Netwerk24 Skietery by sinagoge in Kalifornië
'n Man is in polisie-aanhouding na 'n skietvoorval by 'n sinagoge in San Diego, Kalifornië. Nuus (27-04-2019)
Netwerk24 N1 by Midrand gesluit nadat bus omslaan
In nóg ’n naweek van ernstige padongelukke is die N1 in albei rigtings by die Olifantsfontein-afrit in Midrand Saterdagaand gesluit nadat ’n onbekende aantal voertuie asook ’n bus in ’n ongeluk … Nuus (27-04-2019)
Netwerk24 Swanger vrou sterf in ongeluk in KZN
Ses mense, insluitend ’n swanger vrou, is Saterdag in ’n taxi-ongeluk in die Kranskop-gebied van KwaZulu-Natal dood. Die taxi het van die pad afgery en ’n wal getref. Nuus (27-04-2019)
Netwerk24 NG Kerk-moderator onttrek aan biddag by moskee
Ds. Nelis Janse van Rensburg, moderator van die NG Kerk, het besluit om nié meer Sondag aan ’n gebedsbyeenkoms by ’n moskee in Kaapstad, vir slagoffers van die selfmoordbomaanvalle in Sri Lanka, deel … Nuus (27-04-2019)
Maroela Maimane spoel sy mond uit oor ANC
“Die 25 jaar onder die regering van die ANC was verwoestend vir ons land en sy mense.” Nuus (27-04-2019)
Maroela Gesin op gasteplaas aangeval
Die oupa, ouma, hulle dogter en haar twee kinders het om die braaivleisvuur gekuier toe vyf mans hulle oorval het. Nuus (27-04-2019)
Netwerk24 Van snaaksste tot sexyste – ons verklap parlement se geheime
Netwerk24 se politieke verslaggewers, Llewellyn Prince en Philda Essop, praat vir die eerste keer uit die parlement uit en vertel van dinge waaroor hulle nooit skryf nie, soos wie die snaaksste is, … Politiek (27-04-2019)
Netwerk24 R600 000 aan KZN-slagoffers geskenk
Die koeldrankmaatskappy Coca-Cola en sy grootste plaaslike vervaardiger, Coca-Cola Beverages South Africa (CCBSA), het onderneem om R600 000 te skenk om die slagoffers van die vloede in KwaZulu-Natal … Nuus (27-04-2019)
Maroela Ballade-nooi verloof aan Engelsman
“Hy was nog altyd daar,” het sy aan Maroela Media gesê. Nuus (27-04-2019)
Netwerk24 Verloofde in koma, stiefpa sterf ná aanval by gholfklub
’n Man van Welkom, Louis Coetzee (61), is Vrydagaand doodgeskiet terwyl hy, sy stiefdogter en dié se verloofde die Unicorn-gholfklub se deure gesluit het. Nuus (27-04-2019)
Maroela Foto’s: Daar is nog werk om te doen, sê Ramaphosa
“Op hierdie Vryheidsdag het ons baie om te vier, maar ons is nog steeds ʼn ongelyke land.” Nuus (27-04-2019)
Netwerk24 IVP vra dringende aksie ná raadslid se moord
Die Inkatha Vryheidsparty (IVP) vra ’n dringende ondersoek nadat een van dié party se raadslede by sy huis in die woonbuurt KwaMambulu naby Kranskop in KwaZulu-Natal doodgeskiet is. Nuus (27-04-2019)
Maroela IVP-raadslid doodgeskiet
“Dit is skokkend dat die land vandag Vryheidsdag kan vier en ons as die IVP moet rou oor ons raadslid.” Nuus (27-04-2019)
Maroela 1 dood, 2 kritiek beseer tydens gru-ongeluk
“Met hul aankoms op die toneel het paramedici ʼn absolute slagting aangetref nadat ʼn vragmotor beheer verloor het.” Nuus (27-04-2019)
Netwerk24 Oupa, ouma en kleinkinders op plaas aangeval
’n Oupa, ouma, hul dogter en haar kinders van onderskeidelik drie en vyf jaar oud is Vrydagaand op ’n gasteplaas buite Machadodorp aangeval. Nuus (27-04-2019)
Netwerk24 Wêreld se 2de grootste ontgin
Die wêreld se tweede grootste ongeslypte diamant is uit die Karowe-myn in Botswana gehaal, berig die Kanadese Lucara-diamantmaatskappy. Nuus (27-04-2019)
Maroela Soveel Suid-Afrikaners stem op Vryheidsdag in die buiteland
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het die tien buitelandse missies met die meeste kiesers bekend gemaak wat op Vryheidsdag sal stem. Nuus (27-04-2019)
Netwerk24 Mense slaags oor grond in Midrand
Inwoners van Rabie Ridge, ’n oorwegend bruin woonbuurt in Midrand, sê onwettige grondbesettings het nou daartoe gelei dat bruin mense in die gebied deur buitelanders uit Ivory Park aangeval word. Nuus (27-04-2019)
Netwerk24 O, hemel! Knewel van 'n asteroïed skuur Saterdag verby aarde
’n Asteroïed so groot soos ’n bus sal Saterdag “naby” aan die aarde verbybeweeg. Nuus (27-04-2019)
Maroela Man vas vir verkragting van ouma en kleinkind
Die man het na bewering die ouma en haar kleinkind in hul huis in Fouriesburg, Vrystaat, in hul slaap aangeval. Nuus (27-04-2019)
Netwerk24 Papegaai 'gearresteer' toe hy keer vir sy 'slaai'
“Mamma, polisie!” So het ’n papegaai in Brasilië oor en oor geskree toe die polisie Maandag op twee vermeende kokaïen-dwelmhandelaars toegesak het. Nuus (27-04-2019)
Netwerk24 Cyril praat in versukkelde Makhanda
Kospakkies, water en wapperende landsvlae is Saterdagoggend aan die orde van die dag in Makhanda (voorheen Grahamstad) in die Oos-Kaap waar pres. Cyril Ramaphosa na verwagting later die oggend tydens … Politiek (27-04-2019)
Netwerk24 Die stryd van geloof en geloof in Strydenburg
In Strydenburg, van toentertyd se dae, het die inwoners in stryd in geloof geleef. Nou, met nog ’n ronde verkiesingsbeloftes, oorleef hulle met geloof in die stryd, het Charné Kemp beleef. Nuus (27-04-2019)
Maroela 15 dood tydens klopjag in Sri Lanka
Die plaaslike polisie soek onverpoos na diegene wat verantwoordelik is vir verlede week se bomaanvalle in dié land. Nuus (27-04-2019)
Netwerk24 15 dood in polisieoptrede in Sri Lanka
Minstens 15 mense is dood en twee mense het gevlug nadat ’n skietgeveg tussen die polisie in Sri Lanka en beweerde militante uitgebreek het, berig CNN. Nuus (27-04-2019)
Netwerk24 ‘Maak ons weer trots op SA’ – Francois Pienaar
Kiesers het oor twee weke die geleentheid om die beste politici by die stembus te verkies om Suid-Afrika in die regte rigting te lei, die nasie te verenig én om almal weer trots op dié land te kan … Politiek (27-04-2019)