Netwerk24 Polisielid in Atteridgeville vermoor
Die moord van ’n polisielid, wat skaars ’n jaar lank in die polisie was, is skerp deur die nasionale polisiekommissaris, genl. Khehla Sitole, veroordeel. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Kouer dae vir Wes- en Suid-Kaap voorspel
’n Kouefront wat vir die Wes- en Suid-Kaap voorspel word, sal na verwagting oor die volgende twee dae ligte reënbuie saambring. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Sikloon rig nog skade in Mosambiek aan
Soos duisende ander mense in die Cabo Delgado-provinsie soek Ernesto Parivos na tekens dat die vloedwater besig is om te daal nadat Mosambiek verlede week deur die sikloon Kenneth getref is. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Tshungu was ‘formidabele man’
As daar net ’n tikkie van sy hart in elkeen was, sou ons land ’n beter plek gewees het, sê Trevor Tappan oor sy vriend Justus Tshungu wat Maandag in die Kalafong-hospitaal in Pretoria dood is. Nuus (01-05-2019)
Maroela ANC besorg oor munisipale staking in Durban
Die ANC in KwaZulu-Natal het Woensdag gesê hy is bekommerd oor ʼn voortgesette staking in die eThekwini (Durban)-munisipaliteit wat inwoners en besoekers die afgelope paar dae verontrief het. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Trollip OB toe oor aanstel van amptenare in NMB
Athol Trollip, die DA se federale voorsitter, het ’n brief gerig aan adv. Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB) oor die nuwe koalisieregering van die Nelson Mandelabaai-metro se besluit om … Nuus (01-05-2019)
Maroela Sewe dae van rou vir vloedslagoffers
Pres. Cyril Ramaphosa het Dinsdag sewe dae van nasionale rou aangekondig vir die persone wat in vloede in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap omgekom het. Nuus (01-05-2019)
Maroela Bendelid gaan langer as ʼn halfeeu sit
Die veroordeelde moordenaar en berugte bendelid, die 21-jarige Nealon Redhouse, sal in sy 70’s wees voor hy uit die tronk vrygelaat word. Nuus (01-05-2019)
Maroela Voortvlugtige dokter weer aangekeer danksy publiek
Dr. Levy Choene Makgatho (39) wat gesoek is deur die Valke omdat hy nie aan ʼn hofbevel ná skuldigbevinding voldoen het nie, is weer in hegtenis geneem. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Kopane betreur ‘werkloosheid op Werkersdag’
Dit is hartverskeurend dat inwoners van Mangaung in die Vrystaat Werkersdag vier terwyl ’n groot persentasie van hulle sonder werk sit. Politiek (01-05-2019)
Netwerk24 G’n normale mens sal dít aan ’n ander doen’
“Dit lyk asof die helfte van die hare op haar kop uitgetrek is. Geen normale mens sal so iets aan iemand anders doen nie.” Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Motorfietsryer tref 2 motors in Welkom en sterf
’n Motorfietsryer van Virginia in die Vrystaat is dood nadat hy Dinsdagmiddag in twee stilstaande motors in Welkom se middestad vasgery het. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Trump eerste gas van Japan se nuwe keiser
Japan se nuwe keiser, Naroehito, wat Woensdag amptelik die Krisante-troon bestyg, se eerste amptelike gas sal pres. Donald Trump van Amerika wees. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Byna 100 dood in Paastyd-storms in KZN, Oos-Kaap
Altesaam 99 mense is dood in die storms wat KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap oor die Paastyd getref het. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Herstelwerk aan Reuben Birin-skool ‘beloop miljoene’
Herstelwerk aan die Reuben Birin-skool vir gehoorgestremdes in Port Elizabeth gaan meer as R100 miljoen beloop nadat die skool onder ’n vlaag van inbrake en vandalisme deurgeloop het. Nuus (01-05-2019)
Maroela Betoging op Limpopo-boer se grond
Meer as 600 mense het Woensdag op Rudo van Vuuren se plaas in Tomburke, Limpopo saamgedrom. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Nog ’n Kanadees kry doodstraf in China
’n Kanadees wat die doodsvonnis in China vir dwelmhandel opgelê is, het die diplomatieke spanning tussen die twee lande vererger. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Polisie in Muizenberg soek dié man
’n Man, vermoedelik van Pretoria, word deur die polisie gesoek in verband met klagte van poging tot verkragting van drie minderjariges. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 NS-media gaan nie oor skieter se propaganda berig nie
Nieu-Seeland se vyf grootste mediamaatskappye het Woensdag ’n onderneming onderteken om nie die ideologie van wit oorheersing te herhaal wat die vermeende moskee-aanvaller Brenton Tarrant (28) … Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Trein ry 3 jong mense dood wat selfies neem
Drie jong mense is in Indië deur ’n trein doodgery terwyl hulle besig was om ’n selfie te neem. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Mynwerkers vasgekeer moontlik weens uit ‘protokol-kwessie’
Sibanye-Stillwater het ’n ondersoek begin om vas te stel wat daartoe gelei het dat 1 800 van sy mynwerkers Dinsdag in sy platinummyn naby Rustenburg vasgekeer was. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Trane loop toe man sy hartskenker se familie by bofbal raakloop
Toe ’n man wat ’n nuwe hart gekry het en die skenker se familie mekaar toevallig raakloop het dit onmiddellik in ’n “drukkie-en-huil-fees” ontaard. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Julian Assange moet 50 weke in tronk deurbring
Julian Assange, die stigter van WikiLeaks wat onlangs in 'n hof in Londen verskyn het, is Woensdag vir 50 weke tronk toe gestuur. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Guaidó jaag mense strate toe
Terwyl Nicolás Maduro, president van Venezuela, sê sy soldate het Dinsdag ’n staatsgreeppoging afgeweer, jaag Juan Guaidó, sy teenstander, weer sy ondersteuners Woensdag strate toe vir ’n … Nuus (01-05-2019)
Maroela 42 in Brits vas oor openbare geweld
Altesaam 42 verdagtes sal Donderdag in die Brits-landdroshof in Noordwes verskyn op aanklag van openbare geweld. Nuus (01-05-2019)
Maroela Limpopo-polisie keer 46 aan oor openbare geweld
Altesaam 46 persone, tussen 19 en 49 jaar oud, is in Limpopo in hegtenis geneem in verband met gewelddadige betogings vandeesweek in die Lebowakgomo- en Modjadjiskloof-polisiëringsdistrikte. Nuus (01-05-2019)
Maroela Só beslis hof oor Caster
Die Internasionale Hof vir Sportarbitrasie (CAS) het Woensdag uitspraak gelewer in Caster Semenya se saak teen die nuwe reëls van die Internasionale Vereniging vir Atletiekfederasies (IAAF) oor tes… Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 MultiChoice hou voet by stuk oor Steve
Sosiale media het vandeesweek gegons nadat MultiChoice besluit het om geen verdere blootstelling aan die Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr te gee nie. Nuus (01-05-2019)
Maroela Steve ‘teleurgesteld’ oor MultiChoice se besluit
Die sanger Steve Hofmeyr het gesê hy is teleurgesteld oor MultiChoice se besluit om nie meer enige blootstelling aan hom te gee nie. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Skieter dood 2 by universiteit in VSA
Twee mense is op die Charlotte-kampus van die Universiteit van Noord-Carolina (UNC) in Amerika doodgeskiet. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 N1 in Kaapstad gedeeltelik gesluit
’n Sleepwa van ’n vragmotor het Woensdagoggend kort ná 09:00 op die N1 net ná die R300 in Kaapstad omgeslaan nadat een van die bande vermoedelik gebars het. Nuus (01-05-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Teleurstellings (en ‘bloopers’) van verkiesingsveldtog
Is kiesers bloot dom stemvee wat deur politieke partye maklik ’n gat in die kop gepraat kan word om vir hulle te stem? Ongelukkig lyk dit net te dikwels of dit só is. Veral sekere aspekte word te m… Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Man, koei dood in ongeluk
'n Man is dood en twee mans is beseer toe die afleweringsvoertuig waarin hulle gery het, Dinsdagaand teen 'n koei vasgery het op die Kliprivierpad in Midvaal, Gauteng. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Vragmotors in kettingbotsing op R59
Nege voertuie, waarvan talle vragmotors, was Woensdagoggend op die R59 tussen Vereeniging en Sasolburg in 'n kettingbotsing betrokke Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Sisulu paai Botswana oor beweerde politieke inmenging
Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge, het Botswana verseker die Suid-Afrikaanse regering het niks te doen gehad met die sakevrou Bridgette Motsepe-Radebe se beweerde poging om ’n … Politiek (01-05-2019)
Netwerk24 Hof beslis bou van N2-Wildekus-pad gaan voort
Die Nasionale Padagentskap (Sanral) het Dinsdag die uitspraak van die hooggeregshof in Pretoria verwelkom. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Moenie piesang só eet – dan word jy verbied
’n Kunswerk van ’n vrou wat ’n piesang eet, is uit ’n Poolse kunsgalery verwyder omdat dit glo “te suggestief” vir kunsliefhebbers is. Nuus (01-05-2019)
Maroela Perlemoenstropery in Kaapstad afgeweer
Die Stad Kaapstad se mariene wetstoepassers kon perlemoenstroperbedrywighede aan die stad se kuslyn afweer en het tydens die proses beslag gelê op meer as 1 000 gestroopte perlemoen. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 ‘Ek was nog steeds nie huis toe nie’
Marzell Newman het nog nie kans gesien om na haar ouerhuis in Plumstead, Kaapstad, te gaan nie. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Man kritiek ná skietvoorval in Chloorkop
'n Man wat vermoedelik in sy 30's is, is in 'n kritieke toestand nadat hy Dinsdagaand in Chloorkop naby Midrand geskiet is. Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Weermag glo hulle het voetspore van die jeti gevind
Bergklimmers van die Indiese weermag wat op ’n ekspedisie in Nepal was, het groot voetspore in die sneeu gevind wat hulle dink aan die geheimsinnige jeti – ook genoem die verskriklike sneeuman – … Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Andrew Randall ‘was ’n unieke mens’
Daar is kere dat woorde leeg is. “Maar vir sulke kere is daar die sjokolade-effek: drukkies, boodskappe van ander en mooi herinneringe,” het pastoor Tony Karam Dinsdag op die gedenkdiens van Andrew … Nuus (01-05-2019)
Netwerk24 Betoging teen brandstofpryse op stemdag
Daar word op stemdag plakkaatbetogings teen die jongste styging in brandstofpryse gehou. Politiek (01-05-2019)
Netwerk24 Venezuela se president klou aan sy mag
Die beleërde pres. Nicolas Maduro klou steeds soos 'n neet aan sy presidentskap, al het 'n staatsgreep reeds Dinsdag in dié land uitgebreek. Nuus (01-05-2019)