Netwerk24 Mediavryheid in Suider-Afrika bekommer Sanef
Die Suid-Afrikaanse Redakteursforum (Sanef) is bekommerd oor die agteruitgang van mediavryheid in sekere Afrikalande, terwyl Internasionale Persvryheidsdag op 3 Mei gevier word. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 DA dien ‘bewyse’ teen Magashule by NVG in
Mmusi Maimane, leier van die DA, en Patricia Kopane, dié party se premierskandidaat in die Vrystaat, het in Pretoria dokumente aan die NVG oorhandig. Politiek (03-05-2019)
Netwerk24 ‘Ander volg dalk’
Die besluit van een van die NG Kerk se grootste gemeentes om moontlik bande met die kerkverband te verbreek, was volgens gemeentelede “eenparig”. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Grey-beheerliggaam kry groen lig vir appèl
Die hoftwis tussen die beheerliggaam van Grey-kollege in Bloemfontein en sy hoërskoolhoof, Deon Scheepers, is nou in die appèlhof in die stad nadat die beheerliggaam se aansoek om verlof om na dié … Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 ‘Inbreker’ kom nie verder as badkamer
’n Man van Athlone, Kaapstad, het sy moses teëgekom toe hy na bewering by ’n woonstel se badkamervenster ingebreek het en toe in die badkamer vasgekeer is. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Moody’s se afgradering ‘Ace se nalatenskap’
Alhoewel hy die jongste afgradering van die Mangaung-metro se finansiële status deur Moody’s Investor Service nie volledig op die brood van Ace Magashule wil smeer nie, kan die gewese premier deels … Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Kohler-Barnard in Junie in hof oor beweerde rassisme
’n Verhoordatum is Vrydag vasgestel vir die saak waarin die DA-parlementslid Dianne Kohler-Barnard daarvan beskuldig word dat sy tydens ’n werkswinkel “xenofobiese, rassistiese en seksistiese” … Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 ‘Eensklaps en vier familielede is weg’
Die gemeenskap van Malmesbury is in rou gedompel nadat hulle een van hul “legendes” en van sy familielede Vrydag begrawe het. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 ‘Huiskopers’ oorval vroue in Rustenburg
’n Bekende gimnasium-eienaar van Rustenburg, Noordwes, het heelpad gebid toe hy Donderdagmiddag na sy swaer se huis jaag nadat sy vrou, skoonma en ’n vriendin hier oorval en beroof is. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Dís hoekom kinderporno-man se vonnis verminder is
Mense wat kinderpornografie besit, moet weet dat hulle lank sal sit as hulle skuldig bevind word. Nuus (03-05-2019)
Maroela Meer as 1 000 ebola-sterftes teen Vrydag in Kongo
Pogings om die ebola-uitbreking onder beheer te bring, word verhinder deur ʼn plofbare veiligheidsituasie en wantroue deur die gemeenskap. Nuus (03-05-2019)
Maroela Maimane se ‘dossier van bewyse’ teen Magashule
Mmusi Maimane, leier van die Demokratiese Alliansie, het Vrydag ʼn dossier van inligting aan die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) in Pretoria oorhandig wat, volgens hom, “bewyse is van oortredings v… Nuus (03-05-2019)
Maroela Oud-KPMG-vennoot moet sê oor Gupta-oudits
Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (Saica) hou volgende week ʼn dissiplinêre verhoor vir Jacques Wessels, ʼn voormalige ouditvennoot van KPMG. Saica sal sanksies teen Wess… Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Meisie wil in hof weet hoekom oom haar ‘verkoop’
’n Meisie van die Oos-Kaap wat op 13-jarige ouderdom gedwing is om met ’n 61-jarige man te trou, wou Vrydag in die hooggeregshof weet waarom haar oom haar verkoop het vir geld. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Moreletapark ‘oorweeg’ om bande met NG Kerk te breek
Een van die NG Kerk se grootste gemeentes “oorweeg dit” om bande met dié kerk te verbreek. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 2 van EFF ontwrig skool op Douglas ‘oor wit onnies’
’n Hoërskool op Douglas in die Noord-Kaap moes Vrydag sluit nadat twee EFF-ondersteuners by die skool opgedaag en al die wit onderwysers glo weggejaag het. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Ma se kêrel steek 2 kleuters glo 28 keer
’n Vermeende 28-bendelid wat Woensdag in die vroeë oggendure sy meisie se twee kleuters 28 keer met ’n mes gesteek het, het glo voordat hy in die hof verskyn het, gesê “hy voel f*kk*l”. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 ‘Ons sukkel om dit te verwerk,’ sê oupa wat inbreker skiet
Hy en sy vrou sukkel om die voorval te verwerk. Hulle is vier maande ná die skietery steeds skrikkerig en voel of hulle soos kluisenaars leef. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 4 dood in trompop botsing buite Warden
Drie volwassenes en ’n kind is Donderdagaand dood toe twee motors op die N3 sowat 50 km buite Warden in die Vrystaat trompop gebots het. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Voormalige Sanparke-veldwagter vas oor stropery
’n Voormalige veldwagter van die Krugerwildtuin is in hegtenis geneem omdat hy glo deel was van ’n komplot om renosters in die wildtuin te stroop. Nuus (03-05-2019)
Maroela Voormalige veldwagter vas vir stropery
SANParke het die inhegtenisneming as ʼn groot deurbraak in die stryd teen renosterstropery bestempel. Nuus (03-05-2019)
Maroela Woede oor ligter vonnis vir babaporno-oortreder
Kortje het aangevoer Beale was nie ʼn gewone internetgebruiker wat toevallig op kinderpornografie afgekom het nie, maar dat hy deel was van ʼn netwerk mense wat sulke dade fassinerend vind. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Gewese Mej. Uruguay dood in Mexiko aangetref
’n Gewese Mej. Uruguay is dood aangetref in die badkamer van haar hotelkamer in Mexikostad. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Aanval op student, polisie reik foto uit
Die polisie in die Wes-Kaap het Vrydag ’n foto uitgereik van ’n man wat hulle soek in verband met die aanval op ’n jong Franse student Dinsdag in die Bo-Kaap in Kaapstad. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Coligny-2 se aansoek om appèl aangehoor
Die twee mans van Coligny in Noordwes wat tronkstraf uitdien weens die moord op ’n tienerseun, se aansoek om verlof tot appèl teen hul skuldigbevinding en vonnis is Vrydag in die hooggeregshof in … Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 9 in hof vir uitbrand en plundery van vragmotors
Nege mense verskyn Maandag in die landdroshof op Lindley in die Vrystaat nadat hulle in hegtenis geneem is in verband met die uitbrand en plundery van drie vragmotors verlede maand. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Facebook verbied verregses
Facebook het Donderdag talle omstrede Amerikaanse politieke kommentators op dié platform verbied omdat hulle die maatskappy se reëls oor “gevaarlike individue en organisasies” oortree. Nuus (03-05-2019)
Maroela Coligny-twee: AfriForum begin appèlproses
AfriForum het besluit om betrokke te raak nadat dit aan die lig gekom het dat die enigste ooggetuie in die saak glo in die hof gelieg het. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Kind (5) in huisbrand dood
’n Vyfjarige seun is Donderdag dood nadat ’n brand Woensdag by sy ouerhuis in Bonteheuwel uitgebreek het. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Viëtnamese vrou vrygelaat in moordsaak
’n Viëtnamese vrou wat langer as twee jaar in ’n Maleisiese tronk aangehou is weens die sluipmoord op die halfbroer van die Noord-Koreaanse leier Kim Jong-oen, is Vrydag vrygelaat. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 3de kandidaat gedwing om te bedank
’n Kandidaat vir die komende algemene verkiesing in Australië is deur Scott Morrison, premier, gedwing om te bedank. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Susters verdrink in diep put
Die gemeenskap van Mokopane (Potgietersrus) in Limpopo is geskok nadat twee susters verdrink het toe hulle water uit ’n diep put gaan skep het. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Man kry 4 keer lewenslank ná moorde
’n Vermeende bendelid wat vier mense doodgeskiet het, is Donderdag in die hooggeregshof in Kaapstad tot vier keer lewenslange tronkstraf gevonnis. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Ring aan Ardern se middelvinger toe al die tyd ’n verloofring
Jacinda Ardern, Nieu-Seeland se premier, en haar lewensmaat, Clarke Gayford, het oor die Paasnaweek verloof geraak, sê haar woordvoerder. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Pentagon waarsku dat China Arktiese militêre basisse beoog
China se beplande ontwikkeling van skeepsroetes in die Arktiese gebied het Amerika se verdedigingshoofkantoor, die Pentagon, waarskuwende geluide laat maak oor militêre uitbreidings wat daarmee kan … Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Kinderporno-man van Plett se vonnis verminder
William Beale van Wildernis by Plettenbergbaai se tronkstraf is Vrydagoggend in die hooggeregshof in Kaapstad tersyde gestel. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Madibeng se burgemeester uit ANC geskors
Die ANC se provinsiale taakspan in Noordwes het die burgemeester van die Madibeng-munisipaliteit tydelik uit die party geskors. Politiek (03-05-2019)
Maroela Ma waarsku oor warmwaterbottels ná kleuter brand
Haar ouers het inderhaas probeer om ʼn skreeuende Minke se broek af te trek waarna die velle saam met die broek afgekom het. Nuus (03-05-2019)
Maroela Tekort aan verpleegsters ‘’n ramp wat dreig’
Die strategiese plan vir verpleegopleiding, wat voorsiening maak vir nuwe kwalifikasies, is in 2013 al ingestel, maar nie die private opleidingsinstellings, óf die nuwe kurrikulums is al goedgekeur… Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Zondo hoor verder van oud-Valkehoof
Genl.maj. Johan Booysen, voormalige Valke-hoof in KwaZulu-Natal, getuig Vrydag verder voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (03-05-2019)
Netwerk24 Pakkie van die kleinkinders? NEE!
’n Bejaarde egpaar van Melbourne, Australië, het vir ’n “verrassingspakkie” geteken wat by hulle afgelewer is en net ’n sakkie wit poeier daarin gekry het. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 KFC en hoender vir ‘chicken’ William Barr
KFC en hoender vir ‘chicken’ Barr Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Albei Britse hoofpartye verloor kiesers weens Brexit
Vroeë uitslae in die Britse plaaslike verkiesings wat Donderdag gehou is, dui daarop dat die kiesers hul Brexit-frustrasies op albei die hoofpartye in die land uitgehaal het. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Sikloon Fani tref Indië
Die sikloon Fani het Indië getref. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Ramaphosa gevra om in te gryp
Pres. Cyril Ramaphosa is in 'n ope brief gevra om in te gryp by die voortslepende probleme met die vuurwapenregister en die wetgewing rakende vuurwapenlisensies. Nuus (03-05-2019)
Netwerk24 Swak munisipale diens maak inwoners ál kwater
Suid-Afrikaners was nog nooit so ontevrede met hul munisipale dienste soos nou nie. Nuus (03-05-2019)