Netwerk24 Verdagte vas ná moord op hoewe in PE
Die polisie in Port Elizabeth het ’n 34-jarige man in hegtenis geneem nadat ’n 67-jarige man Maandagoggend dood in sy huis op ’n kleinhoewe in Rocklands aangetref is. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Betogers gooi petrolbomme en klippe in Brits
Die polisie en lede van die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in Brits in Noordwes het Maandagaand tot laat gespook om gewelddadige betogings in bedwang te bring. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Damvlakke in Wes-Kaap daal tot onder 35%
Die gemiddelde damvlak in die Wes-Kaap het die afgelope week tot onder 35% gedaal, terwyl verskeie damme in die Karoo en Suid-Kaap se vlakke verder gestyg het. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Knysna, Hornlee voor MRK oor watermeters
Die Knysna-munisipaliteit in die Suid-Kaap en die gemeenskapsorganisasie Hornlee United moet Dinsdag voor die Menseregtekommissie (MRK) in Kaapstad verskyn nadat Hornlee United ’n klag oor die … Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 ‘Mooowiese’ reddingspoging
Dit was ’n “mooo-wiese” reddingspoging. Die betrokkenes kan nou daaroor spot, maar dit is eers nadat nooddienswerkers, veiligheidsmaatskappye, die Sandton-DBV, GPF-, polisie- en metropolisielede … Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Prof. help glo jong atleet met genadedood ná ongeluk
’n Jong Suid-Afrikaanse driekampatleet wat ernstig in ’n motorongeluk beseer is, was na die bewering die derde persoon wat prof. Sean Davison glo gehelp het om te sterf. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Sprinkaan staan bont in moordsaak
“Jy span jou seile na die wind en pas jou weergawe aan soos dit jou pas,” het die verdagte wat teregstaan weens die moord op ’n bekende kaptein van die Valke in Bloemfontein in die hooggeregshof in … Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Sal ‘gevaarlik wees’ om ou vlag te verbied
Diversiteit vra vir verdraagsaamheid, het adv. Mark Oppenheimer namens AfriForum Maandag in die hooggeregshof in Johannesburg betoog. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Sikloon Kenneth het reeds 38 lewens in Mosambiek geëis
Sikloon Kenneth, wat Mosambiek skaars ’n maand ná die dodelike sikloon Idai getref het, het volgens amptelike syfers reeds 38 lewens in dié land geëis. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Zim-vrou glo met plofstof op grens aangekeer
’n 38-jarige vrou van Zimbabwe het Maandag in die landdroshof in Musina, Limpopo, verskyn nadat sy met onwettige plofstof in haar bagasie by die Beitbrug-grenspos betrap is. Nuus (29-04-2019)
Maroela Dieremishandeling: Saak teen Thandi Modise weer uitgestel
Die NDBV het in Julie 2014 ’n klagte ontvang van een van die wreedste gevalle van dieremishandeling wat die welsynsorganisasie nóg teëgekom het. Nuus (29-04-2019)
Maroela Cell C soek interdik teen staking oor bonusse
Die selfoonmaatskappy Cell C wil ʼn interdik van die arbeidshof bekom teen ʼn staking van lede van die Inligtingkommunikasie Tegnologie Vakbond (ICTU). Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 45 in arres in Brits oor gewelddadige protes
Altesaam 45 mense is in Brits, Noordwes, in verband met ’n gewelddadige betoging in die dorp in hegtenis geneem. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Wasbak val op kleuter se gesig
Danny Ackerman (6) wil wraak neem op die betonwasbak wat vir hom twee blou oë gegee het: “Pappa, kom ons slaan die wasbak stukkend.” Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Gesin sonder huurhuis, deposito ná vals advertensie
’n Gesin van Bellville gaan teen Woensdag geen heenkome hê nie nadat hulle hul geld kwyt is weens ’n bedrieglike advertensie vir ’n huurhuis op Gumtree. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Moordverhoor uitgestel ná beskuldigde siek word
Die verhoor van twee mans wat aangekla word van die moord op Jonathan Zane Hayward van Jeffreysbaai in die Oos-Kaap, is Maandagoggend kortgeknip toe een van die beskuldigdes begin siek voel het. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Kommer oor taal, skooltoelating in Gauteng
As die demografie in ’n sekere gebied verander het en ’n Engelse leerling aansoek doen om toelating tot ’n Afrikaanse skool, sal daardie leerling in dié Afrikaanse skool geplaas word. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Wes-Kaap verklaar dispuut met Cele
Bheki Cele, minister van polisie, is versoek om binne 30 dae met die Wes-Kaapse regering te vergader nadat die provinsie ’n interregeringsdispuut met die nasionale regering verklaar het. Politiek (29-04-2019)
Maroela Kleuters na kliniek geneem oor traangas
“Volgens omstanders was daar glo ʼn protesaksie by die hoërskool oorkant die kleuterskool en is traangas tydens die betoging afgevuur.” Nuus (29-04-2019)
Maroela Liggaam op kleinhoewe by PE gekry
“Die deur en die veiligheidshek was oop. Hy het geroep, maar het geen antwoord van die huiseienaar gekry nie.” Nuus (29-04-2019)
Maroela Geskiedenis in kruisvaarders se DNS
ʼn Massagraf waarin 25 kruisvaarders begrawe is, is by Sidon aan die voet van ʼn kasteel in die suide van Libanon gevind. Daar is besluit om die volledige genetiese samestelling van 13 van dié mans t… Nuus (29-04-2019)
Maroela Francois Hougaard praat oor gerugte ná Reeva se dood
Francois Hougaard, voormalige Springbok- en Blou Bul-rugbyspeler, het in ʼn seldsame onderhoud gepraat oor gerugte dat hy in 2013 ʼn selfoonboodskap aan sy voormalige meisie, Reeva Steenkamp (29), ge… Nuus (29-04-2019)
Maroela Partyleier kort voor verkiesing geskors
Die party het sy leier skuldig bevind aan die “kwaadwillige naamskending” van die party, dat hy nie partybeleid eerbiedig nie, oneerlikheid, pligsversuim as partyleier, meineed en diefstal. Nuus (29-04-2019)
Maroela Peiling toon kiesers nog onseker voor stemdag
Volgens die navorsers glo vier uit elke tien kiesers ook “dit is heel aanvaarbaar” om te betoog as jy ontevrede is met die vlak van dienslewering in jou gemeenskap. Nuus (29-04-2019)
Maroela Ou landsvlag ‘hunkering na orde van rassisme’, hoor hof
Die Nelson Mandela-stigting (NMS) en die Menseregtekommissie (MRK) het ‘n aansoek in die gelykheidshof gebring en hoop dat die vertoon van die ou landsvlag verbied kan word. Nuus (29-04-2019)
Maroela Begrafnisgangers ná kerktragedie in busongeluk beseer
Tientalle mense wat die begrafnis van slagoffers van die kerktragedie vroeër vandeesmaand in Empangeni bygewoon het, is beseer toe hulle bus op pad terug van die diens omgeslaan het. Nuus (29-04-2019)
Maroela Ma glo voor vyfjarige vermoor; streng borgtog
ʼn 31-jarige man wat van die moord op sy meisie beskuldig word, is Maandag in die Bafokeng-landdroshof in Rustenburg, Noordwes vrygelaat op borgtog met streng voorwaardes. Nuus (29-04-2019)
Maroela BLF steeds op stembrief al geen gelyk tussen kieshof en VF Plus
Die kieshof het byvoorbeeld nie opdrag gegee dat die BLF van die stembrief verwyder moet word of dat die party se stemme nie getel moet word nie, Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Oorlewende steeds in hospitaal
Dit gaan goed met Lionel Bitterhout (58), ondanks die feit dat hy steeds aan ’n ventilator gekoppel is en onder verdowing gehou word. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Model dood wat op loopplank val
’n Manlike model, wat ook ’n aktivis vir gayregte was, is Saterdag dood nadat hy op ’n modeparade siek geword en op die loopplank geval het. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Maandag, 29 April 2019
As jy vandag te doenig was om op hoogte te bly van die jongste nuus - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste gebeure. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Skets van borste laat mense ‘verskrik’
https://www.livescience.com/65346-milk-duct-image-explained.html?utm_source=notification. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Werk aan pypleiding uitgestel
Inwoners van Johannesburg, Krugersdorp, Randfontein en ander dorpe aan die Wes-Rand, Vereeniging, Rustenburg en Sasolburg se krane gaan eersdaags toegedraai word. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Staat moet ‘sake in orde kry’ in Blunden-saak
Die rede waarom die hofsaak teen ’n sakemagnaat van Port Elizabeth Maandag wéér uitgestel is, kan voor die deur van die staat gelê word. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Man verwurg vrou glo met veters, hang homself
Die gemeenskap van Promosa by Potchefstroom is in rou gedompel nadat die “sprankelende en vriendelike” Natalie Amier (35) se man, Carlo, haar vermoedelik die naweek met skoenveters verwurg en homself … Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Mitchells Plain kry behuisingsprojek van R212 m.
’n Nuwe behuisingsprojek van R212 miljoen is in Mitchells Plain, Kaapstad, bekendgestel en sal 440 nuwe huise vir inwoners van informele nedersettings en aan agterplaasbewoners bied. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Bloem-sakeman sterf in motorfietsongeluk
’n Bekende sakeman van Bloemfontein word Maandag ter ruste gelê nadat hy in ’n motorfietsongeluk in die stad gesterf het. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Vissermanne in mis by omgeslane boot uit see gered
Drie vissermanne is Maandagoggend van ’n gewisse waterdood gered nadat hul boot Sondag omstreeks 22:00 naby Hoek van Bobbejaan by Kaappunt omgeslaan het. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Supermark beroof, eienaar in hospitaal
Die polisie in Bloemfontein ondersoek ’n saak van sakeroof nadat rowers Sondag kort voor toemaaktyd op ’n supermark in Generaal de Wet toegeslaan, die eienaar erg aangerand en met ’n groot bedrag … Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Hof hoor van AK-47 in delwer van Virginia se huis
Die rondgaande hof in Virginia in die Vrystaat het Maandag gehoor dat drie vermoorde mans van Christiana op 15 Februarie 2015 saam met die diamantdelwer Juan (Manne) Sonnenberg in sy bakkie gery het. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Zim-Boeing land veilig ondanks ‘harde slag, vonke’
’n Ondersoek is gelas nadat ’n passasiersvliegtuig Sondag “met vonke en ’n harde slag” by die O.R. Tambo-lughawe in Johannesburg opgestyg het. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Vrou in koma gehou
Marlene Matthysen van Welkom in die Vrystaat wat Vrydagaand in haar kop geskiet is, moes Sondagmiddag ’n noodoperasie ondergaan. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Man doodgeskok nadat hy aan transformator peuter
Ondersoek word ingestel nadat ’n man van Thembalethu in George in die Suid-Kaap gesterf het nadat hy glo aan ’n elektriese transformator van die munisipaliteit gepeuter het. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Staat aanvaar nie Wiese-verdagtes se pleitverduideliking
Hulle wou geld kry om klere te koop vir ’n begrafnis. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Vrou sorg alleen vir haar 38 kinders ná man haar los
’n Jaar nadat Mariam Nabatanzi van Uganda as ’n 12-jarige meisie getroud is, het sy die lewe aan ’n tweeling geskenk. Daarna het sy nog vyf tweelinge, vier drielinge en vyf vierlinge gehad. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Man (67) op kleinhoewe vermoor
Die polisie in Port Elizabeth ondersoek ’n saak van moord en roof nadat ’n 67-jarige man Maandagoggend dood in sy huis op ’n kleinhoewe in Rocklands aangetref is. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Springbok se niggie dood in ongeluk op N2
Boodskappe van medelye en ondersteuning stroom in vir die familie van Heleceen February, ’n niggie van die Springbok-rugbyspeler Rudy Paige, wat Sondag in ’n motorongeluk op die N2 tussen … Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Getuies kry week uitstel vir verklarings oor Modise
Thandi Modise se voormalige veiligheidshoof het nou ’n laaste kans om ’n verklaring af te lê in die saak van dieremishandeling teen haar. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Ma en baba se name bekend gemaak
Die polisie het Maandag die name bekend gemaak van die ma en haar sewe maand oue baba wat die naweek vermoor is en wie se lyke Sondag in ’n dam buite Allanridge in die Vrystaat gevind is. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 MRK ‘wil ou vlag nie verbied, maar...’
Die ou Suid-Afrikaanse vlag is ’n “wit” vlag, ’n “rassistiese vlag”. Dit het uiteindelik die “simbool van apartheid” geword. Politiek (29-04-2019)
Netwerk24 Eric Wiese was ‘vriendelike, regverdige mens’
Enigiemand wat Eric Wiese (80), voormalige finansiële hoof van Naspers, ontmoet het, sal weet hy was die vriendelikste, mees besorgde en regverdige mens. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Skokverslag oor SA leeubedryf in Brittanje gepubliseer
In ’n jaar lange ondersoek na die “siek bedryf van die jag van geblikte leeus” in Suid-Afrika is bevind dat tot 12 000 leeus per jaar hier in gevangenskap geteel word sodat veral ryk Britte en … Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Britte glo nou huiwerig oor vakansies in EU-lande
Met Brexit wat soos ’n swaard oor hul kop hang, het baie Britse vakansiegangers besluit om eerder in Turkye en Tunisië te gaan vakansie hou as in die lande in die Europese Unie (EU). Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Rabbi loof beampte wat terugskiet in aanval op sinagoge
Die Joodse rabbi wat Saterdag in die skietvoorval in ’n sinagoge in Kalifornië, Amerika, gewond is, het die doeane- en grenspatrolliebeampte wat van diens af was en op die vlugtende verdagte geskiet … Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Paleis kwetter oor babas, maar niks oor baba Sussex
Die wêreld wag in spanning vir nuus oor baba Sussex, maar die Kensington-paleis het Maandagoggend eerder oor babas in Indië getwiet. Nuus (29-04-2019)
Maroela Pa wil ander ouers waarsku ná seun (6) se ongeluk
“Ek het vir hom gesê om weg te kom daar, maar die volgende oomblik het ek net gesien hoe hy sy voetjies van die grond af lig en toe kom die wasbak vooroor.” Nuus (29-04-2019)
Maroela Weldoeners snel vroue te hulp tydens padwoede-voorval
“Die Here was saam met ons daar. Jy sien die stokke verbyvlieg, maar niks het ons getref nie.” Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 7 kinders gehospitaliseer ná traangas by skool
Minstens sewe kinders is na 'n kliniek geneem nadat hulle glo aan traangas in Pietermaritzburg blootgestel is. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Prof het glo nog ’n man in Kaapstad help sterf
Prof. Sean Davison is van nog ’n moord aangekla nadat hy glo bystand gelewer het in die genadedood van ’n derde man in Kaapstad in 2015. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Britte hou dalk weer referendum oor Brexit
'n Party van Brittanje wil hê daar moet weer ’n referendum gehou word oor of die land die EU moet verlaat, sou hul Brexit-voorstelle nie deur die opposisie aanvaar word nie. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Polisie verwelkom dwelmhandelaar se vonnis
Die polisiebestuur in die Wes-Kaap het die vonnis van ’n dwelmhandelaar verwelkom. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 ‘Ou vlag het gestaan vir swart uitsluiting’
Oudminister DF Malan se motief vir die ou vlag in 1928 was om spanning tussen die Nederlanders en Engelse in die land uit te stryk en was bedoel om swart mense uit te sluit. Politiek (29-04-2019)
Netwerk24 Veiligheid verskerp, nog aanvalle verwag
Veiligheidsbeamptes in Sri Lanka waarsku teen nog terreuraanvalle en is op die uitkyk vir Islamitiese militante wat in weermaguniforms geklee is en glo minstens vyf nuwe teikens in hul visier het. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Linkses wen in Spanje, maar moet koalisie vorm
Pedro Sánchez, Spanje se premier, se Sosiaal-Demokratiese Party (PSOE) het die algemene verkiesing Sondag gewen. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Mosambiek meer as benard met nog 4 dae reën voorspel
Die situasie in Mosambiek is meer as benard, volgens ’n woordvoerder van die Verenigde Nasies (VN), dae nadat die sikloon Kenneth die land getref het. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Nóg 'n klag van moord teen 'prof. Genadedood'
Prof. Sean Davison, kampvegter vir genadedood, word deur ’n derde klag van moord in die gesig gestaar. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 26 leerlinge beseer in 2 ongelukke in KZN
Minstens 15 mense waaronder talle leerlinge is Maandagoggend naby Hillcrest, KwaZulu-Natal, beseer nadat 'n taxi en twee voertuie gebots het. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Hanekom sê Cyril het nie stilgebly teen Zuma nie
Derek Hanekom, minister van toerisme, sê dit is nie waar dat pres. Cyril Ramaphosa hande gevou gesit en toegelaat het dat die ANC van koers af gaan terwyl hy die adjunkpresident was nie. Politiek (29-04-2019)
Netwerk24 Linkses wen in Spanje, maar moet koalisie vorm
Pedro Sánchez, Spanje se premier, se Sosiaal-Demokratiese Party (PSOE) het die algemene verkiesing Sondag gewen. Politiek (29-04-2019)
Maroela Donker naweek op Wes-Kaapse paaie
Wes-Kaapse verkeersowerhede het Sondagaand gesê dit was ʼn donker naweek op die provinsie se paaie met minstens 26 mense wat tussen Vrydag en Sondag in padongelukke gesterf het. Nuus (29-04-2019)
Maroela Video: Bewyse ontvang dat ontvoerde SA joernalis nog lewe
“Sy familie is baie emosioneel, verheug, vol hoop en dankbaar teenoor die Here.” Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 BLF sê hy is reg vir 'rassistiese' VF Plus vandag in hof
Die Vryheidsfront Plus bring vandag 'n aansoek in die gelykheidshof in Johannesburg om te probeer keer dat Black First Land First (BLF) aan die nasionale verkiesing op 8 Mei deelneem. Politiek (29-04-2019)
Maroela Redery bevestig brand op vlug vanaf OR Tambo
Mense het op sosiale media beweer hulle was naby die lughawe toe hulle ʼn harde slag gehoor en daarna vlamme aan die vliegtuig in die lug gesien het. Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Moet ou vlag verbied word? Hof sit vandag
Die gelykheidshof sit Maandag om argumente aan te hoor oor hoekom die ou Suid-Afrikaanse vlag gelykstaande is aan haatspraak. Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het toegetree tot die saak, wat … Nuus (29-04-2019)
Netwerk24 Sommige paaie glo reeds gesluit
Daar was Maandag vroegoggend berigte op sosiale media dat paaie gesluit is weens 'n massa-aksie deur inwoners in woongebiede om Pretoria. Nuus (29-04-2019)