Netwerk24 US herroep studie oor bruin vroue se denkvermoë
Die Universiteit Stellenbosch (US) se studie oor bruin vroue se denkvermoë is teruggetrek. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 3de verdagte gesoek ná leerkrag gekaap en vermoor is
Die moord op Isaak Dikote Tlhape (44) is ’n groot verlies vir die skool in Noordwes waar hy wiskunde gegee het. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Zondo hoor Jiba het glo heimlik vir Zuma opgetree
Aanklaers wat genl.maj. Johan Booysen, Robert McBride, Anwa Dramat en ander destyds onsuksesvol vervolg het, het dit op versoek van adv. Nomgcobo Jiba gedoen. Politiek (02-05-2019)
Netwerk24 Myburgh veg terug
Pieter-Louis Myburgh, ondersoekende joernalis en skrywer van Gangster State, Unravelling Ace Magashule’s Web of Capture, en die uitgewer van die boek, Penguin Random House, gaan die R10 … Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Twee leef toe hul vliegtuig net ná opstyging val
Twee mans het ’n noue ontkoming gehad toe hul ligte vliegtuig sekondes nadat dit opgestyg het naby Oos-Londen neergestort het. Nuus (02-05-2019)
Maroela Man dood in polisiesel aangetref
Die man het vinnig ʼn pakkie, wat in plastiek toegedraai was, gegryp en ingesluk. Nuus (02-05-2019)
Maroela Een dood ná skietgeveg met polisie
Die polisiebeampte het by die winkel aangekom net toe een van die verdagtes by die winkel uitgestap gekom het. Nuus (02-05-2019)
Maroela ‘Bendelid’ 4 lewenslange vonnisse opgelê vir moord
Leonard is glo ʼn bendelid en die slagoffers het aan ʼn ander opposisiebende behoort. Nuus (02-05-2019)
Maroela Beweerde Brits-betogers uit op R500 se borg
In een geval is ʼn hamer, ʼn byl en ysterpaal gebruik om die bestuurder te dreig voordat betogers die sleutels van hom afgeneem het. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Hartseer tonele by diens vir Napier-slagoffers
Marzell Newman (24) se kêrel, Armand van Wyk (26), was van plan om die aand van Paasmaandag haar ouers te vra of hy met haar kan trou. Maar die groot vraag kon hy nooit vra nie. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 ‘Inbreker’ bad, eet katkos, drink wyn
’n Man wat by ’n huis in George ingebreek het, het eers gebad, vroueklere aangetrek, toe katkos geëet en wyn gedrink voordat hy ’n vrou in die huis met ’n mes gekonfronteer het. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Grey-aansoek by hof ‘nie dringend’
Dit was onnodig vir die beheerliggaam van Grey-kollege in Bloemfontein om hom op ’n dringende grondslag tot die hooggeregshof te wend, sê regter Celéste Reinders in haar redes oor hoekom sy die … Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 DA dien bedrogklag teen Sol Plaatje in oor polisgeld
Die DA in die Noord-Kaap het op Werkersdag ’n klag van bedrog aanhangig gemaak teen die Sol Plaatje-munisipaliteit oor R66 miljoen se polisuitbetalings, wat hy beweer nooit gemaak is aan onder andere … Nuus (02-05-2019)
Maroela Konstitusionele hof steek stokkie voor onafhanklike kandidate
Die konstitusionele hof het ʼn stokkie gesteek voor onafhanklike kandidate se poging om in die provinsiale en nasionale verkiesing aanstaande Woensdag verkiesbaar te wees Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Mense ‘onseker, bang’ ná kapings, sambokke
Inwoners van Brits, Noordwes, is “bang en weet nie wat om te verwag nie” nadat oproeriges vroeg vandeesweek die dorp binnegevaar en vragmotors gekaap en mense met sambokke aangeval het. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Britte kondig ‘noodtoestand’ oor klimaat af
https://www.reuters.com/article/us-britain-climatechange-parliament/after-protests-britains-parliament-declares-climate-change-emergency-idUSKCN1S74OA. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Blompot-moordenaar se borgtog verleng
Nadat hy Donderdag skuldig bevind is aan die moord op Hilary van Rooyen (52), het Regard Groenewald (25) dadelik suksesvol aansoek gedoen om sy borgtog hangende sy vonnis te verleng. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Boerboel val drawwer in Bfn aan
’n Administratiewe klerk word in ’n hospitaal in Bloemfontein behandel nadat sy deur ’n boerboel aangeval is toe sy in die woonbuurt Uitsig gaan draf het. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Medelye stroom in ná dood van kampvegter vir dowes
Boodskappe van medelye stroom in ná die dood van dr. Johan Hamilton, oudhoof van die De La Bat-skool vir dowes in Worcester in die Wes-Kaap. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Twee dood, swanger vrou erg beseer in ongeluk
Twee mense is dood en ’n swanger vrou is Donderdag ernstig beseer in ’n botsing reg van voor op die R302 tussen Klipheuwel en Malmesbury. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Vermeende rower dood in skietery met polisie
’n Vermeende gewapende rower is dood en nog een gewond in ’n skietery met die polisie nadat hulle glo ’n winkel in Wesselsbron in die Vrystaat beroof het. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Tories dalk hard gelooi in plaaslike verkiesings
Die Britse premier, Theresa May, en haar Konserwatiewe Party gaan die hele Brexit-debakel Donderdag waarskynlik regstreeks in die plaaslike regeringsverkiesing aan hul lyf voel. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Politieke blogger begin met eetstaking in Namibië
Mike Hampton, ’n politieke aktivis en blogger van Knysna, vir wie ’n lasbrief vir inhegtenisneming deur die hooggeregshof in Kaapstad uitgereik is weens minagting van die hof, het met ’n eetstaking … Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Lyke dalk platgedruk met laaigraaf
Die drie mans van Christiana, wie se lyke op 'n plaas gevind is, is doodgeskiet en daarna is hul lyke moontlik met ’n laaigraaf platgedruk. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Waterprobleme in Polokwane word al hoe erger
Die voortslepende wateronderbrekings in Polokwane in Limpopo word by die dag erger weens herstelwerk aan verouderde infrastruktuur en onlangse oproer by een van die wateraanlegte van die stad. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Man doodgeslaan, polisie gedreig
Inwoners van die Tikwana-woonbuurt in Hoopstad in die Vrystaat het Woensdag gedreig om ’n polisievangwa uit te brand toe polisiebeamptes by ’n boendoehof – waartydens ’n man doodgeslaan is – wou … Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Hy hét Hilary (52) met blompot vermoor
Net soos in Oscar Pistorius se geval moes Reghard Groenewald (25) voorsien het dat sy dade – in sy geval om Hilary van Rooyen (52) met ’n glasblompot te slaan – tot haar dood kon lei. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Saak teen voormalige Sans Souci-leerling uitgestel
Die aanrandingsaak teen ’n voormalige gr. 9-leerling van Sans Souci Girls’ High in Nuweland, is Donderdag in die landdroshof in Wynberg tot 9 Mei uitgestel. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Thaise koning trou onverwags met sy lyfwag
Die koning van Thailand het skielik met een van sy lyfwagte getrou enkele dae voordat hy Saterdag amptelik met prag en praal gekroon word. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Hof bekyk seun se dood ná klasmaat hom met kaas gooi
’n Geregtelike ondersoek is tans aan die gang in Londen na die dood van ’n seun nadat ’n klasmaat hom in Junie verlede jaar met ’n stuk kaas gegooi het. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Vermeende treinbrander na Valkenberg vir waarneming
Die man wat na bewering oor Paasnaweek treinwaens in die Kaapstad-stasie aan die brand gesteek het, is vir waarneming verwys na ’n psigiatriese hospitaal. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Pakhuis in Athlone brand
Die brandweer is tans op die toneel van ’n brand by ’n fabriek in die nywerheidsgebied van Athlone in Kaapstad. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Versperrings by Voortrekker-monument verwyder
Die Voortrekkermonument in Pretoria is weer oop vir besoekers ondanks ’n betoging deur werkers buite die hoofingang van die erfenisterrein in Eeufeesweg. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 VSA spioen verkoop geheime aan China
’n Oudagent van die Amerikaanse Intelligensiediens (CIA) het erken hy het geheime inligting aan China gegee, sê die departement van justisie in ’n verklaring. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Man skuldig
Reghard Groenewald, wat tereg gestaan het op die moord van Hilary van Rooyen van Durbanville, is Donderdagoggend in die Kaapse hooggeregshof skuldig bevind op Van Rooyen se moord. Nuus (02-05-2019)
Maroela Ingang na Voortrekkermonument gesluit weens betoging
Talle motors asook ʼn toerbus moes vanoggend omdraai. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Barr kry kwaai kritiek oor Mueller-verslag
Die Amerikaanse minister van justisie het sy getuienis oor die Mueller-verslag voor die huis van verteenwoordigers se justisie-komitee gekanselleer. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Guaidó misluk, Maduro klou en die VSA en Russe stry
Dit lyk al hoe meer asof die situasie in Venezuela ’n politieke dooipunt bereik, nadat duisende Venezolane op Werkersdag in die strate opgeruk het ter ondersteuning van die opposisieleier Juan Guaidó … Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Roerende tonele voor gedenkdiens vir familie van Napier-ongeluk
‘n Gedenkdiens word Donderdag uit die NG kerk Plumstead gehou vir die familie wat op Paasmaandag in ‘n ongeluk buite Napier in die Wes-Kaap dood is. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Booysen maak nog onthullings voor Zondo
Genl. Johan Booysen, voormalige hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, getuig verder voor die Zondo-kommissie oor ongerymdhede in die polisie en die nasionale vervolgingsgesag. Politiek (02-05-2019)
Netwerk24 Bande brand voor Voortrekker-monument
Die hoofingang van die Voortrekkermonument in Pretoria was Donderdag onbegaanbaar weens betogende werkers wat bande in Eufeesweg brand. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 May dank minister af nadat vertroulike inligting gelek is
Die Britse minister van verdediging is deur die premier afgedank omdat hy inligting uit ’n vergadering van die nasionale veiligheidsraad gelek het. Nuus (02-05-2019)
Maroela Sascoc: ‘Caster-uitspraak is massiewe keerpunt’
“Die vraag wat ons almal vra, is hoe gaan hierdie regulasies met gelykheid, onpartydigheid en regverdigheid in internasionale sport toegepas word.” Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Boklam wat 222 wil klop, kort nog baard
Die bokram wat TrippelTwee (222) om die titel van wêreldkampioen-boerboekram vir 2019 wil klop, moet letterlik nog baard kry. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 100 miljoen in sikloon se pad
Sikloon Fani, 'n kategorie 4-tropiese sikloon, is op pad na Indië, wat owerhede genoop het om reeds duisende mense te ontruim. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 Hoë van ANC-jeugliga in KZN doodgeskiet
'n Leier van die ANC-jeugliga is Dinsdagaand buite sy huis in KwaZulu-Natal doodgeskiet. Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 SA Akademie vereer skolier en entomoloog
Prof. Erik Holm van Hartbeespoort en Dyllan Niehaus, ’n gr. 12-leerling by die Hoërskool Menlopark, is vanjaar onder die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se pryswenners. Nuus (02-05-2019)
Maroela Assange vir borgtogoortreding gevonnis
Regter Taylor het tydens haar vonnisoplegging gesê Assange sal vir parool in aanmerking kom wanneer hy minstens die helfte van sy vonnis uitgedien het en indien hy nie in die tyd skuldig bevind wor… Nuus (02-05-2019)
Netwerk24 ‘Gaan nie goed’ met meisie (6)
Dit gaan nie goed met Robinesia Joko (6) wat Maandag in ’n skoolbussie in die kop geskiet is nie, het haar tannie, Desiree Judde, Woensdag gesê. Nuus (02-05-2019)