019)
Netwerk24 Julius Malema se ouma sterf
Die EFF-leier, Julius Malema, se ouma, Sarah, is oorlede. Nuus (04-05-2019)
Maroela Vliegtuig beland in rivier
ʼn Boeing 737-vliegtuig met 143 mense aan boord het Vrydagaand in ʼn rivier beland nadat dit van ʼn aanloopbaan gegly het. Nuus (04-05-2019)
Maroela Man in motor doodgeskiet
ʼn Man is Vrydagaand in Lyttelton in Centurion in sy motor doodgeskiet. Nuus (04-05-2019)
Netwerk24 DA bly eerder net opposisie en behou waardes, sê Solly
Die DA in Gauteng sal nie ná die nasionale verkiesing ’n koalisievennootskap met partye aangaan wat in eie belang optree nie, sê Solly Msimanga, DA-premierskandidaat vir dié provinsie. Politiek (04-05-2019)
Netwerk24 Twee taxi’s na ’n land van hoop
Nêrens is jy so naby aan die demokrasie op voetsoolvlak soos in ’n taxi na die townships nie. Charles Smith en die fotograaf Mlungisi Louw het ’n taxi-rit onderneem en ervaar hoe lewend en sterk ons … Nuus (04-05-2019)
Netwerk24 Boeing beland in rivier
21 mense is beseer toe ’n Boeing 737-vliegtuig Vrydag met 143 mense aan boord van die aanloopbaan af gegly en in die St. Johns-rivier in Jacksonville, Florida, beland het. Nuus (04-05-2019)
Maroela Goud vir Caster
Die wedloop was Semenya se laaste voor die IAAF se regulasie Woensdag in werking sal tree. Nuus (04-05-2019)
Praag Duitse regses ‘bereid om geweld te gebruik’ – ministerie
Meer as 12 700 Duitse regse ekstremiste is bereid om geweld te gebruik. Die Duitse Ministerie van Binnelandse Sake het so pas dié aankondiging gemaak, volgens die Nederlandse webblad nu.nl. Dit is … Nuus (04-05-2019)