Netwerk24 Swart omroeper wat in Afrikaans uitsaai, oorlede
Justus Tshungu, die eerste swart Suid-Afrikaner wat Afrikaans oor die radio gepraat het, is Maandagmiddag oorlede. Hy was 93 jaar oud. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Oudaanklaer van PE ken sy tweelingbroer uit
Ná 47 jaar in diens van justisie het ’n voormalige hoofaanklaer in Port Elizabeth die toneel waarop sy tweelingbroer vermoor is, beskryf as een van die grusaamste wat hy nóg gesien het. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Hulpverlening in Mosambiek 3de dag weens reën verlam
Hulpverlening is Dinsdag in die wiele gery toe nog stortreën oor die noordelike gebied van Mosambiek uitgesak en die hawestad Pemba opnuut oorstroom het. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Sakevrou se aansoek teen DA, media van hofrol geskrap
’n Dringende aansoek van ’n gesiene sakevrou van Bloemfontein teen die DA, Media24 Beherend en OFM is in die hooggeregshof weens ’n gebrek aan dringendheid van die hofrol geskrap. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Franse student in Kaap aangeval
’n Franse student wat aan die Universiteit van Kaapstad studeer, sterk in die Christiaan Barnard-gedenkhospitaal aan nadat sy Dinsdagoggend deur ’n man in die Bo-Kaap aangeval en van haar sak beroof … Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Oud-polisieman in tronk wéér aangekla
’n Veroordeelde oudpolisielid van Port Elizabeth wat tans tronkstraf van ses jaar uitdien, is weer in die beskuldigdebank, dié keer op ’n moordklag. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Man in Kaapstad-buurt vasgetrek ná wapenvonds in hok
’n Man is Dinsdag in Kraaifontein, Kaapstad, in hegtenis geneem weens die besit van ongelisensieerde vuurwapens, ammunisie en dwelms. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Nasionale routydperk vir vloedslagoffers gehou
Pres. Cyril Ramaphosa het ’n nasionale routydperk aangekondig vir die slagoffers van die onlangse vloede wat dele van Suid-Afrika getref het. Nuus (30-04-2019)
Maroela Kollegas ondersteun ginekoloog ná skuldigbevinding
Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Verloskunde en Ginekologie (Sasog) het Dinsdag hul misnoeë te kenne gegee met ʼn uitspraak in die hooggeregshof waar die skuldigbevinding en vyfjaartronkstraf van … Nuus (30-04-2019)
Maroela 1 800 werkers steeds ondergrond by Sibanye-Stillwater
Sibanye-Stillwater het Dinsdagaand bevestig ongeveer 1 800 van sy werknemers is steeds ondergrond en wag om na die oppervlak gebring te word. Nuus (30-04-2019)
Maroela Man gevonnis oor swanger vrou se verkragting
ʼn 49-jarige man is in ʼn hof in die Vrystaat gevonnis in verband met die verkragting van ʼn vrou wat in daardie stadium ses maande swanger was. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 ‘Skelmpie’ se ma vertel
Ella Selekisho het Dinsdag aan die rondgaande hof in Virginia in die Vrystaat vertel hoe Juan (Manne) Sonnenberg en haar dogter, Kgagamotse, twee jaar lank ’n verhouding gehad het. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Man 12 j. tronk toe vir roof, verkragting
’n Man van Moemaneng, Marquard, in die Vrystaat is Dinsdag tot 12 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy ’n swanger vrou in haar huis verkrag en beroof het. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 3 kry opgeskorte vonnis vir handel in olifanttande
Drie mans is Dinsdag in die landdroshof in Kuruman elk ’n opgeskorte vonnis van R10 000 of twee jaar gevangenisstraf en ’n verdere vier jaar gevangenisstraf opgelê vir die handel in olifanttande. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Inwoners betoog oor misdaad in Soweto
Na nog ’n moord in Soweto het ontevrede inwoners Dinsdag paaie in sekere dele met brandende buitebande versper. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 ‘Verbied ou vlag ook in huise,’ hoor hof
Die ou Suid-Afrikaanse vlag moet ook in die privaatheid van mense se huise verbied word, “want byna almal het nog ’n huiswerker of ’n tuinwerker” wat dan oor en oor aan die verdrukking van die … Nuus (30-04-2019)
Maroela Hof moet bepaal of ou landsvlag ‘verontmenslik’
Die Menseregtekommissie het aangevoer AfriForum en die FAK het die verkeerde benadering in die saak gevolg en dat dit nie slegs oor vryheid van spraak gaan nie. Nuus (30-04-2019)
Maroela Nóg 5 vas ná Brits-betoging weer opvlam
Nadat die situasie in die gebied aanvanklik vroeg vanoggend onder bedwang was, het geweld intussen weer opgevlam. Nuus (30-04-2019)
Maroela Niemand nog vas ná aanval op Vrystaatse boer
Volgens die buurman wat op Roux afgekom het, was daar baie bloed op die toneel en was dit duidelik dat hy baie seergekry het. Nuus (30-04-2019)
Maroela ‘Geen meer Steve,’ sê MultiChoice
MultiChoice het bekend gemaak dat hy nie meer enige inhoud sal uitsaai waarin die sanger Steve Hofmeyr verskyn nie. Dit sluit enige argiefmateriaal van die sanger in. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 1 800 mynwerkers in Sibanye vasgekeer
Verbreekte spoornetwerke het daartoe gelei dat minstens 1 800 myners by die Sibanye Stillwater-myn vasgekeer is. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 ‘Niemand gaan plase of eiendom vat,’ sê Ace
Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, het die vrese van sommige mense dat hul plase en ander eiendom as deel van die grondhervormingsproses gevat sal word, probeer besweer en gesê daar … Politiek (30-04-2019)
Netwerk24 Protesoptog oor elektrifisering in George
’n Protesoptog oor elektrifisering in die woongebied Thembalethu in George in die Suid-Kaap is Dinsdag gehou, minder as ’n week nadat ’n inwoner, Monwabise Mtongeni (30), dood is omdat hy glo met ’n … Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 2 beroof vrou buite Gautrein-stasie
’n Vrou van Benoni wat Maandagaand van die Gautrein afgeklim het en net buite Rhodesfield-stasie in Kempton Park aan die Oos-Rand aangeval is, is egter nie nou te bang om die trein weer te gebruik … Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Vermiste vrou bebloed op bed aangetref
Die vermiste Ronell Topper (53) van Port Elizabeth is in die hospitaal opgeneem nadat sy in ’n bebloede toestand in Newton Park gevind is. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 SAUK kry waarnemende bedryfshoof
Dr. Craig van Rooyen is Dinsdag as die nuwe waarnemende bedryfshoof van die SAUK aangestel. Politiek (30-04-2019)
Netwerk24 Nuwe brug oor N1 in Bellville geopen
Motoriste in Kaapstad kan verwag dat die verkeer op die N1 beter sal vloei nadat die nuwe Old Oak-brug in Bellville voltooi is. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Bejaarde boervrou in hand geskiet in aanval
Hy het eers gedink dat sy in die bors geskiet is, maar toe sien Martinie Theunissen (80) dat sy vrou, Maritha (73), gaan oorleef. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Eric Wiese is verwurg, getuig patoloog
Die eerste aanranding op Eric Wiese (80), voormalige finansiële hoof van Naspers, het ’n aar in sy brein laat bars wat bloeding op die brein veroorsaak het. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Lyke gesoek nadat Ciprioot beken hy vermoor 7 buitelanders
Die polisie in Ciprus soek na nog lyke nadat die liggaam van ’n vierde vrou Sondag in ’n tas gevind is in ’n ou myngat vol water wat giftige afvalstowwe bevat. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Rioolstelsels in SA danksy apartheid, sê Malema
As dit nie vir die apartheidsregering was nie, sou Suid-Afrika onder die leierskap van die ANC geen rioolstelsel gehad het nie. Politiek (30-04-2019)
Netwerk24 Welkom! sê Cyril vir deelnemers aan Mnr. Gay Wêreld in Kaap
Die Mnr. Gay Wêreld-kompetisie word vanjaar vir die vierde keer op die Afrika-vasteland aangebied en Kaapstad is die gasheer. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Vrou van afpersing aangekla
’n Vrou wat haar kollega op video afgeneem het waar sy glo kinders in ’n kleuterskool in Carletonville in Gauteng aangerand het, verskyn binnekort in die hof in verband met afpersing. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Hartenbos-seun (9) stry moedig teen kanker
Vir Ethan le Grange (9), ’n kankerlyertjie in gr. 4 aan die Laerskool Park in Hartenbos in die Suid-Kaap, is daar lig aan die einde van die toneel nadat 2019 op ’n donker noot begin het. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Boksburg-man in oprit doodgeskiet
Die polisie in Gauteng soek twee verdagtes nadat ’n 24-jarige man Dinsdagoggend in sy huis se oprit in Boksburg aan die Oos-Rand doodgeskiet is. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Meisie (6) in kop getref toe bendes skiet
“My ma het nog haar kos uitgeskep en dit in die mikrogolfoond gebêre, min wetende dat sy nie huis toe kom nie,” sê Desiree Judde oor haar susterskind, Robinesia Joko (6). Nuus (30-04-2019)
Maroela Potch-vrou met skoenveters gewurg; man pleeg glo selfmoord
Die paartjie het twee jong kinders. Hulle word in dié stadium glo deur ʼn ouma versorg en was klaarblyklik nie by hulle ouerhuis tydens die voorval nie. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Reën tot die naweek in Wes- en Oos-Kaap verwag
Reën word van Donderdag tot Saterdag oor groot dele van die Wes- en Oos-Kaap verwag. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Japanse keiser abdikeer ten gunste van seun
Japan se keiser Akihito het gister in sy laaste amptelike boodskap aan sy volgelinge sy hoop op ’n vreedsame toekoms uitgespreek. Hy het hulle ook bedank vir hul steun die afgelope drie dekades. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 1ste Moslem-model met ‘boerkini’ in Sports Illustrated vertoon
1ste Moslem-model met ‘boerkini’ in Sports Illustrated vertoon Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 SA kenners help met stoomtreine in Sri Lanka
’n Suid-Afrikaanse kenner van stoomlokomotiewe wat onlangs in Sri Lanka was om stoomtreindrywers daar op te lei, sê die Sri Lankane koester hul koloniale stoomtrein-erfenis. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Olieveld in Libië in burgeroorlog aangeval
Olieveld in Libië in burgeroorlog aangeval Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Nie almal hunker na apartheid, sê FAK
Hulle verdedig nie die ou Suid-Afrikaanse landsvlag nie, maar nie almal wat na die vlag kyk, hunker noodwendig na die verlede en apartheid nie, het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge … Nuus (30-04-2019)
Maroela Situasie in Brits ‘onder beheer’ ná geweld
Altesaam 45 betogers is op aanklagte van openbare geweld in hegtenis geneem en sal vandeesweek nog in die hof verskyn. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Malema ‘ly aan uitputting’, betoog nie saam in Bfn
Julius Malema, EFF-leier, ly glo aan uitputting en was nie Dinsdagoggend deel van die EFF-optog van Ramkraal na die munisipale gebou in Bloemfontein nie. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 ‘Betogers by Brits skiet polisie met ketties’
Betogers in die Brits-omgewing gebruik ketties om die polisie met hul eie rubberkoeëls terug te skiet. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Onderwyser se lyk dae ná kaping gekry
’n Laerskoolonderwyser van Wolmaransstad in Noordwes se lyk is Maandag gekry nadat hy vermoedelik verlede Donderdag gekaap is. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Haarkappers moet ophou skinder, sê pous
Pous Fransiskus het onder haarkappers ingeklim en gesê hulle moet ophou skinder. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Inbreker getref in skietery by huis in Boksburg-Noord
Inbrekers het Maandagoggend op ’n huiseienaar in Beyerspark, Boksburg-Noord, geskiet nadat dié hulle by sy huis betrap het. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Man aangekeer oor 'bom' in Christchurch
Die polisie in Nieu-Seeland het Dinsdag 'n man in hegtenis geneem en plofstofdeskundiges het 'n pakkie met 'n verdagte toestel by 'n oop erf in Christchurch gekry. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Rowers slaan toe op Magoebaskloof Hotel
Gewapende rowers het Dinsdagoggend op die Magoebaskloof Hotel naby Tzaneen in Limpopo toegeslaan. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Game of Thrones se kinkel ... en doppelgänger
Hierdie week se episode van Game of Thrones het kykers behoorlik op hete kole gehad. Terwyl GoT-koors hoog loop ontmoet sommer die Pakistanse man wat byna op 'n druppel soos een van die reeks se … Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Man met sak vol pasteie in winkel betrap
’n Inbreker is Maandagoggend met ’n sak vol pasteie en beskuitjies in ’n supermark in Katlehong aan die Oos-Rand betrap waar hy in ’n pakkamer vir die polisie weggekruip het. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Pasiënte in ambulans sterf toe motor oor rooi lig jaag
Twee pasiënte is die naweek dood toe die ambulans waarin hulle was in ’n ongeluk betrokke was. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Onbekende aanvallers steek leerling 13 keer tydens pouse
’n Leerling aan ’n Kaapse skool het flou geval terwyl sy toegekyk het hoe haar ouer broer in gr. 11 minstens 13 keer met ’n skerp voorwerp gesteek is. Nuus (30-04-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Verspoel die vitrioelvloed die middelgrond?
Die Afrikaners word gereeld aangeraai om hulle na die middelgrond te begewe. So kort voor die verkiesing blyk dit om die middelgrond te vind, is so moeilik soos om ’n glibberige elektriese paling m… Nuus (30-04-2019)
Maroela Wes-Kaap verklaar dispuut oor polisiëring in provinsie
“Ons het heeltemal vertroue in – en geduld met – die minister van polisie en die hele nasionale regering verloor.” Nuus (30-04-2019)
Maroela Gesteelde fiets gevind, een vas ná hoewemoord
Die polisie het inligting ontvang dat ʼn fiets by ʼn sakeperseel naby die slagoffer se huis gelos is. ʼn 34-jarige Rastaman het dit glo by ʼn werker daar gelaat. Die tuinwerker het die fiets as sy eien… Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Baie Arbeiders wil in EU bly
Jeremy Corbyn, leier van die Britse Arbeidersparty, kom al hoe meer onder druk van sy parlementslede, vakbondleiers en partylede om ’n tweede referendum te ondersteun oor die Brexit-ooreenkoms waarop … Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Klein Nina se dokter red man se lewe in gimnasium
“As ek vandag niks anders bereik het nie, dan weet ek dat ek minstens vanoggend op die regte plek op die regte tyd was.”. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 FBI fnuik massa-aanval op wit nasionaliste
’n Veteraan van die oorlog in Afganistan is deur die Amerikaanse speurdiens (FBI) in hegtenis geneem voordat hy enige van sy talle spykerbomme op ’n byeenkoms van wit nasionaliste in Los Angeles kon … Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 ‘Hy het met sy gesig op die vloer in bloed gelê’
Dit het die polisie twee uur geneem om by die toneel op te daag nadat Eric Wiese, oud- finansiële hoof van Naspers, op 4 Augustus 2017 vermoor is. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Papegaai Freddy Krueger ontsnap weer uit kloue van die dood
’n Papegaai wat voorheen in sy snawel geskiet is, tóé deur ’n slang gepik is en meer onlangs deur boewe uit ’n dieretuin in Brasilië gesteel is, het weer eens oorleef en sy pad na die dieretuin … Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Vrou kom ná dae op haar vermiste honde se karkasse af
Teen ’n afgeleë berg, in ’n gat en tussen vullis, is waar ’n vrou van Pretoria-Wes drie van haar honde se karkasse aangetref het, nadat sy bykans twee dae lank na haar vermiste honde gesoek het. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Hof hoor vandag hoe FAK oor ou vlag voel
Is dit haatspraak om die ou Suid-Afrikaanse vlag te swaai? Dís die vraag waaroor Dinsdag verder in die hooggeregshof in Johannesburg, wat as ‘n gelykheidshof sit, betoog word. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Trump ontvang adjunk-prokureur-generaal se bedanking
Rod Rosenstein (54), die adjunk-prokureur-generaal van Amerika, het ná 'n moeilike twee jaar in die Trump-administrasie bedank. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Isis wys sy leier is glo nie dood nie
’n Video is Maandag uitgereik waarin ’n man wat oënskynlik Aboe Bakr al-Baghdadi, leier van Isis, is vir die eerste keer in vyf jaar gesien kan word. Nuus (30-04-2019)
Netwerk24 Kinders brand glo deel van kerk se dadelboord af
Die gemeenskap en die Rooms-Katolieke kerk in Pella in die Noord-Kaap is tegelyk geskok en woedend nadat ’n derde van hul dadelboord vermoedelik weens brandstigting verwoes is. Nuus (30-04-2019)