Netwerk24 Harde slag – toe vra almal oor vliegtuig wat brand
“Ek het ’n harde slag gehoor en geweet hier is groot fout.” Amanda Green, wat ’n katspoeg vanaf O.R Tambo-lughawe bly, het Sondag ná die slag dadelik buitekant toe gehardloop en vonke in die lug … Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 Wes-Kaap ‘nie land op sy eie’, sê Duarte
Die stryd om die beheer van die Wes-Kaapse polisiediens het Sondag in intensiteit toegeneem met die ANC wat gesê het “die Wes-Kaap is nie ’n land op sy eie nie” terwyl die DA ’n interregeringsdispuut … Politiek (28-04-2019)
Netwerk24 Nederland hou hele naweek partytjie vir koning
Honderdduisende mense in ’n vrolike luim en geklee in oranje het Saterdag die strate van Amsterdam en Amersfoort op horings geneem ter viering van koning Willem Alexander se 56ste verjaarsdag op … Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 Pemba steier in sikloon se spoor van verwoesting
Die regering van Mosambiek waarsku inwoners om skuiling in hoër gebiede te soek nadat die tropiese sikloon Kenneth, Sondag ernstige oorstromings in die noorde van die land veroorsaak het. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 kommer oor taal
Kommer heers in sommige kringe dat Gautengse ouers nie self sal kan besluit na watter laer- en hoërskole hul kinders volgende jaar sal kan gaan nie. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 Trump spog oor miljarde wat hy van prins afdwing
Die Amerikaanse president, Donald Trump het op ’n besoek aan sy ondersteuners sy steun vir Saoedië-Arabië getoon. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 2 sterf ná dronkbestuurder beheer verloor
Twee tieners is dood in ’n ongeluk toe ’n dronkbestuurder Sondag beheer oor sy oorlaaide voertuig verloor het. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 Talle sterf op Wes-Kaapse paaie
Minstens 26 mense is die naweek in ongelukke op paaie in die Wes-Kaap dood in nog ’n naweek waarin bestuurders gejaag en voetgangers sowel as bestuurders onder die invloed van alkohol op die paaie … Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 Gru-busongeluk op N1 eis 3 van perdeplaas
Die perde-teelplaas Moutonshoek naby Piketberg is in rou gedompel nadat sy perde-bestuurder en nog twee personeellede Sondag in ’n grusame busongeluk op die N1 tussen Laingsburg en Touwsrivier dood … Nuus (28-04-2019)
Maroela Liggame van ma en baba in dam gevind
Die liggame van die 29-jarige ma en haar sewe maande oue baba is uit die water gehaal. Nuus (28-04-2019)
Maroela Mense gaan anders stem op 8 Mei, sê Cope
“Ek dink dit gaan anders wees, of ons nou daarvan hou of nie, dit gaan nie soos die vorige keer wees nie.” Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 3 dood toe bakkie in kloof afstort
Drie mans wat Saterdag dood is toe hul bakkie in ’n kloof afgestort het op die Kleinplaas-pad in die Groot-Brakrivier-gebied in die Suid-Kaap is geïdentifiseer. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 Roodepoort-vrou dood, man gewond in roof
’n Vrou is doodgeskiet en haar man ernstig gewond nadat rowers by hul huis in Roodepoort aan die Wes-Rand ingebreek het. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 Gevange SA fotojoernalis pleit om hulp by Ramaphosa
Meer as twee jaar nadat Shiraaz Mohamed, ’n Suid-Afrikaanse fotojoernalis, in Sirië gevange geneem is, pleit hy in ’n oënskynlike gyselaarsvideo onder meer by pres. Cyril Ramaphosa om hom te help. Politiek (28-04-2019)
Netwerk24 Steenbrasdam help gou om beurtkrag te verlig
Goeie nuus vir Kapenaars is dat die Steenbrasdam-hidrokragsentrale dié week (29 April tot 3 Mei) weer in werking kan tree en kan help om die impak van dreigende beurtkrag dié winter te verlig. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 2 beeste van kant gemaak ná ongeluk op M1
Twee beeste moes van kant gemaak word nadat ’n bakkie wat ’n leunwa gesleep het, Sondag op die M1 suid in Johannesburg, Gauteng, ’n ongeluk veroorsaak het. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 15 kinders agterop bakkie beseer
15 kinders wat agterop ’n bakkie gesit het, is Sondag in ’n motorongeluk in Kaapstad beseer. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 Reeksverkragter kry lewenslank én 55 jaar
’n Reeksverkragter van Noordwes wat die meeste van sy slagoffers op straat oorval en met ’n mes gedreig het, is in die Klerksdorp-streekhof tot lewenslange tronkstraf én ’n bykomende 55 jaar gevonnis. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 ANC sê hy sal nie sy mense afluister nie
Die ANC het hom uitgespreek teen die gebruik van “staatsmasjinerie” om ’n spesifieke agenda te bevorder. Politiek (28-04-2019)
Netwerk24 Ma, baba vermoor, in dam gegooi
’n Vrou wat volgens alle aanduidings verkrag is, se lyk is saam met dié van haar baba in ’n dam buite Allanridge in die Vrystaat gevind. Nuus (28-04-2019)
Maroela Spieshengelaar verdrink aan KZN-kus
Die NSRI is Saterdag kort na 15:00 ontbied nadat hulle berigte ontvang het van ʼn spieshengelaar wat aan die kus by Kaap Vidal vermis word. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 3 waag hul lewe om vrou se bakkiesleutels terug te kry
Drie inwoners van Mamelodi, Pretoria, het hul lewe gewaag om ’n vrou se bakkiesleutels terug te kry nadat sy beroof is in wat vermoedelik ’n kapingspoging was. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 Man sit 15 jaar ná hy broerskind aanrand
’n Man van die Oos-Rand in Gauteng is verlede week 15 jaar tronkstraf opgelê nadat hy sy oorlede broer se seun aangerand het. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 Vrou se toestand verswak ná kopskoot
Die Welkomse vrou wat Vrydagaand in die kop geskiet is, is Sondagoggend na die waakeenheid van die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein oorgeplaas nadat die bloeding op haar brein vererger het. Nuus (28-04-2019)
Maroela Man dood in straat aangetref
Sekuriteitspersoneel het die man omstreeks 06:20 aangetref waar hy in die straat gelê het. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 Leë huis wag op vrou wie se gesin in ongeluk sterf
Maandag sal een van die moeilikste dae nóg wees vir Marzell Newman (24) wanneer sy terugkeer na haar leë ouerhuis in Mowbray. Haar hele gesin is op Paasmaandag in 'n ongeluk by Napier dood. Nuus (28-04-2019)
Maroela Wes-Kaapse regering verklaar dispuut met Cele
Hoewel een polisiebeampte gemiddeld 375 mense landwyd moet beskerm, is dié verhouding in die Wes-Kaap een tot 509. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 ‘Blink toekoms wink’ – NW se Jongboer van die Jaar
As dit van Dawie Rothmann afhang, sal hy nog baie lank groente aan mense dwarsoor Suid-Afrika verskaf, want hy wíl hier boer. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 Boere, verkeerspolisie red polisielid uit vloedwater
’n Polisielid was Saterdag in die vroeë oggendure saam met nog ses mense in ’n watermassa in die Vrystaat vasgekeer nadat hy waarskuwingsborde geïgnoreer het. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 Valke soek na dokter wat bedrog gepleeg het
Die Valke in Mpumalanga vra die publiek se hulp om dr. Levy Choene Makgatho (39) op te spoor. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 3 uit hospitaal ná pretpark-ongeluk op Bloemskou
Drie mense is Sondag uit die hospitaal ontslaan nadat hulle Saterdag tydens 'n pretpark rit by die Bloemskou beseer is. Nuus (28-04-2019)
Maroela Só gaan dit met TV-kokkedoor wat vir Driehoek stap
“Ek het nie gister verblyf gehad nie …” Nuus (28-04-2019)
Maroela Petrol nóg duurder in Mei
Dié prysstyging geld vir 93- asook 95-oktaanpetrol. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 Man se lyk gevind nadat vloed hom meesleur
Bheki Lusenga, wat verlede Maandagaand in sy voertuig in vloedwater in KwaZulu-Natal meegesleur is, se lyk is sowat ’n week later gevind. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 Krane droog weens stompe in rivier
Twee Vrystaatse dorpe en verskeie woonbuurte in Bloemfontein is sedert Saterdag sonder ’n druppel water nadat stompe die onttrekking van water uit die Caledonrivier belemmer het. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 Tradisionele geneser op Bothaville 2 keer beroof
Die polisie op Bothaville is op soek na ’n groep mans wat twee keer in twee dae ’n tradisionele geneser met ’n vuurwapen aangehou en beroof het. Nuus (28-04-2019)
Maroela 3 Greyhound-passasiers dood in ongeluk
Die vragmotor het vanoggend onklaar geraak en van die pad afgetrek waarna die bus kort daarna teen die vragmotor gebots het. Nuus (28-04-2019)
Maroela 14 beseer tydens botsing op N1
Die vragmotor het gedurende die botsing sy hele vrag op die nasionale pad verloor. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 ‘Jesus Mars’ vir vrede in Suid-Afrika
Christene van oor die land heen het Saterdagoggend geklee in wit by verskillende dorpe en stede vir ’n “Jesus Mars” en gebedsbyeenkoms byeengekom. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 Vrese dat riviere gaan oorstroom
Reddingswerkers in die noorde van Mosambiek maak hulle gereed vir vloedwater wat kan volg nadat die sikloon Kenneth ’n deel van dié land Donderdag getref het. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 N1 in Wes-Kaap gesluit ná ongeluk wat 3 eis
Die N1 tussen Laingsburg en Touwsrivier in die Wes-Kaap is gesluit ná ’n ongeluk Sondagoggend op die N1 by Tweedside tussen Laingsburg en Touwsrivier in die Wes-Kaap. Nuus (28-04-2019)
Netwerk24 Bloedjong sinagoge-skieter haat glo Jode
John Earnest (19), die verdagte in die San Diego-sinagoge-skietery het 'n "ope brief" aanlyn geskryf waarin hy onder meer oor sy "inspirasie" uitwei. Nuus (28-04-2019)